Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rugbyspan
Rugbyspan [boodskap #83112] Ma, 01 September 2003 05:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis die eerste keer dat 'n span met so 'n groot fanfare aangekondig is.
Wat vir my die snaakste was, was hoe die aangekondigde spelers versigtig
deur die gemors op die verhoog moes beweeg.
Nietemin - wat is die werklike rede vir die Geo/Quinton gemors?

Annette
Re: Rugbyspan [boodskap #83115 is 'n antwoord op boodskap #83112] Ma, 01 September 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens wat ek hoor is dit 'n Engelse koerant wat die 'scoop' gehad het.
Nou is Cronjé onskuldig bevind.....so iemand anders moet mos nou skuldig
wees?

"Annette" skryf in boodskap news:biumcu$qeh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis die eerste keer dat 'n span met so 'n groot fanfare aangekondig is.
> Wat vir my die snaakste was, was hoe die aangekondigde spelers versigtig
> deur die gemors op die verhoog moes beweeg.
> Nietemin - wat is die werklike rede vir die Geo/Quinton gemors?
>
> Annette
>
Re: Rugbyspan [boodskap #83124 is 'n antwoord op boodskap #83115] Ma, 01 September 2003 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, dis die Argus wat op konkrete inligting dit verkondig het.
Nou kan mens vra of:
1) Quinton miskien snork, of nie netjies is nie of wat ookal wat Geo vies
gemaak het of
2) Iemand in die oefengroep wou seker maak dat Geo nie die span haal nie en
'n onware gerug aan die koerant gegee het of
3) Die hele storie oor rassistiese optrede is waar, maar dat Sarvu hom wil
laat aanhou rugby speel.
--
Annette
ann...@ctnet.co.za

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f52ea67.0@news1.mweb.co.za...
> Volgens wat ek hoor is dit 'n Engelse koerant wat die 'scoop' gehad het.
> Nou is Cronjé onskuldig bevind.....so iemand anders moet mos nou skuldig
> wees?
> "Annette" wrote in message
> news:biumcu$qeh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis die eerste keer dat 'n span met so 'n groot fanfare aangekondig is.
>> Wat vir my die snaakste was, was hoe die aangekondigde spelers versigtig
>> deur die gemors op die verhoog moes beweeg.
>> Nietemin - wat is die werklike rede vir die Geo/Quinton gemors?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Rugbyspan [boodskap #83133 is 'n antwoord op boodskap #83124] Ma, 01 September 2003 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien Geo gaan Sarfu dagvaar........

"Annette" skryf in boodskap news:biv1js$1b1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, dis die Argus wat op konkrete inligting dit verkondig het.
> Nou kan mens vra of:
> 1) Quinton miskien snork, of nie netjies is nie of wat ookal wat Geo vies
> gemaak het of
> 2) Iemand in die oefengroep wou seker maak dat Geo nie die span haal nie en
> 'n onware gerug aan die koerant gegee het of
> 3) Die hele storie oor rassistiese optrede is waar, maar dat Sarvu hom wil
> laat aanhou rugby speel.
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f52ea67.0@news1.mweb.co.za...
>> Volgens wat ek hoor is dit 'n Engelse koerant wat die 'scoop' gehad het.
>> Nou is Cronjé onskuldig bevind.....so iemand anders moet mos nou skuldig
>> wees?
>> "Annette" wrote in message
>> news:biumcu$qeh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis die eerste keer dat 'n span met so 'n groot fanfare aangekondig is.
>>> Wat vir my die snaakste was, was hoe die aangekondigde spelers versigtig
>>> deur die gemors op die verhoog moes beweeg.
>>> Nietemin - wat is die werklike rede vir die Geo/Quinton gemors?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Rugbyspan [boodskap #83183 is 'n antwoord op boodskap #83133] Di, 02 September 2003 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:...

> Ek sien Geo gaan Sarfu dagvaar........

Verskeie koerante (News24, Die Burger, Beeld ens) berig vandag dat hy
geen stappe teen enigeen oorweeg nie, maar liewer op sy rugby wil
konsentreer. Die Volksblad het ook genoem dat die ANC hom om
verskoning gevra het vir hulle oorspronklike uitsprake teen hom.
Re: Rugbyspan [boodskap #83185 is 'n antwoord op boodskap #83183] Di, 02 September 2003 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mark Keouhane (sp?) ,die bokke se mediaman, het nou net uit sy pos bedank.
Miskien moet die span se gelukbringer 'n blikkie wurms wees:))
Annette

-- "Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309020118.43ffc8c2@posting.google.com...
> "Suidwester" skryf in boodskap news:...
>
>> Ek sien Geo gaan Sarfu dagvaar........
>
> Verskeie koerante (News24, Die Burger, Beeld ens) berig vandag dat hy
> geen stappe teen enigeen oorweeg nie, maar liewer op sy rugby wil
> konsentreer. Die Volksblad het ook genoem dat die ANC hom om
> verskoning gevra het vir hulle oorspronklike uitsprake teen hom.
Re: Rugbyspan [boodskap #83237 is 'n antwoord op boodskap #83183] Wo, 03 September 2003 06:56 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en ek sien ook dat hulle sy agtergrond nagevors het en geen bewyse kon
vind dat hy enige tekens van rassisme ooit nog geopenbaar het nie. Wys jou
net wat 'n baard en 'n voorkoms aan 'n mens kan doen in die publiek se
vooroordeel......maar dis hoe ons lot mos is. Praat sonder om te dink.
Die breins is myle agter!

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309020118.43ffc8c2@posting.google.com...
> "Suidwester" skryf in boodskap news:...
>
>> Ek sien Geo gaan Sarfu dagvaar........
>
> Verskeie koerante (News24, Die Burger, Beeld ens) berig vandag dat hy
> geen stappe teen enigeen oorweeg nie, maar liewer op sy rugby wil
> konsentreer. Die Volksblad het ook genoem dat die ANC hom om
> verskoning gevra het vir hulle oorspronklike uitsprake teen hom.
Vorige onderwerp: Katryn se berge
Volgende onderwerp: Geo se rassisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 01:49:35 MGT 2024