Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gogga/goggo
Gogga/goggo [boodskap #80263] Di, 08 Julie 2003 04:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onthou julle nog die Goggomobiel?
Was dit 'n Afrikaanse motor?:))
Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
Chocho in Nederlands?:))

Annette
Re: Gogga/goggo [boodskap #80270 is 'n antwoord op boodskap #80263] Di, 08 Julie 2003 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek reg onthou is dit 'n Duitse gedroggie? Mag verkeerd wees. Nou weet
ek waar daai Kaapse bouler met die skewe aksie aan sy bynaam kom! Die
Goggomobiel het ook so 'n effense skewe aksie gehad!

"Annette" skryf in boodskap news:bedg3c$3sk14$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Onthou julle nog die Goggomobiel?
> Was dit 'n Afrikaanse motor?:))
> Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
> Chocho in Nederlands?:))
>
> Annette
>
Re: Gogga/goggo [boodskap #80279 is 'n antwoord op boodskap #80263] Di, 08 Julie 2003 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bedg3c$3sk14$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Onthou julle nog die Goggomobiel?
> Was dit 'n Afrikaanse motor?:))
> Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
> Chocho in Nederlands?:))
>
> Annette

Ek ken nie vir 'n goggomobiel nie.
ook nie die woord gogga'goggo nie.
Ook chocho ken ek nie, wel choco.
chocolade??

Gr.Rico
>
Re: Gogga/goggo [boodskap #80294 is 'n antwoord op boodskap #80270] Di, 08 Julie 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar was nog 'n 3-wieler ook......'n Meserschmidt.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f0a6833.0@news1.mweb.co.za...
> As ek reg onthou is dit 'n Duitse gedroggie? Mag verkeerd wees. Nou weet
> ek waar daai Kaapse bouler met die skewe aksie aan sy bynaam kom! Die
> Goggomobiel het ook so 'n effense skewe aksie gehad!
> "Annette" wrote in message
> news:bedg3c$3sk14$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Onthou julle nog die Goggomobiel?
>> Was dit 'n Afrikaanse motor?:))
>> Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
>> Chocho in Nederlands?:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Gogga/goggo [boodskap #80297 is 'n antwoord op boodskap #80294] Di, 08 Julie 2003 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar dit kon vlieg as dit nog 'n "s" bygekry het!!:))
Annette

"PietR" skryf in boodskap news:3f0ace52.0@news1.mweb.co.za...
> Daar was nog 'n 3-wieler ook......'n Meserschmidt.
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0a6833.0@news1.mweb.co.za...
>> As ek reg onthou is dit 'n Duitse gedroggie? Mag verkeerd wees. Nou
> weet
>> ek waar daai Kaapse bouler met die skewe aksie aan sy bynaam kom! Die
>> Goggomobiel het ook so 'n effense skewe aksie gehad!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bedg3c$3sk14$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Onthou julle nog die Goggomobiel?
>>> Was dit 'n Afrikaanse motor?:))
>>> Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
>>> Chocho in Nederlands?:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Gogga/goggo [boodskap #80302 is 'n antwoord op boodskap #80263] Di, 08 Julie 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bedg3c$3sk14$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?

Ek het dit nog nooit in 'n ander taal gehoor nie. Is dit nie 'n Khoisan
woord nie?

Lorinda
Re: Gogga/goggo [boodskap #80326 is 'n antwoord op boodskap #80302] Wo, 09 Julie 2003 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal nie weet nie - maar dit kan net interessant wees om te weet - ek kan
nie onthou dat ek al ooit die g gesien het wat in KoiSan geskryf is nie, wel
'n klomp x'e en verkeerdom uitroeptekens.
Annette

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0ae0c0$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bedg3c$3sk14$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
>
> Ek het dit nog nooit in 'n ander taal gehoor nie. Is dit nie 'n Khoisan
> woord nie?
>
> Lorinda
>
Re: Gogga/goggo [boodskap #80334 is 'n antwoord op boodskap #80326] Wo, 09 Julie 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:beg633$4o4uc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sal nie weet nie - maar dit kan net interessant wees om te weet - ek kan
> nie onthou dat ek al ooit die g gesien het wat in KoiSan geskryf is nie, wel
> 'n klomp x'e en verkeerdom uitroeptekens.
> Annette
>

Dit is 'n Khoikhoi woord.

Lorinda
Re: Gogga/goggo [boodskap #80412 is 'n antwoord op boodskap #80297] Vr, 11 Julie 2003 10:59 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sies vir jou, 'n mens kan verkeerd tik ook.......Glounette! Daar was 'n
klein BMW'tjie ook met so 'n oopklapkoppie.

"Annette" skryf in boodskap news:beejno$4a1no$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar dit kon vlieg as dit nog 'n "s" bygekry het!!:))
> Annette
>
>
> "PietR" wrote in message
> news:3f0ace52.0@news1.mweb.co.za...
>> Daar was nog 'n 3-wieler ook......'n Meserschmidt.
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f0a6833.0@news1.mweb.co.za...
>>> As ek reg onthou is dit 'n Duitse gedroggie? Mag verkeerd wees. Nou
>> weet
>>> ek waar daai Kaapse bouler met die skewe aksie aan sy bynaam kom! Die
>>> Goggomobiel het ook so 'n effense skewe aksie gehad!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bedg3c$3sk14$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Onthou julle nog die Goggomobiel?
>>>> Was dit 'n Afrikaanse motor?:))
>>>> Word die woord gogga/goggo in ander tale gebruik?
>>>> Chocho in Nederlands?:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Hallo almal :-)
Volgende onderwerp: Spitfire & Hurricane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:19:41 MGT 2024