Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slegte Nuus
Slegte Nuus [boodskap #79708] Do, 26 Junie 2003 17:25 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo julle almal,
Ek weet nie van diegene wat die Herald en vanoggend se Burger gelees
het oor die dood van `n 14 Jarige Tienerseun hier op die N2 snelweg in
Port Elizabeth eergisteraand nie.
Wel dit was ongelukkig my vrou Nicholene se Broer se kind. Sy / hulle
enigste kind.
Op die oomblik doen ek `n beroep op elkeen van julle om asseblief `n
Gebed op te stuur na veral die Vader en Moeder van die seun sowel as
my vrou wat dit verskriklik moeilik hanteer. Dit was hul enigste seun.

Ek het onmiddelik my huispaaiement en mediese geld vandag uit my
rekening gertrek en net so aan hulle oorhandig aangesien hulle oor
geen begrafnispolis beskik nie en dit nie goed gaan met hulle
finansieel nie.

Ek doen asseblief `n beroep op elkeen van julle dat indien daar iemand
is wat miskien belangstel om ons te help om so `n ietsie by te dra vir
die begrafnis om my asseblief direk te kontak.

Dit is `n moeilike tyd vir Ouers om hul enigste kind te bêre maar
sonder die finansieele bystand is dit nie so maklik nie.

Indien iemand met so `n ietsie kan help, asseblief dit sal waardeer
word al is dit ook net `n R10.

Beste Groete en baie dankie vir almal wat sal verstaan.

Beste Groete
Frikkie
Ps: Indien iemand sou belangstel om te help hier is die besonderhede
van my vrou se Bank wat sy dan aan haar Broer kan gee.
Weereens baie dankie vir die wat bereid is om te help en indien so,
laat weet my net asseblief wie die persone is wat help sodat ons kan
weet...

N. H.Potgieter
ABSA BANK
Rek No: 38107421383
Takkode: 632005
Port Elizabeth

Kontak asseblief direk: rsa...@intekom.co.za
Re: Slegte Nuus [boodskap #79723 is 'n antwoord op boodskap #79708] Do, 26 Junie 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat presies het gebeur Frikkie?
Ek sal iets in die bank sit Saterdag.
Sterkte.
Annette

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:20bmfvgvvldsft19le095mv32v45lh0j72@4ax.com...
> Hallo julle almal,
> Ek weet nie van diegene wat die Herald en vanoggend se Burger gelees
> het oor die dood van `n 14 Jarige Tienerseun hier op die N2 snelweg in
> Port Elizabeth eergisteraand nie.
> Wel dit was ongelukkig my vrou Nicholene se Broer se kind. Sy / hulle
> enigste kind.
> Op die oomblik doen ek `n beroep op elkeen van julle om asseblief `n
> Gebed op te stuur na veral die Vader en Moeder van die seun sowel as
> my vrou wat dit verskriklik moeilik hanteer. Dit was hul enigste seun.
>
> Ek het onmiddelik my huispaaiement en mediese geld vandag uit my
> rekening gertrek en net so aan hulle oorhandig aangesien hulle oor
> geen begrafnispolis beskik nie en dit nie goed gaan met hulle
> finansieel nie.
>
> Ek doen asseblief `n beroep op elkeen van julle dat indien daar iemand
> is wat miskien belangstel om ons te help om so `n ietsie by te dra vir
> die begrafnis om my asseblief direk te kontak.
>
> Dit is `n moeilike tyd vir Ouers om hul enigste kind te bêre maar
> sonder die finansieele bystand is dit nie so maklik nie.
>
> Indien iemand met so `n ietsie kan help, asseblief dit sal waardeer
> word al is dit ook net `n R10.
>
> Beste Groete en baie dankie vir almal wat sal verstaan.
>
> Beste Groete
> Frikkie
> Ps: Indien iemand sou belangstel om te help hier is die besonderhede
> van my vrou se Bank wat sy dan aan haar Broer kan gee.
> Weereens baie dankie vir die wat bereid is om te help en indien so,
> laat weet my net asseblief wie die persone is wat help sodat ons kan
> weet...
>
> N. H.Potgieter
> ABSA BANK
> Rek No: 38107421383
> Takkode: 632005
> Port Elizabeth
>
> Kontak asseblief direk: rsa...@intekom.co.za
Re: Slegte Nuus [boodskap #79741 is 'n antwoord op boodskap #79723] Do, 26 Junie 2003 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
More Annette,
Jong wat gebeur het is eintlik nog `n raaisel maar ons vermoed dat dit
kinderstoutigheid was.
Jammer ek is so laat op die lug maar kan nie slaap nie jong.

Volgens my skoonsuster was hy by twee van sy vriende langsaan by hulle
huis. Later die aand ongeveer 21:00 het die Polisie, `n persoonlike
vriend van ons by haar woning opgedaag en gesê sy moet kom daar was `n
ernstige ongeluk. Toe sy op die toneel aankom was hy alreeds oorlede.

Wat ons vermoed is dat hy en twee van sy vriende gaan
rekenaarspeletjies haal het en kortpad oor die N2 snelweg gevat het
huistoe. Ek was persoonlik ook op die toneel en dit het op `n baie
slegte draai gebeur op die snelweg. Ons kan nou nie die bestuurder
beskuldig nie aangesien die kinders nie op die snelweg moes gewees het
nie, maar nouja, dit bly seker maar kinders wat kanse waag vir `n
kortpad ne.
Die ander twee kinders het gelukkig niks oorgekom nie.

Wat nou egter die moeilikste is is dat die ouers oor geen Polisse of
`n begrafnispolis beskik nie en ons help maar waar ons kan. Dit bly
tog maar net `n ouer se kind wat weg is ne...

Anette en al die ander belangstellendes, baie dankie vir die reaksie,
belangstelling en ons roep na Nood.
Beste groete
Frikkie

rsa...@intekom.co.za

On Thu, 26 Jun 2003 21:31:12 +0200, "Annette" wrote:

> Wat presies het gebeur Frikkie?
> Ek sal iets in die bank sit Saterdag.
> Sterkte.
> Annette
>
Re: Slegte Nuus [boodskap #79756 is 'n antwoord op boodskap #79708] Vr, 27 Junie 2003 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Frikkie

Ons ken jou al langer as net vandag... Dood is egter nie 'n ding om
ligtelik op te neem nie, daarom sal ek liewer nie my hart uitpraat
teenoor jou nie.

Ek vind dit HEELTEMAL onvanpas om hier te bedel vir geld. Behoort die
mense nie aan 'n Kerk nie? O ja, ek het vergeet, die kerke help mos
net die armes. Hulle is nie daar vir mense in nood nie...

Hoe voel jy nou, as jy dink aan al die duisende mense wat in
soortgelyke ongevalle omkom, maar 'n donkerder vel het?

Hoeveel hulp het jy van jou vriende in die (ex) Magte gekry? In nood
leer mens jou vriende ken...

Sulke dinge kan mens gebruik om te groei, of jy kan in sak en as gaan
sit. Hoop jy en jou familie maak die regte keuse. Ek kan my voorstel
dat dit iets verskrikliks moet wees om te oorkom. Dra my opregte
meegevoel oor aan sy ouers.

Max_______________________________________________

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:...
> Hallo julle almal,
> Ek weet nie van diegene wat die Herald en vanoggend se Burger gelees
> het oor die dood van `n 14 Jarige Tienerseun hier op die N2 snelweg in
> Port Elizabeth eergisteraand nie.
> Wel dit was ongelukkig my vrou Nicholene se Broer se kind. Sy / hulle
> enigste kind.
> Op die oomblik doen ek `n beroep op elkeen van julle om asseblief `n
> Gebed op te stuur na veral die Vader en Moeder van die seun sowel as
> my vrou wat dit verskriklik moeilik hanteer. Dit was hul enigste seun.
>
> Ek het onmiddelik my huispaaiement en mediese geld vandag uit my
> rekening gertrek en net so aan hulle oorhandig aangesien hulle oor
> geen begrafnispolis beskik nie en dit nie goed gaan met hulle
> finansieel nie.
>
> Ek doen asseblief `n beroep op elkeen van julle dat indien daar iemand
> is wat miskien belangstel om ons te help om so `n ietsie by te dra vir
> die begrafnis om my asseblief direk te kontak.
>
> Dit is `n moeilike tyd vir Ouers om hul enigste kind te bêre maar
> sonder die finansieele bystand is dit nie so maklik nie.
>
> Indien iemand met so `n ietsie kan help, asseblief dit sal waardeer
> word al is dit ook net `n R10.
>
> Beste Groete en baie dankie vir almal wat sal verstaan.
>
> Beste Groete
> Frikkie
> Ps: Indien iemand sou belangstel om te help hier is die besonderhede
> van my vrou se Bank wat sy dan aan haar Broer kan gee.
> Weereens baie dankie vir die wat bereid is om te help en indien so,
> laat weet my net asseblief wie die persone is wat help sodat ons kan
> weet...
>
> N. H.Potgieter
> ABSA BANK
> Rek No: 38107421383
> Takkode: 632005
> Port Elizabeth
>
> Kontak asseblief direk: rsa...@intekom.co.za
Re: Slegte Nuus [boodskap #79759 is 'n antwoord op boodskap #79756] Vr, 27 Junie 2003 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max,

jy het dit baie mooi gese, sonder onbeskof te wees.
Maar die waarheid, kan hard wees, maar moet ook gese word, seker teeniemand
as Frikkie.

Ek stem heeltemal saam met jou, maar dit was vir my nie moontlik om dit in
Afrikaans te se nie.

Gr.Rico

"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0306262334.59e66ce7@posting.google.com...
> Frikkie
>
> Ons ken jou al langer as net vandag... Dood is egter nie 'n ding om
> ligtelik op te neem nie, daarom sal ek liewer nie my hart uitpraat
> teenoor jou nie.
>
> Ek vind dit HEELTEMAL onvanpas om hier te bedel vir geld. Behoort die
> mense nie aan 'n Kerk nie? O ja, ek het vergeet, die kerke help mos
> net die armes. Hulle is nie daar vir mense in nood nie...
>
> Hoe voel jy nou, as jy dink aan al die duisende mense wat in
> soortgelyke ongevalle omkom, maar 'n donkerder vel het?
>
> Hoeveel hulp het jy van jou vriende in die (ex) Magte gekry? In nood
> leer mens jou vriende ken...
>
> Sulke dinge kan mens gebruik om te groei, of jy kan in sak en as gaan
> sit. Hoop jy en jou familie maak die regte keuse. Ek kan my voorstel
> dat dit iets verskrikliks moet wees om te oorkom. Dra my opregte
> meegevoel oor aan sy ouers.
>
> Max_______________________________________________
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
news:...
>> Hallo julle almal,
>> Ek weet nie van diegene wat die Herald en vanoggend se Burger gelees
>> het oor die dood van `n 14 Jarige Tienerseun hier op die N2 snelweg in
>> Port Elizabeth eergisteraand nie.
>> Wel dit was ongelukkig my vrou Nicholene se Broer se kind. Sy / hulle
>> enigste kind.
>> Op die oomblik doen ek `n beroep op elkeen van julle om asseblief `n
>> Gebed op te stuur na veral die Vader en Moeder van die seun sowel as
>> my vrou wat dit verskriklik moeilik hanteer. Dit was hul enigste seun.
>>
>> Ek het onmiddelik my huispaaiement en mediese geld vandag uit my
>> rekening gertrek en net so aan hulle oorhandig aangesien hulle oor
>> geen begrafnispolis beskik nie en dit nie goed gaan met hulle
>> finansieel nie.
>>
>> Ek doen asseblief `n beroep op elkeen van julle dat indien daar iemand
>> is wat miskien belangstel om ons te help om so `n ietsie by te dra vir
>> die begrafnis om my asseblief direk te kontak.
>>
>> Dit is `n moeilike tyd vir Ouers om hul enigste kind te bêre maar
>> sonder die finansieele bystand is dit nie so maklik nie.
>>
>> Indien iemand met so `n ietsie kan help, asseblief dit sal waardeer
>> word al is dit ook net `n R10.
>>
>> Beste Groete en baie dankie vir almal wat sal verstaan.
>>
>> Beste Groete
>> Frikkie
>> Ps: Indien iemand sou belangstel om te help hier is die besonderhede
>> van my vrou se Bank wat sy dan aan haar Broer kan gee.
>> Weereens baie dankie vir die wat bereid is om te help en indien so,
>> laat weet my net asseblief wie die persone is wat help sodat ons kan
>> weet...
>>
>> N. H.Potgieter
>> ABSA BANK
>> Rek No: 38107421383
>> Takkode: 632005
>> Port Elizabeth
>>
>> Kontak asseblief direk: rsa...@intekom.co.za
Re: Slegte Nuus [boodskap #79765 is 'n antwoord op boodskap #79759] Vr, 27 Junie 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max & Rico. Julle insig is beperk en julle tydsberekening power.

Frikkie - sterkte maat.

"Rico" skryf in boodskap news:3efc0adb$0$49109$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Max,
>
> jy het dit baie mooi gese, sonder onbeskof te wees.
> Maar die waarheid, kan hard wees, maar moet ook gese word, seker teeniemand
> as Frikkie.
>
> Ek stem heeltemal saam met jou, maar dit was vir my nie moontlik om dit in
> Afrikaans te se nie.
>
> Gr.Rico
>
> "Max" wrote in message
> news:cc9ea8f.0306262334.59e66ce7@posting.google.com...
>> Frikkie
>>
>> Ons ken jou al langer as net vandag... Dood is egter nie 'n ding om
>> ligtelik op te neem nie, daarom sal ek liewer nie my hart uitpraat
>> teenoor jou nie.
>>
>> Ek vind dit HEELTEMAL onvanpas om hier te bedel vir geld. Behoort die
>> mense nie aan 'n Kerk nie? O ja, ek het vergeet, die kerke help mos
>> net die armes. Hulle is nie daar vir mense in nood nie...
>>
>> Hoe voel jy nou, as jy dink aan al die duisende mense wat in
>> soortgelyke ongevalle omkom, maar 'n donkerder vel het?
>>
>> Hoeveel hulp het jy van jou vriende in die (ex) Magte gekry? In nood
>> leer mens jou vriende ken...
>>
>> Sulke dinge kan mens gebruik om te groei, of jy kan in sak en as gaan
>> sit. Hoop jy en jou familie maak die regte keuse. Ek kan my voorstel
>> dat dit iets verskrikliks moet wees om te oorkom. Dra my opregte
>> meegevoel oor aan sy ouers.
>>
>> Max_______________________________________________
>>
>> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:...
>>> Hallo julle almal,
>>> Ek weet nie van diegene wat die Herald en vanoggend se Burger gelees
>>> het oor die dood van `n 14 Jarige Tienerseun hier op die N2 snelweg in
>>> Port Elizabeth eergisteraand nie.
>>> Wel dit was ongelukkig my vrou Nicholene se Broer se kind. Sy / hulle
>>> enigste kind.
>>> Op die oomblik doen ek `n beroep op elkeen van julle om asseblief `n
>>> Gebed op te stuur na veral die Vader en Moeder van die seun sowel as
>>> my vrou wat dit verskriklik moeilik hanteer. Dit was hul enigste seun.
>>>
>>> Ek het onmiddelik my huispaaiement en mediese geld vandag uit my
>>> rekening gertrek en net so aan hulle oorhandig aangesien hulle oor
>>> geen begrafnispolis beskik nie en dit nie goed gaan met hulle
>>> finansieel nie.
>>>
>>> Ek doen asseblief `n beroep op elkeen van julle dat indien daar iemand
>>> is wat miskien belangstel om ons te help om so `n ietsie by te dra vir
>>> die begrafnis om my asseblief direk te kontak.
>>>
>>> Dit is `n moeilike tyd vir Ouers om hul enigste kind te bêre maar
>>> sonder die finansieele bystand is dit nie so maklik nie.
>>>
>>> Indien iemand met so `n ietsie kan help, asseblief dit sal waardeer
>>> word al is dit ook net `n R10.
>>>
>>> Beste Groete en baie dankie vir almal wat sal verstaan.
>>>
>>> Beste Groete
>>> Frikkie
>>> Ps: Indien iemand sou belangstel om te help hier is die besonderhede
>>> van my vrou se Bank wat sy dan aan haar Broer kan gee.
>>> Weereens baie dankie vir die wat bereid is om te help en indien so,
>>> laat weet my net asseblief wie die persone is wat help sodat ons kan
>>> weet...
>>>
>>> N. H.Potgieter
>>> ABSA BANK
>>> Rek No: 38107421383
>>> Takkode: 632005
>>> Port Elizabeth
>>>
>>> Kontak asseblief direk: rsa...@intekom.co.za
>
Re: Slegte Nuus [boodskap #79774 is 'n antwoord op boodskap #79759] Vr, 27 Junie 2003 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:
> Max & Rico. Julle insig is beperk en julle tydsberekening power.
>
> Frikkie - sterkte maat.

Jonas, ek dog hierdie is nie 'n plek vir bloeiende honne nie? Wat van
'n riglyn of twee oor waneer en oor wat daar dan gebloei mag word.

Lorinda
Re: Slegte Nuus [boodskap #79791 is 'n antwoord op boodskap #79756] Vr, 27 Junie 2003 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Jun 2003 00:34:38 -0700, pietertjiesn...@hotmail.com
(Max) wrote:

> Frikkie
>
> Ons ken jou al langer as net vandag...
>
> Max_______________________________________________

Max,
Ek ken jou ook langer as net vandag. En dit is lekker om jou
terug te hê by die familie:-) Baie welkom terug.

DD
Re: Slegte Nuus [boodskap #79815 is 'n antwoord op boodskap #79774] Sa, 28 Junie 2003 01:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - jy moet jou honne leer ken.

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0306270800.4db8cbc1@posting.google.com...
> "Jonas" wrote:
>> Max & Rico. Julle insig is beperk en julle tydsberekening power.
>>
>> Frikkie - sterkte maat.
>
>
> Jonas, ek dog hierdie is nie 'n plek vir bloeiende honne nie? Wat van
> 'n riglyn of twee oor waneer en oor wat daar dan gebloei mag word.
>
> Lorinda
Re: Slegte Nuus [boodskap #79822 is 'n antwoord op boodskap #79765] Sa, 28 Junie 2003 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Waarom moet ek hieroor anders voel as oor enige van die ander
statistieke van SA padsterftes?

Ek dink ek het duidelik gemaak dat ek met hulle meeleef...

Ek het net so 'n klein bietjie te veel selfrespek om 'n grappie te
maak. Het hierdie insident aan die ander kant van die spoorlyn gebeur,
was hier al 10...

So, is dit nie dalk eerder tyd om jóú insig en tydsberekening in
oënskou te neem nie?

Max______________________________________________

"Jonas"
> Max & Rico. Julle insig is beperk en julle tydsberekening power.
>
> Frikkie - sterkte maat.
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3efc0adb$0$49109$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Max,
>>
>> jy het dit baie mooi gese, sonder onbeskof te wees.
>> Maar die waarheid, kan hard wees, maar moet ook gese word, seker
> teeniemand
>> as Frikkie.
>>
>> Ek stem heeltemal saam met jou, maar dit was vir my nie moontlik om dit in
>> Afrikaans te se nie.
>>
>> Gr.Rico
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:cc9ea8f.0306262334.59e66ce7@posting.google.com...
>>> Frikkie
>>>
>>> Ons ken jou al langer as net vandag... Dood is egter nie 'n ding om
>>> ligtelik op te neem nie, daarom sal ek liewer nie my hart uitpraat
>>> teenoor jou nie.
>>>
>>> Ek vind dit HEELTEMAL onvanpas om hier te bedel vir geld. Behoort die
>>> mense nie aan 'n Kerk nie? O ja, ek het vergeet, die kerke help mos
>>> net die armes. Hulle is nie daar vir mense in nood nie...
>>>
>>> Hoe voel jy nou, as jy dink aan al die duisende mense wat in
>>> soortgelyke ongevalle omkom, maar 'n donkerder vel het?
>>>
>>> Hoeveel hulp het jy van jou vriende in die (ex) Magte gekry? In nood
>>> leer mens jou vriende ken...
>>>
>>> Sulke dinge kan mens gebruik om te groei, of jy kan in sak en as gaan
>>> sit. Hoop jy en jou familie maak die regte keuse. Ek kan my voorstel
>>> dat dit iets verskrikliks moet wees om te oorkom. Dra my opregte
>>> meegevoel oor aan sy ouers.
>>>
>>> Max_______________________________________________
>>>
>>> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:...
>>>> Hallo julle almal,
>>>> Ek weet nie van diegene wat die Herald en vanoggend se Burger gelees
>>>> het oor die dood van `n 14 Jarige Tienerseun hier op die N2 snelweg in
>>>> Port Elizabeth eergisteraand nie.
>>>> Wel dit was ongelukkig my vrou Nicholene se Broer se kind. Sy / hulle
>>>> enigste kind.
>>>> Op die oomblik doen ek `n beroep op elkeen van julle om asseblief `n
>>>> Gebed op te stuur na veral die Vader en Moeder van die seun sowel as
>>>> my vrou wat dit verskriklik moeilik hanteer. Dit was hul enigste seun.
>>>>
>>>> Ek het onmiddelik my huispaaiement en mediese geld vandag uit my
>>>> rekening gertrek en net so aan hulle oorhandig aangesien hulle oor
>>>> geen begrafnispolis beskik nie en dit nie goed gaan met hulle
>>>> finansieel nie.
>>>>
>>>> Ek doen asseblief `n beroep op elkeen van julle dat indien daar iemand
>>>> is wat miskien belangstel om ons te help om so `n ietsie by te dra vir
>>>> die begrafnis om my asseblief direk te kontak.
>>>>
>>>> Dit is `n moeilike tyd vir Ouers om hul enigste kind te bêre maar
>>>> sonder die finansieele bystand is dit nie so maklik nie.
>>>>
>>>> Indien iemand met so `n ietsie kan help, asseblief dit sal waardeer
>>>> word al is dit ook net `n R10.
>>>>
>>>> Beste Groete en baie dankie vir almal wat sal verstaan.
>>>>
>>>> Beste Groete
>>>> Frikkie
>>>> Ps: Indien iemand sou belangstel om te help hier is die besonderhede
>>>> van my vrou se Bank wat sy dan aan haar Broer kan gee.
>>>> Weereens baie dankie vir die wat bereid is om te help en indien so,
>>>> laat weet my net asseblief wie die persone is wat help sodat ons kan
>>>> weet...
>>>>
>>>> N. H.Potgieter
>>>> ABSA BANK
>>>> Rek No: 38107421383
>>>> Takkode: 632005
>>>> Port Elizabeth
>>>>
>>>> Kontak asseblief direk: rsa...@intekom.co.za
>>
>>
Re: Slegte Nuus [boodskap #79827 is 'n antwoord op boodskap #79815] Sa, 28 Junie 2003 08:05 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bdiros$7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - jy moet jou honne leer ken.

So almal mag maar voort bloei, elkeen net met 'n ander ondersteuningsgroep.

Lorinda
Vorige onderwerp: Aan Ek
Volgende onderwerp: kip palava
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:08:57 MGT 2024