Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat sou jy neem?
Wat sou jy neem? [boodskap #84264] Vr, 19 September 2003 06:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy na 'n funksie moet gaan en iets dra of lyk na iets in jou tienerjare,
wat sou dit wees?

Annette
Re: Wat sou jy neem? [boodskap #84266 is 'n antwoord op boodskap #84264] Vr, 19 September 2003 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Iets in neon, of pienk!

Dis 'n wonder dat almal wat in die 80�s in hulle tienerjare was, nie moffies
geword het nie!

Max (Soos jy kan sien, Annetee, sit ek verveeld rond...)

"Annette" skryf in boodskap news:bke7mi$3k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy na 'n funksie moet gaan en iets dra of lyk na iets in jou tienerjare,
> wat sou dit wees?
>
> Annette
>
Re: Wat sou jy neem? [boodskap #84269 is 'n antwoord op boodskap #84266] Vr, 19 September 2003 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annetee of Annetkoffie... sorry vir die spelfout!

"Max" skryf in boodskap news:3f6aa2a4$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Iets in neon, of pienk!
>
> Dis 'n wonder dat almal wat in die 80�s in hulle tienerjare was, nie moffies
> geword het nie!
>
> Max (Soos jy kan sien, Annetee, sit ek verveeld rond...)
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bke7mi$3k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy na 'n funksie moet gaan en iets dra of lyk na iets in jou
> tienerjare,
>> wat sou dit wees?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat sou jy neem? [boodskap #84270 is 'n antwoord op boodskap #84266] Vr, 19 September 2003 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal 'n tentrok dra, of iets in crimplene:))

Annette - wat wag om ma te gaan haal.

"Max" skryf in boodskap news:3f6aa2a4$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Iets in neon, of pienk!
>
> Dis 'n wonder dat almal wat in die 80�s in hulle tienerjare was, nie moffies
> geword het nie!
>
> Max (Soos jy kan sien, Annetee, sit ek verveeld rond...)
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bke7mi$3k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy na 'n funksie moet gaan en iets dra of lyk na iets in jou
> tienerjare,
>> wat sou dit wees?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat sou jy neem? [boodskap #84271 is 'n antwoord op boodskap #84269] Vr, 19 September 2003 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Annetrooiwyn:))

"Max" skryf in boodskap news:3f6aa325$0$58716$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Annetee of Annetkoffie... sorry vir die spelfout!
>
> "Max" schreef in bericht
> news:3f6aa2a4$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Iets in neon, of pienk!
>>
>> Dis 'n wonder dat almal wat in die 80�s in hulle tienerjare was, nie
> moffies
>> geword het nie!
>>
>> Max (Soos jy kan sien, Annetee, sit ek verveeld rond...)
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:bke7mi$3k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As jy na 'n funksie moet gaan en iets dra of lyk na iets in jou
>> tienerjare,
>>> wat sou dit wees?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wat sou jy neem? [boodskap #84285 is 'n antwoord op boodskap #84264] Vr, 19 September 2003 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal een van daai "balloon-rokke" dra - onthou jy daai goed? En groot
plastiek oorbelle, neon pienk enkel sokkies en wit hoëhakskoene. Liewe
hemel, ek kan nie glo hulle het ons so mismaak in die 80's nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bke7mi$3k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy na 'n funksie moet gaan en iets dra of lyk na iets in jou tienerjare,
> wat sou dit wees?
>
> Annette
>
Re: Wat sou jy neem? [boodskap #84303 is 'n antwoord op boodskap #84285] Vr, 19 September 2003 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek het ook 'n ballonromprik gedra - maar as ek praat van my tienerjare,
is dit ''n sjoe-broekie, met 'n midi romp bo-oor wat oopgeknoop is, stewels,
'n trilobal-hempie en 'n gillet met tossels.

--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6acdeb$0$64725@hades.is.co.za...
> Ek sal een van daai "balloon-rokke" dra - onthou jy daai goed? En groot
> plastiek oorbelle, neon pienk enkel sokkies en wit hoëhakskoene. Liewe
> hemel, ek kan nie glo hulle het ons so mismaak in die 80's nie.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bke7mi$3k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy na 'n funksie moet gaan en iets dra of lyk na iets in jou
> tienerjare,
>> wat sou dit wees?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat sou jy neem? [boodskap #84310 is 'n antwoord op boodskap #84303] Vr, 19 September 2003 22:35 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar die goed waarvan jy praat was mos weer mode gewees 'n paar jaar
terug :)) Ek glo nie jy sal sukkel om dit in die hande te kry nie. As ek
aan my tienerjare dink, sal ek na die vroeë negentigs se modes moet kyk.
Geskeurde jeans en tekkies. Hoe meer jy geslof het, hoe meer in die mode
was jy.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bkf8c0$92$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ek het ook 'n ballonromprik gedra - maar as ek praat van my tienerjare,
> is dit ''n sjoe-broekie, met 'n midi romp bo-oor wat oopgeknoop is, stewels,
> 'n trilobal-hempie en 'n gillet met tossels.
>
> --
Vorige onderwerp: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk?
Volgende onderwerp: Storm Isabel al?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 03:37:45 MGT 2024