Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bomplanters
Bomplanters [boodskap #85342] Do, 09 Oktober 2003 05:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, jy was reg -oor die getuies wat vermoor is. Dit het te doen gehad met
hierdie saak, en die moordenaars moet nog verhoor word.
Hierdie moordenaars is die twee broers van een van die
bomplantaangehoudenes.
In gister se Argus is dit ook uitgewys dat dit die laaste bom was wat in die
Kaap geplant is.
Mens kan nou seker dink dat die regte mense gevang is, of dat die
bomplanters geskrik het toe hierdie lotjie so vinnig aangekeer is, maar dit
kan ook wees dat die moslemgemeenskap hulle teen die bomplantidees begin
verset het, omdat hulle as 'n groep daaronder gely het.
Nou is die moslems weer in die spervuur om 'n heel ander rede. Deelname aan
Idols - waar die een klomp dit as verbode verklaar, en die ander groep dit
nie sien as iets wat verbode hoort te wees nie.
Hoekom twee kinders in hierdie laat stadium daaronder moes ly, terwyl
sogenaamde leiers al lankal hul besluit daaroor moes geneem het, laat mens
ook maar wonder oor die indoktrinasie wat daar aan die gang is.
--
Annette
Re: Bomplanters [boodskap #85421 is 'n antwoord op boodskap #85342] Sa, 11 Oktober 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
barte...  is tans af-lyn  barte...
Boodskappe: 13
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Jonas, jy was reg -oor die getuies wat vermoor is. Dit het te doen gehad met
> hierdie saak, en die moordenaars moet nog verhoor word.
> Hierdie moordenaars is die twee broers van een van die
> bomplantaangehoudenes.
> In gister se Argus is dit ook uitgewys dat dit die laaste bom was wat in die
> Kaap geplant is.
> Mens kan nou seker dink dat die regte mense gevang is, of dat die
> bomplanters geskrik het toe hierdie lotjie so vinnig aangekeer is, maar dit
> kan ook wees dat die moslemgemeenskap hulle teen die bomplantidees begin
> verset het, omdat hulle as 'n groep daaronder gely het.
### Sou jy in die Apartheids-jare iemand van die ANC of MK (wat
moontlik bomme geplant het en skuil) by die polisie aangemeld het?
Re: Bomplanters [boodskap #85424 is 'n antwoord op boodskap #85421] So, 12 Oktober 2003 03:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
George - of die vraag aan my gevra sou word, sou my antwoord gewees het
nee - ek sou hulle eerder wou jag.

"George B." skryf in boodskap news:6c613aef.0310110946.3ddf0b47@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Jonas, jy was reg -oor die getuies wat vermoor is. Dit het te doen gehad met
>> hierdie saak, en die moordenaars moet nog verhoor word.
>> Hierdie moordenaars is die twee broers van een van die
>> bomplantaangehoudenes.
>> In gister se Argus is dit ook uitgewys dat dit die laaste bom was wat in die
>> Kaap geplant is.
>> Mens kan nou seker dink dat die regte mense gevang is, of dat die
>> bomplanters geskrik het toe hierdie lotjie so vinnig aangekeer is, maar dit
>> kan ook wees dat die moslemgemeenskap hulle teen die bomplantidees begin
>> verset het, omdat hulle as 'n groep daaronder gely het.
> ### Sou jy in die Apartheids-jare iemand van die ANC of MK (wat
> moontlik bomme geplant het en skuil) by die polisie aangemeld het?
Re: Bomplanters [boodskap #85430 is 'n antwoord op boodskap #85421] So, 12 Oktober 2003 21:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal enige bomplanter by die polisie aanmeld - maak nie saak of die
persoon wit, bruin of swart is nie - nog minder sal dit vir my saak maaak
aan watter godsdienstige of politieke ortuiging hy/sy aan behoort.
Enige bomplanter is 'n walging.
Annette

"George B." skryf in boodskap news:6c613aef.0310110946.3ddf0b47@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Jonas, jy was reg -oor die getuies wat vermoor is. Dit het te doen gehad met
>> hierdie saak, en die moordenaars moet nog verhoor word.
>> Hierdie moordenaars is die twee broers van een van die
>> bomplantaangehoudenes.
>> In gister se Argus is dit ook uitgewys dat dit die laaste bom was wat in die
>> Kaap geplant is.
>> Mens kan nou seker dink dat die regte mense gevang is, of dat die
>> bomplanters geskrik het toe hierdie lotjie so vinnig aangekeer is, maar dit
>> kan ook wees dat die moslemgemeenskap hulle teen die bomplantidees begin
>> verset het, omdat hulle as 'n groep daaronder gely het.
> ### Sou jy in die Apartheids-jare iemand van die ANC of MK (wat
> moontlik bomme geplant het en skuil) by die polisie aangemeld het?
Vorige onderwerp: Van vyebome
Volgende onderwerp: Ons spring voor:))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:43:09 MGT 2024