Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nationale ramp???
Nationale ramp??? [boodskap #77094] Sa, 03 Mei 2003 11:28 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het pas van iemand gehoor dat die bus"tragedie" as 'n nationale ramp
verklaar gaan word.
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77095 is 'n antwoord op boodskap #77094] Sa, 03 Mei 2003 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 May 2003 13:28:33 +0200, "AJ" wrote:

> Ek het pas van iemand gehoor dat die bus"tragedie" as 'n nationale ramp
> verklaar gaan word.
>

Soos Tobie sou sê,
die 's' sit links onder die 't'

DD
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77096 is 'n antwoord op boodskap #77095] Sa, 03 Mei 2003 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is beskou myself nie as 'n rassis nie, maar ek wonder of die ongeluk ook
soveel aftrek sou gekry het as dit blankes was....nee, wag ....as dit 'n
blanke was wat die bus bestuur het, het dit nie eers gebeur nie.

"DD" skryf in boodskap news:lha7bv0ue1bprer6qgthcpulhub8p67gcg@4ax.com...
> On Sat, 3 May 2003 13:28:33 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Ek het pas van iemand gehoor dat die bus"tragedie" as 'n nationale ramp
>> verklaar gaan word.
>>
>
> Soos Tobie sou sê,
> die 's' sit links onder die 't'
>
> DD
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77097 is 'n antwoord op boodskap #77096] Sa, 03 Mei 2003 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo nie die ongeluk moet dien as demonstrasie van iemand se
rassevoorkeure of - afkeure nie.
605 Mense is dood - en op 'n tragiese wyse. Ongeag wit of swart. Kom ons
laat dit daarby.

"AJ" skryf in boodskap news:b90aqo$ird$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is beskou myself nie as 'n rassis nie, maar ek wonder of die ongeluk ook
> soveel aftrek sou gekry het as dit blankes was....nee, wag ....as dit 'n
> blanke was wat die bus bestuur het, het dit nie eers gebeur nie.
> "DD" wrote in message
> news:lha7bv0ue1bprer6qgthcpulhub8p67gcg@4ax.com...
>> On Sat, 3 May 2003 13:28:33 +0200, "AJ" wrote:
>>
>>> Ek het pas van iemand gehoor dat die bus"tragedie" as 'n nationale ramp
>>> verklaar gaan word.
>>>
>>
>> Soos Tobie sou sê,
>> die 's' sit links onder die 't'
>>
>> DD
>>
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77126 is 'n antwoord op boodskap #77097] Sa, 03 Mei 2003 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
605 mense - klink asof oorlading rede vir ongeluk was!

"Jonas" skryf in boodskap news:b90c60$jkv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek glo nie die ongeluk moet dien as demonstrasie van iemand se
> rassevoorkeure of - afkeure nie.
> 605 Mense is dood - en op 'n tragiese wyse. Ongeag wit of swart. Kom ons
> laat dit daarby.
>
> "AJ" wrote in message
> news:b90aqo$ird$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is beskou myself nie as 'n rassis nie, maar ek wonder of die ongeluk
> ook
>> soveel aftrek sou gekry het as dit blankes was....nee, wag ....as dit 'n
>> blanke was wat die bus bestuur het, het dit nie eers gebeur nie.
>> "DD" wrote in message
>> news:lha7bv0ue1bprer6qgthcpulhub8p67gcg@4ax.com...
>>> On Sat, 3 May 2003 13:28:33 +0200, "AJ" wrote:
>>>
>>>> Ek het pas van iemand gehoor dat die bus"tragedie" as 'n nationale ramp
>>>> verklaar gaan word.
>>>>
>>>
>>> Soos Tobie sou sê,
>>> die 's' sit links onder die 't'
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77148 is 'n antwoord op boodskap #77126] So, 04 Mei 2003 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis net n klomp ANC kaffers wat gevrek het , wat is so erg daaroor?

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.476 / Virus Database: 273 - Release Date: 24/04/2003
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77151 is 'n antwoord op boodskap #77148] So, 04 Mei 2003 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koekoes Kritzinger familie van jou?
Annette

"koos" skryf in boodskap news:b92ekg$np4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Dis net n klomp ANC kaffers wat gevrek het , wat is so erg daaroor?
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.476 / Virus Database: 273 - Release Date: 24/04/2003
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77152 is 'n antwoord op boodskap #77148] So, 04 Mei 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 09:14:02 +0200, "koos" wrote:

>
> , wat is so erg daaroor?
>
>

Jy Koos :-((((

Wat jy ookal met die tipe stelling probeer bereik
slaag jy nie mee nie behalwe natuurlik as jy
probeer bewys dat jy totaal en al
gewetenloos is:-(

DD
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77167 is 'n antwoord op boodskap #77148] So, 04 Mei 2003 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
HOOR, HOOR!!

"koos" skryf in boodskap news:b92ekg$np4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Dis net n klomp ANC kaffers wat gevrek het , wat is so erg daaroor?
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.476 / Virus Database: 273 - Release Date: 24/04/2003
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77168 is 'n antwoord op boodskap #77097] So, 04 Mei 2003 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas"
: 605 Mense is dood - en op 'n tragiese wyse.
Ongeag wit of swart. Kom ons
: laat dit daarby.
---
605 seker maar 'n drukfout, ek dink dit staan op
51, 13:00 nuus vandag.
---
Dit laat dink my onwillikeurig aan 'n grappie van
die 4 sitplek Cessna wat in 'n begraafplaas in
Ierland geval
het. Op 'n later nuusberig sê hulle toe dat daar
al 20 lyke gekry is.
---
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77169 is 'n antwoord op boodskap #77167] So, 04 Mei 2003 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 12:20:00 +0200, "AJ" wrote:

> HOOR, HOOR!!
>

My beroep sluit in die toespreek van gehore somtyds.
Hetsy dit slegs dertig mense of twee honderd méér is,
is dit steeds heel motiverend en opbouend om 'n "hoor hoor' te hoor:-)

Somtyds ondersteun mense nie eens dìt wat hulle 'hoor hoor' nie.
Miskien is jyu tòg een van Kosie se aanhangers. Steeds moet
jy besluit of die ondersteuning wat jy vanaand uit jou stoel aan
die verhoog gegee het, ter wille van die mense agter jou en langs jou,
of uit oortuiging is.

DD
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77171 is 'n antwoord op boodskap #77169] So, 04 Mei 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het maar net gesê hoe ek voel oor dit wat hy geskryf het.

"DD" skryf in boodskap news:54t9bv8nn8u5rdqv1ha4cqnf4un81cgho1@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 12:20:00 +0200, "AJ" wrote:
>
>> HOOR, HOOR!!
>>
>
> My beroep sluit in die toespreek van gehore somtyds.
> Hetsy dit slegs dertig mense of twee honderd m��r is,
> is dit steeds heel motiverend en opbouend om 'n "hoor hoor' te hoor:-)
>
> Somtyds ondersteun mense nie eens dít wat hulle 'hoor hoor' nie.
> Miskien is jyu tóg een van Kosie se aanhangers. Steeds moet
> jy besluit of die ondersteuning wat jy vanaand uit jou stoel aan
> die verhoog gegee het, ter wille van die mense agter jou en langs jou,
> of uit oortuiging is.
>
> DD
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77178 is 'n antwoord op boodskap #77171] So, 04 Mei 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 13:37:32 +0200, "AJ" wrote:

> Ek het maar net gesê hoe ek voel oor dit wat hy geskryf het.


>> Somtyds ondersteun mense nie eens dìt wat hulle 'hoor hoor' nie.
>> Miskien is jyu tòg een van Kosie se aanhangers. Steeds moet
>> jy besluit of die ondersteuning wat jy vanaand uit jou stoel aan
>> die verhoog gegee het, ter wille van die mense agter jou en langs jou,
>> of uit oortuiging is.

>> DD

Lees mooi en staaadig hier bo wat ek gesê het, Kosie.
Die alternatief is steeds joune.

Eendag sien ek hoe 'n motoris 'n enkele tien treë van my af
drie swart mans probeer omry. En hy het vyf treë daarvandaan
geparkeer. Asof dit nie snaaks is nie. Die swartes het uit die pad
gespring terwyl hy werklik probeer het om hulle om te ry. Met voet op
die versnellerpedaal in hulle rigting uit geswaai het.

Ek woon op 'n myndorp. Ons ken die swartes oor die algemeen
op die minder beskaafde vlak. Die Afrika vlak.

My onmiddelike reaksie was om om te draai in die rigting van 'n
telefoon om die polisie te kontak en 'n pogint tot moord saak
te begin.
Maar wanneer iemand iets onredeliks doen, soek ek àltyd in my
gedagtes vir hom of haar 'n rede/verskoning daarvoor. Of jy of enige
leser my daarvoor gaan verkwalik voel ek zero. Ek is ek.

En iets sê toe vir my: sê nou net hy is een van die baie familielede
in die land wat die smart van familiemoord deur swartes gesmaak het.
Want daar was moord in hom toe hy dit gedoen het. 'n Normale mens
is tog nie sò nie! Hy het gegaan om hulle plat te ry!

Miskien het hy dit net gedoen omdat sy vrou en kinders in die kar was
en dus om vir hulle te wys hoe groot hulle man en pa is. Iets moes
uitgehak het in hom toe hy dit gedoen het.

Hoekom hy dit gedoen het weet ek nie. Hoekom jy dit doen weet ek nie.
Hoekom Koos dit doen weet ekook nie. Miskien skree julle 'hoor hoor'
sodat die mense in die stoele langs julle dink julle is groot. Miskien
het julle 'n rede.

Julle skuld nie die mense in die stoele langs julle 'n antwoord nie.
Want hulle klap hande saam met julle. Julle skuld julself 'n antwoord.
Was dit vir die gehoor of uit oortuiging.

DD
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77187 is 'n antwoord op boodskap #77178] So, 04 Mei 2003 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou nie van hulle nie, maar ek sal ook nou nie gaan soek vir iets wat kon
gebly het nie

"DD" skryf in boodskap news:fev9bv0foao2onmpcs8af3fvv1n0dhc1ck@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 13:37:32 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Ek het maar net gesê hoe ek voel oor dit wat hy geskryf het.
>
>
>>> Somtyds ondersteun mense nie eens dít wat hulle 'hoor hoor' nie.
>>> Miskien is jyu tóg een van Kosie se aanhangers. Steeds moet
>>> jy besluit of die ondersteuning wat jy vanaand uit jou stoel aan
>>> die verhoog gegee het, ter wille van die mense agter jou en langs jou,
>>> of uit oortuiging is.
>
>>> DD
>
> Lees mooi en staaadig hier bo wat ek gesê het, Kosie.
> Die alternatief is steeds joune.
>
> Eendag sien ek hoe 'n motoris 'n enkele tien treë van my af
> drie swart mans probeer omry. En hy het vyf treë daarvandaan
> geparkeer. Asof dit nie snaaks is nie. Die swartes het uit die pad
> gespring terwyl hy werklik probeer het om hulle om te ry. Met voet op
> die versnellerpedaal in hulle rigting uit geswaai het.
>
> Ek woon op 'n myndorp. Ons ken die swartes oor die algemeen
> op die minder beskaafde vlak. Die Afrika vlak.
>
> My onmiddelike reaksie was om om te draai in die rigting van 'n
> telefoon om die polisie te kontak en 'n pogint tot moord saak
> te begin.
> Maar wanneer iemand iets onredeliks doen, soek ek �ltyd in my
> gedagtes vir hom of haar 'n rede/verskoning daarvoor. Of jy of enige
> leser my daarvoor gaan verkwalik voel ek zero. Ek is ek.
>
> En iets sê toe vir my: sê nou net hy is een van die baie familielede
> in die land wat die smart van familiemoord deur swartes gesmaak het.
> Want daar was moord in hom toe hy dit gedoen het. 'n Normale mens
> is tog nie sê nie! Hy het gegaan om hulle plat te ry!
>
> Miskien het hy dit net gedoen omdat sy vrou en kinders in die kar was
> en dus om vir hulle te wys hoe groot hulle man en pa is. Iets moes
> uitgehak het in hom toe hy dit gedoen het.
>
> Hoekom hy dit gedoen het weet ek nie. Hoekom jy dit doen weet ek nie.
> Hoekom Koos dit doen weet ekook nie. Miskien skree julle 'hoor hoor'
> sodat die mense in die stoele langs julle dink julle is groot. Miskien
> het julle 'n rede.
>
> Julle skuld nie die mense in die stoele langs julle 'n antwoord nie.
> Want hulle klap hande saam met julle. Julle skuld julself 'n antwoord.
> Was dit vir die gehoor of uit oortuiging.
>
> DD
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77189 is 'n antwoord op boodskap #77187] So, 04 Mei 2003 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 14:31:42 +0200, "AJ" wrote:

> Ek hou nie van hulle nie, maar ek sal ook nou nie gaan soek vir iets wat kon
> gebly het nie
>

Hoor wat jy sê, vriend. Laat jou gewete jou steeds die 'hoor hoor'
toe? Selfs al is die stoele langs jou leeg:-)

DD
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77192 is 'n antwoord op boodskap #77189] So, 04 Mei 2003 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet nie so hoog praat nie. (",)

"DD" skryf in boodskap news:o52abvcmvh8cfjpi6opmllkb59t7208g5d@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 14:31:42 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Ek hou nie van hulle nie, maar ek sal ook nou nie gaan soek vir iets wat kon
>> gebly het nie
>>
>
> Hoor wat jy sê, vriend. Laat jou gewete jou steeds die 'hoor hoor'
> toe? Selfs al is die stoele langs jou leeg:-)
>
> DD
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77196 is 'n antwoord op boodskap #77192] So, 04 Mei 2003 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 14:39:55 +0200, "AJ" wrote:

> Moet nie so hoog praat nie. (",)
>

Praat nie van die stoele op die verhoog nie, AJ !

DD
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77232 is 'n antwoord op boodskap #77178] So, 04 Mei 2003 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooeeee!!! Diedietjie, as jy so praat is jy pure Nokia:))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:fev9bv0foao2onmpcs8af3fvv1n0dhc1ck@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 13:37:32 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Ek het maar net gesê hoe ek voel oor dit wat hy geskryf het.
>
>
>>> Somtyds ondersteun mense nie eens dít wat hulle 'hoor hoor' nie.
>>> Miskien is jyu tóg een van Kosie se aanhangers. Steeds moet
>>> jy besluit of die ondersteuning wat jy vanaand uit jou stoel aan
>>> die verhoog gegee het, ter wille van die mense agter jou en langs jou,
>>> of uit oortuiging is.
>
>>> DD
>
> Lees mooi en staaadig hier bo wat ek gesê het, Kosie.
> Die alternatief is steeds joune.
>
> Eendag sien ek hoe 'n motoris 'n enkele tien treë van my af
> drie swart mans probeer omry. En hy het vyf treë daarvandaan
> geparkeer. Asof dit nie snaaks is nie. Die swartes het uit die pad
> gespring terwyl hy werklik probeer het om hulle om te ry. Met voet op
> die versnellerpedaal in hulle rigting uit geswaai het.
>
> Ek woon op 'n myndorp. Ons ken die swartes oor die algemeen
> op die minder beskaafde vlak. Die Afrika vlak.
>
> My onmiddelike reaksie was om om te draai in die rigting van 'n
> telefoon om die polisie te kontak en 'n pogint tot moord saak
> te begin.
> Maar wanneer iemand iets onredeliks doen, soek ek �ltyd in my
> gedagtes vir hom of haar 'n rede/verskoning daarvoor. Of jy of enige
> leser my daarvoor gaan verkwalik voel ek zero. Ek is ek.
>
> En iets sê toe vir my: sê nou net hy is een van die baie familielede
> in die land wat die smart van familiemoord deur swartes gesmaak het.
> Want daar was moord in hom toe hy dit gedoen het. 'n Normale mens
> is tog nie sê nie! Hy het gegaan om hulle plat te ry!
>
> Miskien het hy dit net gedoen omdat sy vrou en kinders in die kar was
> en dus om vir hulle te wys hoe groot hulle man en pa is. Iets moes
> uitgehak het in hom toe hy dit gedoen het.
>
> Hoekom hy dit gedoen het weet ek nie. Hoekom jy dit doen weet ek nie.
> Hoekom Koos dit doen weet ekook nie. Miskien skree julle 'hoor hoor'
> sodat die mense in die stoele langs julle dink julle is groot. Miskien
> het julle 'n rede.
>
> Julle skuld nie die mense in die stoele langs julle 'n antwoord nie.
> Want hulle klap hande saam met julle. Julle skuld julself 'n antwoord.
> Was dit vir die gehoor of uit oortuiging.
>
> DD
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77238 is 'n antwoord op boodskap #77232] So, 04 Mei 2003 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 16:48:37 +0200, "Annette" wrote:

> Ooooeeee!!! Diedietjie, as jy so praat is jy pure Nokia:))
> Annette
>

Wow!!! Dankie tog Annette!!! Jy's weer lief vir my:-)))

Nokia
('n 3310 model;-)
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77239 is 'n antwoord op boodskap #77232] So, 04 Mei 2003 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh????????????

"Annette" skryf in boodskap news:b939ov$f31ng$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ooooeeee!!! Diedietjie, as jy so praat is jy pure Nokia:))
> Annette
>
>
> "DD" wrote in message
> news:fev9bv0foao2onmpcs8af3fvv1n0dhc1ck@4ax.com...
>> On Sun, 4 May 2003 13:37:32 +0200, "AJ" wrote:
>>
>>> Ek het maar net gesê hoe ek voel oor dit wat hy geskryf het.
>>
>>
>>>> Somtyds ondersteun mense nie eens dít wat hulle 'hoor hoor' nie.
>>>> Miskien is jyu tóg een van Kosie se aanhangers. Steeds moet
>>>> jy besluit of die ondersteuning wat jy vanaand uit jou stoel aan
>>>> die verhoog gegee het, ter wille van die mense agter jou en langs jou,
>>>> of uit oortuiging is.
>>
>>>> DD
>>
>> Lees mooi en staaadig hier bo wat ek gesê het, Kosie.
>> Die alternatief is steeds joune.
>>
>> Eendag sien ek hoe 'n motoris 'n enkele tien treë van my af
>> drie swart mans probeer omry. En hy het vyf treë daarvandaan
>> geparkeer. Asof dit nie snaaks is nie. Die swartes het uit die pad
>> gespring terwyl hy werklik probeer het om hulle om te ry. Met voet op
>> die versnellerpedaal in hulle rigting uit geswaai het.
>>
>> Ek woon op 'n myndorp. Ons ken die swartes oor die algemeen
>> op die minder beskaafde vlak. Die Afrika vlak.
>>
>> My onmiddelike reaksie was om om te draai in die rigting van 'n
>> telefoon om die polisie te kontak en 'n pogint tot moord saak
>> te begin.
>> Maar wanneer iemand iets onredeliks doen, soek ek �ltyd in my
>> gedagtes vir hom of haar 'n rede/verskoning daarvoor. Of jy of enige
>> leser my daarvoor gaan verkwalik voel ek zero. Ek is ek.
>>
>> En iets sê toe vir my: sê nou net hy is een van die baie familielede
>> in die land wat die smart van familiemoord deur swartes gesmaak het.
>> Want daar was moord in hom toe hy dit gedoen het. 'n Normale mens
>> is tog nie sê nie! Hy het gegaan om hulle plat te ry!
>>
>> Miskien het hy dit net gedoen omdat sy vrou en kinders in die kar was
>> en dus om vir hulle te wys hoe groot hulle man en pa is. Iets moes
>> uitgehak het in hom toe hy dit gedoen het.
>>
>> Hoekom hy dit gedoen het weet ek nie. Hoekom jy dit doen weet ek nie.
>> Hoekom Koos dit doen weet ekook nie. Miskien skree julle 'hoor hoor'
>> sodat die mense in die stoele langs julle dink julle is groot. Miskien
>> het julle 'n rede.
>>
>> Julle skuld nie die mense in die stoele langs julle 'n antwoord nie.
>> Want hulle klap hande saam met julle. Julle skuld julself 'n antwoord.
>> Was dit vir die gehoor of uit oortuiging.
>>
>> DD
>>
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77242 is 'n antwoord op boodskap #77239] So, 04 Mei 2003 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 17:06:58 +0200, "AJ" wrote:

> Huh????????????
>
> "Annette" wrote in message
> news:b939ov$f31ng$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ooooeeee!!! Diedietjie, as jy so praat is jy pure Nokia:))
>> Annette


>

Net 'n liefdes probleempie wat ons uitgesorteer het, Andries:-)
Jy weet mos seker dat die opmaak is die lekkerste deel
van die fight:-0

DD
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77244 is 'n antwoord op boodskap #77196] So, 04 Mei 2003 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
So wat beteken dit as ek 'n Nokia 3210 het????

"DD" skryf in boodskap news:p03abvgdu0qdoamrfkibpo3tq3dv8dtvio@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 14:39:55 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Moet nie so hoog praat nie. (",)
>>
>
> Praat nie van die stoele op die verhoog nie, AJ !
>
> DD
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77245 is 'n antwoord op boodskap #77244] So, 04 Mei 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 17:32:11 +0200, "AJ" wrote:

> So wat beteken dit as ek 'n Nokia 3210 het????
>

Re 'Jeugtaal"

"Die bermarkingsafdelings van die meeste besighede begin hulle al hoe
meer op
die jeug toe te spits, en word dus gedwing om die nuutste jeugtaal in
aanmerking te neem.
Dit sal dus heelwaarskynlik ook deursyfer na die algemene spreektaal.
Die jeug maak ook al hoe meer van advertensie-invloede gebruik in hul
nuwe
spreektaal.

Dus, om julle op hoogte te bring:
Scamto - is die taal waarop Yfm hul toespits - 'n vermenging van
Zoeloe,
Sotho, Engels, Afrikaans, Tsonga en ander Mzansi tale.

Mzansi - is Suid Afrika ( dus is SA nou Saudi-Arabië en SA nou Mz:)))
)

Eveready - vol energie, wat lank hou, altyd gewillig ( in 'n seksuele
sin) -
Hey, uMandla uyi-Eveready.

Brasso - Goed versorg, goed opgevoed.
Ufezeka uyiBrasso, aka-nxibi fong kong.
Fezeka is Brasso, sy dra goeie gehalte klere ( nie klere van Hong Kong
nie.)

Aquafresh - Nuut. ongebruik, naief.
Moenie aan Nomsa vat nie, sy weet van niks nie, sy is Aquafresh.

LG - onbereikbaar, harde werk , verkieslik maar baie duur.
Yho, Lucy is hade werk, sy is LG.

Siemens - seksueel swak, in teenstelling met 3310 wat seksueel sterk
beteken."

Annette
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77291 is 'n antwoord op boodskap #77096] Ma, 05 Mei 2003 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"AJ" wrote in message ...
> Ek is beskou myself nie as 'n rassis nie, maar ek wonder of die ongeluk ook
> soveel aftrek sou gekry het as dit blankes was...

Hou op wonder: Maart 1985, Westdene busramp???

> .nee, wag ....as dit 'n
> blanke was wat die bus bestuur het, het dit nie eers gebeur nie.
> "DD" wrote in message
> news:lha7bv0ue1bprer6qgthcpulhub8p67gcg@4ax.com...
>> On Sat, 3 May 2003 13:28:33 +0200, "AJ" wrote:
>>
>>> Ek het pas van iemand gehoor dat die bus"tragedie" as 'n nationale ramp
>>> verklaar gaan word.
>>>
>>
>> Soos Tobie sou sê,
>> die 's' sit links onder die 't'
>>
>> DD
>>
>
Re: Nationale ramp??? [boodskap #77296 is 'n antwoord op boodskap #77291] Ma, 05 Mei 2003 08:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink die ouers en oorlewendes van daardie destydse busramp, en besondere
begrip en medelye met die oorlewendes en familie van die onlangse ramp.

Annette

"Stone" skryf in boodskap news:b953qj$an4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "AJ" wrote in message ...
>> Ek is beskou myself nie as 'n rassis nie, maar ek wonder of die ongeluk
> ook
>> soveel aftrek sou gekry het as dit blankes was...
>
> Hou op wonder: Maart 1985, Westdene busramp???
>
>> .nee, wag ....as dit 'n
>> blanke was wat die bus bestuur het, het dit nie eers gebeur nie.
>> "DD" wrote in message
>> news:lha7bv0ue1bprer6qgthcpulhub8p67gcg@4ax.com...
>>> On Sat, 3 May 2003 13:28:33 +0200, "AJ" wrote:
>>>
>>>> Ek het pas van iemand gehoor dat die bus"tragedie" as 'n nationale ramp
>>>> verklaar gaan word.
>>>>
>>>
>>> Soos Tobie sou sê,
>>> die 's' sit links onder die 't'
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Kruispossers
Volgende onderwerp: Rapportering van geldwasskemavoorstelle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 18:52:16 MGT 2024