Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krediet vir Steve
Krediet vir Steve [boodskap #81305] Di, 29 Julie 2003 07:04 na volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek sê vanoggend beleefd vir 'n man dat hy op sy werk moet begin konsentreer.
Tog my ontnugtering, uiter hy: "You are just saying that because I'm black"
Toe kom ek op 'n stuk wysheid van Steve Biko af:

Being black is not a matter of pigmentation-being black is a reflection of a
mental attitude.
Stephen Biko (1946-1977), South African political activist, 1971.
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81306 is 'n antwoord op boodskap #81305] Di, 29 Julie 2003 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis hoekom hy vermoor is - mense wat sulke waarhede praat is 'n gevaar vir
die samelewing.
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:A%oVa.95885$JA5.2107197@news.xtra.co.nz...
> Ek sê vanoggend beleefd vir 'n man dat hy op sy werk moet begin konsentreer.
> Tog my ontnugtering, uiter hy: "You are just saying that because I'm black"
> Toe kom ek op 'n stuk wysheid van Steve Biko af:
>
> Being black is not a matter of pigmentation-being black is a reflection of a
> mental attitude.
> Stephen Biko (1946-1977), South African political activist, 1971.
>
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81308 is 'n antwoord op boodskap #81306] Di, 29 Julie 2003 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Lig my bietjie in Annette. Wie't hom nou weer vermoor?

"Annette" skryf in boodskap news:bg56mu$kg7o1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Dis hoekom hy vermoor is - mense wat sulke waarhede praat is 'n gevaar vir
> die samelewing.
> Annette
>
>
> "Henri" wrote in message
> news:A%oVa.95885$JA5.2107197@news.xtra.co.nz...
>> Ek sê vanoggend beleefd vir 'n man dat hy op sy werk moet begin konsentreer.
>> Tog my ontnugtering, uiter hy: "You are just saying that because I'm black"
>> Toe kom ek op 'n stuk wysheid van Steve Biko af:
>>
>> Being black is not a matter of pigmentation-being black is a reflection of a
>> mental attitude.
>> Stephen Biko (1946-1977), South African political activist, 1971.
>>
>
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81310 is 'n antwoord op boodskap #81308] Di, 29 Julie 2003 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe sal ons ooit weet wie die werklike opdraggewers van die moordenaars was?
Dit sal seker nie in ons leeftyd gebeur nie - maar een of ander tyd in die
toekoms sal daar seker wel gevalle bekend word waar swart mense deur wit
mense vermoor en gemartel is in die apartheidsera op versoek van 'n swarte
wat bedreig gevoel het.
Of dink jy dat mense soos Steve Biko geen vyand onder sy eie mense gehad het
nie?

Annette

"Henri" skryf in boodskap news:Z9pVa.95896$JA5.2107402@news.xtra.co.nz...
> Lig my bietjie in Annette. Wie't hom nou weer vermoor?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg56mu$kg7o1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Dis hoekom hy vermoor is - mense wat sulke waarhede praat is 'n gevaar vir
>> die samelewing.
>> Annette
>>
>>
>> "Henri" wrote in message
>> news:A%oVa.95885$JA5.2107197@news.xtra.co.nz...
>>> Ek sê vanoggend beleefd vir 'n man dat hy op sy werk moet begin konsentreer.
>>> Tog my ontnugtering, uiter hy: "You are just saying that because I'm black"
>>> Toe kom ek op 'n stuk wysheid van Steve Biko af:
>>>
>>> Being black is not a matter of pigmentation-being black is a reflection of a
>>> mental attitude.
>>> Stephen Biko (1946-1977), South African political activist, 1971.
>>>
>>
>
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81311 is 'n antwoord op boodskap #81310] Di, 29 Julie 2003 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink mens sal verbaas wees as mens kon weet wie almal die toue trek. Ek
het eenkeer 'n artikel van 'n ene Roberto Riviera (of so iets) gelees. Hy
was glo eers hoog op in die Rooms Katolieke Kerk, en vertel toe van hoe die
pous en die queen en nog ander (basies die geldmag) in beheer van die
wêreldgebeure is. Ek is geen outoriteit op hierdie gebied nie, maar ek glo
daar's veel meer agter George Bush en daardie "ou antietjie met haar
handsakkie" as wat die mense dink. Daardie artikel van Riviera kon
natuurlik ook snert gewees het, alhoewel dit as die waarheid gepubliseer
was.

"Annette" skryf in boodskap news:bg58dg$l2a7g$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hoe sal ons ooit weet wie die werklike opdraggewers van die moordenaars was?
> Dit sal seker nie in ons leeftyd gebeur nie - maar een of ander tyd in die
> toekoms sal daar seker wel gevalle bekend word waar swart mense deur wit
> mense vermoor en gemartel is in die apartheidsera op versoek van 'n swarte
> wat bedreig gevoel het.
> Of dink jy dat mense soos Steve Biko geen vyand onder sy eie mense gehad het
> nie?
>
> Annette
>
>
> "Henri" wrote in message
> news:Z9pVa.95896$JA5.2107402@news.xtra.co.nz...
>> Lig my bietjie in Annette. Wie't hom nou weer vermoor?
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg56mu$kg7o1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Dis hoekom hy vermoor is - mense wat sulke waarhede praat is 'n gevaar vir
>>> die samelewing.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Henri" wrote in message
>>> news:A%oVa.95885$JA5.2107197@news.xtra.co.nz...
>>>> Ek sê vanoggend beleefd vir 'n man dat hy op sy werk moet begin konsentreer.
>>>> Tog my ontnugtering, uiter hy: "You are just saying that because I'm black"
>>>> Toe kom ek op 'n stuk wysheid van Steve Biko af:
>>>>
>>>> Being black is not a matter of pigmentation-being black is a reflection of a
>>>> mental attitude.
>>>> Stephen Biko (1946-1977), South African political activist, 1971.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81312 is 'n antwoord op boodskap #81311] Di, 29 Julie 2003 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou maar juis - die skuldiges bly stil of ontken alles, en die wat die
waarheid uitvind en die wêreld laat weet word gebrandmerk as
storievertellers.
Wat my vreeslik tiekel is die feit dat Saddam en sy seuns ten alle koste
voor die voet moet doodgemaak word, en ander gesoektes word gevange
geneem - Hoekom? - Wat weet daardie 3 wat die Amerikaners nie wil hê moet
bekend word nie?
BTW - ek hoor vanoggend dat hulle toe wel bewyse van WMD's gekry het.
Gaan kyk by:
http://www.whitehouse.org/news/2003/061303.asp
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:7XpVa.95936$JA5.2107865@news.xtra.co.nz...
> Ek dink mens sal verbaas wees as mens kon weet wie almal die toue trek. Ek
> het eenkeer 'n artikel van 'n ene Roberto Riviera (of so iets) gelees. Hy
> was glo eers hoog op in die Rooms Katolieke Kerk, en vertel toe van hoe die
> pous en die queen en nog ander (basies die geldmag) in beheer van die
> wêreldgebeure is. Ek is geen outoriteit op hierdie gebied nie, maar ek glo
> daar's veel meer agter George Bush en daardie "ou antietjie met haar
> handsakkie" as wat die mense dink. Daardie artikel van Riviera kon
> natuurlik ook snert gewees het, alhoewel dit as die waarheid gepubliseer
> was.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg58dg$l2a7g$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hoe sal ons ooit weet wie die werklike opdraggewers van die moordenaars was?
>> Dit sal seker nie in ons leeftyd gebeur nie - maar een of ander tyd in die
>> toekoms sal daar seker wel gevalle bekend word waar swart mense deur wit
>> mense vermoor en gemartel is in die apartheidsera op versoek van 'n swarte
>> wat bedreig gevoel het.
>> Of dink jy dat mense soos Steve Biko geen vyand onder sy eie mense gehad het
>> nie?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Henri" wrote in message
>> news:Z9pVa.95896$JA5.2107402@news.xtra.co.nz...
>>> Lig my bietjie in Annette. Wie't hom nou weer vermoor?
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg56mu$kg7o1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Dis hoekom hy vermoor is - mense wat sulke waarhede praat is 'n gevaar vir
>>>> die samelewing.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Henri" wrote in message
>>>> news:A%oVa.95885$JA5.2107197@news.xtra.co.nz...
>>>> > Ek sê vanoggend beleefd vir 'n man dat hy op sy werk moet begin konsentreer.
>>>> > Tog my ontnugtering, uiter hy: "You are just saying that because I'm black"
>>>> > Toe kom ek op 'n stuk wysheid van Steve Biko af:
>>>> >
>>>> > Being black is not a matter of pigmentation-being black is a reflection of a
>>>> > mental attitude.
>>>> > Stephen Biko (1946-1977), South African political activist, 1971.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81317 is 'n antwoord op boodskap #81312] Di, 29 Julie 2003 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Vir 'n oomblik het ek jou geglo.
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81323 is 'n antwoord op boodskap #81317] Di, 29 Julie 2003 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy van die WMD's?:))
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:11rVa.95988$JA5.2110920@news.xtra.co.nz...
> Vir 'n oomblik het ek jou geglo.
>
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81336 is 'n antwoord op boodskap #81312] Di, 29 Julie 2003 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> BTW - ek hoor vanoggend dat hulle toe wel bewyse van WMD's gekry het.
> Gaan kyk by:
> http://www.whitehouse.org/news/2003/061303.asp
> Annette

Wow daai kwitansies het darem presies dieselfde voutjies in hulle. Amper
soos 'n vingerafdruk.
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81343 is 'n antwoord op boodskap #81323] Di, 29 Julie 2003 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja. Selfs die kreukels op daardie kwitansies stem ooreen. Dis amper soos
daardie webbladsy oor SA, "wat die wêreld moet weet" Ek dink hulle het die
foto's van rotten.com gekry.
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81354 is 'n antwoord op boodskap #81343] Di, 29 Julie 2003 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy sal my nou nie glo nie - maar daar is mense in Amerika wat daardie
nonsens op die webblad glo, en verklaar dat die Bush regering binnekort gaan
bewyse lewer dat hulle nog al die pad reg was.
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:h6tVa.96124$JA5.2114086@news.xtra.co.nz...
> Ja. Selfs die kreukels op daardie kwitansies stem ooreen. Dis amper soos
> daardie webbladsy oor SA, "wat die wêreld moet weet" Ek dink hulle het die
> foto's van rotten.com gekry.
>
Re: Krediet vir Steve [boodskap #81364 is 'n antwoord op boodskap #81310] Di, 29 Julie 2003 17:06 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote in message
> Hoe sal ons ooit weet wie die werklike opdraggewers van die moordenaars was?
> Of dink jy dat mense soos Steve Biko geen vyand onder sy eie mense gehad het
> nie?

Nou het ek alles gehoor. Weer die woer-woer van die
geskiedenis-herskryf-masjien. Maar oor alles heen hoor
ek Peter Gabriel sing " Biko, Biko, Biko...." En ongelukkig
vir jou en jou industrie, Annette, is dit wat die wêreld sal
bly onthou. Die wêreld sal nooit vergeet dat Biko papgeslaan
is deur 'n klomp Afrikanerskobbejakke en toe hulle hulle
fout besef, met hom opgery het van Port Elizabeth na Pretoria
liewers om hom na 'n lokale hospitaal te neem.

Tant Hessie van Coega
Vorige onderwerp: Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (0/1)
Volgende onderwerp: Re: Katryn se koffie is al koud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 20:25:52 MGT 2024