Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spitfire & Hurricane
Spitfire & Hurricane [boodskap #80418] Vr, 11 Julie 2003 17:16
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek is besig om my skyfies op rekenaar te sit toe
ek
op die twee skyfies afgekom van die 2
vliegtuie. Nou so tydjie gelede was daar 'n
diskussie oor vliegtuie o. a. oor die Spittie wat
verkoop is aan die yanks. As iemand belangstel
om die twee te hê laat weet my. Vervang "ask_me"
met "walk" op my e-pos adres. 139kb en 156kb is
die
grootes. Sê maar watter grote jy dit wil ontvang.
--
Vorige onderwerp: Gogga/goggo
Volgende onderwerp: Lo(n)rinda(on)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:34:31 MGT 2024