Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rook nie vir ....
Rook nie vir .... [boodskap #81503] Do, 31 Julie 2003 11:45 na volgende boodskap
LudekSA  is tans af-lyn  LudekSA
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
days hours mins secs
----------- ----------- ----------- -----------
1 19 15 41
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81505 is 'n antwoord op boodskap #81503] Do, 31 Julie 2003 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> days hours mins secs
> ----------- ----------- ----------- -----------
> 1 19 15 41
>

Vasbyt ek trek nou op ...........

Jare Maande Weke Dae Ure Min Sek
---------------------------------------------
2 8

Dis die moete werd!!
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81515 is 'n antwoord op boodskap #81503] Do, 31 Julie 2003 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hou vir jou duim vas - laat weet ons weer oor 'n week, maand en jaar.
Terloops - hoekom het jy besluit om op te hou?

Annette

"LudekSA" skryf in boodskap news:3f2901ac$0$227@hades.is.co.za...
> days hours mins secs
> ----------- ----------- ----------- -----------
> 1 19 15 41
>
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81522 is 'n antwoord op boodskap #81503] Do, 31 Julie 2003 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterkte - dit help as jy ondersteuning het!! Hoop jy het dit, want dis
moeilik ek weet - maar jy moet vasbyt oor so 13 dae gaan jy agterkom jou
reuksintuig het verbeter en jou kos proe lekkerder. As jy begin hoes of
sleg voel gaan dokter toe - hy sal vir jou ietse gee om jou deur dit te
help.

E

"LudekSA" skryf in boodskap news:3f2901ac$0$227@hades.is.co.za...
> days hours mins secs
> ----------- ----------- ----------- -----------
> 1 19 15 41
>
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81530 is 'n antwoord op boodskap #81503] Do, 31 Julie 2003 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Jul 2003 13:45:57 +0200, "LudekSA"
wrote:

> days hours mins secs
> ----------- ----------- ----------- -----------
> 1 19 15 41
>

Pfoe! Wat is daar nou an? Ek het gestop rook as ek 26 jaar oud was. Ek
het toe 30 sigarette per dag gerook. Ek is nou 50 en ek het in gans
die tyd nie 'n enkel grammetjie twak gerook nie!.. Dit wil sê: al 24
jaar rook ek nie meer nie!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81534 is 'n antwoord op boodskap #81522] Do, 31 Julie 2003 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Voorspoed! Dis die beste ding wat jy ooit kan doen.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f291317$0$237@hades.is.co.za...
> Sterkte - dit help as jy ondersteuning het!! Hoop jy het dit, want dis
> moeilik ek weet - maar jy moet vasbyt oor so 13 dae gaan jy agterkom jou
> reuksintuig het verbeter en jou kos proe lekkerder. As jy begin hoes of
> sleg voel gaan dokter toe - hy sal vir jou ietse gee om jou deur dit te
> help.
>
> E
>
> "LudekSA" wrote in message
> news:3f2901ac$0$227@hades.is.co.za...
>> days hours mins secs
>> ----------- ----------- ----------- -----------
>> 1 19 15 41
>>
>
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81562 is 'n antwoord op boodskap #81530] Do, 31 Julie 2003 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jare Maande Weke Dae Ure Min Sek
---------------------------------------------
18 weet nie meer nie....

80 Gunston "planes" per dag - plus pyp (glorieuse boxer/fox/holland
house/rum&maple-mingsel)....

Ek kwyl steeds. Rook is baie lekker ...
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81563 is 'n antwoord op boodskap #81562] Do, 31 Julie 2003 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bgbi99$pnb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jare Maande Weke Dae Ure Min Sek
> ---------------------------------------------
> 18 weet nie meer nie....
>
> 80 Gunston "planes" per dag - plus pyp (glorieuse boxer/fox/holland
> house/rum&maple-mingsel)....

Liewe hemel Jonas, my 20 B&H per week is jou geheel en al nie waardig nie:-)

Lorinda
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81583 is 'n antwoord op boodskap #81562] Vr, 01 Augustus 2003 02:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> 80 Gunston "planes" per dag - plus pyp (glorieuse boxer/fox/holland
> house/rum&maple-mingsel)....
>
> Ek kwyl steeds. Rook is baie lekker ...
>
>

Ek's nie so seker daarvan nie. Die ander dag klim ek en my vriend in die
huisbak saam met een van die rokers wat daar agter die gebou 'n
"smoke-break" gaan vang het. Toe hy afklim sê ek vir my vriend "hemel die
mater stink darem vreeslik" waarop hy my toe vinnig herinder dat ek net so
geruik het toe hy my ontmoet het 4 jaar gelede.

Nadat ek heeltemal oor die rook ding gekom het stink dit nou vreeslik vir my
maar dit vang 'n hele rukkie om oor dit te kom.

Darem ook nou nie 18 jaar nie.
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81590 is 'n antwoord op boodskap #81583] Vr, 01 Augustus 2003 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek ervaar myself ook baie meer verdraagsaam teenoor rokers as nie-rokers...
Maar die reuk van ou rook is bepaald nie lekker nie. Nuwe rook, daardie
eerste sigaret in die oggend, is hemels.

"Glücklich" skryf in boodskap news:VZjWa.5503$rJ4.1599@fe04.atl2.webusenet.com...
>> 80 Gunston "planes" per dag - plus pyp (glorieuse boxer/fox/holland
>> house/rum&maple-mingsel)....
>>
>> Ek kwyl steeds. Rook is baie lekker ...
>>
>
> Ek's nie so seker daarvan nie. Die ander dag klim ek en my vriend in die
> huisbak saam met een van die rokers wat daar agter die gebou 'n
> "smoke-break" gaan vang het. Toe hy afklim sê ek vir my vriend "hemel die
> mater stink darem vreeslik" waarop hy my toe vinnig herinder dat ek net so
> geruik het toe hy my ontmoet het 4 jaar gelede.
>
> Nadat ek heeltemal oor die rook ding gekom het stink dit nou vreeslik vir my
> maar dit vang 'n hele rukkie om oor dit te kom.
>
> Darem ook nou nie 18 jaar nie.
>
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81594 is 'n antwoord op boodskap #81590] Vr, 01 Augustus 2003 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek dink jy is natuurlike rookverslaafde:)
Ek werk nou uit dat op die goeie dae wat jy net 80 sigarette gerook het, en
ek die aanname maak dat jy 6 uur per nag slaap, dat jy elke 13.5 minuut 'n
sigaret aangesteek het.
Wanneer het jy kans gehad om te lewe en te werk?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bgcs1u$gok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ervaar myself ook baie meer verdraagsaam teenoor rokers as nie-rokers...
> Maar die reuk van ou rook is bepaald nie lekker nie. Nuwe rook, daardie
> eerste sigaret in die oggend, is hemels.
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:VZjWa.5503$rJ4.1599@fe04.atl2.webusenet.com...
>>> 80 Gunston "planes" per dag - plus pyp (glorieuse boxer/fox/holland
>>> house/rum&maple-mingsel)....
>>>
>>> Ek kwyl steeds. Rook is baie lekker ...
>>>
>>>
>>
>> Ek's nie so seker daarvan nie. Die ander dag klim ek en my vriend in die
>> huisbak saam met een van die rokers wat daar agter die gebou 'n
>> "smoke-break" gaan vang het. Toe hy afklim sê ek vir my vriend "hemel die
>> mater stink darem vreeslik" waarop hy my toe vinnig herinder dat ek net so
>> geruik het toe hy my ontmoet het 4 jaar gelede.
>>
>> Nadat ek heeltemal oor die rook ding gekom het stink dit nou vreeslik
vir
> my
>> maar dit vang 'n hele rukkie om oor dit te kom.
>>
>> Darem ook nou nie 18 jaar nie.
>>
>
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81597 is 'n antwoord op boodskap #81590] Vr, 01 Augustus 2003 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet hy dit so uitwerk. Ek weet nie wat sigarette kos nie, maar sê
maar R11 per 20 x3=R33 per dag x365 =R12 000 ongeveer per jaar of R1000 per
maand. Daarvoor kan jy vir jou 'n lekker ryk digitale kamera koop, 'n stuk
van 'n nuwe 4x4, ens.,ens.

"Jonas" skryf in boodskap news:bgcs1u$gok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ervaar myself ook baie meer verdraagsaam teenoor rokers as nie-rokers...
> Maar die reuk van ou rook is bepaald nie lekker nie. Nuwe rook, daardie
> eerste sigaret in die oggend, is hemels.
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:VZjWa.5503$rJ4.1599@fe04.atl2.webusenet.com...
>>> 80 Gunston "planes" per dag - plus pyp (glorieuse boxer/fox/holland
>>> house/rum&maple-mingsel)....
>>>
>>> Ek kwyl steeds. Rook is baie lekker ...
>>>
>>>
>>
>> Ek's nie so seker daarvan nie. Die ander dag klim ek en my vriend in die
>> huisbak saam met een van die rokers wat daar agter die gebou 'n
>> "smoke-break" gaan vang het. Toe hy afklim sê ek vir my vriend "hemel die
>> mater stink darem vreeslik" waarop hy my toe vinnig herinder dat ek net so
>> geruik het toe hy my ontmoet het 4 jaar gelede.
>>
>> Nadat ek heeltemal oor die rook ding gekom het stink dit nou vreeslik
vir
> my
>> maar dit vang 'n hele rukkie om oor dit te kom.
>>
>> Darem ook nou nie 18 jaar nie.
>>
>
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81602 is 'n antwoord op boodskap #81597] Vr, 01 Augustus 2003 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soos ek die storie ken, het lus nie 'n prys nie:))
Dink maar net wat die manne wat die prossies besoek kan spaar:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f2a0d95.0@news1.mweb.co.za...
> Miskien moet hy dit so uitwerk. Ek weet nie wat sigarette kos nie, maar s�
> maar R11 per 20 x3=R33 per dag x365 =R12 000 ongeveer per jaar of R1000 per
> maand. Daarvoor kan jy vir jou 'n lekker ryk digitale kamera koop, 'n stuk
> van 'n nuwe 4x4, ens.,ens.
> "Jonas" wrote in message
> news:bgcs1u$gok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek ervaar myself ook baie meer verdraagsaam teenoor rokers as
> nie-rokers...
>> Maar die reuk van ou rook is bepaald nie lekker nie. Nuwe rook, daardie
>> eerste sigaret in die oggend, is hemels.
>>
>> "Glücklich" wrote in message
>> news:VZjWa.5503$rJ4.1599@fe04.atl2.webusenet.com...
>>>> 80 Gunston "planes" per dag - plus pyp (glorieuse boxer/fox/holland
>>>> house/rum&maple-mingsel)....
>>>>
>>>> Ek kwyl steeds. Rook is baie lekker ...
>>>>
>>>>
>>>
>>> Ek's nie so seker daarvan nie. Die ander dag klim ek en my vriend in die
>>> huisbak saam met een van die rokers wat daar agter die gebou 'n
>>> "smoke-break" gaan vang het. Toe hy afklim sê ek vir my vriend "hemel
> die
>>> mater stink darem vreeslik" waarop hy my toe vinnig herinder dat ek
net
> so
>>> geruik het toe hy my ontmoet het 4 jaar gelede.
>>>
>>> Nadat ek heeltemal oor die rook ding gekom het stink dit nou vreeslik
> vir
>> my
>>> maar dit vang 'n hele rukkie om oor dit te kom.
>>>
>>> Darem ook nou nie 18 jaar nie.
>>>
>>
>
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81609 is 'n antwoord op boodskap #81597] Vr, 01 Augustus 2003 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Miskien moet hy dit so uitwerk. Ek weet nie wat sigarette kos nie, maar s�
> maar R11 per 20 x3=R33 per dag x365 =R12 000 ongeveer per jaar of R1000 per
> maand. Daarvoor kan jy vir jou 'n lekker ryk digitale kamera koop, 'n stuk
> van 'n nuwe 4x4, ens.,ens.

Maar sigarette was nie altyd so duur nie toe ek begin rook het in die vroeë
80's was dit maar 50c vir 'n pakkie 20.

Toe ek opgehou het was dit omtrent $4, uitgewerk teen die wisselkoers van 3
jaar gelede so R25.

Daar is egter 'n veel groter prys wat jy betaal, My skoonpa wat ook sy 90
sigarete per dag gerook het is op ouderdom 57 dood aan long kanker. Behalwe
vir die rokery was hy 'n gesonde sterk man. Ek is oortuig hy sou baie
langer geleef het was dit nie vir sy nikotien verslawing nie. So hoe bepaal
mens nou die prys wat hy betaal het, ek is seker dis heelwat hoër as R12000
per jaar.
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81621 is 'n antwoord op boodskap #81609] Vr, 01 Augustus 2003 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het meer pyp as sigarette gerook. Ek erken - ek is 'n nikotienverslaafde.
Sigarette op daardie tydstip dink ee was +/- 35 sent vir 20. In Durban het
Gunston se "rep" (hulle het oranje Mustangs geryg) my gereeld aandenkings
gegee - soos asbakkies ens.
Ons het natuurlik Gunston gerook ter ondersteuning van die Rhodesiërs wat
dit toe gemaak het ...

"Glücklich" skryf in boodskap news:AsrWa.19255$5O3.17514@fe03.atl2.webusenet.com...
>> Miskien moet hy dit so uitwerk. Ek weet nie wat sigarette kos nie,
maar
> sê
>> maar R11 per 20 x3=R33 per dag x365 =R12 000 ongeveer per jaar of R1000
> per
>> maand. Daarvoor kan jy vir jou 'n lekker ryk digitale kamera koop, 'n
> stuk
>> van 'n nuwe 4x4, ens.,ens.
>
> Maar sigarette was nie altyd so duur nie toe ek begin rook het in die vroe�
> 80's was dit maar 50c vir 'n pakkie 20.
>
> Toe ek opgehou het was dit omtrent $4, uitgewerk teen die wisselkoers van 3
> jaar gelede so R25.
>
> Daar is egter 'n veel groter prys wat jy betaal, My skoonpa wat ook sy 90
> sigarete per dag gerook het is op ouderdom 57 dood aan long kanker. Behalwe
> vir die rokery was hy 'n gesonde sterk man. Ek is oortuig hy sou baie
> langer geleef het was dit nie vir sy nikotien verslawing nie. So hoe bepaal
> mens nou die prys wat hy betaal het, ek is seker dis heelwat hoër as R12000
> per jaar.
>
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81624 is 'n antwoord op boodskap #81621] Vr, 01 Augustus 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het meer pyp as sigarette gerook. Ek erken - ek is 'n nikotienverslaafde.
> Sigarette op daardie tydstip dink ee was +/- 35 sent vir 20. In Durban het
> Gunston se "rep" (hulle het oranje Mustangs geryg) my gereeld aandenkings
> gegee - soos asbakkies ens.
> Ons het natuurlik Gunston gerook ter ondersteuning van die Rhodesiërs wat
> dit toe gemaak het ...

Hulle sê as jy 1000 leë pakkies aan hulle kan stuur en jy lewe nog dan stuur
hulle vir jou daai kanonetjie, want as die duisend pakkies Gunston jou nog
nie dood het nie moet hulle 'n ander manier kry om van jou ontslae te raak.
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81634 is 'n antwoord op boodskap #81624] Vr, 01 Augustus 2003 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bliksems - en vir my het gesê ek kry 'n ysterlongmasjien as ek daai le�
pakkies stuur....

"Glücklich" skryf in boodskap news:EMsWa.8788$rJ4.1090@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Ek het meer pyp as sigarette gerook. Ek erken - ek is 'n
> nikotienverslaafde.
>> Sigarette op daardie tydstip dink ee was +/- 35 sent vir 20. In Durban het
>> Gunston se "rep" (hulle het oranje Mustangs geryg) my gereeld aandenkings
>> gegee - soos asbakkies ens.
>> Ons het natuurlik Gunston gerook ter ondersteuning van die Rhodesiërs wat
>> dit toe gemaak het ...
>
>
> Hulle sê as jy 1000 leë pakkies aan hulle kan stuur en jy lewe nog dan stuur
> hulle vir jou daai kanonetjie, want as die duisend pakkies Gunston jou nog
> nie dood het nie moet hulle 'n ander manier kry om van jou ontslae te raak.
>
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81764 is 'n antwoord op boodskap #81505] Di, 05 Augustus 2003 03:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
En ek het nog nie weer gerook nie ... sal 'n week wees teen vanaand .. ok is
omtrent 6 dae 11 ure nou .. en nee ek br�k nie .. maar het tog myself
verbaas, wou dit jare doen .. maar weet steeds nie wat die skielike
"trigger" was nie .. miskien het 'n droom so 'n maand gelede bygedra, ek
droom ek's in 'n skuur op 'n tabak plaas en die twak blare word gesorteer en
geklassifiseer, party word vir varke in 'n hok in die hoek gegooi, vra ek 'n
werker hoe werk dit dan, sê hy vir my die swakste twak word vir die varke
gevoer .. en van daai varke se drolle.. maak hulle .. my "brand" ..

Ja ja ja, ek kan punktueer as ek regtig moet, maar na ek ophou rook het raak
my asem baie lank :)

"Glücklich" skryf in boodskap news:Ej7Wa.10600$BY2.1922@fe02.atl2.webusenet.com...
>
>
>> days hours mins secs
>> ----------- ----------- ----------- -----------
>> 1 19 15 41
>>
>
>
> Vasbyt ek trek nou op ...........
>
> Jare Maande Weke Dae Ure Min Sek
> ---------------------------------------------
> 2 8
>
> Dis die moete werd!!
>
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81827 is 'n antwoord op boodskap #81764] Di, 05 Augustus 2003 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 05:31:31 +0200, "Louis" wrote:

> En ek het nog nie weer gerook nie ... sal 'n week wees teen vanaand .. ok is
> omtrent 6 dae 11 ure nou .. en nee ek brêk nie ..

> "Glücklich"

>>> days hours mins secs
>>> ----------- ----------- ----------- -----------
>>> 1 19 15 41
>>>


>> Vasbyt ek trek nou op ...........

>> Jare Maande Weke Dae Ure Min Sek
>> ---------------------------------------------
>> 2 8

>> Dis die moete werd!!


Toe ek meer as 'n dekade gelede, nà meer as tien rooklose jare,
vir my pa sê hòè lank ek nie meer rook nie, was sy antwoord dit:
"As jy nog onthou wanneer jy opgehou het om te rook, het jy nog
nie regtig opgehou nie."

Speedy
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81829 is 'n antwoord op boodskap #81827] Di, 05 Augustus 2003 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Toe ek meer as 'n dekade gelede, nà meer as tien rooklose jare,
> vir my pa sê hòè lank ek nie meer rook nie, was sy antwoord dit:
> "As jy nog onthou wanneer jy opgehou het om te rook, het jy nog
> nie regtig opgehou nie."

Ek dink sy woorde hou nogal waarheid in, want ek moet nog gereeld veg
teen die lus om maar net enetjie gou op te steek, of om 'n "puff" te
"steel" van vriende wat rook. :-) Ek het nog nooit daardie "lus"
verloor nie, en dink soms dat ek baie maklik weer sal kan begin rook.
Dis nou bietjie meer as 'n dekade later. :-)
Maar dan kom ek gewoonlik gou weer tot besinning as ek dink aan die
stank en ander hassles. :-)
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81830 is 'n antwoord op boodskap #81829] Di, 05 Augustus 2003 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 05 Aug 2003 15:00:52 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Toe ek meer as 'n dekade gelede, nà meer as tien rooklose jare,
>> vir my pa sê hòè lank ek nie meer rook nie, was sy antwoord dit:
>> "As jy nog onthou wanneer jy opgehou het om te rook, het jy nog
>> nie regtig opgehou nie."
>
> Ek dink sy woorde hou nogal waarheid in, want ek moet nog gereeld veg
> teen die lus om maar net enetjie gou op te steek, of om 'n "puff" te
> "steel" van vriende wat rook. :-) Ek het nog nooit daardie "lus"
> verloor nie, en dink soms dat ek baie maklik weer sal kan begin rook.
> Dis nou bietjie meer as 'n dekade later. :-)
> Maar dan kom ek gewoonlik gou weer tot besinning as ek dink aan die
> stank en ander hassles. :-)

En verseker saljy naar word as jy nou 'n 'puff' vat:-)
Soos jy sê, sy woorde hou nogal waarde in. Jy het eers werklik opgehou
rook, wanneer dit uit jou gedagtes is.

Is seevoëls soos Albatrosse, pikkewyne en meeue uit jou gedagtes?

Speedy
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81831 is 'n antwoord op boodskap #81830] Di, 05 Augustus 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Is seevoëls soos Albatrosse, pikkewyne en meeue uit jou gedagtes?

LOL! Ja, beslis. Dankie, hoor! :-)
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81835 is 'n antwoord op boodskap #81764] Di, 05 Augustus 2003 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Night Rider  is tans af-lyn  Night Rider
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Louis"
: En ek het nog nie weer gerook nie ... sal 'n
week wees teen vanaand .. ok is
: omtrent 6 dae 11 ure
: en van daai varke se drolle.. maak hulle .. my
"brand" ..
---
Louis baie mooi storie, en baie sterkte hoor. Ek
self sal komende Okt 2 jaar af wees van die twak.
Ek het dit baie geniet elke teug aan my pyp gelaai
met Rum & Maple. Al raad wat ek vir jou kan gee is
dieselfde raad wat elke x - verslaafde behoort te
weet. Moet nooit weer EEN probeer nie. Ek is
ernstig as ek dit sê, want elke keer toe ek net
een weer op gesteek het, het ek binne 'n week weer
gerook.

Watter ongewone goed kan mens aan verslaaf wees:
Coca Cola
Sjokolade
Kos
dobbel
'Grand Pa' pynpoeiers (veral teëgekom by myners)
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81869 is 'n antwoord op boodskap #81827] Wo, 06 Augustus 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:bkuvivokrd6ijt9h6pgqik899jad62v4jo@4ax.com...
> On Tue, 5 Aug 2003 05:31:31 +0200, "Louis"
> wrote:
>
>> En ek het nog nie weer gerook nie ... sal 'n week wees teen vanaand .. ok is
>> omtrent 6 dae 11 ure nou .. en nee ek br�k nie ..
>
>> "Glücklich"
>
>>>> days hours mins secs
>>>> ----------- ----------- ----------- -----------
>>>> 1 19 15 41
>>>>
>
>
>>> Vasbyt ek trek nou op ...........
>
>>> Jare Maande Weke Dae Ure Min Sek
>>> ---------------------------------------------
>>> 2 8
>
>>> Dis die moete werd!!
>
>
>
> Toe ek meer as 'n dekade gelede, ná meer as tien rooklose jare,
> vir my pa sê hê� lank ek nie meer rook nie, was sy antwoord dit:
> "As jy nog onthou wanneer jy opgehou het om te rook, het jy nog
> nie regtig opgehou nie."
>
> Speedy
>
>
Ek glo daar steek waarheid in wat jou pa gesê het.
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81887 is 'n antwoord op boodskap #81869] Wo, 06 Augustus 2003 13:28 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem nie saam nie.
My pa het opgehou rook op 22/9/1967.
Hy is in 1999 oorlede.
En hy het regtig opgehou rook.
Elke jaar het ons sy ophourookverjaarsdag gevier met 'n stokkielekker

Die naarste van die storie is dat hy gouer emfiseem gekry het juis omdat hy
ophou rook het as wat hy sou gekry het as hy aanhou rook het ( volgens die
dokter), maar nogtans was dit vir hom geen rede om weer te begin rook nie.

Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:h35Ya.14114$Ee7.8749@fe02.atl2.webusenet.com...
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:bkuvivokrd6ijt9h6pgqik899jad62v4jo@4ax.com...
>> On Tue, 5 Aug 2003 05:31:31 +0200, "Louis"
>> wrote:
>>
>>> En ek het nog nie weer gerook nie ... sal 'n week wees teen vanaand ..
ok
> is
>>> omtrent 6 dae 11 ure nou .. en nee ek br�k nie ..
>>
>>> "Glücklich"
>>
>>>> > days hours mins secs
>>>> > ----------- ----------- ----------- -----------
>>>> > 1 19 15 41
>>>> >
>>
>>
>>>> Vasbyt ek trek nou op ...........
>>
>>>> Jare Maande Weke Dae Ure Min Sek
>>>> ---------------------------------------------
>>>> 2 8
>>
>>>> Dis die moete werd!!
>>
>>
>>
>> Toe ek meer as 'n dekade gelede, ná meer as tien rooklose jare,
>> vir my pa sê hê� lank ek nie meer rook nie, was sy antwoord dit:
>> "As jy nog onthou wanneer jy opgehou het om te rook, het jy nog
>> nie regtig opgehou nie."
>>
>> Speedy
>>
>>
> Ek glo daar steek waarheid in wat jou pa gesê het.
>
Vorige onderwerp: Enige metroseksuele hier?
Volgende onderwerp: Rassediskriminasie gedeeltelik opgehef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 00:38:37 MGT 2024