Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kruispossers
Re: Kruispossers [boodskap #76994] Vr, 02 Mei 2003 06:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat doen jy - dan kan ons jou miskien reghelp.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b8t4lg$280$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat doen ek verkeerd dat my Outlook nie die ellendige Ingelse kruispossers
> blokkeer, soos wat ek dit versoek het nie?
>
Re: Kruispossers [boodskap #77164 is 'n antwoord op boodskap #76994] So, 04 Mei 2003 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan na Tools>Message Rules>Blocked senders list en vul hul adresse
daarop in. Dis blykbaar nie genoeg nie.
Die blikkers hou aan deurkom.

"Annette" skryf in boodskap news:b8t5jr$d4mfn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat doen jy - dan kan ons jou miskien reghelp.
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b8t4lg$280$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat doen ek verkeerd dat my Outlook nie die ellendige Ingelse kruispossers
>> blokkeer, soos wat ek dit versoek het nie?
>>
>
Re: Kruispossers [boodskap #77165 is 'n antwoord op boodskap #77164] So, 04 Mei 2003 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 11:23:50 +0200, "Koot"
wrote:

> Ek gaan na Tools>Message Rules>Blocked senders list en vul hul adresse
> daarop in. Dis blykbaar nie genoeg nie.
> Die blikkers hou aan deurkom.
>

Miskien moet jy van nuusleser verander, Koot.
Wil jy nie Forté Agent aflaai nie?

Dave
Re: Kruispossers [boodskap #77190 is 'n antwoord op boodskap #77164] So, 04 Mei 2003 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Koot
Ek gaan na Tools>Message Rules>Blocked senders list en vul hul
adresse daarop in. Dis blykbaar nie genoeg nie.
Die blikkers hou aan deurkom.

Wouter
Probeer om op die betrokke "From"-naam te regsklik. Kies dan
Block Sender.. Dis nie net vinniger nie, maar daar is dan ook geen
kans vir tik- of ander foute nie.
Re: Kruispossers [boodskap #77225 is 'n antwoord op boodskap #77164] So, 04 Mei 2003 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot, moenie eers sukkel met tools en dan hulle addresse intik nie.
So moet jy maak.
1) Kliek op die een wat jy wil uitwis se poging
2) Maak jou oë toe om nie hul nonsens te hoef te lees nie.
3) Maak nou die een oog op so 'n kleeeeiiiiin skrefie oop, kliek op message,
dan block sender, en dan word jy gevra of jy al die boodskappe van die boks
wil verwyder. Ek sê dan gewoonlik Ja - en skielik is die pes en al sy
niksseggende boodskappies uit jou lewe verwyder.
Siedaar!!
Vat hulle Flaffie!!:))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Koot" skryf in boodskap news:b92m54$rmp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek gaan na Tools>Message Rules>Blocked senders list en vul hul adresse
> daarop in. Dis blykbaar nie genoeg nie.
> Die blikkers hou aan deurkom.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b8t5jr$d4mfn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat doen jy - dan kan ons jou miskien reghelp.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b8t4lg$280$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat doen ek verkeerd dat my Outlook nie die ellendige Ingelse
> kruispossers
>>> blokkeer, soos wat ek dit versoek het nie?
>>>
>>
>
Re: Kruispossers [boodskap #77290 is 'n antwoord op boodskap #77225] Ma, 05 Mei 2003 06:18 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Oi, dis BAIE makliker. Dankie DD, dankie Wouter, dankie Annette.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:b939om$f31ng$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot, moenie eers sukkel met tools en dan hulle addresse intik nie.
> So moet jy maak.
> 1) Kliek op die een wat jy wil uitwis se poging
> 2) Maak jou oë toe om nie hul nonsens te hoef te lees nie.
> 3) Maak nou die een oog op so 'n kleeeeiiiiin skrefie oop, kliek op message,
> dan block sender, en dan word jy gevra of jy al die boodskappe van die boks
> wil verwyder. Ek sê dan gewoonlik Ja - en skielik is die pes en al sy
> niksseggende boodskappies uit jou lewe verwyder.
> Siedaar!!
> Vat hulle Flaffie!!:))
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> "Koot" wrote in message
> news:b92m54$rmp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek gaan na Tools>Message Rules>Blocked senders list en vul hul adresse
>> daarop in. Dis blykbaar nie genoeg nie.
>> Die blikkers hou aan deurkom.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b8t5jr$d4mfn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat doen jy - dan kan ons jou miskien reghelp.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b8t4lg$280$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wat doen ek verkeerd dat my Outlook nie die ellendige Ingelse
>> kruispossers
>>>> blokkeer, soos wat ek dit versoek het nie?
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Het een van julle...?
Volgende onderwerp: Nationale ramp???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 04:52:00 MGT 2024