Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » The Afrikaner - a Biography of a people
The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81219] Ma, 28 Julie 2003 09:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deur Herman Gilliomee (sp?)
Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat ons nie al
klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport besig met die
resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
Annette
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81226 is 'n antwoord op boodskap #81219] Ma, 28 Julie 2003 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Aan die Beeld resensie sal ek my nie veel steur nie. Ek gaan dit lees -
sodra ek die boek te leen gekry het. R300 is ietwat duur.

"Annette" skryf in boodskap news:bg2p0n$jiq9t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Deur Herman Gilliomee (sp?)
> Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat ons nie al
> klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
> rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport besig met die
> resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
> Annette
>
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81237 is 'n antwoord op boodskap #81226] Ma, 28 Julie 2003 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees nie Beeld nie. Sou Beeld en Rapport dieselfde resensent hê?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bg31fj$2rg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aan die Beeld resensie sal ek my nie veel steur nie. Ek gaan dit lees -
> sodra ek die boek te leen gekry het. R300 is ietwat duur.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg2p0n$jiq9t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Deur Herman Gilliomee (sp?)
>> Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat ons nie
> al
>> klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
>> rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport besig met
> die
>> resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
>> Annette
>>
>
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81251 is 'n antwoord op boodskap #81237] Ma, 28 Julie 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek weet nie. Wat ek wel weet is dat Ferdietjiekie vir een van die 2
werk - en dis genoeg...

"Annette" skryf in boodskap news:bg33gu$k0ja1$6@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek lees nie Beeld nie. Sou Beeld en Rapport dieselfde resensent hê?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bg31fj$2rg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Aan die Beeld resensie sal ek my nie veel steur nie. Ek gaan dit lees -
>> sodra ek die boek te leen gekry het. R300 is ietwat duur.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg2p0n$jiq9t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Deur Herman Gilliomee (sp?)
>>> Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat ons
nie
>> al
>>> klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
>>> rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport besig
met
>> die
>>> resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81253 is 'n antwoord op boodskap #81251] Ma, 28 Julie 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, is Ferdi jou boesemvriend ( ek glo nog vas dat mense diegene kasty
wie hul liefhet) 'n kritikus van groot dik boeke?
Is sy ekspert veld nie gedigte nie?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bg37af$5ac$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee ek weet nie. Wat ek wel weet is dat Ferdietjiekie vir een van die 2
> werk - en dis genoeg...
> "Annette" wrote in message
> news:bg33gu$k0ja1$6@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek lees nie Beeld nie. Sou Beeld en Rapport dieselfde resensent hê?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bg31fj$2rg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Aan die Beeld resensie sal ek my nie veel steur nie. Ek gaan dit lees -
>>> sodra ek die boek te leen gekry het. R300 is ietwat duur.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg2p0n$jiq9t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Deur Herman Gilliomee (sp?)
>>>> Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat ons
> nie
>>> al
>>>> klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
>>>> rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport besig
> met
>>> die
>>>> resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81266 is 'n antwoord op boodskap #81253] Ma, 28 Julie 2003 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee. Resitasies en snorgroei...
Hoekom dra sekere mans snorre. Ook, hoekom dra sekere moffies snorre?
Die lewe is 'n raaisel in 'n spieel.

"Annette" skryf in boodskap news:bg37mh$kdi35$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Jonas, is Ferdi jou boesemvriend ( ek glo nog vas dat mense diegene kasty
> wie hul liefhet) 'n kritikus van groot dik boeke?
> Is sy ekspert veld nie gedigte nie?
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bg37af$5ac$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee ek weet nie. Wat ek wel weet is dat Ferdietjiekie vir een van die 2
>> werk - en dis genoeg...
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg33gu$k0ja1$6@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ek lees nie Beeld nie. Sou Beeld en Rapport dieselfde resensent hê?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bg31fj$2rg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Aan die Beeld resensie sal ek my nie veel steur nie. Ek gaan dit
> lees -
>>>> sodra ek die boek te leen gekry het. R300 is ietwat duur.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bg2p0n$jiq9t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Deur Herman Gilliomee (sp?)
>>>> > Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat
ons
>> nie
>>>> al
>>>> > klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
>>>> > rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport
besig
>> met
>>>> die
>>>> > resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81270 is 'n antwoord op boodskap #81266] Ma, 28 Julie 2003 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aangesien jy nou so vreeslik graag en knaend wil weet, en die manne hier
nie wil ontboesem nie, hier is my teorie:
Selfs in 'n homoseksuele verhouding kry mens die "man" die een wat die
tradisionele manlike take doen en die "vrou", die een wat die tradisionele
vroulike take doen. So sal mens dan in 'n geselskap van hoofsaaklik
homoseksuele mense, byv mans, kry dat aangesien daar niemand is wat rokkies
en valletjies dra om die "vroulike" lede uit te ken nie, en almal
hoofsaaklik naastenby eenders aangetrek is, daar 'n hele klomp sal wees wat
snorre het om dan juis die "manlike" spelers uit te wys.
Kyk maar as hulle met mekaar dans - baie min dat twee besnordes met mekaar
dans.
Dieselfde kry mens ook in die lesbiese gemeenskap - nie snorre nie, maar
daar sal 'n klomp "manlikes" wees wie se haarstyl baie meer op 'n meer
manlike snit dui as ander, al is daar "vroulike" spelers wat ook hulle hare
baie kort sal dra.
Miskien is gewone heteroseksuele mans nie in staat om sulke subtiele
verskille op te let nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bg3hn6$ad5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee. Resitasies en snorgroei...
> Hoekom dra sekere mans snorre. Ook, hoekom dra sekere moffies snorre?
> Die lewe is 'n raaisel in 'n spieel.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg37mh$kdi35$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Jonas, is Ferdi jou boesemvriend ( ek glo nog vas dat mense diegene kasty
>> wie hul liefhet) 'n kritikus van groot dik boeke?
>> Is sy ekspert veld nie gedigte nie?
>> Annette
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bg37af$5ac$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee ek weet nie. Wat ek wel weet is dat Ferdietjiekie vir een van die 2
>>> werk - en dis genoeg...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg33gu$k0ja1$6@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Ek lees nie Beeld nie. Sou Beeld en Rapport dieselfde resensent hê?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bg31fj$2rg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Aan die Beeld resensie sal ek my nie veel steur nie. Ek gaan dit
>> lees -
>>>> > sodra ek die boek te leen gekry het. R300 is ietwat duur.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bg2p0n$jiq9t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Deur Herman Gilliomee (sp?)
>>>> > > Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat
> ons
>>> nie
>>>> > al
>>>> > > klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
>>>> > > rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport
> besig
>>> met
>>>> > die
>>>> > > resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81273 is 'n antwoord op boodskap #81266] Ma, 28 Julie 2003 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote in message

> Nee. Resitasies en snorgroei...
> Hoekom dra sekere mans snorre. Ook, hoekom dra sekere moffies snorre?
> Die lewe is 'n raaisel in 'n spieel.

Ek dink egter, Jonas, dat jy bietjie meer van jouself
openbaar as wat jy eintlik besef. Jy is noual vir baie
lank besig om uit te maak dat Ferdi gay is. En dat hy
'n snor dra. Nou mens weet dat Ferdi nie gay is nie.
(As jy 'n foto van sy dramaties-mooi vrou wil sien,
tik dan net Ferdi Greyling op enige soekmasjien
in en jy sal uitkom by sy uitstekende webtuiste.)
Mens begin dus nou vir jouself die vraag te begin vra
oor hoekom Jonas so knaend op hierdie onderwerp
bly. Dit kan alleen wees omdat Jonas gefassineer is
met die onderwerp. Nou dis 'n bekende feit, Jonas,
een wat ek altyd vir onse Frikkie Potgieter uitwys,
dat hoe meer regs...hoe meer gefassineer met
homoseksualiteit. Wil jy miskien vir ons uit jou hoek
verduidelik hoekom dit so is?

Gloudina
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81275 is 'n antwoord op boodskap #81270] Ma, 28 Julie 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote in message

So sal mens dan in 'n geselskap van hoofsaaklik
> homoseksuele mense, byv mans, kry dat aangesien daar niemand is wat rokkies
> en valletjies dra om die "vroulike" lede uit te ken nie, en almal
> hoofsaaklik naastenby eenders aangetrek is, daar 'n hele klomp sal wees wat
> snorre het om dan juis die "manlike" spelers uit te wys.

Dierbaarheid. Ek kan skaars glo dat ons Kanadese Minister
van Buitelandse Sake die " vroulike" kant van die ekwasie sou
verteenwoordig. Of Svend Robinson, een van ons mees
suksesvolle Members of Parliament, wat gedurig vir sosiale
verandering agiteer op die periferie van die samelewing.
(Die vrou wat haarself 'n genadedood laat sterf het om in die
hof die Kanadese wette in hierdie verband te toets, het in
Svend Robinson se arms gesterf. Svend was vir 'n paar dae
in die tronk daarvoor.) Nie een van die twee bogenoemde
lede van die Kanadese Parlement het snorre nie.

Gloudina
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81292 is 'n antwoord op boodskap #81273] Di, 29 Julie 2003 03:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ek is ongelukkig te oud om te val vir jou goedkoop k.sielkunde. Van
gedragsielkunde sal jy nooit iets weet nie - dit getuig jou onbeskofde en
lompvoetige gedrag op die ng nou reeds vir jare.
Daarvolgens is jy 'n sluierende regse bomplantende AWB.
Ek het nog nooit vir Ferdietjiekie 'n moffie genoem nie.
Die is holruggery...

"@rogers.com" wrote in message
news:dxdVa.75085$vz%.31097@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Jonas" wrote in message
>
>> Nee. Resitasies en snorgroei...
>> Hoekom dra sekere mans snorre. Ook, hoekom dra sekere moffies snorre?
>> Die lewe is 'n raaisel in 'n spieel.
>
> Ek dink egter, Jonas, dat jy bietjie meer van jouself
> openbaar as wat jy eintlik besef. Jy is noual vir baie
> lank besig om uit te maak dat Ferdi gay is. En dat hy
> 'n snor dra. Nou mens weet dat Ferdi nie gay is nie.
> (As jy 'n foto van sy dramaties-mooi vrou wil sien,
> tik dan net Ferdi Greyling op enige soekmasjien
> in en jy sal uitkom by sy uitstekende webtuiste.)
> Mens begin dus nou vir jouself die vraag te begin vra
> oor hoekom Jonas so knaend op hierdie onderwerp
> bly. Dit kan alleen wees omdat Jonas gefassineer is
> met die onderwerp. Nou dis 'n bekende feit, Jonas,
> een wat ek altyd vir onse Frikkie Potgieter uitwys,
> dat hoe meer regs...hoe meer gefassineer met
> homoseksualiteit. Wil jy miskien vir ons uit jou hoek
> verduidelik hoekom dit so is?
>
> Gloudina
>
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81365 is 'n antwoord op boodskap #81273] Di, 29 Julie 2003 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 28 Jul 2003 18:00:41 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Jonas" wrote in message

Ek weet nie hierdie taal nie :-)

Andrew

---
Andrew Taylor
www.taylor.co.uk
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81384 is 'n antwoord op boodskap #81365] Wo, 30 Julie 2003 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Andries - wees nie komkommer nie - dit was nie aan jou gerig nie.

"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:mugdiv0r3a6vmch2tkquejfvpld5rqnb8f@4ax.com...
> On Mon, 28 Jul 2003 18:00:41 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>
> Ek weet nie hierdie taal nie :-)
>
> Andrew
>
> ---
> Andrew Taylor
> www.taylor.co.uk
Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81385 is 'n antwoord op boodskap #81384] Wo, 30 Julie 2003 03:18 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote in message

> Andries - wees nie komkommer nie - dit was nie aan jou gerig nie.

> "Andrew Taylor"
wrote in message
>> Ek weet nie hierdie taal nie :-)

Ek hoop dat Andrew die subtiliteit van die bekommer/
komkommer verskil sal snap.
Andrew wil natuurlik 'n grappie maak, deur te vertel
dat hy nie Engels ken nie.
Ongelukkig is sy Afrikaans nie meer so goed nie.
(Of was dit ooit goed?) Daardie " ek weet nie die
taal nie " is darem 'n vreeslike basiese fout wat
Engelse maak wanneer hulle Afrikaans probeer
praat. Selfs my vorm 1 skoolkinders op St. Anne's
op Hilton Road het van beter geweet. Waar was
jy op skool, Andrew?

Tant Hessie van Howick
Vorige onderwerp: Julle moet rustig slaap
Volgende onderwerp: Tobie se Cremora
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:10:56 MGT 2024