Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » INKOSI JESU - 'n Kerslied
INKOSI JESU - 'n Kerslied [boodskap #7812] Do, 12 Desember 1996 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
INKOSI JESU

Soos Maria haar seun vertroetel het
druk ek my kindjie aan my bors
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.
Ek voel sy lewe en sy krag
en sy asemhaling stil en sag
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu

Ek hoor my mense singend
singend in die wind
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.
Die ruising van die vaal ou gras
wieg Hom sag in lieflike drome
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.

Die kafferboom hef sy arms omhoog,
vol van lof vir U alleen
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.
O, gee ons krag, o, gee ons hoop;
maar bowe-al u liefde
o Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu

Uit die F.A.K. Volksangbundel
woorde van Rae Tomlin
musiek deur Edith Hugo Bosman

(ingetik deur gloudina bouwer)
Vir diegene wat nie kafferboom wil
sê nie, gebruik "umsinsi."
Vorige onderwerp: re: re dringende versoek
Volgende onderwerp: 'n Visie van 'n Afrikaner-filosoof.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 21:40:04 MGT 2024