Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Staatsamptenare en hulle dinge....
Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77662] Wo, 14 Mei 2003 13:13 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit nou die aand en blaai op DStv op soek na sport toe ek toevallig te
ruste kom op Hallmark waar 'n fliek besig was en op daardie oomblik wys
hulle die vrou wat deur 'n polisieman by die stasie ontvangs vakerig en met
min entoesiasme hanteer word. Dis toe dat sy hom vertel dat as
staatsamptenaar is sy werk om die publiek te dien en as hy nie daarvan hou
nie, dan moet hy vir hom 'n ander werk gaan kry waar hy nie die publiek hoef
te bedien nie.
So 'n paar gedagtes later, toe besef ek maar dis presies die kern van
wat verkeerd is met die dienste wat nie net die staat nie, maar ook die
semi-staat en baie privaatmaatskappy ook lewer.....die personeel werk maar
oor die algemeen ook maar net om 'n salaris te verdien om aan't lewe te bly,
maar van passie en werkerstrots is daar eintlik g'n sprake nie. Sekerlik
weg is die dae wat werk vir mense 'n roeping is wat vervul moet word na die
beste van sy vermoë?
Waarom is dit so? Is dit omdat die mense glo hy is eerder deel van 'n
oorlewingsproses en het g'n beroepstoekoms in Afrika nie? Sekerlik dink
baie blanke kinders so. Weens regstellende aksies word swart werksmense
in poste gesit waarvoor hy/sy sekerlik die kwalifikasies voor het, maar
omtrent geen vorige ondervinding het van hoe dinge in 'n departement gedoen
word nie. Weens dieselfde regstellende aksie is sy onmiddelike hoof en
bestuur ook mense wat nie die nodige ondervinding het om te kan bepaal wat
presies dit is wat maak dat effektiewe diens aan die publiek gelwer word
nie. Dis 'n 'viscious circle' en die verloorder is die publiek wat nie
die dienste kry waarop hy geregtig is omdat hy belasting betaal daarvoor
nie.
Enigiemand wat in Suider-Afrika woon sal weet voorbeelde is legio. Ek
kla nie, want dit help nie om te kla nie! Wat ek wil weet is daar 'n
manier waarop mens dit ooit kan regstel? En antie Gloudina, voor jy my nou
weer beskuldig van apartheid voortrek, laat ek jou vertel dat voor die val
van apartheid, so verkeerd soos hy was, so 'n effektiewe staadsdiens het SA
en SWA gehad. Die waarheid kan nooit verkeerd wees nie! Vandag is dit
chaos en dit verswak by die dag.
Re: Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77667 is 'n antwoord op boodskap #77662] Wo, 14 Mei 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

En antie Gloudina, voor jy my nou
> weer beskuldig van apartheid voortrek, laat ek jou vertel dat voor die val
> van apartheid, so verkeerd soos hy was, so 'n effektiewe staadsdiens het SA
> en SWA gehad. Die waarheid kan nooit verkeerd wees nie! Vandag is dit
> chaos en dit verswak by die dag.

Ag, ou Suidwester, dis tyd dat jy ophou
om te sit en kwetter oor hoe "goed" alles
gedurende die apartheidsjare was (toe die
staatsdiens wat jy geken het, alleen die
klein staatsdiens vir omtrent vier of vyf
miljoen blankes was wat in 'n klein laertjie
gesit het in die land van melk en heuning.)
En selfs in daardie staatsdiens kan ek vir
jou talle onreëlmatighede en korrupsie
opnoem, as jy wil luister. Van die poskantoor-
juffrouens wat so lekker-lekker groot klompe
geld steel tot by die landontwikkelaars wat
die regering rot en kaal steel.
Met ons laaste besoek in "apartheid SA" in
1981, toe daar alreeds meer nie-blankes in die
staatsdiens en dinge soos banke opgeneem is, was
dit vir my duidelik dat kleurlinge en Indiërs
byvoorbeeld by voorkeur in banke in middelvlak
poste aangestel was. Dit was heelwaarskynlik
omdat die witmense wat bereid was om in daardie
soort poste te werk, nie dieselfde kwaliteit
en intelligensie gehad het nie.
En ek kan onthou dat familie van skoonfamilie
wat in die poskantoor sorteerwerk gedoen het, amper
in 'n toestand van senuwee-ineenstorting was omdat
die swart en kleurling kompetisie soveel vinniger
as sy kon werk. Sy is ook kort daarna uit die staats-
diens uit. Couldn't hack it. En dit was gedurende
apartheid, toe daar nog geen regstellende aksie was
nie. Net werkersnood.

Gloudina
Re: Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77670 is 'n antwoord op boodskap #77662] Wo, 14 Mei 2003 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is reg in verband met die diens, maar verkeerd dat kla nie help nie, en
dat dit nie reggestel kan word nie.
Ek blast gereeld die mense as hulle my as kliënt nie reg behandel nie - en
dan is die ogies skielik groot en verskrik.
En as mens nie bestuur se aandag daarop vestig nie, sal hulle dit nooit weet
nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ec240e7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sit nou die aand en blaai op DStv op soek na sport toe ek toevallig te
> ruste kom op Hallmark waar 'n fliek besig was en op daardie oomblik wys
> hulle die vrou wat deur 'n polisieman by die stasie ontvangs vakerig en met
> min entoesiasme hanteer word. Dis toe dat sy hom vertel dat as
> staatsamptenaar is sy werk om die publiek te dien en as hy nie daarvan hou
> nie, dan moet hy vir hom 'n ander werk gaan kry waar hy nie die publiek hoef
> te bedien nie.
> So 'n paar gedagtes later, toe besef ek maar dis presies die kern van
> wat verkeerd is met die dienste wat nie net die staat nie, maar ook die
> semi-staat en baie privaatmaatskappy ook lewer.....die personeel werk maar
> oor die algemeen ook maar net om 'n salaris te verdien om aan't lewe te bly,
> maar van passie en werkerstrots is daar eintlik g'n sprake nie. Sekerlik
> weg is die dae wat werk vir mense 'n roeping is wat vervul moet word na die
> beste van sy vermoë?
> Waarom is dit so? Is dit omdat die mense glo hy is eerder deel van 'n
> oorlewingsproses en het g'n beroepstoekoms in Afrika nie? Sekerlik dink
> baie blanke kinders so. Weens regstellende aksies word swart werksmense
> in poste gesit waarvoor hy/sy sekerlik die kwalifikasies voor het, maar
> omtrent geen vorige ondervinding het van hoe dinge in 'n departement gedoen
> word nie. Weens dieselfde regstellende aksie is sy onmiddelike hoof en
> bestuur ook mense wat nie die nodige ondervinding het om te kan bepaal wat
> presies dit is wat maak dat effektiewe diens aan die publiek gelwer word
> nie. Dis 'n 'viscious circle' en die verloorder is die publiek wat nie
> die dienste kry waarop hy geregtig is omdat hy belasting betaal daarvoor
> nie.
> Enigiemand wat in Suider-Afrika woon sal weet voorbeelde is legio. Ek
> kla nie, want dit help nie om te kla nie! Wat ek wil weet is daar 'n
> manier waarop mens dit ooit kan regstel? En antie Gloudina, voor jy my nou
> weer beskuldig van apartheid voortrek, laat ek jou vertel dat voor die val
> van apartheid, so verkeerd soos hy was, so 'n effektiewe staadsdiens het SA
> en SWA gehad. Die waarheid kan nooit verkeerd wees nie! Vandag is dit
> chaos en dit verswak by die dag.
>
Re: Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77680 is 'n antwoord op boodskap #77667] Do, 15 Mei 2003 03:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jou laaste "besoek" 20 jaar gelede.
Ek gee jou toe - jy is meer vermeteld as die meeste wat ek ken. Jy
bevraagteken en beoordeel asof jy weet wat hier aangaan. Gin wonder dat jy
so ongewild is op die ng nie. Jou indrukke is maw gegrond op
media-opdigsels?
Wat my prikkel is die feit dat jy jouself deurgaans voorhou is 'n ware
liberalis met suiwer waardes - maar wanneer daardie waardes deur swartes
vertrap word dan vind jy rede om dit te regverdig?
Maar, kom ek vertel jou so 'n ou ietsie. Jy kan jou die omvang van bedrog en
diefstal deur veral swart amptenary nie voorstel nie. Persoonlik het ek
nooit gedink dat swart mense so iets aan hulle self sou doen nie. Goddank
die meeste van die oortreders is op die tydstip baie onnosel en word hulle
met redelike gemak ontbloot.
Wanneer jy kreditewaardigheid wil vestig moet jy ten minste konsekwent
wees - ongeag jou standpunt.

skryf in boodskap news:3EC25EAE.6060808@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>
> En antie Gloudina, voor jy my nou
>> weer beskuldig van apartheid voortrek, laat ek jou vertel dat voor die val
>> van apartheid, so verkeerd soos hy was, so 'n effektiewe staadsdiens het SA
>> en SWA gehad. Die waarheid kan nooit verkeerd wees nie! Vandag is dit
>> chaos en dit verswak by die dag.
>
>
> Ag, ou Suidwester, dis tyd dat jy ophou
> om te sit en kwetter oor hoe "goed" alles
> gedurende die apartheidsjare was (toe die
> staatsdiens wat jy geken het, alleen die
> klein staatsdiens vir omtrent vier of vyf
> miljoen blankes was wat in 'n klein laertjie
> gesit het in die land van melk en heuning.)
> En selfs in daardie staatsdiens kan ek vir
> jou talle onreëlmatighede en korrupsie
> opnoem, as jy wil luister. Van die poskantoor-
> juffrouens wat so lekker-lekker groot klompe
> geld steel tot by die landontwikkelaars wat
> die regering rot en kaal steel.
> Met ons laaste besoek in "apartheid SA" in
> 1981, toe daar alreeds meer nie-blankes in die
> staatsdiens en dinge soos banke opgeneem is, was
> dit vir my duidelik dat kleurlinge en Indiërs
> byvoorbeeld by voorkeur in banke in middelvlak
> poste aangestel was. Dit was heelwaarskynlik
> omdat die witmense wat bereid was om in daardie
> soort poste te werk, nie dieselfde kwaliteit
> en intelligensie gehad het nie.
> En ek kan onthou dat familie van skoonfamilie
> wat in die poskantoor sorteerwerk gedoen het, amper
> in 'n toestand van senuwee-ineenstorting was omdat
> die swart en kleurling kompetisie soveel vinniger
> as sy kon werk. Sy is ook kort daarna uit die staats-
> diens uit. Couldn't hack it. En dit was gedurende
> apartheid, toe daar nog geen regstellende aksie was
> nie. Net werkersnood.
>
> Gloudina
>
Re: Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77689 is 'n antwoord op boodskap #77667] Do, 15 Mei 2003 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Antie, soos gewoonlik ruk jy die hol uit die hoender uit en gaan in 'n
'trance' in vir die enigste ding wat in jou ou lewetjie ooit vir jou sin
gemaak het. Dis tyd dat jy wakker word. Ek het nie probeer om vandag se
regering te 'knock' nie en ook nie om die ou regering goed te praat nie.
Maar dan lees jy mos gewoonlik nie 'n hele boodskap nie en baseer jou
antwoorde op los ondervindinge wat jy dan sou gehad het.
Ek was ver weg van die politiek af en praat van 'n staatsdiens van mense
wat ongeag van die regering van die dag, 'n behoorlike diens moet lewer aan
die publiek in wie se diens hulle eintlik staan. Ek gaan vir jou mooi
stadig verduidelik: Jy kan 20 grade gaan swot en dis geen waarborg dat jy
'n spesifieke werk sal kan doen in 'n departement nie. Daarvoor het jy
ondervinding nodig en dit kom ongelukkig net met tyd saam. Dieselfde met
die hantering van mense....jy kan gekwalifiseer wees soos wat jy wil, maar
as jy nie met mense kan werk nie, dan is dit ondervinding wat jou soontoe
kan vat. Daarom kry jy dat 'n staatsdiens 'n rangorde het waardeur die
mense gaan voor hulle by die bopunt uitkom.....persies dit wat met die
regstellende aksie in baie gevalle ge-'bypass' word. En: Mens sou dink
dat 'n ou met 'n doktersgraad in ekonomie sekerlik 'n klein besigheid kan
bestuur ook? Nie maklik nie! Soos met duisende gevalle in Suider-Afrika
vind baie hoogs gekwalifiseerde mense uit dat hulle kan nie een 'n klein
winkeltjie aan die gang hou nie terwyl 'n jong knop wat 'n paar jaar by 'n
groter winkel werk dit met gemak doen! Hoe rym dit? Ondervinding. As
jy vir 'n baas werk, het jy seker maksimum maar so 20° visie van die totale
besigheid....werk jy vir jouself, dan het jy 360° visie nodig.
Jy dink die staatsdiens is beter en jy kan 'n oordeel fel doer vanuit
1981 uit? Hoe meer stupid kan jy nog? Begin sommer by die grensposte en
kyk na die vuil ontvangskamers. Dan stap jy by enige poskantoor in en kyk
na die toestand van die geboue. En moenie vergeet van die slaggate in die
teerpaaie wat nie meer so gereeld onderhou word nie. Wat van 'n
spoorwegdiens wat al swakker en paspoorte en lisensies waar jy in lank en
warm toue moet staan in geboue wat nie so lekker skoon is nie? Ek sal
nooit vergeet hoe daar by die een universiteit in Pretoria sulke
parkeerwagte was waar die mense in swart uniforms geklee was en het wit
handskoene aangehad. Jy kon die mense deur 'n ring trek elke dag.
Vandag? Soos die res van die land slons hulle rond.
As jy weereens politiek hieraan wil koppel, dan kan ek jou nie keer nie,
maar die kern van my saak is dat swak bestuur en beheer maak dat die
staatsdiense in chaos verkeer en jy kan uhuru skree so veel soos jy wil, reg
PRAAT kan jy dit nie!
skryf in boodskap news:3EC25EAE.6060808@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>
> En antie Gloudina, voor jy my nou
>> weer beskuldig van apartheid voortrek, laat ek jou vertel dat voor die val
>> van apartheid, so verkeerd soos hy was, so 'n effektiewe staadsdiens het SA
>> en SWA gehad. Die waarheid kan nooit verkeerd wees nie! Vandag is dit
>> chaos en dit verswak by die dag.
>
>
> Ag, ou Suidwester, dis tyd dat jy ophou
> om te sit en kwetter oor hoe "goed" alles
> gedurende die apartheidsjare was (toe die
> staatsdiens wat jy geken het, alleen die
> klein staatsdiens vir omtrent vier of vyf
> miljoen blankes was wat in 'n klein laertjie
> gesit het in die land van melk en heuning.)
> En selfs in daardie staatsdiens kan ek vir
> jou talle onreëlmatighede en korrupsie
> opnoem, as jy wil luister. Van die poskantoor-
> juffrouens wat so lekker-lekker groot klompe
> geld steel tot by die landontwikkelaars wat
> die regering rot en kaal steel.
> Met ons laaste besoek in "apartheid SA" in
> 1981, toe daar alreeds meer nie-blankes in die
> staatsdiens en dinge soos banke opgeneem is, was
> dit vir my duidelik dat kleurlinge en Indiërs
> byvoorbeeld by voorkeur in banke in middelvlak
> poste aangestel was. Dit was heelwaarskynlik
> omdat die witmense wat bereid was om in daardie
> soort poste te werk, nie dieselfde kwaliteit
> en intelligensie gehad het nie.
> En ek kan onthou dat familie van skoonfamilie
> wat in die poskantoor sorteerwerk gedoen het, amper
> in 'n toestand van senuwee-ineenstorting was omdat
> die swart en kleurling kompetisie soveel vinniger
> as sy kon werk. Sy is ook kort daarna uit die staats-
> diens uit. Couldn't hack it. En dit was gedurende
> apartheid, toe daar nog geen regstellende aksie was
> nie. Net werkersnood.
>
> Gloudina
>
Re: Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77690 is 'n antwoord op boodskap #77670] Do, 15 Mei 2003 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die probleem is net waarmee praat jy. Ek het gestaan en kyk by 'n
belastingkantoor hoe hierdie jongeling besig is om 'n vleispastei te vreet
[jy kan dit nie eet noem nie!] terwyl sy besig is om 'n kwitansie uit te
skryf, die paier uiteindelik vol vetkolle. Die vrou wat bedien is het die
stuk papier so tussen die duim en die voorvinger gevat en gevra om haar
bestuurder te sien. Bek vol kos, wil die klerk weet: "Wa's jor problem?'
Uiteindelik kom die superviser, ook 'n dik mama en die vrou verduidelik
aan haar dat sy dit nie aanvaarbaar vind dat haar kwitansie bemors word of
dat die klerk sit en eet terwyl sy die publiek bedien nie. Die tante
verduidelik toe vir haar in geen onduidelike taal dat die klerk kan eet waar
en wanneer sy wil en dat Namibië nou in elke geval 'hulle' land is en die
wit vrou moet f.kof.
Die vrou het gedreig om 'n brief aan die betrokke minister te skryf,
maar ek glo nie dit sal uiteindelik help nie.
"Annette" skryf in boodskap news:b9turr$mgpaq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is reg in verband met die diens, maar verkeerd dat kla nie help nie, en
> dat dit nie reggestel kan word nie.
> Ek blast gereeld die mense as hulle my as kliënt nie reg behandel nie - en
> dan is die ogies skielik groot en verskrik.
> En as mens nie bestuur se aandag daarop vestig nie, sal hulle dit nooit weet
> nie.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ec240e7.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek sit nou die aand en blaai op DStv op soek na sport toe ek toevallig te
>> ruste kom op Hallmark waar 'n fliek besig was en op daardie oomblik wys
>> hulle die vrou wat deur 'n polisieman by die stasie ontvangs vakerig en met
>> min entoesiasme hanteer word. Dis toe dat sy hom vertel dat as
>> staatsamptenaar is sy werk om die publiek te dien en as hy nie daarvan hou
>> nie, dan moet hy vir hom 'n ander werk gaan kry waar hy nie die publiek hoef
>> te bedien nie.
>> So 'n paar gedagtes later, toe besef ek maar dis presies die kern van
>> wat verkeerd is met die dienste wat nie net die staat nie, maar ook die
>> semi-staat en baie privaatmaatskappy ook lewer.....die personeel werk maar
>> oor die algemeen ook maar net om 'n salaris te verdien om aan't lewe te bly,
>> maar van passie en werkerstrots is daar eintlik g'n sprake nie. Sekerlik
>> weg is die dae wat werk vir mense 'n roeping is wat vervul moet word na die
>> beste van sy vermoë?
>> Waarom is dit so? Is dit omdat die mense glo hy is eerder deel van 'n
>> oorlewingsproses en het g'n beroepstoekoms in Afrika nie? Sekerlik dink
>> baie blanke kinders so. Weens regstellende aksies word swart werksmense
>> in poste gesit waarvoor hy/sy sekerlik die kwalifikasies voor het, maar
>> omtrent geen vorige ondervinding het van hoe dinge in 'n departement gedoen
>> word nie. Weens dieselfde regstellende aksie is sy onmiddelike hoof en
>> bestuur ook mense wat nie die nodige ondervinding het om te kan bepaal wat
>> presies dit is wat maak dat effektiewe diens aan die publiek gelwer word
>> nie. Dis 'n 'viscious circle' en die verloorder is die publiek wat nie
>> die dienste kry waarop hy geregtig is omdat hy belasting betaal daarvoor
>> nie.
>> Enigiemand wat in Suider-Afrika woon sal weet voorbeelde is legio. Ek
>> kla nie, want dit help nie om te kla nie! Wat ek wil weet is daar 'n
>> manier waarop mens dit ooit kan regstel? En antie Gloudina, voor jy my nou
>> weer beskuldig van apartheid voortrek, laat ek jou vertel dat voor die val
>> van apartheid, so verkeerd soos hy was, so 'n effektiewe staadsdiens het SA
>> en SWA gehad. Die waarheid kan nooit verkeerd wees nie! Vandag is dit
>> chaos en dit verswak by die dag.
>>
>
Re: Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77696 is 'n antwoord op boodskap #77690] Do, 15 Mei 2003 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek stem nie saam nie - ek sou aangedring het om met die hoof van die
kantoor te praat, nie net met die owerste oor 10 nie..
Iewers kry mens altyd iemand met die nodige gesag en verstand om die met
slonsige gedagtes in die bek te ruk.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ec33a82.0@news1.mweb.co.za...
> Die probleem is net waarmee praat jy. Ek het gestaan en kyk by 'n
> belastingkantoor hoe hierdie jongeling besig is om 'n vleispastei te vreet
> [jy kan dit nie eet noem nie!] terwyl sy besig is om 'n kwitansie uit te
> skryf, die paier uiteindelik vol vetkolle. Die vrou wat bedien is het die
> stuk papier so tussen die duim en die voorvinger gevat en gevra om haar
> bestuurder te sien. Bek vol kos, wil die klerk weet: "Wa's jor problem?'
> Uiteindelik kom die superviser, ook 'n dik mama en die vrou verduidelik
> aan haar dat sy dit nie aanvaarbaar vind dat haar kwitansie bemors word of
> dat die klerk sit en eet terwyl sy die publiek bedien nie. Die tante
> verduidelik toe vir haar in geen onduidelike taal dat die klerk kan eet waar
> en wanneer sy wil en dat Namibië nou in elke geval 'hulle' land is en die
> wit vrou moet f.kof.
> Die vrou het gedreig om 'n brief aan die betrokke minister te skryf,
> maar ek glo nie dit sal uiteindelik help nie.
> "Annette" wrote in message
> news:b9turr$mgpaq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is reg in verband met die diens, maar verkeerd dat kla nie help nie, en
>> dat dit nie reggestel kan word nie.
>> Ek blast gereeld die mense as hulle my as kliënt nie reg behandel nie - en
>> dan is die ogies skielik groot en verskrik.
>> En as mens nie bestuur se aandag daarop vestig nie, sal hulle dit nooit weet
>> nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ec240e7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek sit nou die aand en blaai op DStv op soek na sport toe ek toevallig te
>>> ruste kom op Hallmark waar 'n fliek besig was en op daardie oomblik wys
>>> hulle die vrou wat deur 'n polisieman by die stasie ontvangs vakerig en met
>>> min entoesiasme hanteer word. Dis toe dat sy hom vertel dat as
>>> staatsamptenaar is sy werk om die publiek te dien en as hy nie daarvan hou
>>> nie, dan moet hy vir hom 'n ander werk gaan kry waar hy nie die publiek hoef
>>> te bedien nie.
>>> So 'n paar gedagtes later, toe besef ek maar dis presies die kern van
>>> wat verkeerd is met die dienste wat nie net die staat nie, maar ook die
>>> semi-staat en baie privaatmaatskappy ook lewer.....die personeel werk maar
>>> oor die algemeen ook maar net om 'n salaris te verdien om aan't lewe te bly,
>>> maar van passie en werkerstrots is daar eintlik g'n sprake nie. Sekerlik
>>> weg is die dae wat werk vir mense 'n roeping is wat vervul moet word na die
>>> beste van sy vermoë?
>>> Waarom is dit so? Is dit omdat die mense glo hy is eerder deel van 'n
>>> oorlewingsproses en het g'n beroepstoekoms in Afrika nie? Sekerlik dink
>>> baie blanke kinders so. Weens regstellende aksies word swart werksmense
>>> in poste gesit waarvoor hy/sy sekerlik die kwalifikasies voor het, maar
>>> omtrent geen vorige ondervinding het van hoe dinge in 'n departement gedoen
>>> word nie. Weens dieselfde regstellende aksie is sy onmiddelike hoof en
>>> bestuur ook mense wat nie die nodige ondervinding het om te kan bepaal wat
>>> presies dit is wat maak dat effektiewe diens aan die publiek gelwer word
>>> nie. Dis 'n 'viscious circle' en die verloorder is die publiek wat nie
>>> die dienste kry waarop hy geregtig is omdat hy belasting betaal daarvoor
>>> nie.
>>> Enigiemand wat in Suider-Afrika woon sal weet voorbeelde is legio. Ek
>>> kla nie, want dit help nie om te kla nie! Wat ek wil weet is daar 'n
>>> manier waarop mens dit ooit kan regstel? En antie Gloudina, voor jy my nou
>>> weer beskuldig van apartheid voortrek, laat ek jou vertel dat voor die val
>>> van apartheid, so verkeerd soos hy was, so 'n effektiewe staadsdiens het SA
>>> en SWA gehad. Die waarheid kan nooit verkeerd wees nie! Vandag is dit
>>> chaos en dit verswak by die dag.
>>>
>>
>
Re: Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77704 is 'n antwoord op boodskap #77696] Do, 15 Mei 2003 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dalk mis ons effe mekaar......hier op die platteland is daar kleiner
kantore en sal jy die gees wat aan beheer is, vind en vind dat daar nie
eintlik 'n hoër hand ook is nie. Maar ek stem saam met jou, met moet kla,
al weet jy dit gaan nie help nie. As genoeg mense kla sal die boodskap
dalk begin deurdring?

"Annette" skryf in boodskap news:b9vf2h$nhs2i$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, ek stem nie saam nie - ek sou aangedring het om met die hoof van die
> kantoor te praat, nie net met die owerste oor 10 nie..
> Iewers kry mens altyd iemand met die nodige gesag en verstand om die met
> slonsige gedagtes in die bek te ruk.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ec33a82.0@news1.mweb.co.za...
>> Die probleem is net waarmee praat jy. Ek het gestaan en kyk by 'n
>> belastingkantoor hoe hierdie jongeling besig is om 'n vleispastei te vreet
>> [jy kan dit nie eet noem nie!] terwyl sy besig is om 'n kwitansie uit te
>> skryf, die paier uiteindelik vol vetkolle. Die vrou wat bedien is het die
>> stuk papier so tussen die duim en die voorvinger gevat en gevra om haar
>> bestuurder te sien. Bek vol kos, wil die klerk weet: "Wa's jor problem?'
>> Uiteindelik kom die superviser, ook 'n dik mama en die vrou verduidelik
>> aan haar dat sy dit nie aanvaarbaar vind dat haar kwitansie bemors word of
>> dat die klerk sit en eet terwyl sy die publiek bedien nie. Die tante
>> verduidelik toe vir haar in geen onduidelike taal dat die klerk kan eet waar
>> en wanneer sy wil en dat Namibië nou in elke geval 'hulle' land is en die
>> wit vrou moet f.kof.
>> Die vrou het gedreig om 'n brief aan die betrokke minister te skryf,
>> maar ek glo nie dit sal uiteindelik help nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b9turr$mgpaq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jy is reg in verband met die diens, maar verkeerd dat kla nie help nie, en
>>> dat dit nie reggestel kan word nie.
>>> Ek blast gereeld die mense as hulle my as kliënt nie reg behandel nie - en
>>> dan is die ogies skielik groot en verskrik.
>>> En as mens nie bestuur se aandag daarop vestig nie, sal hulle dit nooit weet
>>> nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3ec240e7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek sit nou die aand en blaai op DStv op soek na sport toe ek toevallig te
>>>> ruste kom op Hallmark waar 'n fliek besig was en op daardie oomblik wys
>>>> hulle die vrou wat deur 'n polisieman by die stasie ontvangs vakerig en met
>>>> min entoesiasme hanteer word. Dis toe dat sy hom vertel dat as
>>>> staatsamptenaar is sy werk om die publiek te dien en as hy nie daarvan hou
>>>> nie, dan moet hy vir hom 'n ander werk gaan kry waar hy nie die publiek hoef
>>>> te bedien nie.
>>>> So 'n paar gedagtes later, toe besef ek maar dis presies die kern van
>>>> wat verkeerd is met die dienste wat nie net die staat nie, maar ook die
>>>> semi-staat en baie privaatmaatskappy ook lewer.....die personeel werk maar
>>>> oor die algemeen ook maar net om 'n salaris te verdien om aan't lewe te bly,
>>>> maar van passi� en werkerstrots is daar eintlik g'n sprake nie. Sekerlik
>>>> weg is die dae wat werk vir mense 'n roeping is wat vervul moet word na die
>>>> beste van sy vermoë?
>>>> Waarom is dit so? Is dit omdat die mense glo hy is eerder deel van 'n
>>>> oorlewingsproses en het g'n beroepstoekoms in Afrika nie? Sekerlik dink
>>>> baie blanke kinders so. Weens regstellende aksies word swart werksmense
>>>> in poste gesit waarvoor hy/sy sekerlik die kwalifikasies voor het, maar
>>>> omtrent geen vorige ondervinding het van hoe dinge in 'n departement gedoen
>>>> word nie. Weens dieselfde regstellende aksie is sy onmiddelike hoof en
>>>> bestuur ook mense wat nie die nodige ondervinding het om te kan bepaal wat
>>>> presies dit is wat maak dat effektiewe diens aan die publiek gelwer word
>>>> nie. Dis 'n 'viscious circle' en die verloorder is die publiek wat nie
>>>> die dienste kry waarop hy geregtig is omdat hy belasting betaal daarvoor
>>>> nie.
>>>> Enigiemand wat in Suider-Afrika woon sal weet voorbeelde is legio. Ek
>>>> kla nie, want dit help nie om te kla nie! Wat ek wil weet is daar 'n
>>>> manier waarop mens dit ooit kan regstel? En antie Gloudina, voor jy my nou
>>>> weer beskuldig van apartheid voortrek, laat ek jou vertel dat voor die val
>>>> van apartheid, so verkeerd soos hy was, so 'n effektiewe staadsdiens het SA
>>>> en SWA gehad. Die waarheid kan nooit verkeerd wees nie! Vandag is dit
>>>> chaos en dit verswak by die dag.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77710 is 'n antwoord op boodskap #77704] Do, 15 Mei 2003 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, eintlik glo ek aan die hands-on metode. Kry die owerste oor 100, vra
die persoon om sy/haar siening neer te skryf, bemors dan die stukkie papier
en verduidelik dat nemand jou sal glo dis van daardie departement as dit nie
vuil genoeg is nie.
Wat mense sien maak baie sterker inpak as net hoor.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ec35138.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink dalk mis ons effe mekaar......hier op die platteland is daar kleiner
> kantore en sal jy die gees wat aan beheer is, vind en vind dat daar nie
> eintlik 'n hoër hand ook is nie. Maar ek stem saam met jou, met moet kla,
> al weet jy dit gaan nie help nie. As genoeg mense kla sal die boodskap
> dalk begin deurdring?
> "Annette" wrote in message
> news:b9vf2h$nhs2i$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, ek stem nie saam nie - ek sou aangedring het om met die hoof van die
>> kantoor te praat, nie net met die owerste oor 10 nie..
>> Iewers kry mens altyd iemand met die nodige gesag en verstand om die met
>> slonsige gedagtes in die bek te ruk.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ec33a82.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die probleem is net waarmee praat jy. Ek het gestaan en kyk by 'n
>>> belastingkantoor hoe hierdie jongeling besig is om 'n vleispastei te vreet
>>> [jy kan dit nie eet noem nie!] terwyl sy besig is om 'n kwitansie uit te
>>> skryf, die paier uiteindelik vol vetkolle. Die vrou wat bedien is het die
>>> stuk papier so tussen die duim en die voorvinger gevat en gevra om haar
>>> bestuurder te sien. Bek vol kos, wil die klerk weet: "Wa's jor problem?'
>>> Uiteindelik kom die superviser, ook 'n dik mama en die vrou verduidelik
>>> aan haar dat sy dit nie aanvaarbaar vind dat haar kwitansie bemors word of
>>> dat die klerk sit en eet terwyl sy die publiek bedien nie. Die tante
>>> verduidelik toe vir haar in geen onduidelike taal dat die klerk kan eet waar
>>> en wanneer sy wil en dat Namibië nou in elke geval 'hulle' land is en die
>>> wit vrou moet f.kof.
>>> Die vrou het gedreig om 'n brief aan die betrokke minister te skryf,
>>> maar ek glo nie dit sal uiteindelik help nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b9turr$mgpaq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jy is reg in verband met die diens, maar verkeerd dat kla nie help nie, en
>>>> dat dit nie reggestel kan word nie.
>>>> Ek blast gereeld die mense as hulle my as kliënt nie reg behandel nie - en
>>>> dan is die ogies skielik groot en verskrik.
>>>> En as mens nie bestuur se aandag daarop vestig nie, sal hulle dit nooit weet
>>>> nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3ec240e7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek sit nou die aand en blaai op DStv op soek na sport toe ek toevallig te
>>>> > ruste kom op Hallmark waar 'n fliek besig was en op daardie oomblik wys
>>>> > hulle die vrou wat deur 'n polisieman by die stasie ontvangs vakerig en met
>>>> > min entoesiasme hanteer word. Dis toe dat sy hom vertel dat as
>>>> > staatsamptenaar is sy werk om die publiek te dien en as hy nie daarvan hou
>>>> > nie, dan moet hy vir hom 'n ander werk gaan kry waar hy nie die publiek hoef
>>>> > te bedien nie.
>>>> > So 'n paar gedagtes later, toe besef ek maar dis presies die kern van
>>>> > wat verkeerd is met die dienste wat nie net die staat nie, maar ook die
>>>> > semi-staat en baie privaatmaatskappy ook lewer.....die personeel werk maar
>>>> > oor die algemeen ook maar net om 'n salaris te verdien om aan't lewe te bly,
>>>> > maar van passi� en werkerstrots is daar eintlik g'n sprake nie. Sekerlik
>>>> > weg is die dae wat werk vir mense 'n roeping is wat vervul moet word na die
>>>> > beste van sy vermoë?
>>>> > Waarom is dit so? Is dit omdat die mense glo hy is eerder deel van 'n
>>>> > oorlewingsproses en het g'n beroepstoekoms in Afrika nie? Sekerlik dink
>>>> > baie blanke kinders so. Weens regstellende aksies word swart werksmense
>>>> > in poste gesit waarvoor hy/sy sekerlik die kwalifikasies voor het, maar
>>>> > omtrent geen vorige ondervinding het van hoe dinge in 'n departement gedoen
>>>> > word nie. Weens dieselfde regstellende aksie is sy onmiddelike hoof en
>>>> > bestuur ook mense wat nie die nodige ondervinding het om te kan bepaal wat
>>>> > presies dit is wat maak dat effektiewe diens aan die publiek gelwer word
>>>> > nie. Dis 'n 'viscious circle' en die verloorder is die publiek wat nie
>>>> > die dienste kry waarop hy geregtig is omdat hy belasting betaal daarvoor
>>>> > nie.
>>>> > Enigiemand wat in Suider-Afrika woon sal weet voorbeelde is legio. Ek
>>>> > kla nie, want dit help nie om te kla nie! Wat ek wil weet is daar 'n
>>>> > manier waarop mens dit ooit kan regstel? En antie Gloudina, voor jy my nou
>>>> > weer beskuldig van apartheid voortrek, laat ek jou vertel dat voor die val
>>>> > van apartheid, so verkeerd soos hy was, so 'n effektiewe staadsdiens het SA
>>>> > en SWA gehad. Die waarheid kan nooit verkeerd wees nie! Vandag is dit
>>>> > chaos en dit verswak by die dag.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77727 is 'n antwoord op boodskap #77680] Do, 15 Mei 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Anti - jou laaste "besoek" 20 jaar gelede.

Soos gewoonlik, Jonas, lees jy alles
met jou agterstewe. Ek het duidelik
gesê "my laaste besoek aan apartheid-
SA." Dit wil sê, ek het na 1981 nie
weer SA besoek totdat die apartheid-
regime in duie begin stort het nie.
En laat ek jou weer verseker, ek het
genoeg korrupsie in apartheid-SA
gesien, voordat ek die land verlaat
het, dat jy vir my niks kan vertel
van hoe "skoon" die apartheidsregime
was nie. As jy dit nie geweet het nie,
het jy net nie in die regte kringe
beweeg nie.

Gloudina
Re: Staatsamptenare en hulle dinge.... [boodskap #77735 is 'n antwoord op boodskap #77727] Do, 15 Mei 2003 14:00 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - jammer om te verskil. Die huidige voorkoms van bedrog en diefstal
onder die amptenary ( waarvaan 90% swart is) oortref hulle
apartheidsvoorgangers by verre. Nie wat ek sê nie, skakel gerus met UNISA se
Dept Kriminologie. (Die SA Polisiediens verswyg statistieke - vir 'n baie
eenvoudige rede.)
Die tragedie van die huidige voorkoms van bedrog en diefstal is dat dit deur
swartmense en teen swartmense gepleeg word. Miskien is dit wat ubuntu
beteken?
skryf in boodskap news:3EC3945B.2050306@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Anti - jou laaste "besoek" 20 jaar gelede.
>
> Soos gewoonlik, Jonas, lees jy alles
> met jou agterstewe. Ek het duidelik
> gesê "my laaste besoek aan apartheid-
> SA." Dit wil sê, ek het na 1981 nie
> weer SA besoek totdat die apartheid-
> regime in duie begin stort het nie.
> En laat ek jou weer verseker, ek het
> genoeg korrupsie in apartheid-SA
> gesien, voordat ek die land verlaat
> het, dat jy vir my niks kan vertel
> van hoe "skoon" die apartheidsregime
> was nie. As jy dit nie geweet het nie,
> het jy net nie in die regte kringe
> beweeg nie.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Miskien help dit
Volgende onderwerp: Winter...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:12:33 MGT 2024