Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n Lied vir die res van ons
Re: 'n Lied vir die res van ons [boodskap #8450] Sa, 08 Februarie 1997 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 08 Feb 97 06:36:18 GMT, gide...@xpoint.co.za (Gideon van Zyl) wrote:

[/color]
>
> EK het nog my lewe
>
>
> � Gideon van Zyl
>
> O, ek sit hier en skryf n kommunikasie
> Die koste van die lewe laat my tone krul>>>

'n Bietjie van die ander kant:

Sien vanoggend in die koerant (Beeld) die volgende: "Kapitaal vloei SA
in 'n geweldige tempo binne. In net twee dae het R900 miljoen se
buitelandse geld na die SA kapitaalmark gevloei.
"Sedert begin vanjaar het buitelanders se netto beleggings in effekte
R3 miljard beloop. Dit is 50 persent meer as die netto bedrag wat in
die hele verlede jaar gekoop het.
"Ook het die Reserwebank gisteraand bekend gemaak dat die goud- en
buitelandse valutareserwes verlede maand die hoogste vlak sedert Maart
verlede jaar bereik het.
"Die sterk invloei van kapitaal word beskou as 'n mosie van vertroue
in die makro-ekonomiese beleid wat die regering vanjaar in werking wil
stel."

Dan styg die Rand natuurlik die afgelope tyd. Dit het gister weer 4
sent teen die Dollar gestyg na Mandela se toespraak toe hy die
Parlement geopen het.

En die Union Bank van Switserland en Goldman Sachs se die waarde van
die Rand moet eintlik R4,18 vir 'n dollar wees. Dit is op die oomblik
R4,42.
Vorige onderwerp: Februarie uitgawe van DigiNews
Volgende onderwerp: Demagogiese Agenda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 12:35:36 MGT 2024