Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rian Oberholzer moet waai
Rian Oberholzer moet waai [boodskap #83288] Do, 04 September 2003 07:39 na volgende boodskap
Intact  is tans af-lyn  Intact
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Solidariteit eis Rian Oberholzer se kop na Cronje-debakel - Top / Bo

Die vakbondbeweging, Solidariteit, wat 'n groot aantal rugbybeamptes
as lede het, het geëis dat die Besturende Direkteur van SA Rugby
(Edms.) Bpk., mnr. Rian Oberholzer, uit sy pos verwyder moet word
weens die wyse waarop hy die valse aantygings van rassisme teen Geo
Cronje hanteer het. Oberholzer het Cronje uit die Sprinbokoefengroep
onttrek, waarna Cronje in die openbaar gekruisig is, nog voordat die
saak teen hom ondersoek is. Solidariteit meen dat Oberholzer, asook
diegene wat Cronje in die openbaar gekruisig het, Cronje 'n openbare
verskoning verskuldig is.

Volgens Kallie Kriel, woordvoerder van Solidariteit, is Oberholzer so
behep daarmee om in die goeie boekies van die Minister van Sport te
bly, dat hy selfs bereid is om spelers se loopbane en die integriteit
van Rugby in die proses op die spel te plaas. Oberholzer het Cronje en
Springbokrugby in die spervuur geplaas, sonder om vooraf seker te maak
van sy feite. Rugby en Cronje het onberekenbare skade opgedoen, ten
spyte daarvan dat Cronje nou onskuldig bewys is. Springbokrugby kan
dit juis nou, so kort voor die wêreldbeker, nie bekostig nie.

Kriel het daarop gewys dat dit staande praktyk is by bykans alle
maatskappye waar Solidariteit lede het, dat 'n werknemer wat van ‘n
oortreding verdink word, nie aan openbare kruisiging blootgestel sal
word voordat 'n voorlopige ondersoek gedoen is nie. Oberholzer het
egter in Cronje se geval van hierdie praktyk afgewyk ter wille van
politieke korrektheid en die guns van die regering.
Re: Rian Oberholzer moet waai [boodskap #83298 is 'n antwoord op boodskap #83288] Do, 04 September 2003 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie het King vir die pos aanbeveel - hy is 'n twyfelagtige keuse. (Vra my
gerus waarom.)
In elk geval - rassisme is 'n wetsoortreding - waarom nie Solidariteit
aankla nie?
(Ek hoop jy sal dieselfde voorstel mbt COSATU doen Annette.. Miskien is
hulle ietwat meer rassisties...)

"Annette" skryf in boodskap news:bj6rhr$q9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien moet Regter King Solidariteit ook ondersoek vir rassisme;))
> Annette
>
>
> "Intact" wrote in message
> news:91ff6232.0309032339.537ad970@posting.google.com...
>> Solidariteit eis Rian Oberholzer se kop na Cronje-debakel - Top / Bo
>>
>> Die vakbondbeweging, Solidariteit, wat 'n groot aantal rugbybeamptes
>> as lede het, het geëis dat die Besturende Direkteur van SA Rugby
>> (Edms.) Bpk., mnr. Rian Oberholzer, uit sy pos verwyder moet word
>> weens die wyse waarop hy die valse aantygings van rassisme teen Geo
>> Cronje hanteer het. Oberholzer het Cronje uit die Sprinbokoefengroep
>> onttrek, waarna Cronje in die openbaar gekruisig is, nog voordat die
>> saak teen hom ondersoek is. Solidariteit meen dat Oberholzer, asook
>> diegene wat Cronje in die openbaar gekruisig het, Cronje 'n openbare
>> verskoning verskuldig is.
>>
>> Volgens Kallie Kriel, woordvoerder van Solidariteit, is Oberholzer so
>> behep daarmee om in die goeie boekies van die Minister van Sport te
>> bly, dat hy selfs bereid is om spelers se loopbane en die integriteit
>> van Rugby in die proses op die spel te plaas. Oberholzer het Cronje en
>> Springbokrugby in die spervuur geplaas, sonder om vooraf seker te maak
>> van sy feite. Rugby en Cronje het onberekenbare skade opgedoen, ten
>> spyte daarvan dat Cronje nou onskuldig bewys is. Springbokrugby kan
>> dit juis nou, so kort voor die wêreldbeker, nie bekostig nie.
>>
>> Kriel het daarop gewys dat dit staande praktyk is by bykans alle
>> maatskappye waar Solidariteit lede het, dat 'n werknemer wat van 'n
>> oortreding verdink word, nie aan openbare kruisiging blootgestel sal
>> word voordat 'n voorlopige ondersoek gedoen is nie. Oberholzer het
>> egter in Cronje se geval van hierdie praktyk afgewyk ter wille van
>> politieke korrektheid en die guns van die regering.
>
Re: Rian Oberholzer moet waai [boodskap #83307 is 'n antwoord op boodskap #83298] Do, 04 September 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik - maar jy vergeet een baie belangrike punt - dis net wit mense wat
rassisties kan optree :))
Nietemin, ek het ook maar my bedenkinge oor Regter King, want ek was nie
juis vreeslik be-indruk met sy Hansie Cronje-storie nie -
Nietemin - ek hou van die keuses van die twee helpers tot dusver - Julian
Smith van Stellenbosch en Nona Gosa van Kaapstad - net om die
vooroordelendes van die Noorde
bietjie die harnas in te jaag:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bj7820$68e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het King vir die pos aanbeveel - hy is 'n twyfelagtige keuse. (Vra my
> gerus waarom.)
> In elk geval - rassisme is 'n wetsoortreding - waarom nie Solidariteit
> aankla nie?
> (Ek hoop jy sal dieselfde voorstel mbt COSATU doen Annette.. Miskien is
> hulle ietwat meer rassisties...)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bj6rhr$q9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Miskien moet Regter King Solidariteit ook ondersoek vir rassisme;))
>> Annette
>>
>>
>> "Intact" wrote in message
>> news:91ff6232.0309032339.537ad970@posting.google.com...
>>> Solidariteit eis Rian Oberholzer se kop na Cronje-debakel - Top / Bo
>>>
>>> Die vakbondbeweging, Solidariteit, wat 'n groot aantal rugbybeamptes
>>> as lede het, het geëis dat die Besturende Direkteur van SA Rugby
>>> (Edms.) Bpk., mnr. Rian Oberholzer, uit sy pos verwyder moet word
>>> weens die wyse waarop hy die valse aantygings van rassisme teen Geo
>>> Cronje hanteer het. Oberholzer het Cronje uit die Sprinbokoefengroep
>>> onttrek, waarna Cronje in die openbaar gekruisig is, nog voordat die
>>> saak teen hom ondersoek is. Solidariteit meen dat Oberholzer, asook
>>> diegene wat Cronje in die openbaar gekruisig het, Cronje 'n openbare
>>> verskoning verskuldig is.
>>>
>>> Volgens Kallie Kriel, woordvoerder van Solidariteit, is Oberholzer so
>>> behep daarmee om in die goeie boekies van die Minister van Sport te
>>> bly, dat hy selfs bereid is om spelers se loopbane en die integriteit
>>> van Rugby in die proses op die spel te plaas. Oberholzer het Cronje en
>>> Springbokrugby in die spervuur geplaas, sonder om vooraf seker te maak
>>> van sy feite. Rugby en Cronje het onberekenbare skade opgedoen, ten
>>> spyte daarvan dat Cronje nou onskuldig bewys is. Springbokrugby kan
>>> dit juis nou, so kort voor die wêreldbeker, nie bekostig nie.
>>>
>>> Kriel het daarop gewys dat dit staande praktyk is by bykans alle
>>> maatskappye waar Solidariteit lede het, dat 'n werknemer wat van 'n
>>> oortreding verdink word, nie aan openbare kruisiging blootgestel sal
>>> word voordat 'n voorlopige ondersoek gedoen is nie. Oberholzer het
>>> egter in Cronje se geval van hierdie praktyk afgewyk ter wille van
>>> politieke korrektheid en die guns van die regering.
>>
>
Re: Rian Oberholzer moet waai [boodskap #83317 is 'n antwoord op boodskap #83307] Do, 04 September 2003 17:11 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek ken nie een van die twee gemeldes nie. Wie is Nona Gosa.
(Hier by ons bly ons maar weg van "basie" en "nonna" af - dit klink moontlik
te rassisties ...)

"Annette" skryf in boodskap news:bj7dqu$b08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Natuurlik - maar jy vergeet een baie belangrike punt - dis net wit mense wat
> rassisties kan optree :))
> Nietemin, ek het ook maar my bedenkinge oor Regter King, want ek was nie
> juis vreeslik be-indruk met sy Hansie Cronje-storie nie -
> Nietemin - ek hou van die keuses van die twee helpers tot dusver - Julian
> Smith van Stellenbosch en Nona Gosa van Kaapstad - net om die
> vooroordelendes van die Noorde
> bietjie die harnas in te jaag:))
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bj7820$68e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie het King vir die pos aanbeveel - hy is 'n twyfelagtige keuse. (Vra my
>> gerus waarom.)
>> In elk geval - rassisme is 'n wetsoortreding - waarom nie Solidariteit
>> aankla nie?
>> (Ek hoop jy sal dieselfde voorstel mbt COSATU doen Annette.. Miskien is
>> hulle ietwat meer rassisties...)
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bj6rhr$q9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Miskien moet Regter King Solidariteit ook ondersoek vir rassisme;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Intact" wrote in message
>>> news:91ff6232.0309032339.537ad970@posting.google.com...
>>>> Solidariteit eis Rian Oberholzer se kop na Cronje-debakel - Top / Bo
>>>>
>>>> Die vakbondbeweging, Solidariteit, wat 'n groot aantal rugbybeamptes
>>>> as lede het, het geëis dat die Besturende Direkteur van SA Rugby
>>>> (Edms.) Bpk., mnr. Rian Oberholzer, uit sy pos verwyder moet word
>>>> weens die wyse waarop hy die valse aantygings van rassisme teen Geo
>>>> Cronje hanteer het. Oberholzer het Cronje uit die Sprinbokoefengroep
>>>> onttrek, waarna Cronje in die openbaar gekruisig is, nog voordat die
>>>> saak teen hom ondersoek is. Solidariteit meen dat Oberholzer, asook
>>>> diegene wat Cronje in die openbaar gekruisig het, Cronje 'n openbare
>>>> verskoning verskuldig is.
>>>>
>>>> Volgens Kallie Kriel, woordvoerder van Solidariteit, is Oberholzer so
>>>> behep daarmee om in die goeie boekies van die Minister van Sport te
>>>> bly, dat hy selfs bereid is om spelers se loopbane en die integriteit
>>>> van Rugby in die proses op die spel te plaas. Oberholzer het Cronje en
>>>> Springbokrugby in die spervuur geplaas, sonder om vooraf seker te maak
>>>> van sy feite. Rugby en Cronje het onberekenbare skade opgedoen, ten
>>>> spyte daarvan dat Cronje nou onskuldig bewys is. Springbokrugby kan
>>>> dit juis nou, so kort voor die wêreldbeker, nie bekostig nie.
>>>>
>>>> Kriel het daarop gewys dat dit staande praktyk is by bykans alle
>>>> maatskappye waar Solidariteit lede het, dat 'n werknemer wat van 'n
>>>> oortreding verdink word, nie aan openbare kruisiging blootgestel sal
>>>> word voordat 'n voorlopige ondersoek gedoen is nie. Oberholzer het
>>>> egter in Cronje se geval van hierdie praktyk afgewyk ter wille van
>>>> politieke korrektheid en die guns van die regering.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Nuwe goeters
Volgende onderwerp: Re: Geskenk vir Katryn (Not)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 03:32:30 MGT 2024