Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swinging
Swinging [boodskap #81813] Di, 05 Augustus 2003 14:22 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?

E
Re: Swinging [boodskap #81818 is 'n antwoord op boodskap #81813] Di, 05 Augustus 2003 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skoppel(m)aai ?? ;- ))

"Elaine" skryf in boodskap news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>
> E
>
Re: Swinging [boodskap #81833 is 'n antwoord op boodskap #81813] Di, 05 Augustus 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Night Rider  is tans af-lyn  Night Rider
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Elaine"
: Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
: in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
---
hoereerders?
---
Re: Swinging [boodskap #81837 is 'n antwoord op boodskap #81818] Di, 05 Augustus 2003 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die m moet 'n n wees:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
> "Elaine" wrote in message
> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> E
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81839 is 'n antwoord op boodskap #81818] Di, 05 Augustus 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Vlymskerp!!

"Jonas" skryf in boodskap news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
> "Elaine" wrote in message
> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> E
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81850 is 'n antwoord op boodskap #81837] Wo, 06 Augustus 2003 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Skoffelmaai sonder die n

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bgp6fu$qlprj$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Die m moet 'n n wees:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing
>> soos
>>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>>
>>> E
>>>
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81851 is 'n antwoord op boodskap #81818] Wo, 06 Augustus 2003 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anton  is tans af-lyn  Anton
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
**** Post for FREE via your newsreader at post.usenet.com ****

Ontmoet "Swingers" hier http://snurl.com/1yf4

"Jonas" skryf in boodskap news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
> "Elaine" wrote in message
> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> E
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81852 is 'n antwoord op boodskap #81850] Wo, 06 Augustus 2003 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My blou bybel vertel my dit is skommeling:))
Nietemin - swinging - swaai - dit gee aan die volkspeleliedjie Ver in die
Wêreld Kittie 'n heeeeeel ander betekenis;))
Annette

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f308a91$0$230@hades.is.co.za...
> Skoffelmaai sonder die n
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgp6fu$qlprj$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Die m moet 'n n wees:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>>>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81877 is 'n antwoord op boodskap #81818] Wo, 06 Augustus 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehehe - nie regtig wat ek in gedagte gehad het nie :o))

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
> "Elaine" wrote in message
> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> E
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81878 is 'n antwoord op boodskap #81852] Wo, 06 Augustus 2003 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n heeeelllllll ander speletjie!!!

E

"Annette" skryf in boodskap news:bgq7ll$r2pct$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> My blou bybel vertel my dit is skommeling:))
> Nietemin - swinging - swaai - dit gee aan die volkspeleliedjie Ver in die
> Wêreld Kittie 'n heeeeeel ander betekenis;))
> Annette
Re: Swinging [boodskap #81879 is 'n antwoord op boodskap #81851] Wo, 06 Augustus 2003 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar ek wil nie swingers ontmoet nie!! Ek ken genoeg dankie :o)

E

"Anton" skryf in boodskap news:3f308cf2$1@post.usenet.com...
> **** Post for FREE via your newsreader at post.usenet.com ****
>
> Ontmoet "Swingers" hier http://snurl.com/1yf4
Re: Swinging [boodskap #81880 is 'n antwoord op boodskap #81879] Wo, 06 Augustus 2003 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy hulle ken, hoe het jy hulle ontmoet?:)
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f30f9eb$0$225@hades.is.co.za...
> Ja, maar ek wil nie swingers ontmoet nie!! Ek ken genoeg dankie :o)
>
> E
>
> "Anton" wrote in message
> news:3f308cf2$1@post.usenet.com...
>> **** Post for FREE via your newsreader at post.usenet.com ****
>>
>> Ontmoet "Swingers" hier http://snurl.com/1yf4
>
Re: Swinging [boodskap #81882 is 'n antwoord op boodskap #81880] Wo, 06 Augustus 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Saam met een of twee gewerk :o)). My man het vir een gewerk wat ons die
heeltyd gepester het om saam met hom te "party". As jy saam met die mense
werk, ontmoet jy ander swingers ook. Hulle is 'n kliek wat nogal geneig is
om saam te koek en hulle like ook daarvan om ander mense te probeer oortuig
dat swinging 'n goeie ding is.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bgqudj$qq8nl$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> As jy hulle ken, hoe het jy hulle ontmoet?:)
> Annette
Re: Swinging [boodskap #81915 is 'n antwoord op boodskap #81833] Do, 07 Augustus 2003 00:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?

E

"Tobie" wrote:
> ---
> hoereerders?
> ---
Re: Swinging [boodskap #81921 is 'n antwoord op boodskap #81915] Do, 07 Augustus 2003 01:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine wrote

> Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
> woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?

Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
en die Japannese woord mebos.
Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.

Gloudina
Re: Swinging [boodskap #81930 is 'n antwoord op boodskap #81921] Do, 07 Augustus 2003 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Elaine wrote
>
>> Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>> woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>
> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
> en die Japannese woord mebos.
> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>
> Gloudina
>
Re: Swinging [boodskap #81931 is 'n antwoord op boodskap #81930] Do, 07 Augustus 2003 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slingelswingel?
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f31fa08.0@news1.mweb.co.za...
> Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> "Elaine wrote
>>
>>> Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>>> woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>>
>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>> en die Japannese woord mebos.
>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81934 is 'n antwoord op boodskap #81931] Do, 07 Augustus 2003 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mallemeulespyker?

"Annette" skryf in boodskap news:bgsuit$reppe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Slingelswingel?
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f31fa08.0@news1.mweb.co.za...
>> Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>
>>> "Elaine wrote
>>>
>>>> Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>>>> woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>>>
>>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>>> en die Japannese woord mebos.
>>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81936 is 'n antwoord op boodskap #81934] Do, 07 Augustus 2003 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Swetery?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f320cc4.0@news1.mweb.co.za...
> Mallemeulespyker?
> "Annette" wrote in message
> news:bgsuit$reppe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Slingelswingel?
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" skryf in boodskap news:3f31fa08.0@news1.mweb.co.za...
>>> Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>>
>>>> "Elaine wrote
>>>>
>>>> > Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>>>> > woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>>>>
>>>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>>>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>>>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>>>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>>>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>>>> en die Japannese woord mebos.
>>>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>>>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81942 is 'n antwoord op boodskap #81921] Do, 07 Augustus 2003 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook in ons woordeboeke gekyk. Dis nie eers in die Oxford verklarende
woordeboek nie. Ek hou nie van die woord hoereerdery nie, want ek glo nie
daar's so iets nie. Dis 'n lelike vernederende woord wat gewoonlik net op
vrouens van toepassing is. Wat beteken as 'n vrou saam met twee mans op een
slag slaap is sy 'n hoer, maar 'n man is 'n "stud" - lelik ou woord.

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
> en die Japannese woord mebos.
> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>
> Gloudina
>
Re: Swinging [boodskap #81943 is 'n antwoord op boodskap #81931] Do, 07 Augustus 2003 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n goeie een :-))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bgsuit$reppe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Slingelswingel?
> Annette
Re: Swinging [boodskap #81952 is 'n antwoord op boodskap #81936] Do, 07 Augustus 2003 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Pompfees?

"Annette" skryf in boodskap news:bgteav$rj432$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Swetery?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f320cc4.0@news1.mweb.co.za...
>> Mallemeulespyker?
>> "Annette" skryf in boodskap news:bgsuit$reppe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Slingelswingel?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" skryf in boodskap news:3f31fa08.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
>>>> "@rogers.com" skryf in boodskap news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>> >
>>>> > "Elaine wrote
>>>> >
>>>> > > Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>>>> > > woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>>>> >
>>>> > Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>>>> > Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>>>> > sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>>>> > het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>>>> > die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>>>> > en die Japannese woord mebos.
>>>> > Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>>>> > noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81967 is 'n antwoord op boodskap #81942] Do, 07 Augustus 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
groepswoeps

konfooilooi

stoetgroet

"Elaine" skryf in boodskap news:3f322d71$0$230@hades.is.co.za...
> Ek het ook in ons woordeboeke gekyk. Dis nie eers in die Oxford verklarende
> woordeboek nie. Ek hou nie van die woord hoereerdery nie, want ek glo nie
> daar's so iets nie. Dis 'n lelike vernederende woord wat gewoonlik net op
> vrouens van toepassing is. Wat beteken as 'n vrou saam met twee mans op een
> slag slaap is sy 'n hoer, maar 'n man is 'n "stud" - lelik ou woord.
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>> en die Japannese woord mebos.
>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81969 is 'n antwoord op boodskap #81967] Vr, 08 Augustus 2003 01:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou van groepswoeps - baie oorspronklik :o))

E

"Fransie" skryf in boodskap news:bgubl2$kpk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> groepswoeps
>
> konfooilooi
>
> stoetgroet
Re: Swinging [boodskap #81972 is 'n antwoord op boodskap #81967] Vr, 08 Augustus 2003 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hou van konfooilooi:))
Laat my dink aan die Afrikaans vir Grab a Granny: Looi 'n plooi.
Annette

"Fransie" skryf in boodskap news:bgubl2$kpk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> groepswoeps
>
> konfooilooi
>
> stoetgroet
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f322d71$0$230@hades.is.co.za...
>> Ek het ook in ons woordeboeke gekyk. Dis nie eers in die Oxford verklarende
>> woordeboek nie. Ek hou nie van die woord hoereerdery nie, want ek glo nie
>> daar's so iets nie. Dis 'n lelike vernederende woord wat gewoonlik net op
>> vrouens van toepassing is. Wat beteken as 'n vrou saam met twee mans op een
>> slag slaap is sy 'n hoer, maar 'n man is 'n "stud" - lelik ou woord.
>>
>> E
>>
>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>>> en die Japannese woord mebos.
>>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Swinging [boodskap #81980 is 'n antwoord op boodskap #81813] Vr, 08 Augustus 2003 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Elaine" schreef in bericht
:

> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?

Spanruil?

--
:-bvb-:
Re: Swinging [boodskap #81981 is 'n antwoord op boodskap #81980] Vr, 08 Augustus 2003 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ook 'n oulike een. Ek's nie oorspronklik genoeg om sulke goed self uit te
dink nie :))

E

"Barend van B." skryf in boodskap news:4101a46dab6a4b8e9351b9d575b31c63@rebleep...
> "Elaine" schreef in bericht
> :
>
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>
> Spanruil?
>
> --
> :-bvb-:
>
Re: Swinging [boodskap #81984 is 'n antwoord op boodskap #81931] Vr, 08 Augustus 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in berig
:


> Slingelswingel?

http://www.swinglesingers.com/

--
:-bvb-:
Re: Swinging [boodskap #81993 is 'n antwoord op boodskap #81981] Vr, 08 Augustus 2003 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Elaine" skryf in berig
:

> "Barend van B." wrote in message
> news:4101a46dab6a4b8e9351b9d575b31c63@rebleep...

>> "Elaine" schreef in bericht
>> :

>>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing
>>> soos in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?

>> Spanruil?
>
> Ook 'n oulike een.

Ek is trots, baie dankie.

> Ek's nie oorspronklik genoeg om sulke goed self uit te
> dink nie :))

Kom kom, nie so beskeie nie!

Tussen hakies, dit lyk wel of julle asnog die jare 60 gaan deurmaak.
Dalk kan ek in die videoteek 'n nuwe genre in afrikaans huur:
die "hyg-fliek". 8P

--
:-bvb-:
Re: Swinging [boodskap #81999 is 'n antwoord op boodskap #81993] Vr, 08 Augustus 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat - ons is lankal daardeur, ons het net baie sulke boeke en nie juis
flieks nie. Vir hyg-flieks (daai naam bestaan regtig hier) kyk ons maar die
Amerikaanse weergawes :)) Ons maak liewer goeie komedies. Ons is 'n land
wat lief is vir lag.

E

"Barend van B." wrote:
>
>
> Tussen hakies, dit lyk wel of julle asnog die jare 60 gaan deurmaak.
> Dalk kan ek in die videoteek 'n nuwe genre in afrikaans huur:
> die "hyg-fliek". 8P
>
> --
> :-bvb-:
>
Re: Swinging [boodskap #82001 is 'n antwoord op boodskap #81984] Vr, 08 Augustus 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Barend dankie - wie sou nou kon dink dat 'n woord wat mens sommer
aanmekaarfkans kan lei na sulke genotvolle musiek.
Annette

"Barend van B." skryf in boodskap news:2154ba585f449b8100ba5a3cf2e49dee@rebleep...
> "Annette" skryf in berig
> :
>
>
>> Slingelswingel?
>
> http://www.swinglesingers.com/
>
> --
> :-bvb-:
>
Re: Swinging [boodskap #82288 is 'n antwoord op boodskap #81981] Vr, 15 Augustus 2003 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van rondskrop?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f338590$0$225@hades.is.co.za...
> Ook 'n oulike een. Ek's nie oorspronklik genoeg om sulke goed self uit te
> dink nie :))
>
> E
>
> "Barend van B." wrote in message
> news:4101a46dab6a4b8e9351b9d575b31c63@rebleep...
>> "Elaine" schreef in bericht
>> :
>>
>>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> Spanruil?
>>
>> --
>> :-bvb-:
>>
>
Re: Swinging [boodskap #82312 is 'n antwoord op boodskap #82288] Vr, 15 Augustus 2003 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rondskrop? Nee ek weet nie, klink te veel soos 'n ding wat 'n hoender sal
doen :))

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3ceed0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat van rondskrop?
Re: Swinging [boodskap #82318 is 'n antwoord op boodskap #82312] Vr, 15 Augustus 2003 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net soos "swinging" klink soos iets wat 'n apie sou doen.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f3d642c$0$231@hades.is.co.za...
> Rondskrop? Nee ek weet nie, klink te veel soos 'n ding wat 'n hoender sal
> doen :))
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3ceed0.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat van rondskrop?
>
Re: Swinging [boodskap #82331 is 'n antwoord op boodskap #82318] Sa, 16 Augustus 2003 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
.....en Elaine soek van 'n apie!

"Glücklich" skryf in boodskap news:gTd%a.1246$Q_.1062@fe03.atl2.webusenet.com...
> Net soos "swinging" klink soos iets wat 'n apie sou doen.
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f3d642c$0$231@hades.is.co.za...
>> Rondskrop? Nee ek weet nie, klink te veel soos 'n ding wat 'n hoender sal
>> doen :))
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f3ceed0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat van rondskrop?
>>
>
Re: Swinging [boodskap #82339 is 'n antwoord op boodskap #82318] Sa, 16 Augustus 2003 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis waar

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:gTd%a.1246$Q_.1062@fe03.atl2.webusenet.com...
> Net soos "swinging" klink soos iets wat 'n apie sou doen.
Re: Swinging [boodskap #82340 is 'n antwoord op boodskap #82331] Sa, 16 Augustus 2003 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Meervoud - apieS

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3dfb0e.0@news1.mweb.co.za...
> .....en Elaine soek van 'n apie!
Re: Swinging [boodskap #82387 is 'n antwoord op boodskap #82340] Ma, 18 Augustus 2003 06:43 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Meer as een keer? Jinne...

"Elaine" skryf in boodskap news:3f3e1d1c$0$229@hades.is.co.za...
> Meervoud - apieS
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3dfb0e.0@news1.mweb.co.za...
>> .....en Elaine soek van 'n apie!
>
Vorige onderwerp: Verstrooidheid in alle heftigheid
Volgende onderwerp: Die Kragonderbreking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 02:21:13 MGT 2024