Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Baine's Kloof pas
Baine's Kloof pas [boodskap #83622] Wo, 10 September 2003 04:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die pas is op 14 September 150 jaar oud. Ek het dit verlede jaar laas gery,
en dit was toe in 'n haglike toestand.
Die Kobra by Ratanga is niks teenoor Bainskloof as dit kom by adrenalienpomp
nie.
Annette
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83642 is 'n antwoord op boodskap #83622] Wo, 10 September 2003 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> Die pas is op 14 September 150 jaar oud

Ek het baie gelukkige herinneringe van Bainskloof.
Ek was daar vir Christelike Studente-Vereniging
kampe in my eerste, tweede en derdejaar. Een van
ons uitstappies was na die Tolhek. Dit wys dat daar
tolpaaie in SA was lank voor vandag. Wie was
Bain nou weer. Sir Thomas Bain, as ek reg onthou.

Gloudina
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83659 is 'n antwoord op boodskap #83642] Wo, 10 September 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:RHE7b.48071$mk1.9616@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Annette wrote
>
>> Die pas is op 14 September 150 jaar oud
>
> Ek het baie gelukkige herinneringe van Bainskloof.
> Ek was daar vir Christelike Studente-Vereniging
> kampe in my eerste, tweede en derdejaar. Een van
> ons uitstappies was na die Tolhek. Dit wys dat daar
> tolpaaie in SA was lank voor vandag. Wie was
> Bain nou weer. Sir Thomas Bain, as ek reg onthou.
>
> Gloudina
>

Hy was 'n ingeneur (19e eeu) en het onder andere die Bainskloof pad gebou.

Lorinda
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83677 is 'n antwoord op boodskap #83642] Do, 11 September 2003 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...

Wie was Bain nou weer. Sir Thomas Bain, as ek reg onthou.

Gloudina

Hy was Andrew Geddes Bain, 'n self-opgeleide ingenieur, wat in die
19de eeu heeparty passe in SA gebou het. Om net ;n paar te noem;
Bain's Kloof, die Blaauwkrantz, Grootrevier, Ecca, Katberg en Van
Reinevelds passe. Wat interesant is, is dat groot dele van die passe
gebou het deur olifante se voetpaaie te volg. Hulle is tropdiere (wat
nie baie styl hellings kon uitklim nie) en dus het hulle baie
duidelike voetpaaie nagelaat.

Drom
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83680 is 'n antwoord op boodskap #83677] Do, 11 September 2003 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
So wat het hulle gemaak by die Hugenote tonnel? ;-)
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83685 is 'n antwoord op boodskap #83677] Do, 11 September 2003 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elephants can't jump..."

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309102335.5ee963ca@posting.google.com...
> "@rogers.com" skryf in boodskap news:...
>
> Wie was Bain nou weer. Sir Thomas Bain, as ek reg onthou.
>
> Gloudina
>
> Hy was Andrew Geddes Bain, 'n self-opgeleide ingenieur, wat in die
> 19de eeu heeparty passe in SA gebou het. Om net ;n paar te noem;
> Bain's Kloof, die Blaauwkrantz, Grootrevier, Ecca, Katberg en Van
> Reinevelds passe. Wat interesant is, is dat groot dele van die passe
> gebou het deur olifante se voetpaaie te volg. Hulle is tropdiere (wat
> nie baie styl hellings kon uitklim nie) en dus het hulle baie
> duidelike voetpaaie nagelaat.
>
> Drom
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83686 is 'n antwoord op boodskap #83677] Do, 11 September 2003 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drom, wie het die pad na die Hel gebou?
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309102335.5ee963ca@posting.google.com...
> "@rogers.com" skryf in boodskap news:...
>
> Wie was Bain nou weer. Sir Thomas Bain, as ek reg onthou.
>
> Gloudina
>
> Hy was Andrew Geddes Bain, 'n self-opgeleide ingenieur, wat in die
> 19de eeu heeparty passe in SA gebou het. Om net ;n paar te noem;
> Bain's Kloof, die Blaauwkrantz, Grootrevier, Ecca, Katberg en Van
> Reinevelds passe. Wat interesant is, is dat groot dele van die passe
> gebou het deur olifante se voetpaaie te volg. Hulle is tropdiere (wat
> nie baie styl hellings kon uitklim nie) en dus het hulle baie
> duidelike voetpaaie nagelaat.
>
> Drom
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83687 is 'n antwoord op boodskap #83680] Do, 11 September 2003 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, die Franse het mos daardie tonnel gebou - en Franse is romantiese
mense.
Dink jy hulle was op die bobbejaanwyfies se spore?:))
Annette

wrote in message
news:3f602a95@usenet.per.paradox.net.au...
> So wat het hulle gemaak by die Hugenote tonnel? ;-)
>
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83692 is 'n antwoord op boodskap #83677] Do, 11 September 2003 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Drom

> Hy was Andrew Geddes Bain, 'n self-opgeleide ingenieur, wat in die
> 19de eeu heeparty passe in SA gebou het. Om net ;n paar te noem;
> Bain's Kloof, die Blaauwkrantz, Grootrevier, Ecca, Katberg en Van
> Reinevelds passe

Waar is Ecca-pas?

Gloudina
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83743 is 'n antwoord op boodskap #83692] Vr, 12 September 2003 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...

> Waar is Ecca-pas?
>
Gloudina

So paar kilometer (weet nie presies nie) noord van Grahamstown op pad
Na Fort Beaufort.

Drom
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83744 is 'n antwoord op boodskap #83686] Vr, 12 September 2003 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Drom, wie het die pad na die Hel gebou?
> Annette
>
Defnitief nie Andrew Geddes Bain nie, hy was toe seker al oorlede :-)

Drom
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83748 is 'n antwoord op boodskap #83686] Vr, 12 September 2003 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet nie wie die roete gekies het nie, maar ek weet wat dit van gemaak
is...

"The road to hell is paved with good intentions"
Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83803 is 'n antwoord op boodskap #83743] Vr, 12 September 2003 13:52 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Drom wrote

>> Waar is Ecca-pas?

> So paar kilometer (weet nie presies nie) noord van Grahamstown op pad
> Na Fort Beaufort.

Dierbaarheid, dan het ek telkens daardeur gery
toe ek op Healdtown gebly het, wat in die heuwel
net bokant Fort Beaufort was.

Gloudina
Vorige onderwerp: Suidwester - Namibiese Wette
Volgende onderwerp: Ons Misdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 23:03:14 MGT 2024