Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ses Doofstom Meisies Verkrag
Ses Doofstom Meisies Verkrag [boodskap #84177] Wo, 17 September 2003 12:06
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deur dieselfde man. Hy dink seker as hulle nie kon skree nie, hoef hy hulle
nie dood te maak nie.

Ou grappie wat Pa vertel het:
Doofstom meisie in hof waar 'n man wat haar verkrag het verhoor word.
Voordat die regter sy uitspraak gee, lewer hy eers repliek, en op 'n stadium
steek hy 'n wysvinger in die lug en sê: Daar is nie een bewys wat daarop dui
dat die aangeklaagde nie skuldig is nie.
Waarop die meisie opspring en hom onderbreek - een vinger in die lug steek
en haar kop hewig heen en weer skud, en toe 'n vuis in die lug steek en haar
kop op en af knik.

Annette
Vorige onderwerp: ROH (vir Gloudina)
Volgende onderwerp: Bloedskenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 14:42:50 MGT 2024