Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kip palava
kip palava [boodskap #79771] Vr, 27 Junie 2003 15:21 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die Knorr site gevind, met 'n foto van die verpakking en sie, Zuid
Afrikaanse kip palava!!!!

http://www.lifeandcooking.nl/knorr/kn005_wg_kippalava.jsp

Gr.Rico,
en ons als hulle almal skryf en se, hulle maak 'n fout
Re: kip palava [boodskap #79772 is 'n antwoord op boodskap #79771] Vr, 27 Junie 2003 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle lieg!!
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3efc60fb$0$49099$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het die Knorr site gevind, met 'n foto van die verpakking en sie, Zuid
> Afrikaanse kip palava!!!!
>
> http://www.lifeandcooking.nl/knorr/kn005_wg_kippalava.jsp
>
> Gr.Rico,
> en ons als hulle almal skryf en se, hulle maak 'n fout
>
Re: kip palava [boodskap #79773 is 'n antwoord op boodskap #79771] Vr, 27 Junie 2003 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" wrote:

> Ek het die Knorr site gevind, met 'n foto van die verpakking en sie, Zuid
> Afrikaanse kip palava!!!!

Terloops, hoe lyk 'n uitgelekte pynappel dan? En waarom lek julle eers
julle pynappels uit voor julle dit by die kos voeg? Yeeeughy!! Of
bedoel hulle met "een klein blikje uitgelekte ananas", dat die blikkie
lek, en dat jy dan die gelekte deel by die gereg voeg?
Julle kase is weird - baie weird...
:-)))
Re: kip palava [boodskap #79776 is 'n antwoord op boodskap #79773] Vr, 27 Junie 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn ek dink jy is ook wierd, maar misskien wel net so lekker as ons kase.

Ek verstaan nie, hoekom jy begin oor kaas te praat as ons 'n wereldprobleem
bespreek nie.

en natuurlijk praat hulle van 'n blikkie!!

Gr.Rico, die net wonner hoe of Afrikaanse kaas anders is en moet saamstem,
met ons kaas is die beste hier in Nederlands. Ek koop in het buitenland ook
nie Hollandse kaas nie, a dis te duur en b, dis nie die egte hollandse kaas
nie.

"Katryn" skryf in boodskap news:e5qofv4uufc8v7m2jpn35c9nv8t5sih72m@4ax.com...
> "Rico" wrote:
>
>> Ek het die Knorr site gevind, met 'n foto van die verpakking en sie, Zuid
>> Afrikaanse kip palava!!!!
>
> Terloops, hoe lyk 'n uitgelekte pynappel dan? En waarom lek julle eers
> julle pynappels uit voor julle dit by die kos voeg? Yeeeughy!! Of
> bedoel hulle met "een klein blikje uitgelekte ananas", dat die blikkie
> lek, en dat jy dan die gelekte deel by die gereg voeg?
> Julle kase is weird - baie weird...
> :-)))
>
Re: kip palava [boodskap #79777 is 'n antwoord op boodskap #79772] Vr, 27 Junie 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het julle geskryf daaroor Annette en ek sal jou die antwoord vertel!!

Gr.Rico.

"Annette" skryf in boodskap news:bdhppa$t94bv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle lieg!!
> Annette
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3efc60fb$0$49099$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het die Knorr site gevind, met 'n foto van die verpakking en sie, Zuid
>> Afrikaanse kip palava!!!!
>>
>> http://www.lifeandcooking.nl/knorr/kn005_wg_kippalava.jsp
>>
>> Gr.Rico,
>> en ons als hulle almal skryf en se, hulle maak 'n fout
>>
>
Re: kip palava [boodskap #79781 is 'n antwoord op boodskap #79776] Vr, 27 Junie 2003 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" wrote:

> Katryn ek dink jy is ook wierd, maar misskien wel net so lekker as ons kase.

:-) Wel, ek mag dalk vir jou "wierd" oorkom, maar
julle Kase/Kaaskoppe is definitief wEird, hoor. :-)

Jy het nogsteeds nie verduidelik wat 'n "uitgelekte" pynappel is nie?

> Ek verstaan nie, hoekom jy begin oor kaas te praat as ons 'n wereldprobleem
> bespreek nie.

Nie oor kaas nie = ek praat MET 'n kaas. Of nie?

> en natuurlijk praat hulle van 'n blikkie!!

Uitgelekte blikkie?

> Gr.Rico, die net wonner hoe of Afrikaanse kaas anders is en moet saamstem,
> met ons kaas is die beste hier in Nederlands.

Ek stem saam - julle het die beste/smaaklikste kase in die wereld. :-)

> Ek koop in het buitenland ook
> nie Hollandse kaas nie, a dis te duur en b, dis nie die egte hollandse kaas
> nie.

Dis omdat jy jou kaas van 'n Kaas moet koop. Hulle voer dit self in.
Ons het heelparty Kase hier in Athens, Georgia (VSA) wat kase direk
invoer van Holland. HEERLIK!!!
Veral ene met dissels (?) in - dinamiet kaas of so iets.
Uitgelekte blikkies [boodskap #79783 is 'n antwoord op boodskap #79776] Vr, 27 Junie 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" wrote:

> en natuurlijk praat hulle van 'n blikkie!!

Ja, ek was sommer net "wierd". :-))
Hulle bedoel 'n gedreineerde blikkie pynappels. Maar
in Afrikaans kan "uitgelek" ook na 'n aksie verwys waar mens met jou
tong gebruik - om iets mee te "lek" of dan uit te lek - uitgelek.
Sien?
:-)
Re: kip palava [boodskap #79784 is 'n antwoord op boodskap #79781] Vr, 27 Junie 2003 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn,

As jy ons kase koop en dit geniet, moet jy nie vergeet nie daar was 'n kaas,
wat die koe/bees gemelk het.
Dan is daar 'n ander kaas, wat van die melk kaas gemaak het, dan weer 'n
kaas wat dit gaan inpak en verkoop.

Ons is lekker wierd, maar nice en lief.
En Katryn ek weet nie van watter land jou voorouers is, maar daar sal 'n
bietjie kaasbloed in jou aders vloei :-)

Maar ek stem saam kaas is baie lekker.
Ek geniet ook die kaasfondue, maar dis dan weer kaas uit Switserland

maar ek weet nie of jy 'n pannekoek kan bak nie.
Maar as jy dit bak, jy neuk daar tamaties oor, kaas, olyven, knoffelhuisies
en weet ek wat. dis baie lekker.

Of met spinasie en fetta kaas.

Ek maak nie meer 'n pizzabodem nie, maar ek maal pizza met 'n pannekoek
bodum.

En hoekom vra jy vir die pynappel/ananas.

Wat ek dink is dat hulle bedoel, dat jy die blikkie oopmaak, die sap laat
uitlek en dan net die ananas gebruik.
Want ook 'n kaaskop laat nie 'n vars ananas uitlek nie!!!!

BTW, pynappel met kaas op die pannekoek is ook baie lekker.
Of wat te dink van andyvie stampot, met goudse kaas en ananas!!

En dan se hulle ons het nie 'n eie kombuis hete nie!!!

Die wereld is wierd!!!!

Gr. Rico :-)

"Katryn" skryf in boodskap news:43uofv4n5vf172a70ka1fjon4sd62fomvo@4ax.com...
> "Rico" wrote:
>
>> Katryn ek dink jy is ook wierd, maar misskien wel net so lekker as ons
kase.
>
> :-) Wel, ek mag dalk vir jou "wierd" oorkom, maar
> julle Kase/Kaaskoppe is definitief wEird, hoor. :-)
>
> Jy het nogsteeds nie verduidelik wat 'n "uitgelekte" pynappel is nie?
>
>> Ek verstaan nie, hoekom jy begin oor kaas te praat as ons 'n wereldprobleem
>> bespreek nie.
>
> Nie oor kaas nie = ek praat MET 'n kaas. Of nie?
>
>> en natuurlijk praat hulle van 'n blikkie!!
>
> Uitgelekte blikkie?
>
>> Gr.Rico, die net wonner hoe of Afrikaanse kaas anders is en moet saamstem,
>> met ons kaas is die beste hier in Nederlands.
>
> Ek stem saam - julle het die beste/smaaklikste kase in die wereld. :-)
>
>> Ek koop in het buitenland ook
>> nie Hollandse kaas nie, a dis te duur en b, dis nie die egte hollandse kaas
>> nie.
>
> Dis omdat jy jou kaas van 'n Kaas moet koop. Hulle voer dit self in.
> Ons het heelparty Kase hier in Athens, Georgia (VSA) wat kase direk
> invoer van Holland. HEERLIK!!!
> Veral ene met dissels (?) in - dinamiet kaas of so iets.
>
Re: Uitgelekte blikkies [boodskap #79785 is 'n antwoord op boodskap #79783] Vr, 27 Junie 2003 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:b30pfvkjpkqe3k5afct6hufivn8uu2j5ca@4ax.com...
> "Rico" wrote:
>
>> en natuurlijk praat hulle van 'n blikkie!!
>
> Ja, ek was sommer net "wierd". :-))
> Hulle bedoel 'n gedreineerde blikkie pynappels. Maar
> in Afrikaans kan "uitgelek" ook na 'n aksie verwys waar mens met jou
> tong gebruik - om iets mee te "lek" of dan uit te lek - uitgelek.
> Sien?
> :-)
>
Sies!!!!!!!!!!!!!!!!!

Wie is nou wierd hier????????????

In Nederlands laat ons iets uitlek, soos 'n blikkie ananas.

En die actie is likken!!!

uitlikken en uitlekken is dus nie dieselfde nie.

Verstaan jy nou??????????

:-)))))))))))))Rico
>
Re: Uitgelekte blikkies [boodskap #79786 is 'n antwoord op boodskap #79785] Vr, 27 Junie 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" wrote:

> Verstaan jy nou??????????

Ek verstaan ...ek VERSTAAN!!! :-))))
Nou gaan ek 'n bietjie in my tuin werk. Dit lyk asof dit netnou
alweer gaan reen.
Re: Uitgelekte blikkies [boodskap #79812 is 'n antwoord op boodskap #79785] Vr, 27 Junie 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Rico wrote:

> Sies!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> Wie is nou wierd hier????????????
>
> In Nederlands laat ons iets uitlek, soos 'n blikkie ananas.
>
> En die actie is likken!!!
>
> uitlikken en uitlekken is dus nie dieselfde nie.

Wel Rico, voordat jy in SA kom kuier, moet
jy duidelik sekere verskille tussen
Afrikaans en Nederlands onder die knie kry.
(Dis nou as jy die woord "uitlek" reg in
Nederlands gebruik.) In Afrikaans, as iets
uit 'n blik uitlek, dan is daar 'n gaatjie
in en loop die stroop uit sonder dat dit
so beplan is. As jy die gaatjie self gemaak
het met 'n blikkiesoopmaker, dan laat loop
jy die stroop uit.
Die ander manier waarop "uitlek" gebruik
word, is wanneer jy van die inhoud van 'n blik
of 'n skottel deeg wil eet, gewoonlik die
bietjie wat nog aan die skottel kleef. Dan sê
jy dat jy die skottel uitlek. Dis wat my ma ons
altyd laat doen het toe sy koekies gebak het.
Ek kon nooit later verstaan hoekom sy dit gedoen
het nie, want dit was tog eintlik ongesond vir
iemand om deeg te eet. Ek het dit nooit vir my
eie kinders laat doen nie.
Terloops, gebruik ook tog maar liewer die
woord pynappel liewer as ananas as jy in SA kom.
Ek kon nog nooit verstaan hoekom julle klomp
Nederlanders verkies om dit op die Franse manier
te sê nie, terwyl daar 'n mooi Germaanse woord
daarvoor is.

Gloudina
Re: Uitgelekte blikkies [boodskap #79830 is 'n antwoord op boodskap #79812] Sa, 28 Junie 2003 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Terloops, gebruik ook tog maar liewer die
> woord pynappel liewer as ananas as jy in SA kom.
> Ek kon nog nooit verstaan hoekom julle klomp
> Nederlanders verkies om dit op die Franse manier
> te sê nie, terwyl daar 'n mooi Germaanse woord
> daarvoor is.
>
> Gloudina
>

Gloudiina ek stem nie saam met jou nie.
Ek het gesoek en in Nederlands, Sweeds, Noors, Deens en Duits se ons almal
ananas.
En dit is almal germaanse tale.
Ananas, klink vir my ook lekker eksoties en dit is wat die ananas is.

Boondien, hoe kan jy 'n appel, 'n pynappel noem, letterlike vertaling,
hurtapple!!!
Ek wil nie die appel het pyn nie, of seer nie.

Maar oke, as ek ooit ooit in SA sal gaan kuier ek sal oor 'n pynappel praat.

Gr.Rico
Re: Uitgelekte blikkies [boodskap #79831 is 'n antwoord op boodskap #79812] Sa, 28 Junie 2003 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo ons doen dit 'n bietjie makliker dan julle.
Ons het die woorde lik en lek en die verskil is in 1 letter :-)

skryf in boodskap news:3EFCC615.2070300@rogers.com...
>
> Rico wrote:
>
>> Sies!!!!!!!!!!!!!!!!!
>>
>> Wie is nou wierd hier????????????
>>
>> In Nederlands laat ons iets uitlek, soos 'n blikkie ananas.
>>
>> En die actie is likken!!!
>>
>> uitlikken en uitlekken is dus nie dieselfde nie.
>
>
> Wel Rico, voordat jy in SA kom kuier, moet
> jy duidelik sekere verskille tussen
> Afrikaans en Nederlands onder die knie kry.
> (Dis nou as jy die woord "uitlek" reg in
> Nederlands gebruik.) In Afrikaans, as iets
> uit 'n blik uitlek, dan is daar 'n gaatjie
> in en loop die stroop uit sonder dat dit
> so beplan is. As jy die gaatjie self gemaak
> het met 'n blikkiesoopmaker, dan laat loop
> jy die stroop uit.
> Die ander manier waarop "uitlek" gebruik
> word, is wanneer jy van die inhoud van 'n blik
> of 'n skottel deeg wil eet, gewoonlik die
> bietjie wat nog aan die skottel kleef. Dan sê
> jy dat jy die skottel uitlek. Dis wat my ma ons
> altyd laat doen het toe sy koekies gebak het.
> Ek kon nooit later verstaan hoekom sy dit gedoen
> het nie, want dit was tog eintlik ongesond vir
> iemand om deeg te eet. Ek het dit nooit vir my
> eie kinders laat doen nie.
> Terloops, gebruik ook tog maar liewer die
> woord pynappel liewer as ananas as jy in SA kom.
> Ek kon nog nooit verstaan hoekom julle klomp
> Nederlanders verkies om dit op die Franse manier
> te sê nie, terwyl daar 'n mooi Germaanse woord
> daarvoor is.
>
> Gloudina
>
Re: Uitgelekte blikkies [boodskap #79833 is 'n antwoord op boodskap #79830] Sa, 28 Junie 2003 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al ooit 'n pynappel soos 'n appel probeer eet?:))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3efd561d$0$49111$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>>
>> Terloops, gebruik ook tog maar liewer die
>> woord pynappel liewer as ananas as jy in SA kom.
>> Ek kon nog nooit verstaan hoekom julle klomp
>> Nederlanders verkies om dit op die Franse manier
>> te sê nie, terwyl daar 'n mooi Germaanse woord
>> daarvoor is.
>>
>> Gloudina
>>
>
> Gloudiina ek stem nie saam met jou nie.
> Ek het gesoek en in Nederlands, Sweeds, Noors, Deens en Duits se ons almal
> ananas.
> En dit is almal germaanse tale.
> Ananas, klink vir my ook lekker eksoties en dit is wat die ananas is.
>
> Boondien, hoe kan jy 'n appel, 'n pynappel noem, letterlike vertaling,
> hurtapple!!!
> Ek wil nie die appel het pyn nie, of seer nie.
>
> Maar oke, as ek ooit ooit in SA sal gaan kuier ek sal oor 'n pynappel praat.
>
> Gr.Rico
>
Re: Uitgelekte blikkies [boodskap #79834 is 'n antwoord op boodskap #79833] Sa, 28 Junie 2003 09:48 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bdjm2t$tm1eh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Al ooit 'n pynappel soos 'n appel probeer eet?:))
> Annette

au, that hurts :-)))))))))))))))))

Rico
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3efd561d$0$49111$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>>>
>>> Terloops, gebruik ook tog maar liewer die
>>> woord pynappel liewer as ananas as jy in SA kom.
>>> Ek kon nog nooit verstaan hoekom julle klomp
>>> Nederlanders verkies om dit op die Franse manier
>>> te sê nie, terwyl daar 'n mooi Germaanse woord
>>> daarvoor is.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>> Gloudiina ek stem nie saam met jou nie.
>> Ek het gesoek en in Nederlands, Sweeds, Noors, Deens en Duits se ons almal
>> ananas.
>> En dit is almal germaanse tale.
>> Ananas, klink vir my ook lekker eksoties en dit is wat die ananas is.
>>
>> Boondien, hoe kan jy 'n appel, 'n pynappel noem, letterlike vertaling,
>> hurtapple!!!
>> Ek wil nie die appel het pyn nie, of seer nie.
>>
>> Maar oke, as ek ooit ooit in SA sal gaan kuier ek sal oor 'n pynappel
> praat.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Vorige onderwerp: Slegte Nuus
Volgende onderwerp: Strawwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:55:28 MGT 2024