Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Luiperd val gids aan
Luiperd val gids aan [boodskap #84073] Di, 16 September 2003 06:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die storie klink ietwat snaaks.
Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul voetuie
moet bly.
Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote gebreek
word en die dier toe uitgesit moes word.

Annette
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84120 is 'n antwoord op boodskap #84073] Di, 16 September 2003 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan my amper indink wat gebeur het. Daai gids was uit die voertuig uit
en toe spring die luiperd vir hom. Iemand anders het die voertuig gebruik
om die luiperd van hom af te kry. Hulle het die verkeerde dier uitgesit,
in my opinie.

"Annette" skryf in boodskap news:bk69qp$1b9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die storie klink ietwat snaaks.
> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul voetuie
> moet bly.
> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote gebreek
> word en die dier toe uitgesit moes word.
>
> Annette
>
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84125 is 'n antwoord op boodskap #84120] Di, 16 September 2003 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem met jou saam - maar as mens mooi daaroor dink - hulle moes die dier
seergemaak het toe dit nie naby die mens was nie, ander het hulle oor hom
ook gery.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f6727d6.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kan my amper indink wat gebeur het. Daai gids was uit die voertuig uit
> en toe spring die luiperd vir hom. Iemand anders het die voertuig gebruik
> om die luiperd van hom af te kry. Hulle het die verkeerde dier uitgesit,
> in my opinie.
> "Annette" wrote in message
> news:bk69qp$1b9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die storie klink ietwat snaaks.
>> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul voetuie
>> moet bly.
>> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote
> gebreek
>> word en die dier toe uitgesit moes word.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84129 is 'n antwoord op boodskap #84120] Di, 16 September 2003 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - ek het darem so 'n paar kilo se gemsbok daar uit jou kontrei
biltong raakgebedel verlede week. (Is jy in W/hoek of by die see - my indruk
is dat jy by die see is?)

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f6727d6.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kan my amper indink wat gebeur het. Daai gids was uit die voertuig uit
> en toe spring die luiperd vir hom. Iemand anders het die voertuig gebruik
> om die luiperd van hom af te kry. Hulle het die verkeerde dier uitgesit,
> in my opinie.
> "Annette" wrote in message
> news:bk69qp$1b9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die storie klink ietwat snaaks.
>> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul voetuie
>> moet bly.
>> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote
> gebreek
>> word en die dier toe uitgesit moes word.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84132 is 'n antwoord op boodskap #84120] Di, 16 September 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O liewe hemel, moenie dat die Antie jou hoor nie :o) Maar ek stem saam met
jou, en ook saam met Annette, klink vir my asof hulle die dier sommer uit
pure moedswilligheid raakgery het.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f6727d6.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kan my amper indink wat gebeur het. Daai gids was uit die voertuig uit
> en toe spring die luiperd vir hom. Iemand anders het die voertuig gebruik
> om die luiperd van hom af te kry. Hulle het die verkeerde dier uitgesit,
> in my opinie.
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84146 is 'n antwoord op boodskap #84132] Wo, 17 September 2003 02:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - jy spel "Antie" verkeerd - dit moet "Anti" lees .... ;- )

"Elaine" skryf in boodskap news:3f677826$0$64725@hades.is.co.za...
> O liewe hemel, moenie dat die Antie jou hoor nie :o) Maar ek stem saam met
> jou, en ook saam met Annette, klink vir my asof hulle die dier sommer uit
> pure moedswilligheid raakgery het.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f6727d6.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek kan my amper indink wat gebeur het. Daai gids was uit die voertuig
> uit
>> en toe spring die luiperd vir hom. Iemand anders het die voertuig
> gebruik
>> om die luiperd van hom af te kry. Hulle het die verkeerde dier
> uitgesit,
>> in my opinie.
>
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84152 is 'n antwoord op boodskap #84073] Wo, 17 September 2003 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Die storie klink ietwat snaaks.
> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul voetuie
> moet bly.
> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote gebreek
> word en die dier toe uitgesit moes word.
>
> Annette

Al koerant wat vanoggend 'n berig het oor die storie is News24.

Gister op Spektrun oor die radio het hulle 'n onderhoud met iemand
gehad wie se kennis van die voorval duidelik op daai stadium nog baie
vaag was, maar wat hy wel geweet het is dat die luiperdwyfie in die
voertuig ingespring het en die persoon aan sy been beetgekry het. 'n
Ander motoris het toe teen die voertuig vasgery en die dier sodanig
beseer dat sy uitgesit moes word.

Drom
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84153 is 'n antwoord op boodskap #84152] Wo, 17 September 2003 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik - ek weet dat daar altyd 'n eerste keer is en dat dit 'n oop
voertuig was - maar ek wonder hoeveel mense sal goedsmoeds in 'n ander
voertuig vasjaag om 'n dier te verwilder.
As die hele storie eendag uitkom kan hulle 'n rolprent daarvan maak.

--
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309162329.1f522ba2@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Die storie klink ietwat snaaks.
>> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul voetuie
>> moet bly.
>> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote gebreek
>> word en die dier toe uitgesit moes word.
>>
>> Annette
>
> Al koerant wat vanoggend 'n berig het oor die storie is News24.
>
> Gister op Spektrun oor die radio het hulle 'n onderhoud met iemand
> gehad wie se kennis van die voorval duidelik op daai stadium nog baie
> vaag was, maar wat hy wel geweet het is dat die luiperdwyfie in die
> voertuig ingespring het en die persoon aan sy been beetgekry het. 'n
> Ander motoris het toe teen die voertuig vasgery en die dier sodanig
> beseer dat sy uitgesit moes word.
>
> Drom
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84158 is 'n antwoord op boodskap #84146] Wo, 17 September 2003 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag liewe hemeltjie tog, as die Anti my nie uitvreet oor my spelling nie doen
jy dit. Ek kan ook nie wen nie :-)) Toemaar ek speel, ek kry die idee.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bk8f7r$9rm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - jy spel "Antie" verkeerd - dit moet "Anti" lees .... ;- )
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84206 is 'n antwoord op boodskap #84129] Do, 18 September 2003 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek's 'n visvoet....

"Jonas" skryf in boodskap news:bk7k6j$nj2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - ek het darem so 'n paar kilo se gemsbok daar uit jou kontrei
> biltong raakgebedel verlede week. (Is jy in W/hoek of by die see - my indruk
> is dat jy by die see is?)
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f6727d6.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek kan my amper indink wat gebeur het. Daai gids was uit die voertuig
> uit
>> en toe spring die luiperd vir hom. Iemand anders het die voertuig
> gebruik
>> om die luiperd van hom af te kry. Hulle het die verkeerde dier
> uitgesit,
>> in my opinie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bk69qp$1b9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die storie klink ietwat snaaks.
>>> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul
> voetuie
>>> moet bly.
>>> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote
>> gebreek
>>> word en die dier toe uitgesit moes word.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84207 is 'n antwoord op boodskap #84152] Do, 18 September 2003 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit bevestig net weer vir my die onnoselheid van baie besoekers in
wildtuine. Orals staan dat jy in omgewing van die katte nie jou kar se
vensters moet oopmaak nie. Duidelik dink hulle 'n tier is 'n
speelding.....

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309162329.1f522ba2@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Die storie klink ietwat snaaks.
>> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul voetuie
>> moet bly.
>> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote gebreek
>> word en die dier toe uitgesit moes word.
>>
>> Annette
>
> Al koerant wat vanoggend 'n berig het oor die storie is News24.
>
> Gister op Spektrun oor die radio het hulle 'n onderhoud met iemand
> gehad wie se kennis van die voorval duidelik op daai stadium nog baie
> vaag was, maar wat hy wel geweet het is dat die luiperdwyfie in die
> voertuig ingespring het en die persoon aan sy been beetgekry het. 'n
> Ander motoris het toe teen die voertuig vasgery en die dier sodanig
> beseer dat sy uitgesit moes word.
>
> Drom
Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84213 is 'n antwoord op boodskap #84207] Do, 18 September 2003 07:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die storie word al snaakser - volgens die eienaar van die gidse, het die
luiperd glo glad nie bedoel om die gids aan te val nie - sy het glo per
ongeluk in die voertuig geval.
Dis glo 'n ander gids wat dit reggekry het om haar so te vermink dat sy moes
uitgesit word.
Dus het hulle rondgery in oop voertuie sonder ruite.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f694d60.0@news1.mweb.co.za...
> Dit bevestig net weer vir my die onnoselheid van baie besoekers in
> wildtuine. Orals staan dat jy in omgewing van die katte nie jou kar se
> vensters moet oopmaak nie. Duidelik dink hulle 'n tier is 'n
> speelding.....
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0309162329.1f522ba2@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Die storie klink ietwat snaaks.
>>> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul
> voetuie
>>> moet bly.
>>> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote
> gebreek
>>> word en die dier toe uitgesit moes word.
>>>
>>> Annette
>>
>> Al koerant wat vanoggend 'n berig het oor die storie is News24.
>>
>> Gister op Spektrun oor die radio het hulle 'n onderhoud met iemand
>> gehad wie se kennis van die voorval duidelik op daai stadium nog baie
>> vaag was, maar wat hy wel geweet het is dat die luiperdwyfie in die
>> voertuig ingespring het en die persoon aan sy been beetgekry het. 'n
>> Ander motoris het toe teen die voertuig vasgery en die dier sodanig
>> beseer dat sy uitgesit moes word.
>>
>> Drom
>
Vorige onderwerp: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
Volgende onderwerp: Kaapse ET Organisasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 04:24:41 MGT 2024