Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pretoria of tschwane
Pretoria of tschwane [boodskap #83311] Do, 04 September 2003 14:29 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees reelmatig oor naamsverandering
Is Pretoria nou Tschwane of kom dit later
Groete uit Vlaandere
Paul
Re: Pretoria of tschwane [boodskap #83313 is 'n antwoord op boodskap #83311] Do, 04 September 2003 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is te haastig.
Hulle wag dat Steve oor sy verkoue kom, sodat hy kaalbas lang oom Paul
Kruger kan gaan staan.vir 'n uur of so.
Dan word Pretoria Tswane. ( is daar iewers 'n h in?)
Leer nou mooi Paul, die etniese tale het nie sch in hul woorde nie, behalwe
vir 'n paar Afrikaanse vanne.

Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:g%H5b.186$yI3.27676@phobos.telenet-ops.be...
> Ek lees reelmatig oor naamsverandering
> Is Pretoria nou Tschwane of kom dit later
> Groete uit Vlaandere
> Paul
>
Re: Pretoria of tschwane [boodskap #83368 is 'n antwoord op boodskap #83313] Vr, 05 September 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Sep 2003 16:50:07 +0200, "Annette" wrote:

> Leer nou mooi Paul, die etniese tale het nie sch in hul woorde nie, behalwe
> vir 'n paar Afrikaanse vanne.
>
> Annette
>

Ag, dis tog maar 'n skeet verskil!
Ach, 't is toch maar 'n scheet verschil! :-)

HA-HA-HA-HA!!!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Pretoria of tschwane [boodskap #83376 is 'n antwoord op boodskap #83368] Vr, 05 September 2003 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker het getik:

> On Thu, 4 Sep 2003 16:50:07 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Leer nou mooi Paul, die etniese tale het nie sch in hul woorde nie, behalwe
>> vir 'n paar Afrikaanse vanne.

>> Annette

>
> Ag, dis tog maar 'n skeet verskil!
> Ach, 't is toch maar 'n scheet verschil! :-)
>
> HA-HA-HA-HA!!!

Dis maar 'n skeetjie in die wind.

--
Blommetjie
Re: Pretoria of tschwane [boodskap #83384 is 'n antwoord op boodskap #83313] Vr, 05 September 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bj7j9c$d83$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:g%H5b.186$yI3.27676@phobos.telenet-ops.be...
>> Ek lees reelmatig oor naamsverandering
>> Is Pretoria nou Tschwane of kom dit later
>> Groete uit Vlaandere

> Jy is te haastig.
> Hulle wag dat Steve oor sy verkoue kom, sodat hy kaalbas lang oom Paul
> Kruger kan gaan staan.vir 'n uur of so.
> Dan word Pretoria Tswane. ( is daar iewers 'n h in?)
> Leer nou mooi Paul, die etniese tale het nie sch in hul woorde nie, behalwe
> vir 'n paar Afrikaanse vanne.

Ek dink, dat Paul vermoed, dat "Tschwane" uitgespreek moet word as: tsjwane.

Hans Kamp.
Re: Pretoria of tschwane [boodskap #83498 is 'n antwoord op boodskap #83384] Ma, 08 September 2003 11:25 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hê net nie goe nie naar die skryfwyse gekyk,Ek was een bietjie slordig,my
virnaamste eienskap :)
"Hans Kamp" skryf in boodskap news:bjaoak$20n$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bj7j9c$d83$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:g%H5b.186$yI3.27676@phobos.telenet-ops.be...
>>> Ek lees reelmatig oor naamsverandering
>>> Is Pretoria nou Tschwane of kom dit later
>>> Groete uit Vlaandere
>
>> Jy is te haastig.
>> Hulle wag dat Steve oor sy verkoue kom, sodat hy kaalbas lang oom Paul
>> Kruger kan gaan staan.vir 'n uur of so.
>> Dan word Pretoria Tswane. ( is daar iewers 'n h in?)
>> Leer nou mooi Paul, die etniese tale het nie sch in hul woorde nie,
> behalwe
>> vir 'n paar Afrikaanse vanne.
>
> Ek dink, dat Paul vermoed, dat "Tschwane" uitgespreek moet word as: tsjwane.
>
> Hans Kamp.
>
Vorige onderwerp: Google in Afrikaans
Volgende onderwerp: Grens literatuur vir Penkop B
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:11:05 MGT 2024