Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Katryn se koffie is al koud
Re: Katryn se koffie is al koud [boodskap #1600] Di, 29 Julie 2003 18:46
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
: Ek mag dalk die feeks van Athene wees, maar 'n
skinnerbek is ek nie.
: :-))
: (Gloudina se pet naam vir my, Lorinda) :-)
---
dis nie skinder nie, dis die waarheid, dan is dit
mos nie skinder nie ..... hmm?
Ja'k uit die mond van die dronkaard en suigeling
........
ek beter 'n smilie in sit :-)))))))
---
Vorige onderwerp: Krediet vir Steve
Volgende onderwerp: Andries!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:24:55 MGT 2024