Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aardklop
Aardklop [boodskap #84606] So, 28 September 2003 11:37 na volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek en my sielsgenoot het pas teruggekeer van Aardklop af. Ons het 21 shows
gesien in 'n bestek van vyf dae, teksie gery van die een venue na die ander,
Selfs 'n onderhoud met Huisgenoot gehad, Persoonlik getekende CD's van
verskeie Kunstenaars ontvang, Blad geskud met vele meeren tougestaan vir
koeldrank, bier, sosaties, kerrie ne rys, pannekoek, sosaties, roomys bier,
het ek al sosaties genoem? Mense neem dit van my: Afrikaans is stokstyf aan
die gang, hierdie taal sal NOOIT vrek nie.

Groetnis Moerfie
Re: Aardklop [boodskap #84610 is 'n antwoord op boodskap #84606] So, 28 September 2003 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaarverbrande kinders het ook dieselfde boodskap kom oordra.
Wat verblydend is, is dat daar soveel jonges betrokke is.
Was daar verlede jaar - sal a.s. jaar weer dit doen.
Daar was klaarblyklik 'n groter poging om swartouens ook in te bring - het
dit gewerk? Die kwaitomaat by OppieAarde was klaarblyklik heel gewild?

"MoerFie" skryf in boodskap news:bl6h0g$l0e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek en my sielsgenoot het pas teruggekeer van Aardklop af. Ons het 21 shows
> gesien in 'n bestek van vyf dae, teksie gery van die een venue na die ander,
> Selfs 'n onderhoud met Huisgenoot gehad, Persoonlik getekende CD's van
> verskeie Kunstenaars ontvang, Blad geskud met vele meeren tougestaan vir
> koeldrank, bier, sosaties, kerrie ne rys, pannekoek, sosaties, roomys bier,
> het ek al sosaties genoem? Mense neem dit van my: Afrikaans is stokstyf aan
> die gang, hierdie taal sal NOOIT vrek nie.
>
> Groetnis Moerfie
>
Re: Aardklop [boodskap #84620 is 'n antwoord op boodskap #84610] So, 28 September 2003 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bl6pk5$pue$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was klaarblyklik 'n groter poging om swartouens ook in te bring - het
> dit gewerk? Die kwaitomaat by OppieAarde was klaarblyklik heel gewild?

Sorrie Jonas-mater ek is al te oud vir die oppie-aarde ding. Rock het nog
nooit vir my
enige bekoring ingehou nie. Daarwas BAIE jong (wulpse) mense by die fees en
nogal
heelwat mense van tradisioneel Afrika-herkoms, ek het selfs 'n paar
oosterlinge (verre-ooste)
gewaar maar oorwegend maar van ons mense.
Re: Aardklop [boodskap #84651 is 'n antwoord op boodskap #84606] Ma, 29 September 2003 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die taal sal inderdaad "nooit vrek" nie as mens na 'n Afrikaanse kunstefees
gaan en nog steeds praat van shows, i.p.v. opvoerings of uitvoerings.
Dit beteken dat alles daar as shows adverteer is, of so daarvan in die reël
gepraat is.
Jy bedoel seker Engfrikaans sal nooit verk nie.
Annette
--

"MoerFie" skryf in boodskap news:bl6h0g$l0e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek en my sielsgenoot het pas teruggekeer van Aardklop af. Ons het 21 shows
> gesien in 'n bestek van vyf dae, teksie gery van die een venue na die ander,
> Selfs 'n onderhoud met Huisgenoot gehad, Persoonlik getekende CD's van
> verskeie Kunstenaars ontvang, Blad geskud met vele meeren tougestaan vir
> koeldrank, bier, sosaties, kerrie ne rys, pannekoek, sosaties, roomys bier,
> het ek al sosaties genoem? Mense neem dit van my: Afrikaans is stokstyf aan
> die gang, hierdie taal sal NOOIT vrek nie.
>
> Groetnis Moerfie
>
Re: Aardklop [boodskap #84664 is 'n antwoord op boodskap #84651] Ma, 29 September 2003 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
suster annette

of jy dit wil weet of nie, engfrikaans is die nuwe afrikaans.

elke ou wat in 'n show opgetree het, het dit 'n show genoem en daarna trots
in afrikaans voortgegaan

ons het geen probleem on van bobotie, of blatjang, of 'n affaire of 'n
indaba of muti te praat nie, maar
sodra iemand van 'n lekker ding soos 'n show praat moet dit skielik 'n kak
ding soos 'n vertoning wees.

daar is geen vergelyking tussen 'n vertoning en 'n show nie. Moet nou nie
soos daai whenwe
lesbian van Kanada tekere gaan oor suiwer Ofrikaans nie. Mense praat soos
hulle praat.

EK droom van shows, nie van vertonings nie, ek sing songs, nie liedere nie
en dit is dit einde van
die bleddies storie.

"Annette" skryf in boodskap news:bl9cn6$d8i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die taal sal inderdaad "nooit vrek" nie as mens na 'n Afrikaanse kunstefees
> gaan en nog steeds praat van shows, i.p.v. opvoerings of uitvoerings.
> Dit beteken dat alles daar as shows adverteer is, of so daarvan in die reël
> gepraat is.
> Jy bedoel seker Engfrikaans sal nooit verk nie.
> Annette
> --
> "MoerFie" wrote in message
> news:bl6h0g$l0e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek en my sielsgenoot het pas teruggekeer van Aardklop af. Ons het 21
> shows
>> gesien in 'n bestek van vyf dae, teksie gery van die een venue na die
> ander,
>> Selfs 'n onderhoud met Huisgenoot gehad, Persoonlik getekende CD's van
>> verskeie Kunstenaars ontvang, Blad geskud met vele meeren tougestaan vir
>> koeldrank, bier, sosaties, kerrie ne rys, pannekoek, sosaties, roomys
> bier,
>> het ek al sosaties genoem? Mense neem dit van my: Afrikaans is stokstyf
> aan
>> die gang, hierdie taal sal NOOIT vrek nie.
>>
>> Groetnis Moerfie
>>
>
Re: Aardklop [boodskap #84666 is 'n antwoord op boodskap #84664] Ma, 29 September 2003 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie" wrote

> daar is geen vergelyking tussen 'n vertoning en 'n show nie. Moet nou nie
> soos daai whenwe
> lesbian van Kanada tekere gaan oor suiwer Ofrikaans nie.

En as jy nie so stupid was, en soveel sweeping statements
gemaak het nie, sou jy al lankal gesien het dat ek van shows
praat wanneer dit proper is.

Straight out of Canada
Re: Aardklop [boodskap #84670 is 'n antwoord op boodskap #84664] Di, 30 September 2003 05:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy maak net plein aannames - ek het jou net daarop gewys dat jy beweer dat
Afrikaans nooit sal ophou bestaan nie, tewyl ek jou daarop gewys het dat jy
eintlik praat van Engfrikaans - soos jy self hieronder erken het.
Ek sê ook nie vertonings wat shows genoem word is nonsens nie - maar ai tog,
soos Koos Kombuis in Rapport ook Sondag genoem het - die napraatsiekte is by
ons - almal praat na om in tel te wees, en niemand wil oorspronklik wees om
'n nuwe Afrikaanse woord vir vertoning, opvoering of uitvoering uit te dink
en te gebruik nie.
Terloops - show is nie 'n anglisisme nie - dis 'n plein Engelse woord.
Daar is in 'n program op RSG genoem dat 127 tale in Suid Amerika die
afgelope eeu totaal uitgesterf het - so moenie dink dat dit nie met
Afrikaans kan gebeur en ons nasate sit met EngXhoskaans nie.

Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:bl9ss4$m5r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> suster annette
>
> of jy dit wil weet of nie, engfrikaans is die nuwe afrikaans.
>
> elke ou wat in 'n show opgetree het, het dit 'n show genoem en daarna trots
> in afrikaans voortgegaan
>
> ons het geen probleem on van bobotie, of blatjang, of 'n affaire of 'n
> indaba of muti te praat nie, maar
> sodra iemand van 'n lekker ding soos 'n show praat moet dit skielik 'n kak
> ding soos 'n vertoning wees.
>
> daar is geen vergelyking tussen 'n vertoning en 'n show nie. Moet nou nie
> soos daai whenwe
> lesbian van Kanada tekere gaan oor suiwer Ofrikaans nie. Mense praat soos
> hulle praat.
>
> EK droom van shows, nie van vertonings nie, ek sing songs, nie liedere nie
> en dit is dit einde van
> die bleddies storie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bl9cn6$d8i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die taal sal inderdaad "nooit vrek" nie as mens na 'n Afrikaanse
> kunstefees
>> gaan en nog steeds praat van shows, i.p.v. opvoerings of uitvoerings.
>> Dit beteken dat alles daar as shows adverteer is, of so daarvan in die
> reël
>> gepraat is.
>> Jy bedoel seker Engfrikaans sal nooit verk nie.
>> Annette
>> --
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:bl6h0g$l0e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek en my sielsgenoot het pas teruggekeer van Aardklop af. Ons het 21
>> shows
>>> gesien in 'n bestek van vyf dae, teksie gery van die een venue na die
>> ander,
>>> Selfs 'n onderhoud met Huisgenoot gehad, Persoonlik getekende CD's van
>>> verskeie Kunstenaars ontvang, Blad geskud met vele meeren tougestaan vir
>>> koeldrank, bier, sosaties, kerrie ne rys, pannekoek, sosaties, roomys
>> bier,
>>> het ek al sosaties genoem? Mense neem dit van my: Afrikaans is
stokstyf
>> aan
>>> die gang, hierdie taal sal NOOIT vrek nie.
>>>
>>> Groetnis Moerfie
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: knock knock... (0/1)
Volgende onderwerp: Wat is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 00:13:57 MGT 2024