Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Winterdag en heimwee
'n Winterdag en heimwee [boodskap #7731] Vr, 29 November 1996 00:00
vygie  is tans af-lyn  vygie
Boodskappe: 7
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
Jy praat van ons winter sonder
tempregulasie, jy jou afrikaner
kanadees, ek vertrek binnekort
na Bahrain in die persiese golf,
daar is dit soos in Kanada
ekstreme temp, vir 6 maande
woon mens binnehuis want
buite is dit 40+- cel.

Ek 'n ou skiereilander
verlaat die kaap,
die wind, die see
en die locals.....

nimmermeer ou afrika
suid-afrika, my moeder,
grond van verlange
tog, ek kom terug... eendag
-----vyg
Vorige onderwerp: PIETIE, OUMA EN DIE FOTO
Volgende onderwerp: Die weelde van die vroeg-winter.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:26:07 MGT 2024