Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Just a question
Re: Just a question [boodskap #7956] Ma, 06 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Jan 1997 18:02:16 GMT, "Humphrey" wrote:

the language well and have never really thought of it as a 'language' but[/color]
> rather a means to make those who cannot speak english understand me..>>>

OK. You asked for it.
Voortaan korrespondeer ons net in Afrikaan, ou swaer.
Jou "vraag" is terloops nie werklik 'n vraag nie. Vra 'n vraag en ek
sal antwoord.

ppl might just think I mean something harmful - and who am I to upset the[/color]
> boat, really?) than afrikaans speaking people (once again, in general)? >>

Jy het waarskynlik - as jy ooit in SA gebly het - altyd NP of KP
gestem hoewel jy groot Engelse liberale praatjies op die sypaadjie
gemaak het. Jy dink reg daarvoor.
Re: Just a question [boodskap #8024 is 'n antwoord op boodskap #7956] So, 12 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey  is tans af-lyn  Humphrey
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Koos wrote in article
...
> On 11 Jan 1997 04:22:07 GMT, "Humphrey" wrote:
>
> > guide them back to afr). In many of these cases they wanted to impress
>> their dates and/or friends, but failed miserably. As for reading material
>> in the original language, I could not agree with you more. >>>
>
> Miskien kan jy eendag oorweeg dat hulle Engels met jou gepraat het
> omdat hulle ordentlik met jou wou wees of omdat jou Afrikaans van so
> 'n graad was dat sinvolle kommunikasie oor wat hulle wil bestel nie
> moontlik was nie.
>
>

Koos

Kan ons asseblief van voor af begin met miskien 'n meer gebalanseerde
konversasie? My afrikaans is nie pateties nie, maar ek verkies om eerder
engels te skryf omdat ek nie soveel hoef te konsentreer nie. Veral omdat
ek die gevoel kry dat jy alles sal ontleed en al my foute sal uitwys. Ek
stel nie in baklei belang nie, veral nie met mense wat daarop uit is om my
ongemaklik te laat voel nie. As jy nie saamstem met enigiets wat ek nou
gese het nie, hou dit vir jouself. Party mense is net nie lus vir
kinderagtige bakleiery nie.

Humphrey De Courtiru
Re: Just a question [boodskap #8079 is 'n antwoord op boodskap #7956] Ma, 20 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Tierkat  is tans af-lyn  Tierkat
Boodskappe: 12
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Humphrey.... daar is die ding oor eerste indrukke wat blywend is.... en
die ander ding dat mens nooit moet probeer verduidelik as jy jy dinge
opfoeter nie..... jy maak dit gewoonlik net erger....:-)

Dankie Koos dat jy die man reggehelp het!!!!!

Afrikaans sal altyd my liefde bly.... soos Engels joune, want dit is
waarmee ons groot geword het en die taal waarin ons onsself beter kan
uitdruk. Baie geluk- jou Afrikaans is heel goed...... en ek probeer my
Engels verbeter soos soveel ander Afrikaans sprekendes..... moedig ons tog
maar aan.....:-)
Vorige onderwerp: "Dolosse" deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: Re: POFADDERS, POTJIEKOS, ZOELOES, YUPPIES en BLOEDRIVIER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:01:56 MGT 2024