Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » South Africa's new foreign policy
South Africa's new foreign policy [boodskap #7879] Do, 26 Desember 1996 00:00
Hallamaa Mikko  is tans af-lyn  Hallamaa Mikko
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hi,

Ek is baie jammer dat ek hierdie tekst nie helemaal in afrikaans kan skryf
nie. My nederlands is op die oomblik veel beter as my afrikaans, maar ek
hoop dat julle my kan verstaan! Ek sal in februari na Suid-Afrika reis
vir ongeveer vyf weke om materiaal vir my behandeling (master's thesis) oor
die buitenlandse beleid van die nuwe Suid-Afrika te vind. Ek wil graag
kennis maak met suid-afrikaners wat besig is met dieselfde en verwante
onderwerpe. Ek het ook inligtinge nodig, veral e-mail addresse van die
volgende:
Institute for Defence Policy
South African Institute of International Affairs
Africa Institute of South Africa
Centre for Southern African Studies (Univ. of the Western Cape)
Universiteit van Stellenbosch, dept. of political science
UCT & University of the Witwatersrand

I'd also like to know where I could stay for a reasonable price in
Johannesburg, Pretoria & Cape Town. I'm grateful for any information I can
possibly get. If you can help me, please reply via e-mail,

Mikko.H...@helsinki.fi

tot siens!
Vorige onderwerp: NUWE BOETIE
Volgende onderwerp: Kersnaggebed deur C. LOUIS LEIPOLDT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 07:51:12 MGT 2024