Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassediskriminasie gedeeltelik opgehef
Rassediskriminasie gedeeltelik opgehef [boodskap #81734] Ma, 04 Augustus 2003 12:43 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Volgens BEELD (05 Aug 2003) sou Alec Erwin (Handel & Nywerheid) gister
bekend gemaak dat die regering sy vereistes oor raskwotas in beroepe waarin
Suid-Afrika 'n vaardigheidstekort ondervind waarskynlik gaan ophef. Sodoende
sal Suid-Afrikaanse emigrante na Suid-Afrika kan terugkeer.
Re: Rassediskriminasie gedeeltelik opgehef [boodskap #81739 is 'n antwoord op boodskap #81734] Ma, 04 Augustus 2003 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vet kans, ek het nou klaar die lekker lewe hier in Amerika ontdek.

Wat is die punt daarvan as ek kom werk in SA, maar my familie moet vir hulle
veligheid in 'n fort opgesluit wees?

Sterkte vir die mense wat wel so besluit.

"Jonas" skryf in boodskap news:bglkd6$q5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens BEELD (05 Aug 2003) sou Alec Erwin (Handel & Nywerheid) gister
> bekend gemaak dat die regering sy vereistes oor raskwotas in beroepe waarin
> Suid-Afrika 'n vaardigheidstekort ondervind waarskynlik gaan ophef. Sodoende
> sal Suid-Afrikaanse emigrante na Suid-Afrika kan terugkeer.
>
Re: Rassediskriminasie gedeeltelik opgehef [boodskap #81744 is 'n antwoord op boodskap #81734] Ma, 04 Augustus 2003 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis vandag nog net die 4de Augustus.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bglkd6$q5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens BEELD (05 Aug 2003) sou Alec Erwin (Handel & Nywerheid) gister
> bekend gemaak dat die regering sy vereistes oor raskwotas in beroepe waarin
> Suid-Afrika 'n vaardigheidstekort ondervind waarskynlik gaan ophef. Sodoende
> sal Suid-Afrikaanse emigrante na Suid-Afrika kan terugkeer.
>
Re: Rassediskriminasie gedeeltelik opgehef [boodskap #81746 is 'n antwoord op boodskap #81744] Ma, 04 Augustus 2003 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al gehoor van manne soos John Edwards?
Re: Rassediskriminasie gedeeltelik opgehef [boodskap #81756 is 'n antwoord op boodskap #81744] Ma, 04 Augustus 2003 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
du plessis[1]  is tans af-lyn  du plessis[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bglkd6$q5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens BEELD (05 Aug 2003) sou Alec Erwin (Handel & Nywerheid) gister
>> bekend gemaak dat die regering sy vereistes oor raskwotas in beroepe
> waarin
>> Suid-Afrika 'n vaardigheidstekort ondervind waarskynlik gaan ophef.
> Sodoende
>> sal Suid-Afrikaanse emigrante na Suid-Afrika kan terugkeer.


On Mon, 4 Aug 2003 17:22:30 +0200, "Annette" wrote:

> Dis vandag nog net die 4de Augustus.
> Annette

Dan lieg jy mos net soos die Beeld, Jonas:-)))

DD
Re: Rassediskriminasie gedeeltelik opgehef [boodskap #81761 is 'n antwoord op boodskap #81756] Ma, 04 Augustus 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek soudit van Ferdie geglo het>
Re: Rassediskriminasie gedeeltelik opgehef [boodskap #81900 is 'n antwoord op boodskap #81734] Wo, 06 Augustus 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Volgens die skewe beeld het rasse diskriminasie met fw de klerk se weggee
van die laaste eersteklas afrika land
al weg gewees... behalwe nartuurlik, dat daar teen wittes
gediskrimineer word deur kaffers.

"Jonas" skryf in boodskap news:bglkd6$q5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens BEELD (05 Aug 2003) sou Alec Erwin (Handel & Nywerheid) gister
> bekend gemaak dat die regering sy vereistes oor raskwotas in beroepe waarin
> Suid-Afrika 'n vaardigheidstekort ondervind waarskynlik gaan ophef. Sodoende
> sal Suid-Afrikaanse emigrante na Suid-Afrika kan terugkeer.
>
Re: Rassediskriminasie gedeeltelik opgehef [boodskap #81901 is 'n antwoord op boodskap #81761] Wo, 06 Augustus 2003 19:11 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Nou vra die ondersoekende skrywer om dit te skryf dat dit tog deur die
blinde wittes wat nie tussen wit en kaffer kan onderskei nie, geglo kan
word!~

"Glücklich" skryf in boodskap news:i5LXa.11832$C77.10654@fe04.atl2.webusenet.com...
> Ek soudit van Ferdie geglo het>
>
Vorige onderwerp: Rook nie vir ....
Volgende onderwerp: Re: Madiba Magic!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 11:49:24 MGT 2024