Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 1 Mei
1 Mei [boodskap #76978] Do, 01 Mei 2003 13:34 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ter geleentheid van die feesviering van 1 Mei, wat hier by ons in
Vlaandere die fees is van die Arbeid (dit sal in SA ook wel so wees
waarskynlik?), wens ek julle almal toe:
-minder arbeid
-meer feeste

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: 1 Mei [boodskap #76985 is 'n antwoord op boodskap #76978] Do, 01 Mei 2003 17:38 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 May 2003 15:34:02 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> Ter geleentheid van die feesviering van 1 Mei, wat hier by ons in
> Vlaandere die fees is van die Arbeid (dit sal in SA ook wel so wees
> waarskynlik?), wens ek julle almal toe:
> -minder arbeid
> -meer feeste
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)

En, asseblief: geen busongelukke nie! (Ek het daaroor gelees in die
nuusberigte vanaand hier in Vlaandere).

Norbert
Vorige onderwerp: Ek's ook terug
Volgende onderwerp: Die Prez sê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:27:23 MGT 2024