Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NUWE BOETIE
NUWE BOETIE [boodskap #7866] Di, 24 Desember 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
By die kleuterskool hier naby my het die volgende gebeur:

Sandra het die vorige dag 'n boetie ryker geword en sy vertel dit in
groot opgewondenheid vir juffrou: " Juffrou weet, Liewe Jesus het lank
terug my boetie in my Ma se hart gesit, toe val hy af in haar maag en
gister toe val hy uit."

Vir nog sulke kostelike kinder staaltjies loer in by:

http://www.pix.za/nakkie-die-nar

Groete,

Danie Martins
Vorige onderwerp: Nederlands-Indische achtergrond
Volgende onderwerp: South Africa's new foreign policy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:30:36 MGT 2024