Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: alles behalwe vervelige nuusgroep
Re: alles behalwe vervelige nuusgroep [boodskap #8061] Sa, 18 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Gideon Dreyer  is tans af-lyn  Gideon Dreyer
Boodskappe: 35
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek raak in die war met al die Kose op die groep.
Maar ek weet seker dat die groot gros Afrikaners (diegene die so graag
gedifinieer wil word as sodanig) besonder verkramp is. In denke, voele en
in aksies.
Ek sou werklik graag wou weet van die Ernstige Afrikaners in die NG hoe
hulle sigself definieer en wat die waardes en sg. kultuur is wat dan veral
in die Taal (DIE TAAL soos in monument) tot uitdrukking kom.
En so tussen twee hakkies, ek hou van die musiekgroep TANANAS)

Vriendelike groet
Xfiles

English can be shared and enjoyed by so many:
It is now quite lawful for a Catholic woman to avoid pregnancy by a resort
to mathematics, though she is still forbidden to resort to physics and
chemistry.
H. L. Mencken (1880-1956), U.S. journalist. Notebooks, "Minority Report"
(1956).
Re: alles behalwe vervelige nuusgroep [boodskap #8066 is 'n antwoord op boodskap #8061] Ma, 20 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Jan 1997 01:03:16 GMT, "xfiles" wrote:

>>

Ek is die original Koos.
Die ander een is 'n upstart.
Ek het vyande op die groep gemaak toe hy nog nie geweet het wat die
Usenet is nie.
Re: alles behalwe vervelige nuusgroep [boodskap #8104 is 'n antwoord op boodskap #8061] Wo, 22 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Koos (fe...@is.co.za) wrote:
: On 18 Jan 1997 01:03:16 GMT, "xfiles" wrote:

: >>

: Ek is die original Koos.
: Die ander een is 'n upstart.
: Ek het vyande op die groep gemaak toe hy nog nie geweet het wat die
: Usenet is nie.

M.a.w. overgeset synde, en met verwysing na 'n ander pos hierrond is jy nou
KOOS LINKS?

Dries - die eerste original nimlike hy.
Vorige onderwerp: Koos links en Koos regs
Volgende onderwerp: Snaakse plekname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:10:54 MGT 2024