Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'Doodstarf Alweer' in opvolg
'Doodstarf Alweer' in opvolg [boodskap #81755] Ma, 04 Augustus 2003 18:12
du plessis[1]  is tans af-lyn  du plessis[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Vir diegene in die buiteland wat nie van die gebeure,
wat die land geskok het die afgfelope paar dae,
geweet het nie.

Jonas gee 'n skakel waar meer inligting verkry kan word.
Ondermeer is 'n baba, blykbaar om haar stil te kry, eers
in die mond geskiet en daarna in die rug.

Volgens 'n spesifieke polisiewoordvoerder, die wreedste
mpprde ooit in die land se geskiedenis.

Ek het nie dit waarop Jonas wys gaan lees nie, omdat
dit reeds algemene kennis in die land is.

************************************************************ *****

On Mon, 4 Aug 2003 12:59:09 +0200, "Annette" wrote:

> "Jonas" wrote in message
> news:bgl6ui$h8o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Man se moeder, vrou en baba is hier (Pretoria) koelbloediglik gekaap,
>> verkrag en vermoor. Die mans is reeds aangekeer.
>> Lees die berig en gee my een rede waarom die mans se lewens gespaar moet
>> word.

************************************************************ ***********************************

> Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly nie.
> Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
> slagoffers se damilie gaan.
> Annette
>
>
************************************************************ ***********************************

Ongelooflik, Annette, dat jy steeds hulle lewens gespaar wil hê.
Dat jy hulle oor 50 jaar uit die tronk wil hê, wanneer die slagoffers
steeds dood is. Ek het nie woorde om dit wat jy hier sê te beskryf
nie. Dit is slegs verskriklik teleurstellend.

DD
Vorige onderwerp: Rico (2)
Volgende onderwerp: Chatroom manewales
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 05:19:11 MGT 2024