Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84154] Wo, 17 September 2003 07:44 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
MEDIA VERKLARING MEDIA RELEASE

Navrae: Louis Meintjes

Enquiries: Voorsitter

Sel. 082 461 7262

Datum\Date 16 September 2003.

BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
Op Vrydagaand word die 65 jarige Mnr Fred Naude vermoor.

Maandagoggend word hy gekry.

Die SAPD reik 'n mediaverklaring uit wat bekend maak dat Mnr Naude vermoor
is en van naby geskiet is.

Dit is die soveelste moord in soveel maande in die Cullinan Distrik.

Wat die SAPD nie sê nie is die volgende:

Die 65 jarige Mnr Naude is 'n gestremde.
Hy is onherkenbaar in sy gesig geslaan.
Hy is wreedaandig gemartel deur pogings om sy naels uit te trek
Sy hande was agter sy rug vasgemaak.
Hy is doodgeskiet met 'n vuurwapen teen sy bors.

Die SAPD sê dit nie want dit sal hulle standpunte oor plaasmoorde weerlê

Wat die ondersoek op terrein deur die SAPD aanbetref die volgende:

• Die plaaslike speurtak het die saak goed hanteer.

• Inspekteur Setole van Moord en Roof het nie tyd gehad om vingerafdrukke op
die plaashek se slot te neem nie.

• Hulle het slegs bewus geword van die gevegsaanduidings nadat dit deur ons
lede aan hulle uitgewys is

• Die balaklawa wat gebruik kon word vir DNA toetse is eenkant gegooi.

Op 17 Julie 2003 op die program Fokus na drie moorde in die Cullinan Distrik
belowe Snr Sups Mokholwane en Tlomatsana dat daar binne een maand aandag
gegee sal word aan die logistieke probleme soos tekorte aan personeel en
voertuie.

Nodeloos om te sê is niks ontvang nie.

Op 'n gemeenskapsvergadering op 17 Augustus 2003 word eise aan Komm Mashigo
gestel en word hy in kennis gestel dat die gemeenskap nou belasting boikot
as protes teen die SAPD se onvermoë om na ons veiligheid om te sien. (Sien
aangehegde eise).

Hierdie Unie stel hom ook in kennis dat die amtelike Forums geboikot word
tot die SAPD hulle bonafides verklaar en iets daadwerkliks doen aan die
logistieke tekorte en probleme.

Tot datum is daar nog niks aan die probleme gedoen nie, behalwe dat nog voer
tuie weggevat is.

Wat hulle wel doen is om vergaderings te reel om die werking van die
verskillende forums te verduidelik.

Hierdie is nog 'n moord waar die SAPD 'n medepligtige is.

Hierdie Unie stel nie belang in praat en forums nie en bly by ons standpunt.

Ons doen dit self

Geen Veiligheid Geen belasting
Re: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84155 is 'n antwoord op boodskap #84154] Wo, 17 September 2003 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alles goed en wel en ook reg so - maar ek dink die SAPD en al die ander
betrokkenes gaan lag vir die Geen Belasting storie dreigement.
Boere koop goed, en hulle kan nie weier om BTW te betaal nie.
Ons weet almal dat boere nie nie belasting op hul grond betaal nie.
Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle nie
inkomstebelasting betaal nie.

--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:fhU9b.23908$ev2.1301626@phobos.telenet-ops.be...
> MEDIA VERKLARING MEDIA RELEASE
>
>
> Navrae: Louis Meintjes
>
> Enquiries: Voorsitter
>
> Sel. 082 461 7262
>
>
> Datum\Date 16 September 2003.
>
>
> BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
> Op Vrydagaand word die 65 jarige Mnr Fred Naude vermoor.
>
> Maandagoggend word hy gekry.
>
> Die SAPD reik 'n mediaverklaring uit wat bekend maak dat Mnr Naude vermoor
> is en van naby geskiet is.
>
> Dit is die soveelste moord in soveel maande in die Cullinan Distrik.
>
> Wat die SAPD nie sê nie is die volgende:
>
> Die 65 jarige Mnr Naude is 'n gestremde.
> Hy is onherkenbaar in sy gesig geslaan.
> Hy is wreedaandig gemartel deur pogings om sy naels uit te trek
> Sy hande was agter sy rug vasgemaak.
> Hy is doodgeskiet met 'n vuurwapen teen sy bors.
>
>
> Die SAPD sê dit nie want dit sal hulle standpunte oor plaasmoorde weerlê
>
> Wat die ondersoek op terrein deur die SAPD aanbetref die volgende:
>
> • Die plaaslike speurtak het die saak goed hanteer.
>
> • Inspekteur Setole van Moord en Roof het nie tyd gehad om vingerafdrukke op
> die plaashek se slot te neem nie.
>
> • Hulle het slegs bewus geword van die gevegsaanduidings nadat dit deur ons
> lede aan hulle uitgewys is
>
> • Die balaklawa wat gebruik kon word vir DNA toetse is eenkant gegooi.
>
>
> Op 17 Julie 2003 op die program Fokus na drie moorde in die Cullinan Distrik
> belowe Snr Sups Mokholwane en Tlomatsana dat daar binne een maand aandag
> gegee sal word aan die logistieke probleme soos tekorte aan personeel en
> voertuie.
>
> Nodeloos om te sê is niks ontvang nie.
>
> Op 'n gemeenskapsvergadering op 17 Augustus 2003 word eise aan Komm Mashigo
> gestel en word hy in kennis gestel dat die gemeenskap nou belasting boikot
> as protes teen die SAPD se onvermoë om na ons veiligheid om te sien. (Sien
> aangehegde eise).
>
> Hierdie Unie stel hom ook in kennis dat die amtelike Forums geboikot word
> tot die SAPD hulle bonafides verklaar en iets daadwerkliks doen aan die
> logistieke tekorte en probleme.
>
> Tot datum is daar nog niks aan die probleme gedoen nie, behalwe dat nog voer
> tuie weggevat is.
>
> Wat hulle wel doen is om vergaderings te reel om die werking van die
> verskillende forums te verduidelik.
>
> Hierdie is nog 'n moord waar die SAPD 'n medepligtige is.
>
> Hierdie Unie stel nie belang in praat en forums nie en bly by ons standpunt.
>
> Ons doen dit self
>
> Geen Veiligheid Geen belasting
>
Re: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84160 is 'n antwoord op boodskap #84155] Wo, 17 September 2003 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jy sê: "Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle
nie
inkomstebelasting betaal nie."
Volgens my indruk is elke besigheidsman veronderstel om onnodige uitgawes te
bespaar - deel van die uitgawes is belasting. Die boere is ook
besigheidsmense.
Steeds nie 'n rede om hulle uit te moor nie....

"Annette" skryf in boodskap news:bk94dp$jj5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Alles goed en wel en ook reg so - maar ek dink die SAPD en al die ander
> betrokkenes gaan lag vir die Geen Belasting storie dreigement.
> Boere koop goed, en hulle kan nie weier om BTW te betaal nie.
> Ons weet almal dat boere nie nie belasting op hul grond betaal nie.
> Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle nie
> inkomstebelasting betaal nie.
>
> --
> Annette
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:fhU9b.23908$ev2.1301626@phobos.telenet-ops.be...
>> MEDIA VERKLARING MEDIA RELEASE
>>
>>
>> Navrae: Louis Meintjes
>>
>> Enquiries: Voorsitter
>>
>> Sel. 082 461 7262
>>
>>
>> Datum\Date 16 September 2003.
>>
>>
>> BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
>> Op Vrydagaand word die 65 jarige Mnr Fred Naude vermoor.
>>
>> Maandagoggend word hy gekry.
>>
>> Die SAPD reik 'n mediaverklaring uit wat bekend maak dat Mnr Naude vermoor
>> is en van naby geskiet is.
>>
>> Dit is die soveelste moord in soveel maande in die Cullinan Distrik.
>>
>> Wat die SAPD nie sê nie is die volgende:
>>
>> Die 65 jarige Mnr Naude is 'n gestremde.
>> Hy is onherkenbaar in sy gesig geslaan.
>> Hy is wreedaandig gemartel deur pogings om sy naels uit te trek
>> Sy hande was agter sy rug vasgemaak.
>> Hy is doodgeskiet met 'n vuurwapen teen sy bors.
>>
>>
>> Die SAPD sê dit nie want dit sal hulle standpunte oor plaasmoorde weerlê
>>
>> Wat die ondersoek op terrein deur die SAPD aanbetref die volgende:
>>
>> • Die plaaslike speurtak het die saak goed hanteer.
>>
>> • Inspekteur Setole van Moord en Roof het nie tyd gehad om vingerafdrukke op
>> die plaashek se slot te neem nie.
>>
>> • Hulle het slegs bewus geword van die gevegsaanduidings nadat dit deur ons
>> lede aan hulle uitgewys is
>>
>> • Die balaklawa wat gebruik kon word vir DNA toetse is eenkant gegooi.
>>
>>
>> Op 17 Julie 2003 op die program Fokus na drie moorde in die Cullinan Distrik
>> belowe Snr Sups Mokholwane en Tlomatsana dat daar binne een maand aandag
>> gegee sal word aan die logistieke probleme soos tekorte aan personeel en
>> voertuie.
>>
>> Nodeloos om te sê is niks ontvang nie.
>>
>> Op 'n gemeenskapsvergadering op 17 Augustus 2003 word eise aan Komm Mashigo
>> gestel en word hy in kennis gestel dat die gemeenskap nou belasting boikot
>> as protes teen die SAPD se onvermoë om na ons veiligheid om te sien. (Sien
>> aangehegde eise).
>>
>> Hierdie Unie stel hom ook in kennis dat die amtelike Forums geboikot word
>> tot die SAPD hulle bonafides verklaar en iets daadwerkliks doen aan die
>> logistieke tekorte en probleme.
>>
>> Tot datum is daar nog niks aan die probleme gedoen nie, behalwe dat nog voer
>> tuie weggevat is.
>>
>> Wat hulle wel doen is om vergaderings te reel om die werking van die
>> verskillende forums te verduidelik.
>>
>> Hierdie is nog 'n moord waar die SAPD 'n medepligtige is.
>>
>> Hierdie Unie stel nie belang in praat en forums nie en bly by ons standpunt.
>>
>> Ons doen dit self
>>
>> Geen Veiligheid Geen belasting
>>
>
Re: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84163 is 'n antwoord op boodskap #84160] Wo, 17 September 2003 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir sommige is dit een ver van my bed show,seker in Vlaandere,maar ek kan
tog moeilik begryp dat daar so los over gegaan word
Dit gaan hier om mense die vir kos sorg vir SA en andere mense werk verskaf.
"Jonas" skryf in boodskap news:bk99tf$m7d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jy sê: "Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle
> nie
> inkomstebelasting betaal nie."
> Volgens my indruk is elke besigheidsman veronderstel om onnodige uitgawes te
> bespaar - deel van die uitgawes is belasting. Die boere is ook
> besigheidsmense.
> Steeds nie 'n rede om hulle uit te moor nie....
> "Annette" wrote in message
> news:bk94dp$jj5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Alles goed en wel en ook reg so - maar ek dink die SAPD en al die ander
>> betrokkenes gaan lag vir die Geen Belasting storie dreigement.
>> Boere koop goed, en hulle kan nie weier om BTW te betaal nie.
>> Ons weet almal dat boere nie nie belasting op hul grond betaal nie.
>> Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle nie
>> inkomstebelasting betaal nie.
>>
>> --
>> Annette
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:fhU9b.23908$ev2.1301626@phobos.telenet-ops.be...
>>> MEDIA VERKLARING MEDIA RELEASE
>>>
>>>
>>> Navrae: Louis Meintjes
>>>
>>> Enquiries: Voorsitter
>>>
>>> Sel. 082 461 7262
>>>
>>>
>>> Datum\Date 16 September 2003.
>>>
>>>
>>> BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
>>> Op Vrydagaand word die 65 jarige Mnr Fred Naude vermoor.
>>>
>>> Maandagoggend word hy gekry.
>>>
>>> Die SAPD reik 'n mediaverklaring uit wat bekend maak dat Mnr Naude vermoor
>>> is en van naby geskiet is.
>>>
>>> Dit is die soveelste moord in soveel maande in die Cullinan Distrik.
>>>
>>> Wat die SAPD nie sê nie is die volgende:
>>>
>>> Die 65 jarige Mnr Naude is 'n gestremde.
>>> Hy is onherkenbaar in sy gesig geslaan.
>>> Hy is wreedaandig gemartel deur pogings om sy naels uit te trek
>>> Sy hande was agter sy rug vasgemaak.
>>> Hy is doodgeskiet met 'n vuurwapen teen sy bors.
>>>
>>>
>>> Die SAPD sê dit nie want dit sal hulle standpunte oor plaasmoorde weerlê
>>>
>>> Wat die ondersoek op terrein deur die SAPD aanbetref die volgende:
>>>
>>> • Die plaaslike speurtak het die saak goed hanteer.
>>>
>>> • Inspekteur Setole van Moord en Roof het nie tyd gehad om vingerafdrukke op
>>> die plaashek se slot te neem nie.
>>>
>>> • Hulle het slegs bewus geword van die gevegsaanduidings nadat dit deur ons
>>> lede aan hulle uitgewys is
>>>
>>> • Die balaklawa wat gebruik kon word vir DNA toetse is eenkant gegooi.
>>>
>>>
>>> Op 17 Julie 2003 op die program Fokus na drie moorde in die Cullinan Distrik
>>> belowe Snr Sups Mokholwane en Tlomatsana dat daar binne een maand aandag
>>> gegee sal word aan die logistieke probleme soos tekorte aan personeel en
>>> voertuie.
>>>
>>> Nodeloos om te sê is niks ontvang nie.
>>>
>>> Op 'n gemeenskapsvergadering op 17 Augustus 2003 word eise aan Komm Mashigo
>>> gestel en word hy in kennis gestel dat die gemeenskap nou belasting boikot
>>> as protes teen die SAPD se onvermoë om na ons veiligheid om te sien. (Sien
>>> aangehegde eise).
>>>
>>> Hierdie Unie stel hom ook in kennis dat die amtelike Forums geboikot word
>>> tot die SAPD hulle bonafides verklaar en iets daadwerkliks doen aan die
>>> logistieke tekorte en probleme.
>>>
>>> Tot datum is daar nog niks aan die probleme gedoen nie, behalwe dat nog voer
>>> tuie weggevat is.
>>>
>>> Wat hulle wel doen is om vergaderings te reel om die werking van die
>>> verskillende forums te verduidelik.
>>>
>>> Hierdie is nog 'n moord waar die SAPD 'n medepligtige is.
>>>
>>> Hierdie Unie stel nie belang in praat en forums nie en bly by ons standpunt.
>>>
>>> Ons doen dit self
>>>
>>> Geen Veiligheid Geen belasting
>>>
>>
>
Re: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84166 is 'n antwoord op boodskap #84160] Wo, 17 September 2003 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Jonas - jy is verkeerd. Inkomstebelasting is nie 'n oorhoofse onkoste of
'n bedryfsuitgawe nie. Dit is hoekom dit Inkomstebelasting genoem word;))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bk99tf$m7d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jy sê: "Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle
> nie
> inkomstebelasting betaal nie."
> Volgens my indruk is elke besigheidsman veronderstel om onnodige uitgawes te
> bespaar - deel van die uitgawes is belasting. Die boere is ook
> besigheidsmense.
> Steeds nie 'n rede om hulle uit te moor nie....
> "Annette" wrote in message
> news:bk94dp$jj5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Alles goed en wel en ook reg so - maar ek dink die SAPD en al die ander
>> betrokkenes gaan lag vir die Geen Belasting storie dreigement.
>> Boere koop goed, en hulle kan nie weier om BTW te betaal nie.
>> Ons weet almal dat boere nie nie belasting op hul grond betaal nie.
>> Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle nie
>> inkomstebelasting betaal nie.
>>
>> --
>> Annette
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:fhU9b.23908$ev2.1301626@phobos.telenet-ops.be...
>>> MEDIA VERKLARING MEDIA RELEASE
>>>
>>>
>>> Navrae: Louis Meintjes
>>>
>>> Enquiries: Voorsitter
>>>
>>> Sel. 082 461 7262
>>>
>>>
>>> Datum\Date 16 September 2003.
>>>
>>>
>>> BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
>>> Op Vrydagaand word die 65 jarige Mnr Fred Naude vermoor.
>>>
>>> Maandagoggend word hy gekry.
>>>
>>> Die SAPD reik 'n mediaverklaring uit wat bekend maak dat Mnr Naude vermoor
>>> is en van naby geskiet is.
>>>
>>> Dit is die soveelste moord in soveel maande in die Cullinan Distrik.
>>>
>>> Wat die SAPD nie sê nie is die volgende:
>>>
>>> Die 65 jarige Mnr Naude is 'n gestremde.
>>> Hy is onherkenbaar in sy gesig geslaan.
>>> Hy is wreedaandig gemartel deur pogings om sy naels uit te trek
>>> Sy hande was agter sy rug vasgemaak.
>>> Hy is doodgeskiet met 'n vuurwapen teen sy bors.
>>>
>>>
>>> Die SAPD sê dit nie want dit sal hulle standpunte oor plaasmoorde weerlê
>>>
>>> Wat die ondersoek op terrein deur die SAPD aanbetref die volgende:
>>>
>>> • Die plaaslike speurtak het die saak goed hanteer.
>>>
>>> • Inspekteur Setole van Moord en Roof het nie tyd gehad om vingerafdrukke op
>>> die plaashek se slot te neem nie.
>>>
>>> • Hulle het slegs bewus geword van die gevegsaanduidings nadat dit deur ons
>>> lede aan hulle uitgewys is
>>>
>>> • Die balaklawa wat gebruik kon word vir DNA toetse is eenkant gegooi.
>>>
>>>
>>> Op 17 Julie 2003 op die program Fokus na drie moorde in die Cullinan Distrik
>>> belowe Snr Sups Mokholwane en Tlomatsana dat daar binne een maand aandag
>>> gegee sal word aan die logistieke probleme soos tekorte aan personeel en
>>> voertuie.
>>>
>>> Nodeloos om te sê is niks ontvang nie.
>>>
>>> Op 'n gemeenskapsvergadering op 17 Augustus 2003 word eise aan Komm Mashigo
>>> gestel en word hy in kennis gestel dat die gemeenskap nou belasting boikot
>>> as protes teen die SAPD se onvermoë om na ons veiligheid om te sien. (Sien
>>> aangehegde eise).
>>>
>>> Hierdie Unie stel hom ook in kennis dat die amtelike Forums geboikot word
>>> tot die SAPD hulle bonafides verklaar en iets daadwerkliks doen aan die
>>> logistieke tekorte en probleme.
>>>
>>> Tot datum is daar nog niks aan die probleme gedoen nie, behalwe dat nog voer
>>> tuie weggevat is.
>>>
>>> Wat hulle wel doen is om vergaderings te reel om die werking van die
>>> verskillende forums te verduidelik.
>>>
>>> Hierdie is nog 'n moord waar die SAPD 'n medepligtige is.
>>>
>>> Hierdie Unie stel nie belang in praat en forums nie en bly by ons standpunt.
>>>
>>> Ons doen dit self
>>>
>>> Geen Veiligheid Geen belasting
>>>
>>
>
Re: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84193 is 'n antwoord op boodskap #84166] Wo, 17 September 2003 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons tref 'n vergelyk - dis 'n uitgawe - waaraan jy jouself nie geredelik
onderwerp nie.
Maar - hoe hou dit met die moorde verband.
Interessant dat daar min/gin plaasmoorde in die Wes- Oos- of Suid-Kaap
voorkom nie - of het ek dit nie reg nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bk9g92$p5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Jonas - jy is verkeerd. Inkomstebelasting is nie 'n oorhoofse onkoste of
> 'n bedryfsuitgawe nie. Dit is hoekom dit Inkomstebelasting genoem word;))
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bk99tf$m7d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - jy sê: "Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle
>> nie
>> inkomstebelasting betaal nie."
>> Volgens my indruk is elke besigheidsman veronderstel om onnodige uitgawes te
>> bespaar - deel van die uitgawes is belasting. Die boere is ook
>> besigheidsmense.
>> Steeds nie 'n rede om hulle uit te moor nie....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bk94dp$jj5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Alles goed en wel en ook reg so - maar ek dink die SAPD en al die ander
>>> betrokkenes gaan lag vir die Geen Belasting storie dreigement.
>>> Boere koop goed, en hulle kan nie weier om BTW te betaal nie.
>>> Ons weet almal dat boere nie nie belasting op hul grond betaal nie.
>>> Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle nie
>>> inkomstebelasting betaal nie.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>>> news:fhU9b.23908$ev2.1301626@phobos.telenet-ops.be...
>>>> MEDIA VERKLARING MEDIA RELEASE
>>>>
>>>>
>>>> Navrae: Louis Meintjes
>>>>
>>>> Enquiries: Voorsitter
>>>>
>>>> Sel. 082 461 7262
>>>>
>>>>
>>>> Datum\Date 16 September 2003.
>>>>
>>>>
>>>> BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
>>>> Op Vrydagaand word die 65 jarige Mnr Fred Naude vermoor.
>>>>
>>>> Maandagoggend word hy gekry.
>>>>
>>>> Die SAPD reik 'n mediaverklaring uit wat bekend maak dat Mnr Naude vermoor
>>>> is en van naby geskiet is.
>>>>
>>>> Dit is die soveelste moord in soveel maande in die Cullinan Distrik.
>>>>
>>>> Wat die SAPD nie sê nie is die volgende:
>>>>
>>>> Die 65 jarige Mnr Naude is 'n gestremde.
>>>> Hy is onherkenbaar in sy gesig geslaan.
>>>> Hy is wreedaandig gemartel deur pogings om sy naels uit te trek
>>>> Sy hande was agter sy rug vasgemaak.
>>>> Hy is doodgeskiet met 'n vuurwapen teen sy bors.
>>>>
>>>>
>>>> Die SAPD sê dit nie want dit sal hulle standpunte oor plaasmoorde weerlê
>>>>
>>>> Wat die ondersoek op terrein deur die SAPD aanbetref die volgende:
>>>>
>>>> • Die plaaslike speurtak het die saak goed hanteer.
>>>>
>>>> • Inspekteur Setole van Moord en Roof het nie tyd gehad om vingerafdrukke op
>>>> die plaashek se slot te neem nie.
>>>>
>>>> • Hulle het slegs bewus geword van die gevegsaanduidings nadat dit deur ons
>>>> lede aan hulle uitgewys is
>>>>
>>>> • Die balaklawa wat gebruik kon word vir DNA toetse is eenkant gegooi.
>>>>
>>>>
>>>> Op 17 Julie 2003 op die program Fokus na drie moorde in die Cullinan Distrik
>>>> belowe Snr Sups Mokholwane en Tlomatsana dat daar binne een maand aandag
>>>> gegee sal word aan die logistieke probleme soos tekorte aan personeel en
>>>> voertuie.
>>>>
>>>> Nodeloos om te sê is niks ontvang nie.
>>>>
>>>> Op 'n gemeenskapsvergadering op 17 Augustus 2003 word eise aan Komm Mashigo
>>>> gestel en word hy in kennis gestel dat die gemeenskap nou belasting boikot
>>>> as protes teen die SAPD se onvermoë om na ons veiligheid om te sien. (Sien
>>>> aangehegde eise).
>>>>
>>>> Hierdie Unie stel hom ook in kennis dat die amtelike Forums geboikot word
>>>> tot die SAPD hulle bonafides verklaar en iets daadwerkliks doen aan die
>>>> logistieke tekorte en probleme.
>>>>
>>>> Tot datum is daar nog niks aan die probleme gedoen nie, behalwe dat nog voer
>>>> tuie weggevat is.
>>>>
>>>> Wat hulle wel doen is om vergaderings te reel om die werking van die
>>>> verskillende forums te verduidelik.
>>>>
>>>> Hierdie is nog 'n moord waar die SAPD 'n medepligtige is.
>>>>
>>>> Hierdie Unie stel nie belang in praat en forums nie en bly by ons standpunt.
>>>>
>>>> Ons doen dit self
>>>>
>>>> Geen Veiligheid Geen belasting
>>>>
>>>
>>
>
Re: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84198 is 'n antwoord op boodskap #84193] Wo, 17 September 2003 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar kom die plaasmoorde meestal voor?
Gauting,Natal,Vrystaat of Mpumalanga?
Oor die N-West- en North-provinsie weet ek ook niets

Paul uit vlaandere
"Jonas" skryf in boodskap news:bka22s$59i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kom ons tref 'n vergelyk - dis 'n uitgawe - waaraan jy jouself nie geredelik
> onderwerp nie.
> Maar - hoe hou dit met die moorde verband.
> Interessant dat daar min/gin plaasmoorde in die Wes- Oos- of Suid-Kaap
> voorkom nie - of het ek dit nie reg nie?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk9g92$p5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee Jonas - jy is verkeerd. Inkomstebelasting is nie 'n oorhoofse onkoste of
>> 'n bedryfsuitgawe nie. Dit is hoekom dit Inkomstebelasting genoem word;))
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bk99tf$m7d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - jy sê: "Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle
>>> nie
>>> inkomstebelasting betaal nie."
>>> Volgens my indruk is elke besigheidsman veronderstel om onnodige uitgawes te
>>> bespaar - deel van die uitgawes is belasting. Die boere is ook
>>> besigheidsmense.
>>> Steeds nie 'n rede om hulle uit te moor nie....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bk94dp$jj5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Alles goed en wel en ook reg so - maar ek dink die SAPD en al die ander
>>>> betrokkenes gaan lag vir die Geen Belasting storie dreigement.
>>>> Boere koop goed, en hulle kan nie weier om BTW te betaal nie.
>>>> Ons weet almal dat boere nie nie belasting op hul grond betaal nie.
>>>> Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle nie
>>>> inkomstebelasting betaal nie.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>>>> news:fhU9b.23908$ev2.1301626@phobos.telenet-ops.be...
>>>> > MEDIA VERKLARING MEDIA RELEASE
>>>> >
>>>> >
>>>> > Navrae: Louis Meintjes
>>>> >
>>>> > Enquiries: Voorsitter
>>>> >
>>>> > Sel. 082 461 7262
>>>> >
>>>> >
>>>> > Datum\Date 16 September 2003.
>>>> >
>>>> >
>>>> > BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
>>>> > Op Vrydagaand word die 65 jarige Mnr Fred Naude vermoor.
>>>> >
>>>> > Maandagoggend word hy gekry.
>>>> >
>>>> > Die SAPD reik 'n mediaverklaring uit wat bekend maak dat Mnr Naude vermoor
>>>> > is en van naby geskiet is.
>>>> >
>>>> > Dit is die soveelste moord in soveel maande in die Cullinan Distrik.
>>>> >
>>>> > Wat die SAPD nie sê nie is die volgende:
>>>> >
>>>> > Die 65 jarige Mnr Naude is 'n gestremde.
>>>> > Hy is onherkenbaar in sy gesig geslaan.
>>>> > Hy is wreedaandig gemartel deur pogings om sy naels uit te trek
>>>> > Sy hande was agter sy rug vasgemaak.
>>>> > Hy is doodgeskiet met 'n vuurwapen teen sy bors.
>>>> >
>>>> >
>>>> > Die SAPD sê dit nie want dit sal hulle standpunte oor plaasmoorde weerlê
>>>> >
>>>> > Wat die ondersoek op terrein deur die SAPD aanbetref die volgende:
>>>> >
>>>> > • Die plaaslike speurtak het die saak goed hanteer.
>>>> >
>>>> > • Inspekteur Setole van Moord en Roof het nie tyd gehad om vingerafdrukke op
>>>> > die plaashek se slot te neem nie.
>>>> >
>>>> > • Hulle het slegs bewus geword van die gevegsaanduidings nadat dit deur ons
>>>> > lede aan hulle uitgewys is
>>>> >
>>>> > • Die balaklawa wat gebruik kon word vir DNA toetse is eenkant gegooi.
>>>> >
>>>> >
>>>> > Op 17 Julie 2003 op die program Fokus na drie moorde in die Cullinan Distrik
>>>> > belowe Snr Sups Mokholwane en Tlomatsana dat daar binne een maand aandag
>>>> > gegee sal word aan die logistieke probleme soos tekorte aan personeel en
>>>> > voertuie.
>>>> >
>>>> > Nodeloos om te sê is niks ontvang nie.
>>>> >
>>>> > Op 'n gemeenskapsvergadering op 17 Augustus 2003 word eise aan Komm Mashigo
>>>> > gestel en word hy in kennis gestel dat die gemeenskap nou belasting boikot
>>>> > as protes teen die SAPD se onvermoë om na ons veiligheid om te sien. (Sien
>>>> > aangehegde eise).
>>>> >
>>>> > Hierdie Unie stel hom ook in kennis dat die amtelike Forums geboikot word
>>>> > tot die SAPD hulle bonafides verklaar en iets daadwerkliks doen aan die
>>>> > logistieke tekorte en probleme.
>>>> >
>>>> > Tot datum is daar nog niks aan die probleme gedoen nie, behalwe dat nog voer
>>>> > tuie weggevat is.
>>>> >
>>>> > Wat hulle wel doen is om vergaderings te reel om die werking van die
>>>> > verskillende forums te verduidelik.
>>>> >
>>>> > Hierdie is nog 'n moord waar die SAPD 'n medepligtige is.
>>>> >
>>>> > Hierdie Unie stel nie belang in praat en forums nie en bly by ons standpunt.
>>>> >
>>>> > Ons doen dit self
>>>> >
>>>> > Geen Veiligheid Geen belasting
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84200 is 'n antwoord op boodskap #84198] Wo, 17 September 2003 20:33 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink Mapumalanga en Kwa-Zulu Natal - maar ek sal nie weet nie want ons
wag nog op die statistiek- hier in die Kaap is die plaasmoorde relatief baie
min.

Gister is aangekondig dat daar hierdie jaar 20 000 minder gevangenis in
aanhouding is as verlede jaar hierdie tyd - vandag hoor ons van die 34%
toename die afgelope jaar van sterftes in die tronke van"natuurlike oorsake
agv vigs".

--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:pp2ab.25324$qv2.1304703@phobos.telenet-ops.be...
> Waar kom die plaasmoorde meestal voor?
> Gauting,Natal,Vrystaat of Mpumalanga?
> Oor die N-West- en North-provinsie weet ek ook niets
Vorige onderwerp: Where in the world is Carmen DD
Volgende onderwerp: Luiperd val gids aan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 01:50:57 MGT 2024