Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Winter...
Winter... [boodskap #197] Vr, 09 Mei 2003 19:47 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons kan voel dat die ergste somer nou verby is.... Binnekort gaan ons almal
bibber van die koue.
Re: Winter... [boodskap #224 is 'n antwoord op boodskap #197] So, 11 Mei 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier is dit somer. Ons weet dit want ons dra nou baadjies in plaas van jasse :-).

"Andries" skryf in boodskap news:...
> Ons kan voel dat die ergste somer nou verby is.... Binnekort gaan ons almal
> bibber van die koue.
Re: Winter... [boodskap #225 is 'n antwoord op boodskap #224] So, 11 Mei 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baadjies in die somer? So dan word dit nooit regtig somder daar nie?

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305110606.d918e4c@posting.google.com...
> Hier is dit somer. Ons weet dit want ons dra nou baadjies in plaas van jasse :-).
>
> "Andries" skryf in boodskap news:...
>> Ons kan voel dat die ergste somer nou verby is.... Binnekort gaan ons almal
>> bibber van die koue.
Re: Winter... [boodskap #227 is 'n antwoord op boodskap #225] So, 11 Mei 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik word dit somer. Laas jaar het dit op n Woensdag in Augustus geval :-).

"Andries" skryf in boodskap news:...
> Baadjies in die somer? So dan word dit nooit regtig somder daar nie?
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:4f858c51.0305110606.d918e4c@posting.google.com...
>> Hier is dit somer. Ons weet dit want ons dra nou baadjies in plaas van jasse :-).
>>
>> "Andries" skryf in boodskap news:...
>>> Ons kan voel dat die ergste somer nou verby is.... Binnekort gaan ons almal
>>> bibber van die koue.
Re: Winter... [boodskap #228 is 'n antwoord op boodskap #227] So, 11 Mei 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh???

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305111302.2fb40840@posting.google.com...
> Natuurlik word dit somer. Laas jaar het dit op n Woensdag in Augustus geval :-).
>
> "Andries" skryf in boodskap news:...
>> Baadjies in die somer? So dan word dit nooit regtig somder daar nie?
>>
>> "Lorinda" wrote in message
>> news:4f858c51.0305110606.d918e4c@posting.google.com...
>>> Hier is dit somer. Ons weet dit want ons dra nou baadjies in plaas van jasse :-).
>>>
>>> "Andries" skryf in boodskap news:...
>>>> Ons kan voel dat die ergste somer nou verby is.... Binnekort gaan ons almal
>>>> bibber van die koue.
Re: Winter... [boodskap #229 is 'n antwoord op boodskap #228] Ma, 12 Mei 2003 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek maak net n grap. Wel, n soort van n grap - somers in Engeland is
baie onvoorspelbaar. Jy moet maar altyd oral n trui saamneem net
ingeval.

"Andries" skryf in boodskap news:...
> Huh???
> "Lorinda" wrote in message
> news:4f858c51.0305111302.2fb40840@posting.google.com...
>> Natuurlik word dit somer. Laas jaar het dit op n Woensdag in Augustus geval :-).
>>
>> "Andries" skryf in boodskap news:...
>>> Baadjies in die somer? So dan word dit nooit regtig somder daar nie?
>>>
>>> "Lorinda" wrote in message
>>> news:4f858c51.0305110606.d918e4c@posting.google.com...
>>>> Hier is dit somer. Ons weet dit want ons dra nou baadjies in plaas van jasse :-).
>>>>
>>>> "Andries" skryf in boodskap news:...
>>>> > Ons kan voel dat die ergste somer nou verby is.... Binnekort gaan ons almal
>>>> > bibber van die koue.
Re: Winter... [boodskap #232 is 'n antwoord op boodskap #229] Ma, 12 Mei 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
>> "Lorinda"
>>> Natuurlik word dit somer. Laas jaar het dit op n Woensdag in Augustus
>> geval :

> "Andries"
>> Huh???
-).
>>>
(Lorinda) wrote:

> Ek maak net n grap. Wel, n soort van n grap - somers in Engeland is
> baie onvoorspelbaar. Jy moet maar altyd oral n trui saamneem net
> ingeval.
>

Wanneer 'n grap verduidelik moet word, Lorinda, is
dit nie meer snaaks nie. Dan is al die humor weg.
Ek het die (swak?) gewoonte om 'n grap nie te
verduidelik wanneer dit nie verstaan
word nie. Dit het nogal die gevolg dat verskillende
mense verskillende opinies oor my het.
Die wat my ken, ken my. Die wat my verstaan
verstaan my.
Dan is daar enkelinge wat meer van my dink.

Speedy
Re: Winter... [boodskap #233 is 'n antwoord op boodskap #232] Ma, 12 Mei 2003 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het geweet sy maak 'n grap..........

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:ueovbv8rp1tb20bv9vcajrgof5hrf84uoe@4ax.com...
>
>>> "Lorinda"
>>>> Natuurlik word dit somer. Laas jaar het dit op n Woensdag in Augustus
>>> geval :
>
>> "Andries"
>>> Huh???
> -).
>>>>
> (Lorinda) wrote:
>
>> Ek maak net n grap. Wel, n soort van n grap - somers in Engeland is
>> baie onvoorspelbaar. Jy moet maar altyd oral n trui saamneem net
>> ingeval.
>>
>
> Wanneer 'n grap verduidelik moet word, Lorinda, is
> dit nie meer snaaks nie. Dan is al die humor weg.
> Ek het die (swak?) gewoonte om 'n grap nie te
> verduidelik wanneer dit nie verstaan
> word nie. Dit het nogal die gevolg dat verskillende
> mense verskillende opinies oor my het.
> Die wat my ken, ken my. Die wat my verstaan
> verstaan my.
> Dan is daar enkelinge wat meer van my dink.
>
> Speedy
>
Re: Winter... [boodskap #235 is 'n antwoord op boodskap #233] Ma, 12 Mei 2003 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 12 May 2003 20:12:25 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

> Ek het geweet sy maak 'n grap..........
>

Ek weet jy't geweet, Dries.
Wat jy nie geweet het nie,
is dat ek ook 'n grap maak.

SC
Re: Winter... [boodskap #249 is 'n antwoord op boodskap #235] Wo, 14 Mei 2003 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[1]  is tans af-lyn  jan[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi almal, dis koud.

Ek weet
Jy weet
Ons weet!
Almal weet
Niks.

Ek weet nie wat daar gebeur het nie... Ek aanvaar geen verantwoordelikheid
wir niks nie.
Gaan in vrede :-)
R.F.

PS
Die voordeel as niemand weet wanneer jy 'n grap maak nie, is dat jy ernstige
sake kan bespreek sonder om te worry, want as almal weet dis dalk net 'n
grap sal hulle makliker 'n opinie gee...
So, wat dink julle van motors kaap? ;-D

Ek voel Speedy het 'n goeie stap gevat i.t.v. integrasie in hirdie sport.
Dit is 'n motorsport, amper soos jag, en ek voel lankal dat ons nasionale
span 'n duideliker polis moet he oor die integrasie van voormalig
bevoordeelde groepe. Nie meer lank dan kan ons Motorkaap series 200X op ESPN
sien, met puntelys, vervaardigers record en alles wat by 'n toeskouersport
hoort...



"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:6bpvbv4guubnqmnkekij4ff6sj34oittjb@4ax.com...
> On Mon, 12 May 2003 20:12:25 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>> Ek het geweet sy maak 'n grap..........
>>
>
> Ek weet jy't geweet, Dries.
> Wat jy nie geweet het nie,
> is dat ek ook 'n grap maak.
>
> SC
>
Re: Winter... [boodskap #250 is 'n antwoord op boodskap #249] Wo, 14 Mei 2003 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"jan" skryf in boodskap news:1052901921.246834@nntp.up.ac.za...

> Ek voel Speedy het 'n goeie stap gevat i.t.v. integrasie in hirdie sport.
> Dit is 'n motorsport, amper soos jag, en ek voel lankal dat ons nasionale
> span 'n duideliker polis moet he oor die integrasie van voormalig
> bevoordeelde groepe. Nie meer lank dan kan ons Motorkaap series 200X op ESPN
> sien, met puntelys, vervaardigers record en alles wat by 'n toeskouersport
> hoort...

Soos Joyriders in plekke soos Liverpool en Wes Belfast - n klein skare daag
op om hulle
te sien en weet vooraf watter soort motors vir die show gesteel sal word. Ek
hou van die integrasie as
erkende motorsport idee. As die volk dit ter harte neem kan dit rugby en
sokker dalk vervang as n ware
nasionale sport waar almal kan saamspeel.


Lorinda
Re: Winter... [boodskap #251 is 'n antwoord op boodskap #249] Wo, 14 Mei 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 14 May 2003 10:45:18 +0200, "jan" wrote:


> Ek voel Speedy het 'n goeie stap gevat i.t.v. integrasie in hirdie sport.
> Dit is 'n motorsport, amper soos jag, en ek voel lankal dat ons nasionale
> span 'n duideliker polis moet he oor die integrasie van voormalig
> bevoordeelde groepe. Nie meer lank dan kan ons Motorkaap series 200X op ESPN
> sien, met puntelys, vervaardigers record en alles wat by 'n toeskouersport
> hoort...
>

Baie dankie vir jou ondersteuning, Jan. Klink net boetjie moewie
wanneer jy praat van 'integrasie van voormalig bevoordeelde groepe'
en 'jag' on deselfde asem.

Speedy
Re: Winter... [boodskap #252 is 'n antwoord op boodskap #250] Wo, 14 Mei 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 14 May 2003 18:57:07 +0100, "Raj" wrote:


> Soos Joyriders in plekke soos Liverpool en Wes Belfast - n klein skare daag
> op om hulle
> te sien en weet vooraf watter soort motors vir die show gesteel sal word. Ek
> hou van die integrasie as
> erkende motorsport idee. As die volk dit ter harte neem kan dit rugby en
> sokker dalk vervang as n ware
> nasionale sport waar almal kan saamspeel.
>
>
> Lorinda
>
>
Lorinda, jy maak my nou opgewonde! Jy sê dat dit 'n ware nasionale
sport kan word waar almal kan saamspeel. En jy sê dit met so stemtoon
asof jy in ag neem dat skaking op die oomblik soos sokker is. Gespeel
deur slegs die sokkerdeel van die bevolking.

Speedy
Re: Winter... [boodskap #254 is 'n antwoord op boodskap #252] Wo, 14 Mei 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:4665cvkrqfmsb84rpfo6org1jgkr3eo0jm@4ax.com...
> On Wed, 14 May 2003 18:57:07 +0100, "Raj" wrote:
>
>
>> Soos Joyriders in plekke soos Liverpool en Wes Belfast - n klein skare daag
>> op om hulle
>> te sien en weet vooraf watter soort motors vir die show gesteel sal word. Ek
>> hou van die integrasie as
>> erkende motorsport idee. As die volk dit ter harte neem kan dit rugby en
>> sokker dalk vervang as n ware
>> nasionale sport waar almal kan saamspeel.
>>
>>
>> Lorinda
>>
>>
> Lorinda, jy maak my nou opgewonde! Jy sê dat dit 'n ware nasionale
> sport kan word waar almal kan saamspeel. En jy sê dit met so stemtoon
> asof jy in ag neem dat skaking op die oomblik soos sokker is. Gespeel
> deur slegs die sokkerdeel van die bevolking.
>
> Speedy

Wel as jy dit nou soooo stel, dan het jy n punt. Maar as ons dit anders
stel dan speel almal reeds saam; die een ou het n kar en die ander ou
will dit he^. Maar as jy die voorsitter van die nuwe beweging will word
dan kan jy die reels maak...

Lorinda
Re: Winter... [boodskap #255 is 'n antwoord op boodskap #254] Do, 15 Mei 2003 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 14 May 2003 20:44:00 +0100, "Raj" wrote:

>
> Wel as jy dit nou soooo stel, dan het jy n punt.

Dan het ek 'n punt sê jy.
Voyeurism (eng) oftewel afloerdery word dit genoem.


> Maar as ons dit anders
> stel dan speel almal reeds saam; die een ou het n kar en die ander ou
> will dit he^. Maar as jy die voorsitter van die nuwe beweging will word
> dan kan jy die reels maak...
>
> Lorinda

Net soos rugby maw. Die een ou het die bal
en al die ander wil dit hê. En soos jy sê, kan
voorsitterskap die reêls heel anders laat lyk.
Jy het my sp pas oortuig dat ek op die
verkeerde plek aanstellings wou doen.

wenk:
alt+136

Speedy
Re: Winter... [boodskap #256 is 'n antwoord op boodskap #255] Do, 15 Mei 2003 19:15 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:v256cv0l63784hk71to7r73k2o970fkedr@4ax.com...
> On Wed, 14 May 2003 20:44:00 +0100, "Raj" wrote:
>
>>
>> Wel as jy dit nou soooo stel, dan het jy n punt.
>
> Dan het ek 'n punt sê jy.
> Voyeurism (eng) oftewel afloerdery word dit genoem.
>
>
>> Maar as ons dit anders
>> stel dan speel almal reeds saam; die een ou het n kar en die ander ou
>> will dit he^. Maar as jy die voorsitter van die nuwe beweging will word
>> dan kan jy die reels maak...
>>
>> Lorinda
>
> Net soos rugby maw. Die een ou het die bal
> en al die ander wil dit hê. En soos jy sê, kan
> voorsitterskap die reëls heel anders laat lyk.
> Jy het my sp pas oortuig dat ek op die
> verkeerde plek aanstellings wou doen.
>
> wenk:
> alt+136
>
> Speedy
>

Nee, ongelukkig kan die aanstelling nie hierdie kant toe kom nie -
ek bly al jare lank nie meer in SA nie, so ek is gediskwalifiseer van
wedstryde wat
my nie meer aangaan nie. Ek is nou maar een van die klein skare wat
van die kantlyn af ongevraagde advies skree.
Dankie vir die wenk vir die kappies wat rondle.

Lorinda
Vorige onderwerp: Staatsamptenare en hulle dinge....
Volgende onderwerp: Test post, please ignore.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 16:33:43 MGT 2024