Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jonas
Re: Jonas [boodskap #83057 is 'n antwoord op boodskap #83054] Vr, 29 Augustus 2003 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis

> Het jy dan vergeet dat die plastic vrou
> die kommunistiese anc se hoofkantoor
> in London gehuisves het? Dieselfde
> vrou wat die krag agter die Falklandeilande
> aanval was? bouwertjie, bly jou ou self.
> Moet nie nou belangtrike dinge soos die
> vergeet nie.

Nee, ek sal nie belangtrike dinge soos
hierdie vergeet nie. Ek sou nou gedink
het jy is 'n bewonderaar van Margaret
Thatcher. En Ronald Reagan. Daardie
plastic karakters wat vir jare die
apartheidsregime in SA " enable"
het.

Tant Hessie van Onseepkans
Re: Jonas [boodskap #83058 is 'n antwoord op boodskap #83055] Vr, 29 Augustus 2003 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> On Fri, 29 Aug 2003 13:00:29 GMT, "@rogers.com"

>> Die aksent op die -e- moet na die
>> anderkant toe staan, du plessis.

> bouwer, al wa jy nou doen,
> is om Danielle te herhaal.
> Toe ek haar vra wat die verskil is,
> kon sy nie antwoord nie.
> Antwoord jy nou vir haar,
> of laat die gehoor toe om vir jou te lag.

LOL!
Goeie onthouding wat jy het, du plessis. :-))
Maar ek HET jou geantwoord. En het ook genoem dat dit nie my
slimmigheid was nie, maar uit 'n stel spelreëls kom wat seker
oorspronklik uit een of ander woordeboek gehaal is.

Ek smaail elke keer wat ek sien as sy iemand probeer reghelp met die
spesifieke aksent, want sy het dit dan altyd presies nes jy gedoen.
Dit was mos eers nadat Swart Simon vir haar daarop gewys het dat ek
"reg" was, en sy verkeerd was, dat sy die "regte" aksent begin skryf
het. Interessant nè?

Elkgeval, laat ek jou weer antwoord - soos ek dit verstaan is beide
gravis (è) en akuut (é) in orde. Solank jy asseblief tog net nie 'n
circumflex/karet/kappie op die "e" sit nie, is die Kaap Hollands. Dit
is nou wat my slim neef van UP (ook 'n "professor doktor" soos ou
Suidwester sou sê - gie gie gieeeee), vir my te vertelle het.

Danielle die Streepmuis
:-))
Re: Jonas [boodskap #83059 is 'n antwoord op boodskap #83050] Vr, 29 Augustus 2003 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
skok wrote

> Ek het myne gekry by Control Panel -> Reggional settings
> Dan na die languages tab, en click op details button.
>
> Dit is in Windows XP, though, weet nie van ander windows nie. Ek het iewers
> op die net 'n web page gesien wat dit verduidelik, maar nou adres vergeet.

Ek het na die "Control Panel" gegaan, toe na "regional settings" en
toe na die verskillende tale. Daar het ek " Afrikaans" gevind en daarop
gekliek. Maar dit het my nie die kappies en umlauts ens. gegee nie.
Blykbaar maak dit net " changes how numbers, currencies, dates and
times are displayed." Waar is die " details button" waarna jy verwys?
Of is dit maar net die ding wat Afrikaans op die skerm gebring het?
Die rekenaar waarop ek werk is ons ou Windows 98, wat nou met
die XP genetwerk is. Maar ek weet dat ons dit oorspronklik op hierdie
ou een reggedokter het, dus moet ek maar net die regte pad vind.
Enige verdere help?

Gloudina
Re: Jonas [boodskap #83061 is 'n antwoord op boodskap #83059] Vr, 29 Augustus 2003 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
skok  is tans af-lyn  skok
Boodskappe: 13
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
In nuus:MoQ3b.96234$_V.6...@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m,
tik @rogers.com :
> Ek het na die "Control Panel" gegaan, toe na "regional settings" en
> toe na die verskillende tale. Daar het ek " Afrikaans" gevind en
> daarop gekliek. Maar dit het my nie die kappies en umlauts ens. gegee
> nie. Blykbaar maak dit net " changes how numbers, currencies, dates
> and
> times are displayed." Waar is die " details button" waarna jy
> verwys?
> Of is dit maar net die ding wat Afrikaans op die skerm gebring het?
> Die rekenaar waarop ek werk is ons ou Windows 98, wat nou met
> die XP genetwerk is. Maar ek weet dat ons dit oorspronklik op hierdie
> ou een reggedokter het, dus moet ek maar net die regte pad vind.
> Enige verdere help?

Ek het die website opgespoor!

Dit is:

http://www.afrikaans.com/SvA6.html#note_b_15, kyk vir 'n Coenie se brief.

HTH!

Samuel

--
Samuel Kock
Pretoria, South Africa
Bio: http://go.to/skock/bio.htm
Quick! Close your mind! Something might get in...
Re: Jonas [boodskap #83062 is 'n antwoord op boodskap #83061] Vr, 29 Augustus 2003 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
skok wrote

> Ek het die website opgespoor!
>
> http://www.afrikaans.com/SvA6.html#note_b_15, kyk vir 'n Coenie se brief.
>
> HTH!

Baie dankie, Samuel. Nou kan ek my sê sê en my koek hê.
Ek gaan hierdie aanwysings in 'n spesiale laai hou, saam
met van my belangrikste stukkies papier. Ek neem aan dat
ons die ander XP ook kan dokter, deur dié se CD ook in te
sit op die aangeduide oomblik.

Gloudina
Re: Jonas [boodskap #83063 is 'n antwoord op boodskap #83062] Vr, 29 Augustus 2003 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
skok  is tans af-lyn  skok
Boodskappe: 13
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
In nuus:HfR3b.96408$_V.5...@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m,
tik @rogers.com :
> Baie dankie, Samuel. Nou kan ek my sê sê en my koek hê.
> Ek gaan hierdie aanwysings in 'n spesiale laai hou, saam
> met van my belangrikste stukkies papier. Ek neem aan dat
> ons die ander XP ook kan dokter, deur dié se CD ook in te
> sit op die aangeduide oomblik.

Jip! My XP is so... En dit werk fine! :)

Samuel
--
Samuel Kock
Pretoria, South Africa
Bio: http://go.to/skock/bio.htm
You cannot achieve the impossible without attempting the absurd.
Re: Jonas [boodskap #83064 is 'n antwoord op boodskap #83063] Sa, 30 Augustus 2003 00:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
skok wrote

> Jip! My XP is so... En dit werk fine! :)

Ja, ons het dit ook nou gedokter. Nou kan jy met
'n lekker hart gaan slaap.

Gloudina
Re: Jonas [boodskap #83068 is 'n antwoord op boodskap #83058] Sa, 30 Augustus 2003 10:46 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soek jy alweer...............? Daardie tyd van die maand?

"Katryn" skryf in boodskap news:n9evkvo4ji0q3s21b8mvlm1r8ubnr1j8e2@4ax.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> On Fri, 29 Aug 2003 13:00:29 GMT, "@rogers.com"
>
>>> Die aksent op die -e- moet na die
>>> anderkant toe staan, du plessis.
>
>> bouwer, al wa jy nou doen,
>> is om Danielle te herhaal.
>> Toe ek haar vra wat die verskil is,
>> kon sy nie antwoord nie.
>> Antwoord jy nou vir haar,
>> of laat die gehoor toe om vir jou te lag.
>
> LOL!
> Goeie onthouding wat jy het, du plessis. :-))
> Maar ek HET jou geantwoord. En het ook genoem dat dit nie my
> slimmigheid was nie, maar uit 'n stel spelreëls kom wat seker
> oorspronklik uit een of ander woordeboek gehaal is.
>
> Ek smaail elke keer wat ek sien as sy iemand probeer reghelp met die
> spesifieke aksent, want sy het dit dan altyd presies nes jy gedoen.
> Dit was mos eers nadat Swart Simon vir haar daarop gewys het dat ek
> "reg" was, en sy verkeerd was, dat sy die "regte" aksent begin skryf
> het. Interessant nê?
>
> Elkgeval, laat ek jou weer antwoord - soos ek dit verstaan is beide
> gravis (�) en akuut (�) in orde. Solank jy asseblief tog net nie 'n
> circumflex/karet/kappie op die "e" sit nie, is die Kaap Hollands. Dit
> is nou wat my slim neef van UP (ook 'n "professor doktor" soos ou
> Suidwester sou sê - gie gie gieeeee), vir my te vertelle het.
>
> Danielle die Streepmuis
> :-))
>
Vorige onderwerp: Wam-Fees - DNA Strings
Volgende onderwerp: Hier was gekraam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 22:52:03 MGT 2024