Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vlaminge in die Kaap
Vlaminge in die Kaap [boodskap #85718] Sa, 18 Oktober 2003 08:59
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gister was een uitsending op die vlaamse televisiesender Vitaya oor
vlaminge in die kaap;die film is gemaak deur Carl Simoens,een Vlaming
die gedeeltlik in SA woon en werk;hy het ons laat sien hoe baie
vlaminge een nuwe lewe opgebou hê in die Kaap;hulle is meestal
werksaam als gasthuisuitbater ,hulle werk baie maar hulle is tevree
daar die klimaat gunstiger is as in Belgie en die werkomstandigede
beter is.
Vorige onderwerp: Idols
Volgende onderwerp: bezoen aan SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:40:11 MGT 2024