Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Idols
Idols [boodskap #85433] Ma, 13 Oktober 2003 06:12 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie eintlik 'n groot 'fan' van hierdie tipe van ding nie, maar na die
naweek se groot sportoes, was ek bereid om enigiets anders te kyk. Toe kyk
ek meeste van die top 3 van Idols. My indruk is dat al drie deelnemers
baie goed is, maar toe vertel die ou vrou [Mara Louw?] vir die
Anke-meisiekind dat sy nie haarself is nie en dat sy minder direkte
interpretasies moet maak van oorspronklike liedjies. Net daarna sing
Poseletso [as ek dit reg het] 'n Dido-slaapliedjie wat sy presies probeer
namaak en ant Mara is in vervoering! My vraag is: Wie en wat is die
antie nou eintlik? Een van ons groep vertel toe dat met die vorige Idols
was daar 'n groot herrie oor Heinz Winkler dit gewen het, terwyl daar mense
was wat gereken het dat die beste deelnemer het nie gewen nie en dat dit die
wit stem van DStv was wat hom laat wen het. Vir my het dit gisteraand
gelyk of antie Mara nou nie eintlik eers probeer het om haar voorkeur vir
Poseletso te verbloem nie. Is hierdie dalk 'n poging om die swart
deelnemer voorkant toe te druk?
Eintlik het ek nie rêrig 'n probleem daarmee nie, want ek glo soort soek
soort, maar as ons die situasie omdraai en een van die blanke beoordeellaers
pluk die messe blatant uit vir die swart deelnemer? Komaan Annette, jy's
die sanger hier onder ons. Wie van daai drie is die beste?
Re: Idols [boodskap #85437 is 'n antwoord op boodskap #85433] Ma, 13 Oktober 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mara is 'n sangeres, maar moenie 'n fout maak nie - sy's net so mal oor
Jacques. Poseletso is goed, maar Anke is beter, baie meer konstant en sy't
'n baie beter stem. Moenie Mara op een episode oordeel nie, ek het so hier
en daar gekyk en glad nie die gevoel gekry dat sy enige van die deelnemers
voortrek nie. As sy iemand voortrek is dit dalk eerder vir Jacques vir wie
sy blykbaar van die begin af 'n sagte plekkie het. Jacques is goed, maar sy
stem is vir my te "te". Hy's oorafgerond en ek het nog altyd die idee gekry
dat 'n popster of rockster se stem nie te afgerond moet wees nie - dis juis
die "rough edges" wat deel is van hulle charm. 'n Goed afgeronde stem hoort
eerder by jazz of kabaret. As die beoordeelaars nie betrokke was nie, sou
gesê het Jacques gaan wen, maar nou het die beoordeelaars 'n 40% stem, so ek
dink Poseletso gaan met die louere wegstap.

E

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmdfo6$jop$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek is nie eintlik 'n groot 'fan' van hierdie tipe van ding nie, maar na die
> naweek se groot sportoes, was ek bereid om enigiets anders te kyk. Toe kyk
> ek meeste van die top 3 van Idols. My indruk is dat al drie deelnemers
> baie goed is, maar toe vertel die ou vrou [Mara Louw?] vir die
> Anke-meisiekind dat sy nie haarself is nie en dat sy minder direkte
> interpretasies moet maak van oorspronklike liedjies. Net daarna sing
> Poseletso [as ek dit reg het] 'n Dido-slaapliedjie wat sy presies probeer
> namaak en ant Mara is in vervoering! My vraag is: Wie en wat is die
> antie nou eintlik? Een van ons groep vertel toe dat met die vorige Idols
> was daar 'n groot herrie oor Heinz Winkler dit gewen het, terwyl daar mense
> was wat gereken het dat die beste deelnemer het nie gewen nie en dat dit die
> wit stem van DStv was wat hom laat wen het. Vir my het dit gisteraand
> gelyk of antie Mara nou nie eintlik eers probeer het om haar voorkeur vir
> Poseletso te verbloem nie. Is hierdie dalk 'n poging om die swart
> deelnemer voorkant toe te druk?
> Eintlik het ek nie rêrig 'n probleem daarmee nie, want ek glo soort soek
> soort, maar as ons die situasie omdraai en een van die blanke beoordeellaers
> pluk die messe blatant uit vir die swart deelnemer? Komaan Annette, jy's
> die sanger hier onder ons. Wie van daai drie is die beste?
>
Re: Idols [boodskap #85439 is 'n antwoord op boodskap #85433] Ma, 13 Oktober 2003 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sheez!! Ek dink die beste sanger is al klaar uitgestem:))
Gisteraand het al drie baie goed gesing. Anke is al van baie lank af baie se
gunsteling - maar ongelukkig stem ek saam met Mara. Poseletso kry dit wel
reg om met fyn nuanses en veranderings wel iets anders weer te gee as die
direkte weergawe van die oorspronklike kunstenaar.
Van die drie sangers, elkeen met hul eie, unieke stem, het Poseletso wel
deurgaans meer verhoogpersoonlikheid openbaar as Anke of Jacques.
Gemeet aan verlede jaar se Idols en wat hulle met hul blootstelling gedoen
het, dink ek dat, behalwe vir die motor, dit nie so vreeslk belangrik is wie
die uiteindelike wenner is nie.
Bianca doen elk geval beter as Heinz, en sy was ook nie in die finale 3 nie.

Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmdfo6$jop$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek is nie eintlik 'n groot 'fan' van hierdie tipe van ding nie, maar na die
> naweek se groot sportoes, was ek bereid om enigiets anders te kyk. Toe kyk
> ek meeste van die top 3 van Idols. My indruk is dat al drie deelnemers
> baie goed is, maar toe vertel die ou vrou [Mara Louw?] vir die
> Anke-meisiekind dat sy nie haarself is nie en dat sy minder direkte
> interpretasies moet maak van oorspronklike liedjies. Net daarna sing
> Poseletso [as ek dit reg het] 'n Dido-slaapliedjie wat sy presies probeer
> namaak en ant Mara is in vervoering! My vraag is: Wie en wat is die
> antie nou eintlik? Een van ons groep vertel toe dat met die vorige Idols
> was daar 'n groot herrie oor Heinz Winkler dit gewen het, terwyl daar mense
> was wat gereken het dat die beste deelnemer het nie gewen nie en dat dit die
> wit stem van DStv was wat hom laat wen het. Vir my het dit gisteraand
> gelyk of antie Mara nou nie eintlik eers probeer het om haar voorkeur vir
> Poseletso te verbloem nie. Is hierdie dalk 'n poging om die swart
> deelnemer voorkant toe te druk?
> Eintlik het ek nie rêrig 'n probleem daarmee nie, want ek glo soort soek
> soort, maar as ons die situasie omdraai en een van die blanke beoordeellaers
> pluk die messe blatant uit vir die swart deelnemer? Komaan Annette, jy's
> die sanger hier onder ons. Wie van daai drie is die beste?
>
Re: Idols [boodskap #85440 is 'n antwoord op boodskap #85437] Ma, 13 Oktober 2003 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine, ek het 'n persoonlike vragie vir jou gestuur na jou hotmail
rekening.
--
Annette
Re: Idols [boodskap #85443 is 'n antwoord op boodskap #85439] Ma, 13 Oktober 2003 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan VarkBoer  is tans af-lyn  Jan VarkBoer
Boodskappe: 22
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Idolsis gerigg.....kyk net om dit te bewys gaan Poseletsu uitgevote word
vanaand! Sy en nes Brandon laas jaar gaan aan die korste end trek. Gun
wonder Heinz maak nie opslae nie hy was nog nooit op sy stem gekies nie maar
vir dit wat sy looks aan al die jong meisies se panties doen! Nazneen was
ook ongelukkig.....Anke het 'n goeie stem maar sy is geneig om die songs te
skree en Jacques klink soos Goerge Michael...maar sy stem oortuig nie
Re: Idols [boodskap #85445 is 'n antwoord op boodskap #85440] Ma, 13 Oktober 2003 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goed jy sê my, ek gaan kyk maar bitter min na die rekening, ek sal gaan
loer.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bmdmar$ar3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine, ek het 'n persoonlike vragie vir jou gestuur na jou hotmail
> rekening.
> --
> Annette
>
Re: Idols [boodskap #85452 is 'n antwoord op boodskap #85443] Ma, 13 Oktober 2003 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem volmondig saam met jou - van Nazneen tot my Heinz.
--
Annette

"Jan VarkBoer" skryf in boodskap news:3f8a74e4$0$64723@hades.is.co.za...
> Idolsis gerigg.....kyk net om dit te bewys gaan Poseletsu uitgevote word
> vanaand! Sy en nes Brandon laas jaar gaan aan die korste end trek. Gun
> wonder Heinz maak nie opslae nie hy was nog nooit op sy stem gekies nie maar
> vir dit wat sy looks aan al die jong meisies se panties doen! Nazneen was
> ook ongelukkig.....Anke het 'n goeie stem maar sy is geneig om die songs te
> skree en Jacques klink soos Goerge Michael...maar sy stem oortuig nie
>
Re: Idols [boodskap #85710 is 'n antwoord op boodskap #85437] Vr, 17 Oktober 2003 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
anke anke anke anke anke anke anke anke anke anke anke anke

DAAR IS NIEMAND ANDERS.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8a4e20$0$64724@hades.is.co.za...
> Mara is 'n sangeres, maar moenie 'n fout maak nie - sy's net so mal oor
> Jacques. Poseletso is goed, maar Anke is beter, baie meer konstant en sy't
> 'n baie beter stem. Moenie Mara op een episode oordeel nie, ek het so hier
> en daar gekyk en glad nie die gevoel gekry dat sy enige van die deelnemers
> voortrek nie. As sy iemand voortrek is dit dalk eerder vir Jacques vir wie
> sy blykbaar van die begin af 'n sagte plekkie het. Jacques is goed, maar sy
> stem is vir my te "te". Hy's oorafgerond en ek het nog altyd die idee gekry
> dat 'n popster of rockster se stem nie te afgerond moet wees nie - dis juis
> die "rough edges" wat deel is van hulle charm. 'n Goed afgeronde stem hoort
> eerder by jazz of kabaret. As die beoordeelaars nie betrokke was nie, sou
> gesê het Jacques gaan wen, maar nou het die beoordeelaars 'n 40% stem, so ek
> dink Poseletso gaan met die louere wegstap.
>
> E
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmdfo6$jop$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek is nie eintlik 'n groot 'fan' van hierdie tipe van ding nie, maar na
> die
>> naweek se groot sportoes, was ek bereid om enigiets anders te kyk. Toe
> kyk
>> ek meeste van die top 3 van Idols. My indruk is dat al drie deelnemers
>> baie goed is, maar toe vertel die ou vrou [Mara Louw?] vir die
>> Anke-meisiekind dat sy nie haarself is nie en dat sy minder direkte
>> interpretasies moet maak van oorspronklike liedjies. Net daarna sing
>> Poseletso [as ek dit reg het] 'n Dido-slaapliedjie wat sy presies probeer
>> namaak en ant Mara is in vervoering! My vraag is: Wie en wat is die
>> antie nou eintlik? Een van ons groep vertel toe dat met die vorige Idols
>> was daar 'n groot herrie oor Heinz Winkler dit gewen het, terwyl daar
> mense
>> was wat gereken het dat die beste deelnemer het nie gewen nie en dat dit
> die
>> wit stem van DStv was wat hom laat wen het. Vir my het dit gisteraand
>> gelyk of antie Mara nou nie eintlik eers probeer het om haar voorkeur vir
>> Poseletso te verbloem nie. Is hierdie dalk 'n poging om die swart
>> deelnemer voorkant toe te druk?
>> Eintlik het ek nie rêrig 'n probleem daarmee nie, want ek glo soort
> soek
>> soort, maar as ons die situasie omdraai en een van die blanke
> beoordeellaers
>> pluk die messe blatant uit vir die swart deelnemer? Komaan Annette, jy's
>> die sanger hier onder ons. Wie van daai drie is die beste?
>>
>
Re: Idols [boodskap #85711 is 'n antwoord op boodskap #85710] Vr, 17 Oktober 2003 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ja, sy's die beste van die twee wat oorgebly het. Eintlik was daar 'n
paar wat dit nie eers tot die 100 gehaal het nie wat beter as enige van die
10 finaliste gesing het. Ag maar gelukkig gaan my gunstelinge Heinz en
Gareth van Engeland Sondag sing, so daar's darem 'n rede om te kyk.

E

"MoerFie" skryf in boodskap news:bmpn60$67n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> anke anke anke anke anke anke anke anke anke anke anke anke
>
>
> DAAR IS NIEMAND ANDERS.
Re: Idols [boodskap #85714 is 'n antwoord op boodskap #85710] Sa, 18 Oktober 2003 04:28 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
(Poesie, Poesie, Poesie, Poesie) x 1000
:)))
-
Annette
> anke anke anke anke anke anke anke anke anke anke anke anke
>
>
> DAAR IS NIEMAND ANDERS.
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8a4e20$0$64724@hades.is.co.za...
>> Mara is 'n sangeres, maar moenie 'n fout maak nie - sy's net so mal oor
>> Jacques. Poseletso is goed, maar Anke is beter, baie meer konstant en
> sy't
>> 'n baie beter stem. Moenie Mara op een episode oordeel nie, ek het so
> hier
>> en daar gekyk en glad nie die gevoel gekry dat sy enige van die deelnemers
>> voortrek nie. As sy iemand voortrek is dit dalk eerder vir Jacques vir
> wie
>> sy blykbaar van die begin af 'n sagte plekkie het. Jacques is goed,
maar
> sy
>> stem is vir my te "te". Hy's oorafgerond en ek het nog altyd die idee
> gekry
>> dat 'n popster of rockster se stem nie te afgerond moet wees nie - dis
> juis
>> die "rough edges" wat deel is van hulle charm. 'n Goed afgeronde stem
> hoort
>> eerder by jazz of kabaret. As die beoordeelaars nie betrokke was nie, sou
>> gesê het Jacques gaan wen, maar nou het die beoordeelaars 'n 40% stem,
so
> ek
>> dink Poseletso gaan met die louere wegstap.
>>
>> E
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmdfo6$jop$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek is nie eintlik 'n groot 'fan' van hierdie tipe van ding nie, maar
na
>> die
>>> naweek se groot sportoes, was ek bereid om enigiets anders te kyk.
Toe
>> kyk
>>> ek meeste van die top 3 van Idols. My indruk is dat al drie deelnemers
>>> baie goed is, maar toe vertel die ou vrou [Mara Louw?] vir die
>>> Anke-meisiekind dat sy nie haarself is nie en dat sy minder direkte
>>> interpretasies moet maak van oorspronklike liedjies. Net daarna sing
>>> Poseletso [as ek dit reg het] 'n Dido-slaapliedjie wat sy presies
> probeer
>>> namaak en ant Mara is in vervoering! My vraag is: Wie en wat is die
>>> antie nou eintlik? Een van ons groep vertel toe dat met die vorige
> Idols
>>> was daar 'n groot herrie oor Heinz Winkler dit gewen het, terwyl daar
>> mense
>>> was wat gereken het dat die beste deelnemer het nie gewen nie en dat
dit
>> die
>>> wit stem van DStv was wat hom laat wen het. Vir my het dit gisteraand
>>> gelyk of antie Mara nou nie eintlik eers probeer het om haar voorkeur
> vir
>>> Poseletso te verbloem nie. Is hierdie dalk 'n poging om die swart
>>> deelnemer voorkant toe te druk?
>>> Eintlik het ek nie rêrig 'n probleem daarmee nie, want ek glo
soort
>> soek
>>> soort, maar as ons die situasie omdraai en een van die blanke
>> beoordeellaers
>>> pluk die messe blatant uit vir die swart deelnemer? Komaan Annette,
> jy's
>>> die sanger hier onder ons. Wie van daai drie is die beste?
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Mis iemand vir dave?
Volgende onderwerp: Vlaminge in die Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 21:56:40 MGT 2024