Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die boere in England
Die boere in England [boodskap #85731] Sa, 18 Oktober 2003 20:36 na volgende boodskap
Esme Ward  is tans af-lyn  Esme Ward
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat nou kom
gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in england en
almal praat rugby hier.

Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou die week.

Kim
Re: Die boere in England [boodskap #85735 is 'n antwoord op boodskap #85731] So, 19 Oktober 2003 04:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot verbetering. Ek glo
hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op die dag) het
gewen.

"Esme Ward" skryf in boodskap news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
> Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat nou kom
> gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in england en
> almal praat rugby hier.
>
> Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou die week.
>
> Kim
>
Re: Die boere in England [boodskap #85738 is 'n antwoord op boodskap #85735] So, 19 Oktober 2003 05:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds verloor. Hulle
het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering? Ons het die
vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel aangeteken nie.
Ook nie die keer voor dit nie.
Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".

--
Annette

annette"Jonas" skryf in boodskap news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot verbetering. Ek glo
> hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op die dag) het
> gewen.
> "Esme Ward" wrote in message
> news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>> Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat nou kom
>> gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in
england
> en
>> almal praat rugby hier.
>>
>> Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou die week.
>>
>> Kim
>>
>
Re: Die boere in England [boodskap #85742 is 'n antwoord op boodskap #85738] So, 19 Oktober 2003 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons bloed is groen - of geel?

"Annette" skryf in boodskap news:bmt76d$jra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds verloor. Hulle
> het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering? Ons het die
> vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel aangeteken nie.
> Ook nie die keer voor dit nie.
> Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
> Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>
> --
> Annette
> annette"Jonas" wrote in message
> news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot verbetering. Ek
> glo
>> hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op die dag)
> het
>> gewen.
>> "Esme Ward" wrote in message
>> news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>> Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat nou
> kom
>>> gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in
> england
>> en
>>> almal praat rugby hier.
>>>
>>> Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou die
> week.
>>>
>>> Kim
>>>
>>
>
Re: Die boere in England [boodskap #85771 is 'n antwoord op boodskap #85738] Ma, 20 Oktober 2003 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
El wil vir jou sê vir die eerste 50 min het on beter rugby as die engelse
gespeel. As al Koen se skoppe oor was het die span miskien nie vertroue in
hulle self aan die einde begin verloor nie en ek glo die prentjie sou
anders gelyk het, en jy sou met 'n tatoeer merk gesit het. Die drie wat die
engelse gedruk het was nie voor gewerk nie.

Chris

Annette wrote:

> Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds verloor.
> Hulle het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering? Ons
> het die vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel
> aangeteken nie. Ook nie die keer voor dit nie.
> Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
> Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>
> --
> Annette
> annette"Jonas" wrote in message
> news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot verbetering. Ek
> glo
>> hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op die dag)
> het
>> gewen.
>> "Esme Ward" wrote in message
>> news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>> Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat nou
> kom
>>> gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in
> england
>> en
>>> almal praat rugby hier.
>>>
>>> Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou die
> week.
>>>
>>> Kim
>>>
>>>



--
Re: Die boere in England [boodskap #85773 is 'n antwoord op boodskap #85738] Ma, 20 Oktober 2003 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie alle skuld lê voor die spelers se deur nie. Louis Koen het
ge-'rattle' en in hierdie moderne spel van vandag wat jy 'n speler kan
vervang, het ou 'slow' Streuli gesit en: 'Daaa?' Ipv van om Hougaard op
die veld te kry! Wat het hy meer gehad om te verloor behalwe die wedstryd?
Doer in die 'oorlog'-dae is spesiale soldate uitgesoek wat in staat is om
onder groot stres helder te bly dink. Streuli en sy afrigterspan lyk vir
my of hulle kyk hoe stadig hulle dit kan doen!

"Annette" skryf in boodskap news:bmt76d$jra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds verloor. Hulle
> het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering? Ons het die
> vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel aangeteken nie.
> Ook nie die keer voor dit nie.
> Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
> Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>
> --
> Annette
> annette"Jonas" wrote in message
> news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot verbetering. Ek
> glo
>> hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op die dag)
> het
>> gewen.
>> "Esme Ward" wrote in message
>> news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>> Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat nou
> kom
>>> gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in
> england
>> en
>>> almal praat rugby hier.
>>>
>>> Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou die
> week.
>>>
>>> Kim
>>>
>>
>
Re: Die boere in England [boodskap #85775 is 'n antwoord op boodskap #85771] Ma, 20 Oktober 2003 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As, as, as. In die beroemde woorde van wyle Boy Louw.
Tjek die scoreboard!

Ek het nog altyd gesê ek gee nie om as my span verloor as hulle goed speel
nie. Maar het ons werklik so goed gespeel? Ons het goed vertoon teen 'n
Engelse span wat op die dag seker een van hul swakste wedstryde die afgelope
4 jaar gespeel het.
En dan, ten spyte van Engeland se swak dag, ten spyte van ons "oorheersing
in die eerste 50 minute", ten spyte van ons "goeie spel" kon ons nog steeds
nie eers 'n drie druk of die twee bewegings wat daar was afrond nie.
Ten spyte van ons "oorheersing" van die voorspelers kon ons nie eers van 'n
vyf-treë skrum punte aanteken nie.
Hoekom nie?
Eenvoudig liewe Watson.
Die Engelse het geweet dat:
1) Joost is te stadig deesdae om nog om die skrum te probeer breek teen
ervare losvoorspelers.- hy sal altyd die bal uitgee.
2) Koen sal skop,( moenie vir een oomblik glo dat daardie afstormdrie nie
deel was van hul planne nie) en indien hy die bal sou uitgee, sal dit na
Barry wees.
3) Barry sal reguit deurbreek en nie die bal uitgee nie.
4) Hou net vir Jaco ver genoeg agtertoe met skoppe dat hy nie by die
agterlyn kan aansluit nie, en effektief is die hele bok-agterlyn as
aanvalswapen uitgesorteer.
5) Die SA Kaptein speel slegs volgens instruksies, en het nie 'n
oorspronklike idee van 'n dag oud op die veld nie. En hulle het al laaaankal
Rudolf se baie voorspelbare taktiek uitgewerk.

Die mense moet ophou om hulself goed in te chat, hoe goed hulle dan sou
gespeel het, en die oorheersing en al daardie windpraatjies.
Al wat tel op die ou end in die kompetisie is die telling.
Ons het verloor. - en het buitendien nie eers 1 bonuspunt verdien nie.

Die kaffersielkunde wat die bokke op hulself toepas, backfire nog elke keer.

Hoera vir "oorheersing"!

--
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bmvt36$2p7n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> El wil vir jou sê vir die eerste 50 min het on beter rugby as die engelse
> gespeel. As al Koen se skoppe oor was het die span miskien nie vertroue in
> hulle self aan die einde begin verloor nie en ek glo die prentjie sou
> anders gelyk het, en jy sou met 'n tatoeer merk gesit het. Die drie wat die
> engelse gedruk het was nie voor gewerk nie.
>
> Chris
>
> Annette wrote:
>
>> Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds verloor.
>> Hulle het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering? Ons
>> het die vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel
>> aangeteken nie. Ook nie die keer voor dit nie.
>> Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
>> Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>>
>> --
>> Annette
>> annette"Jonas" wrote in message
>> news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot verbetering. Ek
>> glo
>>> hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op die
dag)
>> het
>>> gewen.
>>> "Esme Ward" wrote in message
>>> news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>>> Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat nou
>> kom
>>>> gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in
>> england
>>> en
>>>> almal praat rugby hier.
>>>>
>>>> Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou die
>> week.
>>>>
>>>> Kim
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
Re: Die boere in England [boodskap #85777 is 'n antwoord op boodskap #85773] Ma, 20 Oktober 2003 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Behalwe van Koen, wat van Bands wat omtrent die hele eerste helfte verdwaas
rondgestrompel het?
Maar dis daar waar die kaptein veronderstel is om sake in eie hande te neem,
maar Krige se hande was net vol van stukke lap van Johnson se trui....
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmvtps$2pa0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek dink nie alle skuld lê voor die spelers se deur nie. Louis Koen het
> ge-'rattle' en in hierdie moderne spel van vandag wat jy 'n speler kan
> vervang, het ou 'slow' Streuli gesit en: 'Daaa?' Ipv van om Hougaard op
> die veld te kry! Wat het hy meer gehad om te verloor behalwe die wedstryd?
> Doer in die 'oorlog'-dae is spesiale soldate uitgesoek wat in staat is om
> onder groot stres helder te bly dink. Streuli en sy afrigterspan lyk vir
> my of hulle kyk hoe stadig hulle dit kan doen!
> "Annette" wrote in message
> news:bmt76d$jra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds verloor.
> Hulle
>> het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering? Ons het die
>> vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel aangeteken nie.
>> Ook nie die keer voor dit nie.
>> Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
>> Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>>
>> --
>> Annette
>> annette"Jonas" wrote in message
>> news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot verbetering.
Ek
>> glo
>>> hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op die
dag)
>> het
>>> gewen.
>>> "Esme Ward" wrote in message
>>> news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>>> Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat
nou
>> kom
>>>> gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in
>> england
>>> en
>>>> almal praat rugby hier.
>>>>
>>>> Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou die
>> week.
>>>>
>>>> Kim
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die boere in England [boodskap #85794 is 'n antwoord op boodskap #85777] Ma, 20 Oktober 2003 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - lees die Beeld van vanoggend. Hulle het hoop vir ons - en dit word
ondersteun deur (redelik) intelligente beriggewing.
Ek moet myself dikwels daaraan herinner dat ons nie moet verwag om op
internasionale vlak vandag op weghol-oorwinnings te wag nie - daardie dae is
verby. Rugby het professioneel geword, en die mededinging/speelveld is
deesdae gelyk.
Selfs die telling van die wedstryd waartydens een sagte drie gedruk is, sê
vir jou dat daar twee spanne op die veld was.
Kom ek waag 'n ander mening - die Engelse neem deel aan die "Super Six" -
maw as span het hulle in hierdie seisoen reeds 8-keer (super ses plus,
Aussies en NZ) saam gespeel - ons het net nie daardie ervaring van samespel
nie.
Ook - rugby-politiek speel te groot 'n rol. Waarom is AJ en Craig Davidson
nie in die groep nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bn001v$nbg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Behalwe van Koen, wat van Bands wat omtrent die hele eerste helfte verdwaas
> rondgestrompel het?
> Maar dis daar waar die kaptein veronderstel is om sake in eie hande te neem,
> maar Krige se hande was net vol van stukke lap van Johnson se trui....
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmvtps$2pa0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek dink nie alle skuld lê voor die spelers se deur nie. Louis Koen het
>> ge-'rattle' en in hierdie moderne spel van vandag wat jy 'n speler kan
>> vervang, het ou 'slow' Streuli gesit en: 'Daaa?' Ipv van om Hougaard
> op
>> die veld te kry! Wat het hy meer gehad om te verloor behalwe die
> wedstryd?
>> Doer in die 'oorlog'-dae is spesiale soldate uitgesoek wat in staat is om
>> onder groot stres helder te bly dink. Streuli en sy afrigterspan lyk vir
>> my of hulle kyk hoe stadig hulle dit kan doen!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmt76d$jra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds verloor.
>> Hulle
>>> het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering? Ons het
> die
>>> vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel aangeteken nie.
>>> Ook nie die keer voor dit nie.
>>> Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
>>> Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> annette"Jonas" wrote in message
>>> news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot verbetering.
> Ek
>>> glo
>>>> hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op die
> dag)
>>> het
>>>> gewen.
>>>> "Esme Ward" wrote in message
>>>> news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>>> > Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat
> nou
>>> kom
>>>> > gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in
>>> england
>>>> en
>>>> > almal praat rugby hier.
>>>> >
>>>> > Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou
die
>>> week.
>>>> >
>>>> > Kim
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die boere in England [boodskap #85800 is 'n antwoord op boodskap #85775] Ma, 20 Oktober 2003 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Dat daar bietjie vout is by die agter spelers sal ek jou toegee, dat Joost
'n bietjie stadiger is as wat hy was is so maar dat hy nie probeer om die
skrum te breek nie is verkeerd. Dat Koen voorspelbaar is weet almal, hy het
te veel besit weggeskop, Rudolf moes vir Hougaard vroeër op gesit het, of
van die begin af. Dat die engelse swak gespeel het is glad nie waar nie,
die bokke het beter as hulle vir die eertse 50 min gespeel. 'n Drie wat
gedruk word deur 'n bal wat afgetorm word, word nie beplan nie, as Koen net
'n bietie wakker was sou die bal glad nie afgestorm gewees het nie, hy is
so 'n bietjie vaak. Hy is nie in die span vir sy tegniese spel nie, maar
vir wat hy wel nie Saterdag gedoen het nie.
Annette wrote:

> As, as, as. In die beroemde woorde van wyle Boy Louw.
> Tjek die scoreboard!
>
> Ek het nog altyd gesê ek gee nie om as my span verloor as hulle goed speel
> nie. Maar het ons werklik so goed gespeel? Ons het goed vertoon teen 'n
> Engelse span wat op die dag seker een van hul swakste wedstryde die
> afgelope 4 jaar gespeel het.
> En dan, ten spyte van Engeland se swak dag, ten spyte van ons "oorheersing
> in die eerste 50 minute", ten spyte van ons "goeie spel" kon ons nog
> steeds
> nie eers 'n drie druk of die twee bewegings wat daar was afrond nie.
> Ten spyte van ons "oorheersing" van die voorspelers kon ons nie eers van
> 'n vyf-treë skrum punte aanteken nie.
> Hoekom nie?
> Eenvoudig liewe Watson.
> Die Engelse het geweet dat:
> 1) Joost is te stadig deesdae om nog om die skrum te probeer breek teen
> ervare losvoorspelers.- hy sal altyd die bal uitgee.
> 2) Koen sal skop,( moenie vir een oomblik glo dat daardie afstormdrie nie
> deel was van hul planne nie) en indien hy die bal sou uitgee, sal dit na
> Barry wees.
> 3) Barry sal reguit deurbreek en nie die bal uitgee nie.
> 4) Hou net vir Jaco ver genoeg agtertoe met skoppe dat hy nie by die
> agterlyn kan aansluit nie, en effektief is die hele bok-agterlyn as
> aanvalswapen uitgesorteer.
> 5) Die SA Kaptein speel slegs volgens instruksies, en het nie 'n
> oorspronklike idee van 'n dag oud op die veld nie. En hulle het al
> laaaankal Rudolf se baie voorspelbare taktiek uitgewerk.
>
> Die mense moet ophou om hulself goed in te chat, hoe goed hulle dan sou
> gespeel het, en die oorheersing en al daardie windpraatjies.
> Al wat tel op die ou end in die kompetisie is die telling.
> Ons het verloor. - en het buitendien nie eers 1 bonuspunt verdien nie.
>
> Die swartesielkunde wat die bokke op hulself toepas, backfire nog elke
> keer.
>
> Hoera vir "oorheersing"!
>
> --
> Annette
> "Chris" wrote in message
> news:bmvt36$2p7n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> El wil vir jou sê vir die eerste 50 min het on beter rugby as die engelse
>> gespeel. As al Koen se skoppe oor was het die span miskien nie vertroue
>> in hulle self aan die einde begin verloor nie en ek glo die prentjie sou
>> anders gelyk het, en jy sou met 'n tatoeer merk gesit het. Die drie wat die
>> engelse gedruk het was nie voor gewerk nie.

>> Chris

>> Annette wrote:

>>> Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds verloor.
>>> Hulle het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering?
>>> Ons het die vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel
>>> aangeteken nie. Ook nie die keer voor dit nie.
>>> Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
>>> Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> annette"Jonas" wrote in message
>>> news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot verbetering. Ek glo
>>>> hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op die dag) het
>>>> gewen.
>>>> "Esme Ward" wrote in message
>>>> news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>>> > Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week wat
>>>> > nou kom
>>>> > gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in england en
>>>> > almal praat rugby hier.
>>>> >
>>>> > Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou die week.
>>>> >
>>>> > Kim
>>>> >
>>
Re: Die boere in England [boodskap #85801 is 'n antwoord op boodskap #85794] Ma, 20 Oktober 2003 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees nie Beeld nie - en julle vertel gereeld hier dat Beeld se
beriggewing nie intelligent en gebalanseerd is nie!:)
AJ het hom mos uit die span uitgebaklei, en Davidson kan mos nie beter wees
as de Kock nie?:))
Ek verwag nie groot tellings nie - maar die spanne wat die meeste keer dit
regkry om 4 drieë (wat 5 tel) per wedstryd te druk vir ekstra bonuspunte,
hulle is die wat verder aan sal speel.
Ek sien Samoa is nou bo-aan ons poel....

--
Annette

> Annette - lees die Beeld van vanoggend. Hulle het hoop vir ons - en dit word
> ondersteun deur (redelik) intelligente beriggewing.
> Ek moet myself dikwels daaraan herinner dat ons nie moet verwag om op
> internasionale vlak vandag op weghol-oorwinnings te wag nie - daardie dae is
> verby. Rugby het professioneel geword, en die mededinging/speelveld is
> deesdae gelyk.
> Selfs die telling van die wedstryd waartydens een sagte drie gedruk is, sê
> vir jou dat daar twee spanne op die veld was.
> Kom ek waag 'n ander mening - die Engelse neem deel aan die "Super Six" -
> maw as span het hulle in hierdie seisoen reeds 8-keer (super ses plus,
> Aussies en NZ) saam gespeel - ons het net nie daardie ervaring van samespel
> nie.
> Ook - rugby-politiek speel te groot 'n rol. Waarom is AJ en Craig Davidson
> nie in die groep nie?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn001v$nbg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Behalwe van Koen, wat van Bands wat omtrent die hele eerste helfte
> verdwaas
>> rondgestrompel het?
>> Maar dis daar waar die kaptein veronderstel is om sake in eie hande te
> neem,
>> maar Krige se hande was net vol van stukke lap van Johnson se trui....
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmvtps$2pa0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek dink nie alle skuld lê voor die spelers se deur nie. Louis Koen het
>>> ge-'rattle' en in hierdie moderne spel van vandag wat jy 'n speler kan
>>> vervang, het ou 'slow' Streuli gesit en: 'Daaa?' Ipv van om
Hougaard
>> op
>>> die veld te kry! Wat het hy meer gehad om te verloor behalwe die
>> wedstryd?
>>> Doer in die 'oorlog'-dae is spesiale soldate uitgesoek wat in staat is
> om
>>> onder groot stres helder te bly dink. Streuli en sy afrigterspan lyk
> vir
>>> my of hulle kyk hoe stadig hulle dit kan doen!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmt76d$jra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds
verloor.
>>> Hulle
>>>> het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering? Ons
het
>> die
>>>> vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel aangeteken
> nie.
>>>> Ook nie die keer voor dit nie.
>>>> Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
>>>> Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> annette"Jonas" wrote in message
>>>> news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot
verbetering.
>> Ek
>>>> glo
>>>> > hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op
die
>> dag)
>>>> het
>>>> > gewen.
>>>> > "Esme Ward" wrote in message
>>>> > news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>>> > > Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week
wat
>> nou
>>>> kom
>>>> > > gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier in
>>>> england
>>>> > en
>>>> > > almal praat rugby hier.
>>>> > >
>>>> > > Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog hou
> die
>>>> week.
>>>> > >
>>>> > > Kim
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die boere in England [boodskap #85807 is 'n antwoord op boodskap #85801] Ma, 20 Oktober 2003 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Wag tot al die wedstryde in die poel klaar is kyk dan wie is die twee spanne
bo aan die poel. Samoa het nog net vir Georgia en Uruguay gespeel. Hulle
get Uruguay 60 - 13 gewen een drie afgestaan en vir Georgia 46 - 9 gewen.

Chris
Annette wrote:

> Ek lees nie Beeld nie - en julle vertel gereeld hier dat Beeld se
> beriggewing nie intelligent en gebalanseerd is nie!:)
> AJ het hom mos uit die span uitgebaklei, en Davidson kan mos nie beter
> wees as de Kock nie?:))
> Ek verwag nie groot tellings nie - maar die spanne wat die meeste keer dit
> regkry om 4 drieë (wat 5 tel) per wedstryd te druk vir ekstra bonuspunte,
> hulle is die wat verder aan sal speel.
> Ek sien Samoa is nou bo-aan ons poel....
>
> --
> Annette
>
>> Annette - lees die Beeld van vanoggend. Hulle het hoop vir ons - en dit
> word
>> ondersteun deur (redelik) intelligente beriggewing.
>> Ek moet myself dikwels daaraan herinner dat ons nie moet verwag om op
>> internasionale vlak vandag op weghol-oorwinnings te wag nie - daardie dae
> is
>> verby. Rugby het professioneel geword, en die mededinging/speelveld is
>> deesdae gelyk.
>> Selfs die telling van die wedstryd waartydens een sagte drie gedruk is,
>> sê vir jou dat daar twee spanne op die veld was.
>> Kom ek waag 'n ander mening - die Engelse neem deel aan die "Super Six" -
>> maw as span het hulle in hierdie seisoen reeds 8-keer (super ses plus,
>> Aussies en NZ) saam gespeel - ons het net nie daardie ervaring van
> samespel
>> nie.
>> Ook - rugby-politiek speel te groot 'n rol. Waarom is AJ en Craig
>> Davidson nie in die groep nie?

>> "Annette" wrote in message
>> news:bn001v$nbg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Behalwe van Koen, wat van Bands wat omtrent die hele eerste helfte
>> verdwaas
>>> rondgestrompel het?
>>> Maar dis daar waar die kaptein veronderstel is om sake in eie hande te
>> neem,
>>> maar Krige se hande was net vol van stukke lap van Johnson se trui....
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bmvtps$2pa0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek dink nie alle skuld lê voor die spelers se deur nie. Louis Koen
> het
>>>> ge-'rattle' en in hierdie moderne spel van vandag wat jy 'n speler
>>>> kan
>>>> vervang, het ou 'slow' Streuli gesit en: 'Daaa?' Ipv van om
> Hougaard
>>> op
>>>> die veld te kry! Wat het hy meer gehad om te verloor behalwe die
>>> wedstryd?
>>>> Doer in die 'oorlog'-dae is spesiale soldate uitgesoek wat in staat
>>>> is
>> om
>>>> onder groot stres helder te bly dink. Streuli en sy afrigterspan
>>>> lyk
>> vir
>>>> my of hulle kyk hoe stadig hulle dit kan doen!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bmt76d$jra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds
> verloor.
>>>> Hulle
>>>> > het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering? Ons
> het
>>> die
>>>> > vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel aangeteken
>> nie.
>>>> > Ook nie die keer voor dit nie.
>>>> > Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
>>>> > Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > annette"Jonas" wrote in message
>>>> > news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot
> verbetering.
>>> Ek
>>>> > glo
>>>> > > hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op
> die
>>> dag)
>>>> > het
>>>> > > gewen.
>>>> > > "Esme Ward" wrote in message
>>>> > > news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>>> > > > Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week
> wat
>>> nou
>>>> > kom
>>>> > > > gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer hier
> in
>>>> > england
>>>> > > en
>>>> > > > almal praat rugby hier.
>>>> > > >
>>>> > > > Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog
>>>> > > > hou
>> die
>>>> > week.
>>>> > > >
>>>> > > > Kim
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>



--
Re: Die boere in England [boodskap #85817 is 'n antwoord op boodskap #85775] Ma, 20 Oktober 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> Die kaffersielkunde wat die bokke op hulself toepas

En wat, my liewe mevrou, bedoel jy met
"kaffersielkunde" ?

Die mense van Swellendam
Re: Die boere in England [boodskap #85825 is 'n antwoord op boodskap #85807] Ma, 20 Oktober 2003 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Chris - met respekte - as jy individue wil uitwys wat nie op standaard was -
in hierdie volgorde:
Joost
Jaco
Louis

"Chris" skryf in boodskap news:bn0gpg$2rgr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wag tot al die wedstryde in die poel klaar is kyk dan wie is die twee spanne
> bo aan die poel. Samoa het nog net vir Georgia en Uruguay gespeel. Hulle
> get Uruguay 60 - 13 gewen een drie afgestaan en vir Georgia 46 - 9 gewen.
>
> Chris
> Annette wrote:
>
>> Ek lees nie Beeld nie - en julle vertel gereeld hier dat Beeld se
>> beriggewing nie intelligent en gebalanseerd is nie!:)
>> AJ het hom mos uit die span uitgebaklei, en Davidson kan mos nie beter
>> wees as de Kock nie?:))
>> Ek verwag nie groot tellings nie - maar die spanne wat die meeste keer dit
>> regkry om 4 drieë (wat 5 tel) per wedstryd te druk vir ekstra bonuspunte,
>> hulle is die wat verder aan sal speel.
>> Ek sien Samoa is nou bo-aan ons poel....
>>
>> --
>> Annette
>>
>>> Annette - lees die Beeld van vanoggend. Hulle het hoop vir ons - en dit
>> word
>>> ondersteun deur (redelik) intelligente beriggewing.
>>> Ek moet myself dikwels daaraan herinner dat ons nie moet verwag om op
>>> internasionale vlak vandag op weghol-oorwinnings te wag nie - daardie
dae
>> is
>>> verby. Rugby het professioneel geword, en die mededinging/speelveld is
>>> deesdae gelyk.
>>> Selfs die telling van die wedstryd waartydens een sagte drie gedruk is,
>>> sê vir jou dat daar twee spanne op die veld was.
>>> Kom ek waag 'n ander mening - die Engelse neem deel aan die "Super Six" -
>>> maw as span het hulle in hierdie seisoen reeds 8-keer (super ses plus,
>>> Aussies en NZ) saam gespeel - ons het net nie daardie ervaring van
>> samespel
>>> nie.
>>> Ook - rugby-politiek speel te groot 'n rol. Waarom is AJ en Craig
>>> Davidson nie in die groep nie?
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn001v$nbg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Behalwe van Koen, wat van Bands wat omtrent die hele eerste helfte
>>> verdwaas
>>>> rondgestrompel het?
>>>> Maar dis daar waar die kaptein veronderstel is om sake in eie hande
te
>>> neem,
>>>> maar Krige se hande was net vol van stukke lap van Johnson se trui....
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bmvtps$2pa0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ek dink nie alle skuld lê voor die spelers se deur nie. Louis
Koen
>> het
>>>> > ge-'rattle' en in hierdie moderne spel van vandag wat jy 'n speler
>>>> > kan
>>>> > vervang, het ou 'slow' Streuli gesit en: 'Daaa?' Ipv van om
>> Hougaard
>>>> op
>>>> > die veld te kry! Wat het hy meer gehad om te verloor behalwe die
>>>> wedstryd?
>>>> > Doer in die 'oorlog'-dae is spesiale soldate uitgesoek wat in staat
>>>> > is
>>> om
>>>> > onder groot stres helder te bly dink. Streuli en sy afrigterspan
>>>> > lyk
>>> vir
>>>> > my of hulle kyk hoe stadig hulle dit kan doen!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bmt76d$jra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds
>> verloor.
>>>> > Hulle
>>>> > > het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering?
Ons
>> het
>>>> die
>>>> > > vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel
aangeteken
>>> nie.
>>>> > > Ook nie die keer voor dit nie.
>>>> > > Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
>>>> > > Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > annette"Jonas" wrote in message
>>>> > > news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot
>> verbetering.
>>>> Ek
>>>> > > glo
>>>> > > > hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span (op
>> die
>>>> dag)
>>>> > > het
>>>> > > > gewen.
>>>> > > > "Esme Ward" wrote in message
>>>> > > > news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>>> > > > > Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die week
>> wat
>>>> nou
>>>> > > kom
>>>> > > > > gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer
hier
>> in
>>>> > > england
>>>> > > > en
>>>> > > > > almal praat rugby hier.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog
>>>> > > > > hou
>>> die
>>>> > > week.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Kim
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
Re: Die boere in England [boodskap #85826 is 'n antwoord op boodskap #85825] Ma, 20 Oktober 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met respekte - al drie Blue Bulls:))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bn0rco$8te$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chris - met respekte - as jy individue wil uitwys wat nie op standaard was -
> in hierdie volgorde:
> Joost
> Jaco
> Louis
> "Chris" wrote in message
> news:bn0gpg$2rgr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Wag tot al die wedstryde in die poel klaar is kyk dan wie is die twee
> spanne
>> bo aan die poel. Samoa het nog net vir Georgia en Uruguay gespeel. Hulle
>> get Uruguay 60 - 13 gewen een drie afgestaan en vir Georgia 46 - 9 gewen.
>>
>> Chris
>> Annette wrote:
>>
>>> Ek lees nie Beeld nie - en julle vertel gereeld hier dat Beeld se
>>> beriggewing nie intelligent en gebalanseerd is nie!:)
>>> AJ het hom mos uit die span uitgebaklei, en Davidson kan mos nie beter
>>> wees as de Kock nie?:))
>>> Ek verwag nie groot tellings nie - maar die spanne wat die meeste keer
> dit
>>> regkry om 4 drieë (wat 5 tel) per wedstryd te druk vir ekstra
> bonuspunte,
>>> hulle is die wat verder aan sal speel.
>>> Ek sien Samoa is nou bo-aan ons poel....
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>>> Annette - lees die Beeld van vanoggend. Hulle het hoop vir ons - en
dit
>>> word
>>>> ondersteun deur (redelik) intelligente beriggewing.
>>>> Ek moet myself dikwels daaraan herinner dat ons nie moet verwag om op
>>>> internasionale vlak vandag op weghol-oorwinnings te wag nie - daardie
> dae
>>> is
>>>> verby. Rugby het professioneel geword, en die mededinging/speelveld is
>>>> deesdae gelyk.
>>>> Selfs die telling van die wedstryd waartydens een sagte drie gedruk is,
>>>> sê vir jou dat daar twee spanne op die veld was.
>>>> Kom ek waag 'n ander mening - die Engelse neem deel aan die "Super
> Six" -
>>>> maw as span het hulle in hierdie seisoen reeds 8-keer (super ses plus,
>>>> Aussies en NZ) saam gespeel - ons het net nie daardie ervaring van
>>> samespel
>>>> nie.
>>>> Ook - rugby-politiek speel te groot 'n rol. Waarom is AJ en Craig
>>>> Davidson nie in die groep nie?
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bn001v$nbg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Behalwe van Koen, wat van Bands wat omtrent die hele eerste helfte
>>>> verdwaas
>>>> > rondgestrompel het?
>>>> > Maar dis daar waar die kaptein veronderstel is om sake in eie hande
> te
>>>> neem,
>>>> > maar Krige se hande was net vol van stukke lap van Johnson se
> trui....
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bmvtps$2pa0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Ek dink nie alle skuld lê voor die spelers se deur nie. Louis
> Koen
>>> het
>>>> > > ge-'rattle' en in hierdie moderne spel van vandag wat jy 'n speler
>>>> > > kan
>>>> > > vervang, het ou 'slow' Streuli gesit en: 'Daaa?' Ipv van om
>>> Hougaard
>>>> > op
>>>> > > die veld te kry! Wat het hy meer gehad om te verloor behalwe die
>>>> > wedstryd?
>>>> > > Doer in die 'oorlog'-dae is spesiale soldate uitgesoek wat in staat
>>>> > > is
>>>> om
>>>> > > onder groot stres helder te bly dink. Streuli en sy afrigterspan
>>>> > > lyk
>>>> vir
>>>> > > my of hulle kyk hoe stadig hulle dit kan doen!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bmt76d$jra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Al sou Louis al sy skoppe kon oorkry, dan het ons nog steeds
>>> verloor.
>>>> > > Hulle
>>>> > > > het 'n doel aangeteken - ons nie - so waar is die verbetering?
> Ons
>>> het
>>>> > die
>>>> > > > vorige keer toe ons teen hulle gespeel het ook geen doel
> aangeteken
>>>> nie.
>>>> > > > Ook nie die keer voor dit nie.
>>>> > > > Al wat ons op verbeter het is om minder openlik te baklei.
>>>> > > > Die arme Engelse se klere is aan flenters "gespeel".
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > > annette"Jonas" wrote in message
>>>> > > > news:bmt2g2$gbh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Kim - ek dink die Bokke het baie goed gedoen - 'n groot
>>> verbetering.
>>>> > Ek
>>>> > > > glo
>>>> > > > > hulle kon die rose gewen het - maar nou ja - die beste span
(op
>>> die
>>>> > dag)
>>>> > > > het
>>>> > > > > gewen.
>>>> > > > > "Esme Ward" wrote in message
>>>> > > > > news:Svhkb.741$2r6.1041985@newsfep1-win.server.ntli.net...
>>>> > > > > > Ongelukkig het die rugby nie goed gegaan vandag nie. Die
week
>>> wat
>>>> > nou
>>>> > > > kom
>>>> > > > > > gaan almal my in stukkies trek. Hoekom want ek is 'n boer
> hier
>>> in
>>>> > > > england
>>>> > > > > en
>>>> > > > > > almal praat rugby hier.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Vir my het die springbokke goed gedoen en ek sal my kom hoog
>>>> > > > > > hou
>>>> die
>>>> > > > week.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Kim
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>
>> --
>>
>
Re: Die boere in England [boodskap #85843 is 'n antwoord op boodskap #85800] Ma, 20 Oktober 2003 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Oct 2003 12:43:18 +0200, Chris wrote:

> Dat daar bietjie vout is by die agter spelers sal ek jou toegee,

ek ook, Chris, ek ook:-0... vout is daar 'n vout:-)))

DD
Re: Die boere in England [boodskap #85938 is 'n antwoord op boodskap #85817] Di, 21 Oktober 2003 14:51 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - sê jy nou dat kaffersielkunde ook diskriminerend is - teenoor wie?
Dis soos kafferkoring, en boerewors, en engelse-sout.
Die ou wat die woord engelsesout "ontdek" het moet die prys met JM Coetzee
deel ...

"@rogers.com" wrote in message
news:yjRkb.208941$ko%.117016@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Annette wrote
>
>> Die kaffersielkunde wat die bokke op hulself toepas
>
> En wat, my liewe mevrou, bedoel jy met
> "kaffersielkunde" ?
>
> Die mense van Swellendam
>
Vorige onderwerp: Rëen
Volgende onderwerp: nuwe tamatie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:45:45 MGT 2024