Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Prez sê
Die Prez sê [boodskap #76982] Do, 01 Mei 2003 15:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In sy toespraak vandag by werkersdag - onder die ou regime was daar miljoene
mense wat nie krag en water in hul huise gehad het nie. Nou, nege jaar later
met die nuwe bedeling, is daar al etlike duisende wat nou krag en water in
hul huise het.

Annette
Re: Die Prez sê [boodskap #76993 is 'n antwoord op boodskap #76982] Vr, 02 Mei 2003 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En ESCOM skryf R1,4 Miljard se slegte skuld af.
ESCOM glo seker die Suid-Afrikaanse publiek sluk daai ene - dit is ek en jy
wat vir daardie "afskryf" betaal, en nie ESCOM nie.

Maar ESCOM is reeds besig met sy veldtog om die tariewe van elektrisiteit te
verhoog - koerantberigte is reeds besig om mense te oortuig dat elektriese
krag in die RSA die goedkoopste in die wêreld is - en dat tariefverhogings
later vanjaar ingestel gaan word. Die "afskryf" van skuld wat die direkte
gevolg is van die ANC se veldtogte in die verband, word natuurlik
bewerkstellig deur amptenare wat deur die ANC binne ESCOM aangestel is.

"Annette" skryf in boodskap news:b8re9j$ct1jt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> In sy toespraak vandag by werkersdag - onder die ou regime was daar miljoene
> mense wat nie krag en water in hul huise gehad het nie. Nou, nege jaar later
> met die nuwe bedeling, is daar al etlike duisende wat nou krag en water in
> hul huise het.
>
> Annette
>
Re: Die Prez sê [boodskap #76999 is 'n antwoord op boodskap #76982] Vr, 02 Mei 2003 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en so maak Nujoma ook sulke aansprake en in 'n sekere sin is hy reg.
Daar is mense wat nou huise het, maar mens moet ook gaan kyk na die hofrol
en sien hoe baie van die mense se huise word teruggevat omdat hulle nie kan
bybly met die betalings nie. Ek dink daar is byvoorbeeld net 2
munisipaliteite in ons hele land wat nie massiewe agterstande het op die
betalings het van munisipale rekenings nie. In my opinie het hulle die
hele storie verkeerdom in die hele Afrika......jy moet eers werk skep dat
die mense 'n inkomste kan verdien en dan sal hulle hul eie plekke kan koop.
Wat help dit jy skenk half huise vir mense wat geen vaste werk het nie. Jy
weet mos dan hy gaan dit nie kan bybring nie!

"Annette" skryf in boodskap news:b8re9j$ct1jt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> In sy toespraak vandag by werkersdag - onder die ou regime was daar miljoene
> mense wat nie krag en water in hul huise gehad het nie. Nou, nege jaar later
> met die nuwe bedeling, is daar al etlike duisende wat nou krag en water in
> hul huise het.
>
> Annette
>
Re: Die Prez sê [boodskap #77001 is 'n antwoord op boodskap #76999] Vr, 02 Mei 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is besonder diplomaties vandag.
Ek sou gedink het jy sou gekryf het: Ek vertel julle mos al lankal dis 'n
kakspul:)))
Kan jy glo hier is nog steeds mense wat glo die regering gaan vir hulle
huise verniet gee, soos belowe voor die 1994 verkiesing, maar nie herhaal in
die 1999 verkiesing nie?

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3eb219a4.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, en so maak Nujoma ook sulke aansprake en in 'n sekere sin is hy reg.
> Daar is mense wat nou huise het, maar mens moet ook gaan kyk na die hofrol
> en sien hoe baie van die mense se huise word teruggevat omdat hulle nie kan
> bybly met die betalings nie. Ek dink daar is byvoorbeeld net 2
> munisipaliteite in ons hele land wat nie massiewe agterstande het op die
> betalings het van munisipale rekenings nie. In my opinie het hulle die
> hele storie verkeerdom in die hele Afrika......jy moet eers werk skep dat
> die mense 'n inkomste kan verdien en dan sal hulle hul eie plekke kan koop.
> Wat help dit jy skenk half huise vir mense wat geen vaste werk het nie. Jy
> weet mos dan hy gaan dit nie kan bybring nie!
> "Annette" wrote in message
> news:b8re9j$ct1jt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> In sy toespraak vandag by werkersdag - onder die ou regime was daar
> miljoene
>> mense wat nie krag en water in hul huise gehad het nie. Nou, nege jaar
> later
>> met die nuwe bedeling, is daar al etlike duisende wat nou krag en water in
>> hul huise het.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Die Prez sê [boodskap #77008 is 'n antwoord op boodskap #77001] Vr, 02 Mei 2003 09:45 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jep, diplomaat ekke! Die mense van ons glo mos aan hierdie
'ophef'-kultuur. Soos die een swart man aan my gesê het: "Fok die ophef.
Gee vir my werk sodat ek my eie goete kan koop." Die dag wat politici dit
in hulle dik doppe kan inkry dat elke mens wit of swart, sy eie trots het en
die dag as die uhuru! skrou van die verkiesing verby is, dan moet die
verkoses begin WERK om die lewe vir elke man beter te maak. In Afrika is
dit nodig dat die bedelaarskultuur 'n einde kry en die mense begin werk.
Op 'n ligter noot, hulle sê mos as 'n mens met bak hande gebore word, dan
gaan jy of 'n predikant of 'n politikus word!

"Annette" skryf in boodskap news:b8t79b$d8th1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is besonder diplomaties vandag.
> Ek sou gedink het jy sou gekryf het: Ek vertel julle mos al lankal dis 'n
> kakspul:)))
> Kan jy glo hier is nog steeds mense wat glo die regering gaan vir hulle
> huise verniet gee, soos belowe voor die 1994 verkiesing, maar nie herhaal in
> die 1999 verkiesing nie?
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3eb219a4.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja, en so maak Nujoma ook sulke aansprake en in 'n sekere sin is hy reg.
>> Daar is mense wat nou huise het, maar mens moet ook gaan kyk na die hofrol
>> en sien hoe baie van die mense se huise word teruggevat omdat hulle nie
> kan
>> bybly met die betalings nie. Ek dink daar is byvoorbeeld net 2
>> munisipaliteite in ons hele land wat nie massiewe agterstande het op die
>> betalings het van munisipale rekenings nie. In my opinie het hulle die
>> hele storie verkeerdom in die hele Afrika......jy moet eers werk skep dat
>> die mense 'n inkomste kan verdien en dan sal hulle hul eie plekke kan
> koop.
>> Wat help dit jy skenk half huise vir mense wat geen vaste werk het nie.
> Jy
>> weet mos dan hy gaan dit nie kan bybring nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b8re9j$ct1jt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> In sy toespraak vandag by werkersdag - onder die ou regime was daar
>> miljoene
>>> mense wat nie krag en water in hul huise gehad het nie. Nou, nege jaar
>> later
>>> met die nuwe bedeling, is daar al etlike duisende wat nou krag en
water
> in
>>> hul huise het.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: 1 Mei
Volgende onderwerp: Die skaam trotse Afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:37:45 MGT 2024