Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nuwe tamatie
nuwe tamatie [boodskap #85879] Di, 21 Oktober 2003 04:51 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
Limpopo: "largest tomato manufacturer".

Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
Wat eet ons deesdae in SA?

:-)

TJ
Re: nuwe tamatie [boodskap #85880 is 'n antwoord op boodskap #85879] Di, 21 Oktober 2003 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met alles wat in SA moet verander, sien ek nie iets verkeerd nie:))
Ons manufacture kos en grow plants for the production of cars:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
> Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>
> Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
> Wat eet ons deesdae in SA?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: nuwe tamatie [boodskap #85883 is 'n antwoord op boodskap #85880] Di, 21 Oktober 2003 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Julle moes vir ou Sam Nujoma gehoor het jare gelede.....Namibië het glo
genoeg koper om ons eie helikopters mee te bou en yoghurt plase kan in die
Namib bedryf word!

"Annette" skryf in boodskap news:bn2f72$35n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met alles wat in SA moet verander, sien ek nie iets verkeerd nie:))
> Ons manufacture kos en grow plants for the production of cars:))
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
>> Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>>
>> Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
>> Wat eet ons deesdae in SA?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: nuwe tamatie [boodskap #85885 is 'n antwoord op boodskap #85883] Di, 21 Oktober 2003 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Dis hoekom hy prez is - hy het visie!:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bn2gvm$49b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Julle moes vir ou Sam Nujoma gehoor het jare gelede.....Namibië het glo
> genoeg koper om ons eie helikopters mee te bou en yoghurt plase kan in die
> Namib bedryf word!
> "Annette" wrote in message
> news:bn2f72$35n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met alles wat in SA moet verander, sien ek nie iets verkeerd nie:))
>> Ons manufacture kos en grow plants for the production of cars:))
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
>>> Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>>>
>>> Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
>>> Wat eet ons deesdae in SA?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
Re: nuwe tamatie [boodskap #85889 is 'n antwoord op boodskap #85885] Di, 21 Oktober 2003 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Melk word nou tog ook in die melkfabriek gemaak ,vroeer op die
boerdery (vir jullie melkery)

On Tue, 21 Oct 2003 07:57:45 +0200, "Annette" wrote:

> :)) Dis hoekom hy prez is - hy het visie!:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bn2gvm$49b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Julle moes vir ou Sam Nujoma gehoor het jare gelede.....Namibië het glo
>> genoeg koper om ons eie helikopters mee te bou en yoghurt plase kan in die
>> Namib bedryf word!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn2f72$35n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Met alles wat in SA moet verander, sien ek nie iets verkeerd nie:))
>>> Ons manufacture kos en grow plants for the production of cars:))
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
>>>> Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>>>>
>>>> Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
>>>> Wat eet ons deesdae in SA?
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>
>
Re: nuwe tamatie [boodskap #85891 is 'n antwoord op boodskap #85889] Di, 21 Oktober 2003 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis mos al hoeka dat gespot word dat stadskinders dink melk kom uit bottels
uit?

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:3am9pvcpb40a1j9vmlnl0hh0br4r02nt86@4ax.com...
>
> Melk word nou tog ook in die melkfabriek gemaak ,vroeer op die
> boerdery (vir jullie melkery)
>
> On Tue, 21 Oct 2003 07:57:45 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)) Dis hoekom hy prez is - hy het visie!:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bn2gvm$49b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Julle moes vir ou Sam Nujoma gehoor het jare gelede.....Namibië het glo
>>> genoeg koper om ons eie helikopters mee te bou en yoghurt plase kan in die
>>> Namib bedryf word!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn2f72$35n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Met alles wat in SA moet verander, sien ek nie iets verkeerd nie:))
>>>> Ons manufacture kos en grow plants for the production of cars:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
>>>> > Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>>>> >
>>>> > Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
>>>> > Wat eet ons deesdae in SA?
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>>
>>
>
Re: nuwe tamatie [boodskap #85894 is 'n antwoord op boodskap #85889] Di, 21 Oktober 2003 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Hoe maak hulle die melk sonder diere?

Laat my dink aan die stadsjapie wat 'n opstel moes skryf oor sy besoek aan
die plaas - en toe skryf hy die koei het vier spene - een vir gewone melk,
en die ander is vir kondensmelk, ideal melk en cremora:))
--
Annette

>
> Melk word nou tog ook in die melkfabriek gemaak ,vroeer op die
> boerdery (vir jullie melkery)
>
> On Tue, 21 Oct 2003 07:57:45 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)) Dis hoekom hy prez is - hy het visie!:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bn2gvm$49b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Julle moes vir ou Sam Nujoma gehoor het jare gelede.....Namibië het glo
>>> genoeg koper om ons eie helikopters mee te bou en yoghurt plase kan in die
>>> Namib bedryf word!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn2f72$35n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Met alles wat in SA moet verander, sien ek nie iets verkeerd nie:))
>>>> Ons manufacture kos en grow plants for the production of cars:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
>>>> > Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>>>> >
>>>> > Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
>>>> > Wat eet ons deesdae in SA?
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>>
>>
>
Re: nuwe tamatie [boodskap #85905 is 'n antwoord op boodskap #85894] Di, 21 Oktober 2003 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en hier in die woestyn is dit so droog, die koeie gee poeiermelk.

"Annette" skryf in boodskap news:bn2ocr$795$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)))) Hoe maak hulle die melk sonder diere?
>
> Laat my dink aan die stadsjapie wat 'n opstel moes skryf oor sy besoek aan
> die plaas - en toe skryf hy die koei het vier spene - een vir gewone melk,
> en die ander is vir kondensmelk, ideal melk en cremora:))
> --
> Annette
>
>>
>> Melk word nou tog ook in die melkfabriek gemaak ,vroeer op die
>> boerdery (vir jullie melkery)
>>
>> On Tue, 21 Oct 2003 07:57:45 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> :)) Dis hoekom hy prez is - hy het visie!:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bn2gvm$49b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Julle moes vir ou Sam Nujoma gehoor het jare gelede.....Namibië het glo
>>>> genoeg koper om ons eie helikopters mee te bou en yoghurt plase kan in die
>>>> Namib bedryf word!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bn2f72$35n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Met alles wat in SA moet verander, sien ek nie iets verkeerd nie:))
>>>> > Ons manufacture kos en grow plants for the production of cars:))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "TJ" wrote in message
>>>> > news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
>>>> > > Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>>>> > >
>>>> > > Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
>>>> > > Wat eet ons deesdae in SA?
>>>> > >
>>>> > > :-)
>>>> > >
>>>> > > TJ
>>>> > >
>>>> >
>>>
>>
>
Re: nuwe tamatie [boodskap #85936 is 'n antwoord op boodskap #85879] Di, 21 Oktober 2003 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
TJ wat kan jy 'n paw-paw van 'n tamatie vertel? ;-))

"TJ" skryf in boodskap news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
> Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>
> Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
> Wat eet ons deesdae in SA?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: nuwe tamatie [boodskap #85940 is 'n antwoord op boodskap #85936] Di, 21 Oktober 2003 15:01 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar's baie idees vir 'n paw-paw, soos geroosterd, wyn, slaai, poeding,
maar:

So maak mens! Maw en Paw tamatiebredie:

Maw and Paw are sitting on the front porch swing, rocking.
Paw says to Maw, "Screw you Maw."
A minute goes by, and Maw says to Paw, "Screw you Paw."
Again, a minute goes by, and Paw says to Maw, "Screw you Maw."
Another minute goes by, and Maw says to Paw, "Screw you Paw."
Yet another minute goes by, and Paw says to Maw, "Screw you Maw."
A minute later, Maw says to Paw, "Screw you Paw."
A couple of minutes go by, and Paw says to Maw, "I don't know about you Maw,
but I just don't get too much out of this oral sex stuff!"

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:bn3gp0$psp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ wat kan jy 'n paw-paw van 'n tamatie vertel? ;-))
>
> "TJ" wrote in message
> news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
>> Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>>
>> Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
>> Wat eet ons deesdae in SA?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Vorige onderwerp: Die boere in England
Volgende onderwerp: Fluffie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 05:10:52 MGT 2024