Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sal JY asb jou eiers vir ons skenk?
Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84121] Di, 16 September 2003 15:10 na volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek en my man sukkel nou al jare lank om 'n babatjie te he. Die
dokters het ons vertel dat die enigste manier wat ek gaan swanger
raak, is om 'n jong dame (onder 36 jaar oud) te vra om haar eiers vir
ons te skenk. Kan JY hierdie droom vir ons bewaarheid?

As jy geinterreseerd is, en in Engeland bly, bel asseblief die
vrugbaarheidskliniek waar ons ons behandeling sal doen. Hulle word
genoem "The Logan Centre" en mens kan 'n bietjie sien van wat die
behandeling sal wees op hulle webblad: www.logancentre.co.uk. As jy
die registrasieform invul, skryf asseblief ons verwysingsnommer in -
#ydp9999. Jy kan hulle ook gratis bel op 0800 389 9147.

Dankie dat julle die tyd gevat het om hierdie te lees.
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84156 is 'n antwoord op boodskap #84121] Wo, 17 September 2003 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die gene pool is bietjie vlak hier... Is jy seker jy wil ons eiers hê?

Max (Los my eiers uit!) _____________________________

in...@logancentre.co.uk

> Ek en my man sukkel nou al jare lank om 'n babatjie te he. Die
> dokters het ons vertel dat die enigste manier wat ek gaan swanger
> raak, is om 'n jong dame (onder 36 jaar oud) te vra om haar eiers vir
> ons te skenk. Kan JY hierdie droom vir ons bewaarheid?
>
> As jy geinterreseerd is, en in Engeland bly, bel asseblief die
> vrugbaarheidskliniek waar ons ons behandeling sal doen. Hulle word
> genoem "The Logan Centre" en mens kan 'n bietjie sien van wat die
> behandeling sal wees op hulle webblad: www.logancentre.co.uk. As jy
> die registrasieform invul, skryf asseblief ons verwysingsnommer in -
> #ydp9999. Jy kan hulle ook gratis bel op 0800 389 9147.
>
> Dankie dat julle die tyd gevat het om hierdie te lees.
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84162 is 'n antwoord op boodskap #84156] Wo, 17 September 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - jy vat dit raak maat....

"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0309170037.18b06325@posting.google.com...
> Die gene pool is bietjie vlak hier... Is jy seker jy wil ons eiers hê?
>
> Max (Los my eiers uit!) _____________________________
>
> in...@logancentre.co.uk
>
>> Ek en my man sukkel nou al jare lank om 'n babatjie te he. Die
>> dokters het ons vertel dat die enigste manier wat ek gaan swanger
>> raak, is om 'n jong dame (onder 36 jaar oud) te vra om haar eiers vir
>> ons te skenk. Kan JY hierdie droom vir ons bewaarheid?
>>
>> As jy geinterreseerd is, en in Engeland bly, bel asseblief die
>> vrugbaarheidskliniek waar ons ons behandeling sal doen. Hulle word
>> genoem "The Logan Centre" en mens kan 'n bietjie sien van wat die
>> behandeling sal wees op hulle webblad: www.logancentre.co.uk. As jy
>> die registrasieform invul, skryf asseblief ons verwysingsnommer in -
>> #ydp9999. Jy kan hulle ook gratis bel op 0800 389 9147.
>>
>> Dankie dat julle die tyd gevat het om hierdie te lees.
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84164 is 'n antwoord op boodskap #84156] Wo, 17 September 2003 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan 'n uier aanbied....
:))
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0309170037.18b06325@posting.google.com...
> Die gene pool is bietjie vlak hier... Is jy seker jy wil ons eiers hê?
>
> Max (Los my eiers uit!) _____________________________
>
> in...@logancentre.co.uk
>
>> Ek en my man sukkel nou al jare lank om 'n babatjie te he. Die
>> dokters het ons vertel dat die enigste manier wat ek gaan swanger
>> raak, is om 'n jong dame (onder 36 jaar oud) te vra om haar eiers vir
>> ons te skenk. Kan JY hierdie droom vir ons bewaarheid?
>>
>> As jy geinterreseerd is, en in Engeland bly, bel asseblief die
>> vrugbaarheidskliniek waar ons ons behandeling sal doen. Hulle word
>> genoem "The Logan Centre" en mens kan 'n bietjie sien van wat die
>> behandeling sal wees op hulle webblad: www.logancentre.co.uk. As jy
>> die registrasieform invul, skryf asseblief ons verwysingsnommer in -
>> #ydp9999. Jy kan hulle ook gratis bel op 0800 389 9147.
>>
>> Dankie dat julle die tyd gevat het om hierdie te lees.
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84167 is 'n antwoord op boodskap #84164] Wo, 17 September 2003 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Met hoeveel spene? Voor of agter?

:-)

TJ

NS: Onthou jul nog vir "Trixie se spene, ma" - Willem.

"Annette" skryf in boodskap news:bk9g0j$p3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan 'n uier aanbied....
> :))
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:cc9ea8f.0309170037.18b06325@posting.google.com...
>> Die gene pool is bietjie vlak hier... Is jy seker jy wil ons eiers hê?
>>
>> Max (Los my eiers uit!) _____________________________
>>
>> in...@logancentre.co.uk
>>
>>> Ek en my man sukkel nou al jare lank om 'n babatjie te he. Die
>>> dokters het ons vertel dat die enigste manier wat ek gaan swanger
>>> raak, is om 'n jong dame (onder 36 jaar oud) te vra om haar eiers vir
>>> ons te skenk. Kan JY hierdie droom vir ons bewaarheid?
>>>
>>> As jy geinterreseerd is, en in Engeland bly, bel asseblief die
>>> vrugbaarheidskliniek waar ons ons behandeling sal doen. Hulle word
>>> genoem "The Logan Centre" en mens kan 'n bietjie sien van wat die
>>> behandeling sal wees op hulle webblad: www.logancentre.co.uk. As jy
>>> die registrasieform invul, skryf asseblief ons verwysingsnommer in -
>>> #ydp9999. Jy kan hulle ook gratis bel op 0800 389 9147.
>>>
>>> Dankie dat julle die tyd gevat het om hierdie te lees.
>
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84172 is 'n antwoord op boodskap #84167] Wo, 17 September 2003 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Jy weet mos dat elke speen 'n verskillende melk gee - so ek sal die
agterste speen - die kondensmelk ene - skenk:)))

--
Annette

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f68460e$0$64727@hades.is.co.za...
> Met hoeveel spene? Voor of agter?
>
> :-)
>
> TJ
>
> NS: Onthou jul nog vir "Trixie se spene, ma" - Willem.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk9g0j$p3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan 'n uier aanbied....
>> :))
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:cc9ea8f.0309170037.18b06325@posting.google.com...
>>> Die gene pool is bietjie vlak hier... Is jy seker jy wil ons eiers hê?
>>>
>>> Max (Los my eiers uit!) _____________________________
>>>
>>> in...@logancentre.co.uk
>>>
>>>> Ek en my man sukkel nou al jare lank om 'n babatjie te he. Die
>>>> dokters het ons vertel dat die enigste manier wat ek gaan swanger
>>>> raak, is om 'n jong dame (onder 36 jaar oud) te vra om haar eiers vir
>>>> ons te skenk. Kan JY hierdie droom vir ons bewaarheid?
>>>>
>>>> As jy geinterreseerd is, en in Engeland bly, bel asseblief die
>>>> vrugbaarheidskliniek waar ons ons behandeling sal doen. Hulle word
>>>> genoem "The Logan Centre" en mens kan 'n bietjie sien van wat die
>>>> behandeling sal wees op hulle webblad: www.logancentre.co.uk. As jy
>>>> die registrasieform invul, skryf asseblief ons verwysingsnommer in -
>>>> #ydp9999. Jy kan hulle ook gratis bel op 0800 389 9147.
>>>>
>>>> Dankie dat julle die tyd gevat het om hierdie te lees.
>>
>
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84176 is 'n antwoord op boodskap #84172] Wo, 17 September 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek skaam my vir julle.

Hier is 'n afrikaner paartjie wat hulp soek, maar
tipies Suid Afrikaners sal hulle baie kometaar hê
maar steeds nie help nie.

My amerikaanse vriend se kubaanse vrou het
opgetree as surogaat ma vir sy suster(haar
skoonsuster). Nie eers net eiertjies nie, maar sy
het die baba 8 maande gedra vir haar skoonsuster,
en glo my sy het hel gehad die laaste paar maande.

Ek sê nog steeds meeste Suid Afrikaners staan nie
bymekaar nie. Hulle sal mekaar veel eerder in die
rug steek as help.
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84182 is 'n antwoord op boodskap #84176] Wo, 17 September 2003 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag man, loop blaas doppies.
Die mense sit in Engeland - so hulle kan mos eiers daar kry sommer by die
buurmense of so.
Nou moet hulle nie kom en sê die eiers moet net van blanke Suid-Afrikaners
wees nie, want dit is rassisties.
Buitendien is dit al oor en oor bewys dat wanneer 'n paar 'n kind aanneem,
is hulle net so lief vir die soos 'n eie, en dan kry hulle sommer enetjie
ook by waarvoor moedertjie moet sweet en vadertjie flou val by geboorte.
--
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:McY9b.2040$hZ5.968@bignews3.bellsouth.net...
> Ek skaam my vir julle.
>
> Hier is 'n afrikaner paartjie wat hulp soek, maar
> tipies Suid Afrikaners sal hulle baie kometaar hê
> maar steeds nie help nie.
>
> My amerikaanse vriend se kubaanse vrou het
> opgetree as surogaat ma vir sy suster(haar
> skoonsuster). Nie eers net eiertjies nie, maar sy
> het die baba 8 maande gedra vir haar skoonsuster,
> en glo my sy het hel gehad die laaste paar maande.
>
> Ek sê nog steeds meeste Suid Afrikaners staan nie
> bymekaar nie. Hulle sal mekaar veel eerder in die
> rug steek as help.
>
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84185 is 'n antwoord op boodskap #84182] Wo, 17 September 2003 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie dis rasisties van 'n wit paartjie om
'n wit kind te wil hê nie!!!

Jy ruk nou weer die ras ding uit verband uit.
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84187 is 'n antwoord op boodskap #84185] Wo, 17 September 2003 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan enigiets uit verband uit ruk as ek wil:))
Hoekom soek hul eiers hier op die Afrikaanse ng?
Hulle kan dit mos daar in Engeland of Europa kry.
Dis rassisties om te dink dat net Suid-Afrikaners se eiers goed genoeg
is.:))

Wit is hoeka 'n relatiewe begrip - iemand kan nog steeds "wit" wees met 'n
blas vel, swart hare en donkerbruin oë.
En wat van in die ou bedeleing waar Japanese "wit" was en Sjinese nie ( of
is dit nou andersom?) ? Die ou lotjie lyk vir my almal so eners.
--
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:DPY9b.25$R5.12@bignews3.bellsouth.net...
> Ek dink nie dis rasisties van 'n wit paartjie om
> 'n wit kind te wil hê nie!!!
>
> Jy ruk nou weer die ras ding uit verband uit.
>
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84195 is 'n antwoord op boodskap #84187] Wo, 17 September 2003 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai Annette - dis 'n pluimpie vir die vroue op die ng.

"Annette" skryf in boodskap news:bk9m36$rj6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan enigiets uit verband uit ruk as ek wil:))
> Hoekom soek hul eiers hier op die Afrikaanse ng?
> Hulle kan dit mos daar in Engeland of Europa kry.
> Dis rassisties om te dink dat net Suid-Afrikaners se eiers goed genoeg
> is.:))
>
> Wit is hoeka 'n relatiewe begrip - iemand kan nog steeds "wit" wees met 'n
> blas vel, swart hare en donkerbruin oë.
> En wat van in die ou bedeleing waar Japanese "wit" was en Sjinese nie ( of
> is dit nou andersom?) ? Die ou lotjie lyk vir my almal so eners.
> --
> Annette
> "Glücklich" wrote in message
> news:DPY9b.25$R5.12@bignews3.bellsouth.net...
>> Ek dink nie dis rasisties van 'n wit paartjie om
>> 'n wit kind te wil hê nie!!!
>>
>> Jy ruk nou weer die ras ding uit verband uit.
>>
>
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84221 is 'n antwoord op boodskap #84187] Do, 18 September 2003 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
My Columbian vriend vra my hoeka die anner dag
watse kleur hy nou eintlik sou gewees het indien
hy gedurende die apartheid jare daar in Suid
Afrika was.

Ek wonder nou nog daaroor.
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84225 is 'n antwoord op boodskap #84221] Do, 18 September 2003 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag in dieremaniere praat hulle oor verf, en dat daar altyd 'n tikseltjie
swart in wit verf is, en 'n tikseltjie swart in wit verf.
Hier in ons land sit die meeste van ons met tikseltjies.
--
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:M6fab.3413$9u3.425@bignews5.bellsouth.net...
> My Columbian vriend vra my hoeka die anner dag
> watse kleur hy nou eintlik sou gewees het indien
> hy gedurende die apartheid jare daar in Suid
> Afrika was.
>
> Ek wonder nou nog daaroor.
>
Re: Sal JY asb jou eiers vir ons skenk? [boodskap #84299 is 'n antwoord op boodskap #84185] Vr, 19 September 2003 13:28 Na vorige boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Glücklich, vir jou boodskappies. Dit het regtig niks te doen
met "wit" of "nie wit" nie. Ons bly in Engeland en dit is ongelooflik
moeilik om dames hier te kry om hulle eiers te skenk. Dis maar hoekom
ek gedink het ek sal 'n paar Afrikaners vra wat hier bly.

Natuurlik is dit nogal 'n baie ongemaklike ding om iemand oor te
nader, maar ons het regtig net nie 'n ander keuse nie. Mens word
seker maar desperaat.

"Glücklich" skryf in boodskap news:...
> Ek dink nie dis rasisties van 'n wit paartjie om
> 'n wit kind te wil hê nie!!!
>
> Jy ruk nou weer die ras ding uit verband uit.
Vorige onderwerp: Groepsverkragting - vervolg....
Volgende onderwerp: Wat sou jy neem?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:02:32 MGT 2024