Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klagtes teen FW de Klerk
Klagtes teen FW de Klerk [boodskap #80005] Wo, 02 Julie 2003 18:22 na volgende boodskap
barte...  is tans af-lyn  barte...
Boodskappe: 13
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
http://www.iol.co.za/index.php?click_id=13&art_id=qw1057 066021682B216&set_id=1

Klagtes teen F.W. de Klerk weens
1. Korrupsie
2. Hoogveraad

Dit het onder my aandag gekom(1), dat daar deur 'n getuie onder eed
getuig is in die landroshof , Pretoria, dat 'n Person bekend as
Frederik Willem de Klerk, voormalig staatspresident van Suid-Afrika,
"omgekoop is met etlike miljoen Rand". Die getuies in hierdie saak sou
wees:
1. Pieter Willem Botha, wat soos verneem is gese het, dat F.W. de
Klerk "met etlike miljoen Rand Omgekoop is" en as gevolg daarvan hy
"die Land uitverkoop het".
2. Lourens du Plessis van Thabazimbi aan wie die getuie Pieter Willem
Botha hierdie stellings oordra het.
3. Superintendent Theunis Louis Pretorius wat hierdie stellings in die
landroshof in Pretoria 22 Augustus 2002 gemeld het. Mnr Pretorius het
bewus geword van hierdie stellings, as gevolg van 'n ondersoek waarby
hy betrokke is. Maar hy het hierdie bewerings aan die hof onder eed
vertel op 'n manier waaruit 'n mens sou kan aflei dat hy dit self glo.
Dus is dit moontlik dat Superintendent Pretorius oor meer inligting
oor hierdie saak beskik.

Opgrond van hierdie getuienis vra ek dat klagtes van.
1. Korrupsie
2. Hoogveraad
teen F.W. de Klerk ondersoek word. Die redes hiervoor is soos volg:
1. Korrupsie d.w.s. passiewe omkopery omdat hy na bewering
a) vergoeding van 'n derde Party ontvang het. Om dit te bewys sou dit
nodig wees om die bates van Mnr de Klerk en sy stigting d.m.v. 'n
forensiese oudit te ondersoek.
b) gevolglik besluite geneem het, d.w.s. sy gedragswyse verander het.
Moontlike voordele vir derde Partye as gevolg van die korrupsie sou
ekonomies of polities van aard wees b.v.:
- beter uitbuiting van Suid-Afrika se hulpbronne.
- toegang tot Tegnologie waaroor alleen Suid-Afrika beskik het
- 'n regeringsvorm wat makliker van buite af gemanipuleer kan word.

2. Hoogveraad
Die beskuldigde het Hoogveraad gepleeg aangesien hy
- as staatspresident in 'n besonder mate trou aan die Republiek
verskuldig was.
- die Republiek met opset en wederegtelik omvergewerp het. Want hy het
die Soewerein van die Republiek Suid-Afrika (die destydse
stemgeregtiges) van hulle mag oontneem deur om vir 'n onbepaald groter
groep ander mense stemreg te gee. Dit het dit vir die Soewerein van
die Republiek onmoontlik gemaak om op 'n wettiglike manier gesag
uitteoefen.
- die Republiek se veiligheid aangetas het. Die gevolge van sy gedrag
was dat daar 'n astronomiese toename in misdaad was, verder is die
militere slaankrag aangetas wat buitelandse veiligheid verswak het.
Ook was daar maatskaplike agteruitgang wat voortspruit uit korrupsie
en die ondoeltreffendheid van staatsorgane.
- die Republiek se onafhanklikheid aangetas het. Die gevolg van sy
gedrag was ekonomiese agteruitgang. Die Republiek is nou meer
afhanklik van buitelandse invloed. Staatsonderneminge se aandele is
aan buitelandse belange uitverkoop.
- Die Republiek se soewerein is onder dwang en gevaar gestel, met die
gevolg dat baie mense gevlug het of vermoor is (b.v. Plaasmoorde of
algemene misdaad)

Sy vrou Marike de Klerk sou moontlik 'n ander belangrike getuie gewees
het. Ongelukkig was sy vermoor. Op grond van die erns van die saak
verwag ek dat hierdie klagtes onmiddelik ondersoek word. Dit mag dalk
nodig wees, om Mnr. F.W. de Klerk in hegtenis te neem, want die gevaar
dat hy ontsnap is groot, aangesien hy oenskynlik oor groot bates in
die buiteland beskik.

met beste Wense

________________________

1. Artikel in Beeld (23.Augustus 2002) bladsy 4, bokant
http://allafrica.com/stories/200208230151.html
http://www.news24.com/News24/South_Africa/Gauteng/0,1113,2-7 -829_1246218,00.html
Re: Klagtes teen FW de Klerk [boodskap #80026 is 'n antwoord op boodskap #80005] Do, 03 Julie 2003 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL

barte...@yahoo.com (George B.)
> http://www.iol.co.za/index.php?click_id=13&art_id=qw1057 066021682B216&set_id=1
>
>
>
> Klagtes teen F.W. de Klerk weens
> 1. Korrupsie
> 2. Hoogveraad
>
> Dit het onder my aandag gekom(1), dat daar deur 'n getuie onder eed
> getuig is in die landroshof , Pretoria, dat 'n Person bekend as
> Frederik Willem de Klerk, voormalig staatspresident van Suid-Afrika,
> "omgekoop is met etlike miljoen Rand". Die getuies in hierdie saak sou
> wees:
> 1. Pieter Willem Botha, wat soos verneem is gese het, dat F.W. de
> Klerk "met etlike miljoen Rand Omgekoop is" en as gevolg daarvan hy
> "die Land uitverkoop het".
> 2. Lourens du Plessis van Thabazimbi aan wie die getuie Pieter Willem
> Botha hierdie stellings oordra het.
> 3. Superintendent Theunis Louis Pretorius wat hierdie stellings in die
> landroshof in Pretoria 22 Augustus 2002 gemeld het. Mnr Pretorius het
> bewus geword van hierdie stellings, as gevolg van 'n ondersoek waarby
> hy betrokke is. Maar hy het hierdie bewerings aan die hof onder eed
> vertel op 'n manier waaruit 'n mens sou kan aflei dat hy dit self glo.
> Dus is dit moontlik dat Superintendent Pretorius oor meer inligting
> oor hierdie saak beskik.
>
> Opgrond van hierdie getuienis vra ek dat klagtes van.
> 1. Korrupsie
> 2. Hoogveraad
> teen F.W. de Klerk ondersoek word. Die redes hiervoor is soos volg:
> 1. Korrupsie d.w.s. passiewe omkopery omdat hy na bewering
> a) vergoeding van 'n derde Party ontvang het. Om dit te bewys sou dit
> nodig wees om die bates van Mnr de Klerk en sy stigting d.m.v. 'n
> forensiese oudit te ondersoek.
> b) gevolglik besluite geneem het, d.w.s. sy gedragswyse verander het.
> Moontlike voordele vir derde Partye as gevolg van die korrupsie sou
> ekonomies of polities van aard wees b.v.:
> - beter uitbuiting van Suid-Afrika se hulpbronne.
> - toegang tot Tegnologie waaroor alleen Suid-Afrika beskik het
> - 'n regeringsvorm wat makliker van buite af gemanipuleer kan word.
>
>
> 2. Hoogveraad
> Die beskuldigde het Hoogveraad gepleeg aangesien hy
> - as staatspresident in 'n besonder mate trou aan die Republiek
> verskuldig was.
> - die Republiek met opset en wederegtelik omvergewerp het. Want hy het
> die Soewerein van die Republiek Suid-Afrika (die destydse
> stemgeregtiges) van hulle mag oontneem deur om vir 'n onbepaald groter
> groep ander mense stemreg te gee. Dit het dit vir die Soewerein van
> die Republiek onmoontlik gemaak om op 'n wettiglike manier gesag
> uitteoefen.
> - die Republiek se veiligheid aangetas het. Die gevolge van sy gedrag
> was dat daar 'n astronomiese toename in misdaad was, verder is die
> militere slaankrag aangetas wat buitelandse veiligheid verswak het.
> Ook was daar maatskaplike agteruitgang wat voortspruit uit korrupsie
> en die ondoeltreffendheid van staatsorgane.
> - die Republiek se onafhanklikheid aangetas het. Die gevolg van sy
> gedrag was ekonomiese agteruitgang. Die Republiek is nou meer
> afhanklik van buitelandse invloed. Staatsonderneminge se aandele is
> aan buitelandse belange uitverkoop.
> - Die Republiek se soewerein is onder dwang en gevaar gestel, met die
> gevolg dat baie mense gevlug het of vermoor is (b.v. Plaasmoorde of
> algemene misdaad)
>
> Sy vrou Marike de Klerk sou moontlik 'n ander belangrike getuie gewees
> het. Ongelukkig was sy vermoor. Op grond van die erns van die saak
> verwag ek dat hierdie klagtes onmiddelik ondersoek word. Dit mag dalk
> nodig wees, om Mnr. F.W. de Klerk in hegtenis te neem, want die gevaar
> dat hy ontsnap is groot, aangesien hy oenskynlik oor groot bates in
> die buiteland beskik.
>
> met beste Wense
>
>
> ________________________
>
> 1. Artikel in Beeld (23.Augustus 2002) bladsy 4, bokant
> http://allafrica.com/stories/200208230151.html
> http://www.news24.com/News24/South_Africa/Gauteng/0,1113,2-7 -829_1246218,00.html
Re: Klagtes teen FW de Klerk [boodskap #80035 is 'n antwoord op boodskap #80026] Do, 03 Julie 2003 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max, daardie klomp beskimmelde langbaarde is heeltemal betjoinks, en dat het
hulle nog regsgeleerdes ook wat hulle saak vir hulle so mooi bepleit.
Hulle het nie 'n dooie woord in 12 jaar gepraat van 'n mandaat vir die
konstitusie nie, hulle is in die hof omdat hulle bomme geplant het waar
menselewens verloor is, en omdat hulle gevang is met hope wapens.
As die regter enigsins sy sout werd is, moet hy al die stories en bulpoefie
uitgooi wat nie op die saak van toepassing is nie, nl die plant van bomme en
onwettige wapenopslagplekke.
As hulle, soos hulle beweer, nie ons regbank eerbiedig nie, wat maak hulle
nog hier?
Dan moet hulle vir hulle 'n land loop soek waar hulle wel 'n regbank kan
eerbiedig.

Annette

"Max"  skryf in boodskap news:cc9ea8f.0307030008.4707f3be@posting.google.com...
>  GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL

>  barte...@yahoo.com (George B.)
>>
  http://www.iol.co.za/index.php?click_id=13&art_id=qw1057 066021682B216&set_id=1
>>
>>
>>
>>  Klagtes teen F.W. de Klerk weens
>>  1. Korrupsie
>>  2. Hoogveraad
>>
[knip]
Re: Klagtes teen FW de Klerk [boodskap #80047 is 'n antwoord op boodskap #80026] Do, 03 Julie 2003 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Jul 2003 01:08:43 -0700, pietertjiesn...@hotmail.com
(Max) wrote:

> GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL
> GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL
>

Max, as dir nou sou dien as plakaatswaaiery, en jy het met die plakaat
in Elofstraat afgeloop, sou jy indruk gemaak het. Maar daardie
vreeslike plakaat van jou is nie so swaar as wat dit lyk nie, want
hoeveel moeite is in copy paste paste paste paste paste...
Re: Klagtes teen FW de Klerk [boodskap #80049 is 'n antwoord op boodskap #80035] Do, 03 Julie 2003 18:33 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 3 Jul 2003 17:50:22 +0200, "Annette" wrote:

> Dan moet hulle vir hulle 'n land loop soek waar hulle wel 'n regbank kan
> eerbiedig.
Stem saam Annette. Vir hulle 'n land gaan soek wat te vrek bang is om
hoë profielmense te vervolg. Stem saam Annette, hoe kan hulle so
vermetel wees om die adel van die vorige regering te betrek.

Miskien moet ons weer dink oor Max se copy en paste hieronder.
Hierdie keer is dit van toepassing.
>
> Annette
>

>
> "Max" wrote in message
> news:cc9ea8f.0307030008.4707f3be@posting.google.com...
>> GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL GATVOL

Vorige onderwerp: SMS'e
Volgende onderwerp: ANNETTE
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:51:21 MGT 2024