Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wees Gewaarsku:Vloektaal
Wees Gewaarsku:Vloektaal [boodskap #75] Vr, 23 Februarie 2001 05:39 na volgende boodskap
Piet[5]  is tans af-lyn  Piet[5]
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Liewe Vader Krismas
U sal seker verbaas wees om 'n brief van my te ontvang op die 26
Desember. Dit is nie dat ek vroeg skryf vir die volgende jaar se
presente nie,
maar om 'n paar dinge op te klaar oor dinge wat gisteraand en vroeer
in die jaar gebeur het.
Ek het vir jou geskryf en gevra vir 'n fiets, elektriese trein,
rolskaatse en 'n rugby trui. Ek het die hele jaar baie hard gestudeer.
Ek was nie net eerste in my
klas nie maar het ook die beste punte in die skool behaal. Ek lieg
nie vir jou nie. Daar was niemand in ons buurt wat hul beter gedra het
as ek nie.
Met my ouers, my broers en susters, my vriende en ons bure en hulle
kinders. Ek het takies vir almal verrig. Ek het selfs ou tannies oor
die straat gehelp.
Daar was niks te veel wat ek vir die gemeenskap sou doen nie.
Wat de fok het jou besiel om vir my 'n eenvoudige fokken fluitjie, 'n
yo-yo en 'n paar vaal skool sokkies te los na my mooi briefie aan jou?
Wat de bliksem het jy gedink, jou vet vark, dat jy vir my 'n bobbejaan
gevat het vir die hele fokken jaar om die bogenoemde kak onder die
boom te
los?
Asof jy my nie genoeg rond gefok het nie, los jy vir daai klein kak
oorkant die straat soveel presente dat hy skaars in sy fokken huis kan
inkom.

Laat ek jou nou waarsku, moenie volgende jaar probeer om met jou vet
gat in ons skoorsteen af te klim nie. Ek sal jou opfok. Ek sal jou
fokken bokke met my pa se rollie in hulle moer skiet sodat jy moet
terug loop na die
noord fokken pool soos wat ek nou moet doen aangesien ek nie 'n fokken
ryding het nie.

Fok jou vader krismas. Volgende jaar sal jy uitvind wat se kak ek kan
wees.

Liefde groete
Re: Wees Gewaarsku:Vloektaal [boodskap #77 is 'n antwoord op boodskap #75] Ma, 26 Februarie 2001 19:53 Na vorige boodskap
Bruce Botha  is tans af-lyn  Bruce Botha
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Watter les moes ek hieruit leer?

--

God se seën en Bruce se groete

Bruce & Desiré Botha

"Piet" skryf in boodskap news:3a95f686.883783@news.saix.net...
> Liewe Vader Krismas
> U sal seker verbaas wees om 'n brief van my te ontvang op die 26
> Desember. Dit is nie dat ek vroeg skryf vir die volgende jaar se
> presente nie,
> maar om 'n paar dinge op te klaar oor dinge wat gisteraand en vroeer
> in die jaar gebeur het.
> Ek het vir jou geskryf en gevra vir 'n fiets, elektriese trein,
> rolskaatse en 'n rugby trui. Ek het die hele jaar baie hard gestudeer.
> Ek was nie net eerste in my
> klas nie maar het ook die beste punte in die skool behaal. Ek lieg
> nie vir jou nie. Daar was niemand in ons buurt wat hul beter gedra het
> as ek nie.
> Met my ouers, my broers en susters, my vriende en ons bure en hulle
> kinders. Ek het takies vir almal verrig. Ek het selfs ou tannies oor
> die straat gehelp.
> Daar was niks te veel wat ek vir die gemeenskap sou doen nie.
> Wat de fok het jou besiel om vir my 'n eenvoudige fokken fluitjie, 'n
> yo-yo en 'n paar vaal skool sokkies te los na my mooi briefie aan jou?
> Wat de bliksem het jy gedink, jou vet vark, dat jy vir my 'n bobbejaan
> gevat het vir die hele fokken jaar om die bogenoemde kak onder die
> boom te
> los?
> Asof jy my nie genoeg rond gefok het nie, los jy vir daai klein kak
> oorkant die straat soveel presente dat hy skaars in sy fokken huis kan
> inkom.
>
> Laat ek jou nou waarsku, moenie volgende jaar probeer om met jou vet
> gat in ons skoorsteen af te klim nie. Ek sal jou opfok. Ek sal jou
> fokken bokke met my pa se rollie in hulle moer skiet sodat jy moet
> terug loop na die
> noord fokken pool soos wat ek nou moet doen aangesien ek nie 'n fokken
> ryding het nie.
>
> Fok jou vader krismas. Volgende jaar sal jy uitvind wat se kak ek kan
> wees.
>
> Liefde groete
Vorige onderwerp: Wij zijn, van Toon Hermans
Volgende onderwerp: Re: kaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:40:22 MGT 2024