Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SMS'e
SMS'e [boodskap #80029] Do, 03 Julie 2003 13:27 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Op 'n ligter noot - wat is die beste/snaakste SMS'e (vertaal asseblief ...)
wat jy die afgelope week ontvang het?
Myne was, nagenoeg die volgende:

"Waarom maak vroue in leer mans mal? Want hulle ruik na 'n nuwe kar ..."
(Vrye vertaling.)
Re: SMS'e [boodskap #80041 is 'n antwoord op boodskap #80029] Do, 03 Julie 2003 16:10 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:be1b10$45c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op 'n ligter noot - wat is die beste/snaakste SMS'e (vertaal asseblief ...)
> wat jy die afgelope week ontvang het?
> Myne was, nagenoeg die volgende:
>
> "Waarom maak vroue in leer mans mal? Want hulle ruik na 'n nuwe kar ..."
> (Vrye vertaling.)
>

Myne kwalifiseer nie, want dit was nie in die afgelope week nie, seker
omtrent 2 weke gelede:

"Bring prokureurs, geld en wapens. Die vet is in die vuur" (vertaling)

(van iemand wat te hard geprotesteer het by die EU Summit in Griekeland,
boodskap was nie *heeltemaal* in erns nie:-))

Lorinda
Vorige onderwerp: Annette
Volgende onderwerp: Klagtes teen FW de Klerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:27:19 MGT 2024