Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bloedskenk
Bloedskenk [boodskap #84151] Wo, 17 September 2003 06:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens skenk glo slegs 450ml op 'n slag, en mens het glo 5 liter bloed in die
liggaam.
Nou klink dit dat mens, net soos 'n motor, gereeld bietjie bloed (olie) moet
laat aftap, om nuwe bloed in te kry.
Mens moet tussen 18 en 65 wees, en meer as 50kg weeg om te kan bloed skenk.

Annette
Re: Bloedskenk [boodskap #84159 is 'n antwoord op boodskap #84151] Wo, 17 September 2003 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gereeld van die ouderdom 16 - 22, bloed geskenk toe moes ek ophou.
Erens het iets skeefgeloop en het ek eweskielik 'n ystertekort gekry, my
bloed is niks werd nie.

Annette, wat nou gemaak, want ek kan nie my ou bloedjis laat aftap nie?

E

"Annette" skryf in boodskap news:bk91i2$i3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens skenk glo slegs 450ml op 'n slag, en mens het glo 5 liter bloed in die
> liggaam.
> Nou klink dit dat mens, net soos 'n motor, gereeld bietjie bloed (olie) moet
> laat aftap, om nuwe bloed in te kry.
> Mens moet tussen 18 en 65 wees, en meer as 50kg weeg om te kan bloed skenk.
>
> Annette
>
Re: Bloedskenk [boodskap #84165 is 'n antwoord op boodskap #84159] Wo, 17 September 2003 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dieselfde probleem - tekort aan yster in die bloed, en dan kan hulle
ook nie 'n aar groot genoeg kry nie - so ek gee net borrels;))
Ek dink daaraan om 'n Gevegsklub te stig - dan kan mens saam met oefening
ook 'n bietjie bloed verloor;))

--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f68298c$0$64721@hades.is.co.za...
> Ek het gereeld van die ouderdom 16 - 22, bloed geskenk toe moes ek ophou.
> Erens het iets skeefgeloop en het ek eweskielik 'n ystertekort gekry, my
> bloed is niks werd nie.
>
> Annette, wat nou gemaak, want ek kan nie my ou bloedjis laat aftap nie?
>
> E
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk91i2$i3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mens skenk glo slegs 450ml op 'n slag, en mens het glo 5 liter bloed in
> die
>> liggaam.
>> Nou klink dit dat mens, net soos 'n motor, gereeld bietjie bloed (olie)
> moet
>> laat aftap, om nuwe bloed in te kry.
>> Mens moet tussen 18 en 65 wees, en meer as 50kg weeg om te kan bloed
> skenk.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Bloedskenk [boodskap #84168 is 'n antwoord op boodskap #84165] Wo, 17 September 2003 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Full-contact Kickboxing" of het jy meer iets soos "Fight Club" in gedagte?

E

"Annette" skryf in boodskap news:bk9g5m$p4l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het dieselfde probleem - tekort aan yster in die bloed, en dan kan hulle
> ook nie 'n aar groot genoeg kry nie - so ek gee net borrels;))
> Ek dink daaraan om 'n Gevegsklub te stig - dan kan mens saam met oefening
> ook 'n bietjie bloed verloor;))
>
> --
> Annette
Re: Bloedskenk [boodskap #84171 is 'n antwoord op boodskap #84165] Wo, 17 September 2003 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou net iets onthou wat my huisdokter jare terug vir my gesê het. Hy
het gesê daar's genoeg mans om bloed te skenk - vrouens verloor klaar genoeg
bloed elke maand dat hulle nie nog elke 2 maande verder moet gaan bloed
verloor deur dit te skenk nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bk9g5m$p4l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het dieselfde probleem - tekort aan yster in die bloed, en dan kan hulle
> ook nie 'n aar groot genoeg kry nie - so ek gee net borrels;))
> Ek dink daaraan om 'n Gevegsklub te stig - dan kan mens saam met oefening
> ook 'n bietjie bloed verloor;))
>
> --
> Annette
Re: Bloedskenk [boodskap #84173 is 'n antwoord op boodskap #84168] Wo, 17 September 2003 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Fight Club met Brad Pitt en Edward Norton:))
Ek het al Judo en Karate gedoen- en die kanse om daar bloed te verloor is
baie skraal.
Ek is nie gebou vir die skrapse frokkies wat hulle dra om te boks nie:))

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6846de$0$64721@hades.is.co.za...
> "Full-contact Kickboxing" of het jy meer iets soos "Fight Club" in gedagte?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk9g5m$p4l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het dieselfde probleem - tekort aan yster in die bloed, en dan kan
> hulle
>> ook nie 'n aar groot genoeg kry nie - so ek gee net borrels;))
>> Ek dink daaraan om 'n Gevegsklub te stig - dan kan mens saam met oefening
>> ook 'n bietjie bloed verloor;))
>>
>> --
>> Annette
>
Re: Bloedskenk [boodskap #84174 is 'n antwoord op boodskap #84171] Wo, 17 September 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy het van jong dames gepraat....
Ek baklei liewer met Edward.
:)))
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6848da$0$64722@hades.is.co.za...
> Ek het nou net iets onthou wat my huisdokter jare terug vir my gesê het. Hy
> het gesê daar's genoeg mans om bloed te skenk - vrouens verloor klaar genoeg
> bloed elke maand dat hulle nie nog elke 2 maande verder moet gaan bloed
> verloor deur dit te skenk nie.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk9g5m$p4l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het dieselfde probleem - tekort aan yster in die bloed, en dan kan
> hulle
>> ook nie 'n aar groot genoeg kry nie - so ek gee net borrels;))
>> Ek dink daaraan om 'n Gevegsklub te stig - dan kan mens saam met oefening
>> ook 'n bietjie bloed verloor;))
>>
>> --
>> Annette
>
Re: Bloedskenk [boodskap #84181 is 'n antwoord op boodskap #84174] Wo, 17 September 2003 12:30 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm - ek sal ook liewer met Eward wil baklei, maar my dokter sê... :o))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bk9i2d$pv1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy het van jong dames gepraat....
> Ek baklei liewer met Edward.
> :)))
> --
> Annette
Vorige onderwerp: Ses Doofstom Meisies Verkrag
Volgende onderwerp: Where in the world is Carmen DD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:12:26 MGT 2024