Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tobie se Cremora
Tobie se Cremora [boodskap #1663] Di, 29 Julie 2003 20:56 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tobie, ek kon net een van jou poste sien. Katryn het vir my die ander
gestuur. Oor die webwerf, dankie vir die verduideliking, dit klink na 'n
interessante projek. Was jy self weer Angola toe na die oorlog daar?

Lorinda
Re: Tobie se Cremora [boodskap #1674 is 'n antwoord op boodskap #1663] Di, 29 Julie 2003 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 21:56:55 +0100, "Lorinda" wrote:

> Tobie, ek kon net een van jou poste sien. Katryn het vir my die ander
> gestuur. Oor die webwerf, dankie vir die verduideliking, dit klink na 'n
> interessante projek. Was jy self weer Angola toe na die oorlog daar?
>
> Lorinda
>
>
>
As jy môreaand weer 'n probleem het met Tobie se pos,
sal Katryn en ek niks uitvee wanneer ons daarop reageer nie.
Dan lees jy dit via ons.
En indien ons iets byvoeg, is dit in sy hande om dit te bewys.

DD
Re: Tobie se Cremora [boodskap #1677 is 'n antwoord op boodskap #1674] Di, 29 Julie 2003 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:d6sdivcpiseacj9d5qnvi6hah0isuls8lq@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 21:56:55 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> Tobie, ek kon net een van jou poste sien. Katryn het vir my die ander
>> gestuur. Oor die webwerf, dankie vir die verduideliking, dit klink na 'n
>> interessante projek. Was jy self weer Angola toe na die oorlog daar?
>>
>> Lorinda
>>
>>
>>
> As jy môreaand weer 'n probleem het met Tobie se pos,
> sal Katryn en ek niks uitvee wanneer ons daarop reageer nie.
> Dan lees jy dit via ons.
> En indien ons iets byvoeg, is dit in sy hande om dit te bewys.
>
> DD

DD, hou op om met my universe te mors!:) Ek hoop ek sien sy pos more...
Dit was seker net 'n server probleem Tobie, of my internetverskaffer het
besluit om jou te sensor....:-)

Lorinda
Re: Tobie se wipped cream [boodskap #1679 is 'n antwoord op boodskap #1663] Wo, 30 Julie 2003 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
Was jy self weer Angola toe na die oorlog daar?
---
nee, nie daar gewees nie, was uit genooi om aan
die einde van die jaar met 4x4 te gaan, maar wie
gaan na my pappagaai kinders kyk :-(
Dit gaan egter nog lank neem voordat enige iets
positief in die binneland sal gebeur. Die
middelande is so vrugbaar. En daar lê nog
derduisende landmyne :-(
In Luanda gaan alles aan, infrastukture soos krag,
sewerage, stormslote begin nou eers na gekyk en
opggradeer word. 2 de rykste land aan olie in
Afrika. Texaco, Shell, BP en andere maak miljoene
$, jy moet sien die voertuie waarmee mense nou
daar ry. Jy moet kyk wat dit kos om in 'n kondo te
bly. Alles is in VSA $, die lokale geld beteken
niks.
---
Re: Tobie se Creme de la Cream [boodskap #1680 is 'n antwoord op boodskap #1677] Wo, 30 Julie 2003 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
of my internetverskaffer het
: besluit om jou te sensor....:-)
---
kan wees :-) wie besit tiscali?
Re: Wie die gif in die koffie gegooi? [boodskap #1682 is 'n antwoord op boodskap #1674] Wo, 30 Julie 2003 10:51 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD"
: En indien ons iets byvoeg, is dit in sy hande om
dit te bewys.
---
met 'n vriend soos jy, wie het vyande nodig :-(
Vorige onderwerp: The Afrikaner - a Biography of a people
Volgende onderwerp: Koffiegeure en die lekker Tobie humor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:27:28 MGT 2024