Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » EINDE VAN DIE EEU
EINDE VAN DIE EEU [boodskap #8115] Wo, 22 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek het op my tuisblad (http://www.pix.za/nakkie-die-nar)
vir my lesers gevra wanneer dat die volgende eeu begin.
Ek het lekker terugvoering ontvang. Gaan loer bietjie daar
in en lees wat die ouens dink. Sommige sweer op 1.1.2000
en ander sê: "Aikona, dit moet 1.1.2001 wees."

Wanneer dink jy moet jy jou klappers gaan koop om die
nuwe eeu te verwelkom?

Stuur my asseblief jou mening na dm...@pixie.co.za

Groete,

Danie Martins
Re: EINDE VAN DIE EEU [boodskap #8133 is 'n antwoord op boodskap #8115] Do, 23 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gys Dubbeld  is tans af-lyn  Gys Dubbeld
Boodskappe: 21
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article "Danie Martins" writes:
> From: "Danie Martins"
> Subject: EINDE VAN DIE EEU
> Date: 22 Jan 1997 05:16:25 GMT

> Ek het op my tuisblad (http://www.pix.za/nakkie-die-nar)
> vir my lesers gevra wanneer dat die volgende eeu begin.
> Ek het lekker terugvoering ontvang. Gaan loer bietjie daar
> in en lees wat die ouens dink. Sommige sweer op 1.1.2000
> en ander sê: "Aikona, dit moet 1.1.2001 wees."

> Wanneer dink jy moet jy jou klappers gaan koop om die
> nuwe eeu te verwelkom?

> Stuur my asseblief jou mening na dm...@pixie.co.za

> Groete,

> Danie Martins

Die volgende eeu begin op 1/1/2000 en nie op 1/1/2001 nie. 'n Mens begin jou
eerste lewensjaar as op die eerste sekonde van die eerste dag van jou lewe
en nie as jy Een jaar oud word nie. Net so begin die eerste dag van 'n nuwe
tydperk, era, eeu of dekade op die eerste sekonde van die eerste dag en nie
as daar alreeds 'n jaar daarvan verbygegaan het nie.

As 'n mens aanneem dat ons jaartelling vanaf die geboorte van Christus begin
sou dit so lyk: Geboorte
van
Christus
Jare voor Christus | Jare na Christus
60 50 40 30 20 10 5 4 3 2 1 0 1 2 3 4 5 10 20 30 40 50

Die eerste eeu na Christus begin dus op die dag toe Christus 1 sekonde oud
was en nie toe Hy 1 jaar oud was nie. Die feit dat sommige wetenskaplikes
beweer dat Christus ongeveer 6 jr vC gebore is maak geen verskil nie. 'n
Mens moet van -1 eers verby 0 voordat jy by +1 kan
uitkom.

Gys
Re: EINDE VAN DIE EEU [boodskap #8134 is 'n antwoord op boodskap #8115] Do, 23 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Antiochus  is tans af-lyn  Antiochus
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
jy vergeet dat mens die jaar 0 uitgelaat het. ons nuwe gregorianiese
kalender was in die sestiende eeu saamgestel, deur baie geleerde mense,
maar hul het ook foute gemaak: hulle het eenvoudig 'n jaar vergeet.

Gys Dubbeld schrieb im Beitrag
...
> In article "Danie Martins" writes:
>> From: "Danie Martins"
>> Subject: EINDE VAN DIE EEU
>> Date: 22 Jan 1997 05:16:25 GMT
>
>> Ek het op my tuisblad (http://www.pix.za/nakkie-die-nar)
>> vir my lesers gevra wanneer dat die volgende eeu begin.
>> Ek het lekker terugvoering ontvang. Gaan loer bietjie daar
>> in en lees wat die ouens dink. Sommige sweer op 1.1.2000
>> en ander sê: "Aikona, dit moet 1.1.2001 wees."
>
>> Wanneer dink jy moet jy jou klappers gaan koop om die
>> nuwe eeu te verwelkom?
>
>> Stuur my asseblief jou mening na dm...@pixie.co.za
>
>> Groete,
>
>
>> Danie Martins
>
> Die volgende eeu begin op 1/1/2000 en nie op 1/1/2001 nie. 'n Mens begin jou
> eerste lewensjaar as op die eerste sekonde van die eerste dag van jou lewe
> en nie as jy Een jaar oud word nie. Net so begin die eerste dag van 'n nuwe
> tydperk, era, eeu of dekade op die eerste sekonde van die eerste dag en nie
> as daar alreeds 'n jaar daarvan verbygegaan het nie.
>
> As 'n mens aanneem dat ons jaartelling vanaf die geboorte van Christus begin
> sou dit so lyk: Geboorte
> van
> Christus
> Jare voor Christus | Jare na Christus
> 60 50 40 30 20 10 5 4 3 2 1 0 1 2 3 4 5 10 20 30 40 50
>
> Die eerste eeu na Christus begin dus op die dag toe Christus 1 sekonde oud
> was en nie toe Hy 1 jaar oud was nie. Die feit dat sommige wetenskaplikes

> beweer dat Christus ongeveer 6 jr vC gebore is maak geen verskil nie. 'n
> Mens moet van -1 eers verby 0 voordat jy by +1 kan
> uitkom.
>
>
> Gys
>
Re: EINDE VAN DIE EEU [boodskap #8165 is 'n antwoord op boodskap #8134] Vr, 24 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonnie  is tans af-lyn  Jonnie
Boodskappe: 31
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Antiochus" wrote:

> jy vergeet dat mens die jaar 0 uitgelaat het. ons nuwe gregorianiese
> kalender was in die sestiende eeu saamgestel, deur baie geleerde mense,
> maar hul het ook foute gemaak: hulle het eenvoudig 'n jaar vergeet.
>

Beteken dit nou dat die hele res van die wêreld vir alle ewigheid soos
poepholle moet redeneer net omdat een poephol in die sestiende eeu n fout
gemaak het? Is inteligente mense dan nie veronderstel om die foute in die
verlede te probeer regmaak nie?

--
Jonnie

Re: EINDE VAN DIE EEU [boodskap #8166 is 'n antwoord op boodskap #8115] Vr, 24 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jonnie (jon...@anon.ac.za) wrote:
: In article ,
: "Antiochus" wrote:

: >jy vergeet dat mens die jaar 0 uitgelaat het. ons nuwe gregorianiese
: >kalender was in die sestiende eeu saamgestel, deur baie geleerde mense,
: >maar hul het ook foute gemaak: hulle het eenvoudig 'n jaar vergeet.
: >

: Beteken dit nou dat die hele res van die wêreld vir alle ewigheid soos
: poepholle moet redeneer net omdat een poephol in die sestiende eeu n fout
: gemaak het? Is inteligente mense dan nie veronderstel om die foute in die
: verlede te probeer regmaak nie?

: --
: Jonnie
: 
Glo my vry, die foutjie wat ou Gregorius gemaak het deur die weglating van
jaar 0 is nie een wat jy sommer ligtelik sal wil regmaak nie - die
implikasies is ongeloofliok kompleks. maar iets wat interessant is is dat
die stelsel wat hy uitgewerk het eintlim vrek goed werk, en as jy nou dink
aan die tipe wiskunde wat en wetenskap waarop hy hom kon verlaat, is dit
hoogs akkuraat gedoen (sekerlik het hy nie alles uitgewerk nie, daar was 'n
astronoom ook in die prentjie), soveel so dat dit nog slegs nodig was om 'n
paar baie klein verstellings aan die kalender te maak ('n paar sekondes op
'n slag). Hy's die een wat die stukkie bygelas het van 'n "skrikkeleeu" -
as die jaar deur 400 deelbaar is, is daar geen skrikkeldag in daardie jaar
nie.

Kan iemand vir ons verduidelik hoe die Moslem-kalender werk? Die
verduideliking wat ek in Encarta gesien het, is soos 'n Boeing by my verby -
ver bo my kop.

Dries Venter
Pretoria
Re: EINDE VAN DIE EEU [boodskap #8167 is 'n antwoord op boodskap #8115] Vr, 24 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In 'n reaksie op 'n artikel deur Danie Martins het Gys geskryf:
>
>
> As 'n mens aanneem dat ons jaartelling vanaf die geboorte van Christus begin
> sou dit so lyk: Geboorte
> van
> Christus
> Jare voor Christus | Jare na Christus
> 60 50 40 30 20 10 5 4 3 2 1 0 1 2 3 4 5 10 20 30 40 50
>
> Die eerste eeu na Christus begin dus op die dag toe Christus 1 sekonde oud
> was en nie toe Hy 1 jaar oud was nie. Die feit dat sommige wetenskaplikes
> beweer dat Christus ongeveer 6 jr vC gebore is maak geen verskil nie. 'n
> Mens moet van -1 eers verby 0 voordat jy by +1 kan
> uitkom.
>
>

Vir die rekord - die persoon wat die geboorte van Jesus bepaal het, en dus die
moderne algemene tydskaal bepaal het, was ongeveer 6 jaar uit. Jesus is
ongeveer 6 vC gebore. So - as ons dit gebruik as ons tydskaal, sou die eeu
begin het op 1 Januarie 1995.

Jammer, julle sal maar weer jul klappers moet wegpak en wag vir 'n ander
partytjie om dit te gebruik ;)

-Gideon-
Re: EINDE VAN DIE EEU [boodskap #8179 is 'n antwoord op boodskap #8115] Sa, 25 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Antiochus  is tans af-lyn  Antiochus
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Jonnie wrote in article
...
> Beteken dit nou dat die hele res van die wêreld vir alle ewigheid soos
> poepholle moet redeneer net omdat een poephol in die sestiende eeu n fout

> gemaak het?

niemand dwang ons om te redeneer nie, nie waar nie?

> Is inteligente mense dan nie veronderstel om die foute in die
> verlede te probeer regmaak nie?
>

meen jy werklik dat dit so belangrik is? ek dink ons het vandag genoeg
gewigtige probleme en hoof nie ook nog die kalender waaran ons lank gewoon
is te verander nie. ek is nou 19 en dit sou vir my nie van belang wees as
ek nie 1977 egter 1976 gebore sou wees nie. (hoop _ek_ het nie te veel
foute gemaak nie... het 'n paar dae gelede begin om in dié nuusgroep te
lees en te skryf en dis eerste keer dat ek probeer om afrikaans nie net te
praat maar ook te _skryf_... het dit ook byna 10 jare nie gepraat nie,
nadat my ouma gesterf het)

>
> --
> Jonnie
> 
>

clement j w zeitlhofer-adderton, wenen, oostenryk

cz...@blackbox.at
Re: EINDE VAN DIE EEU [boodskap #8180 is 'n antwoord op boodskap #8115] Sa, 25 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Jan Grootenhuis  is tans af-lyn  Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , ven...@ilink.nis.za (dries venter) writes:
> Kan iemand vir ons verduidelik hoe die Moslem-kalender werk? Die
> verduideliking wat ek in Encarta gesien het, is soos 'n Boeing by my verby -
> ver bo my kop.
>
> Dries Venter
> Pretoria

Die FAQ oor kalenders bevat alles en nog wat oor die ontwikkeling van
ons kalenders (Islam, Joods, Juliaans, Gregoriaans, ens.). Dit is
beskikbaar by
ftp://rtfm.mit.edu/pub/usenet-by-hierarchy/soc/history/
Calendar_FAQ,_v._1.6_(modified_26_Dec_1996)_Part_1_3

Daar is ook 'n Part_2_3 en Part_3_3. Soos alle FAQ's is die naam
belaglik lank. Dit word van tyd tot tyd in news.answers, sci.astro, en
soc.history gepos. Daar is wonderlike stories in soos die
volgende:

: Sweden has a curious history. Sweden decided to make a gradual change
: from the Julian to the Gregorian calendar. By dropping every leap year
: from 1700 through 1740 the eleven superfluous days would be omitted
: and from 1 Mar 1740 they would be in sync with the Gregorian
: calendar. (But in the meantime they would be in sync with nobody!)
:
: So 1700 (which should have been a leap year in the Julian calendar)
: was not a leap year in Sweden. However, by mistake 1704 and 1708
: became leap years. This left Sweden out of synchronisation with both
: the Julian and the Gregorian world, so they decided to go *back* to
: the Julian calendar. In order to do this, they inserted an extra day
: in 1712, making that year a double leap year! So in 1712, February had
: 30 days in Sweden.
:
: Later, in 1753, Sweden changed to the Gregorian calendar by dropping 11
: days like everyone else.

-- jaco
Vorige onderwerp: wat beteken "geskiedenis"
Volgende onderwerp: Marlene Van Niekerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:52:31 MGT 2024