Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ROH (vir Gloudina)
ROH (vir Gloudina) [boodskap #83887] Sa, 13 September 2003 15:04 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Na aanleiding van jou belangstelling in die opera, die Kanadees Gerald
Finley het baie goeie resensies gekry vir sy opening as Don Giovanni by die
ROH gisteraand. Hy is blykbaar oorspronklik van Ottawa.

Lorinda
Musiekspel [boodskap #83888 is 'n antwoord op boodskap #83887] Sa, 13 September 2003 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pat[1]  is tans af-lyn  Pat[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Urinetown, the Musical" kom na ons dorp een van die dae, ek wonder of
iemand iets weet daarvan, is dit Brits en is dit goed (OK, ek weet ek kan
dit opsoek by Google, maar wil eerstehandse kennis he daarvan).
Re: Musiekspel [boodskap #83889 is 'n antwoord op boodskap #83888] Sa, 13 September 2003 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dink nie dis Brits nie - nog nooit hier gesien in resensies of op die
"circuit" nie.

Vir diegene in London "ID" deur die Suid Afrikaanse Anthony Sher het uiters
goeie resensies gerky.

Enigiemand dit gesien?

Namaqua
"eway" wrote in message
news:SuG8b.6803$NM1.2830@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> "Urinetown, the Musical" kom na ons dorp een van die dae, ek wonder of
> iemand iets weet daarvan, is dit Brits en is dit goed (OK, ek weet ek kan
> dit opsoek by Google, maar wil eerstehandse kennis he daarvan).
>
Re: ROH (vir Gloudina) [boodskap #83896 is 'n antwoord op boodskap #83887] Sa, 13 September 2003 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die inligting. Ek kan nie sê dat ek al teveel op
Gerald Finley gefokus is nie. My kennis van opera is ook
nie te goed nie. Maar het jy al van Meesha Bruegger-Gosman
gehoor daar in Engeland? Ek het haar sien grootword, en nou
klink die media hier asof sy god's gift to the universe is. Het
iemand al van haar gehoor?

Gloudina

"Lorinda" skryf in boodskap news:bjvb2d$mil$1@newsg2.svr.pol.co.uk...
> Na aanleiding van jou belangstelling in die opera, die Kanadees Gerald
> Finley het baie goeie resensies gekry vir sy opening as Don Giovanni by die
> ROH gisteraand. Hy is blykbaar oorspronklik van Ottawa.
Re: Musiekspel [boodskap #83916 is 'n antwoord op boodskap #83889] Sa, 13 September 2003 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Namaqua" skryf in boodskap news:bjvda5$7um$1@hercules.btinternet.com...
> Vir diegene in London "ID" deur die Suid Afrikaanse Anthony Sher het uiters
> goeie resensies gerky.
>
> Enigiemand dit gesien?

Ek het dit laas Vrydag gesien. Dit is inderdaad uitstekend; Sher het baie
talent. Met die betrokke materiaal kon dit maklik in melodrama verander het,
maar dit het nie. Dit was natuurlik gebasseer op van Woerden se boek "A
mouthful of glass", maar ek was nog steeds beindruk deur die aanbieding; die
identiteitswroeging van beide Verwoerd en Tsafendas. Marius Weyers het baie
maer geword......ek was nogal geskok. Dit is die moeite werd om te sien (ook
omdat jy na die tyd kans kry om van Islington se cafe society gebruik te
maak...:-))

Lorinda
Re: ROH (vir Gloudina) [boodskap #83917 is 'n antwoord op boodskap #83896] Sa, 13 September 2003 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:HGI8b.448890$4UE.263084@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
> Maar het jy al van Meesha Bruegger-Gosman
> gehoor daar in Engeland? Ek het haar sien grootword, en nou
> klink die media hier asof sy god's gift to the universe is. Het
> iemand al van haar gehoor?
>

Nee, ek het ongelukkig nog nie van haar gehoor nie.

Lorinda
Re: Musiekspel [boodskap #84106 is 'n antwoord op boodskap #83888] Di, 16 September 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oos...[1]  is tans af-lyn  Oos...[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dis 'n Broadway-opvoering - nie Brits nie. Nie self gesien nie, maar
dit kry glo baie lof as 'n satire op kapitalisme en hebsug. Drie Tonys
gekry. Gaan kyk gerus by www.urinetown.com.

Henry / Kwarantyn

"eway" skryf in boodskap news:...
> "Urinetown, the Musical" kom na ons dorp een van die dae, ek wonder of
> iemand iets weet daarvan, is dit Brits en is dit goed (OK, ek weet ek kan
> dit opsoek by Google, maar wil eerstehandse kennis he daarvan).
Re: Musiekspel [boodskap #84135 is 'n antwoord op boodskap #84106] Di, 16 September 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Aanree. Ek probeer maar om al die goed te sien wat hierheen kom, vir
die kultuur nou. Het laas The Blue Man Group gesien, uitstekend. Dan gaan
ek R.E.M kyk, en die Moody Blues in Oktober (alhoewel hulle al bietjie lank
in die tand is :-) Dan is hier n dans (ballet) groep van Haarlem (NY) wat
ek gaan sien, en as daar simfonie musikante optree van elders, probeer ek
dit ook bybring, ek hou daarvan om divers te wees in my kunssmaak. Die
Drakensburg seunskoor kom ook volgende maand, hulle tree op in die groot
Baptistekerk downtown, al wat ex Suid-Afrikaner is gaan daar wees, dit
behoort interessant te wees.

"Kwearantyn" skryf in boodskap news:b4708f82.0309160405.4edff87f@posting.google.com...
> Dis 'n Broadway-opvoering - nie Brits nie. Nie self gesien nie, maar
> dit kry glo baie lof as 'n satire op kapitalisme en hebsug. Drie Tonys
> gekry. Gaan kyk gerus by www.urinetown.com.
>
> Henry / Kwarantyn
>
> "eway" wrote in message
news:...
>> "Urinetown, the Musical" kom na ons dorp een van die dae, ek wonder of
>> iemand iets weet daarvan, is dit Brits en is dit goed (OK, ek weet ek kan
>> dit opsoek by Google, maar wil eerstehandse kennis he daarvan).
Re: Musiekspel [boodskap #84157 is 'n antwoord op boodskap #84135] Wo, 17 September 2003 09:13 Na vorige boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Umoja toer nou deur Nederland... Ons sal seker eers laat in Oktober
gaan kyk. Het iemand hier dit al gesien?

Max__________________________________________

"e-way"
> Dankie Aanree. Ek probeer maar om al die goed te sien wat hierheen kom, vir
> die kultuur nou. Het laas The Blue Man Group gesien, uitstekend. Dan gaan
> ek R.E.M kyk, en die Moody Blues in Oktober (alhoewel hulle al bietjie lank
> in die tand is :-) Dan is hier n dans (ballet) groep van Haarlem (NY) wat
> ek gaan sien, en as daar simfonie musikante optree van elders, probeer ek
> dit ook bybring, ek hou daarvan om divers te wees in my kunssmaak. Die
> Drakensburg seunskoor kom ook volgende maand, hulle tree op in die groot
> Baptistekerk downtown, al wat ex Suid-Afrikaner is gaan daar wees, dit
> behoort interessant te wees.
>
>
>
> "Kwearantyn" wrote in message
> news:b4708f82.0309160405.4edff87f@posting.google.com...
>> Dis 'n Broadway-opvoering - nie Brits nie. Nie self gesien nie, maar
>> dit kry glo baie lof as 'n satire op kapitalisme en hebsug. Drie Tonys
>> gekry. Gaan kyk gerus by www.urinetown.com.
>>
>> Henry / Kwarantyn
>>
>> "eway" wrote in message
> news:...
>>> "Urinetown, the Musical" kom na ons dorp een van die dae, ek wonder of
>>> iemand iets weet daarvan, is dit Brits en is dit goed (OK, ek weet ek
> kan
>>> dit opsoek by Google, maar wil eerstehandse kennis he daarvan).
Vorige onderwerp: Die groot storm wat aan die kom is.
Volgende onderwerp: Ses Doofstom Meisies Verkrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:42:37 MGT 2024