Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rijksmuseum is toegemaak.
Rijksmuseum is toegemaak. [boodskap #76865] Di, 29 April 2003 07:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nogal 'n gatslag, want dit is die enigste ding wat die moeite werd is om
te besoek in Amsterdam:))))
Annette
Re: Rijksmuseum is toegemaak. [boodskap #76872 is 'n antwoord op boodskap #76865] Di, 29 April 2003 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En die Rooiligarea - is dit nog oop?

"Annette" skryf in boodskap news:b8lah3$b38lh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis nogal 'n gatslag, want dit is die enigste ding wat die moeite werd is om
> te besoek in Amsterdam:))))
> Annette
>
Re: Rijksmuseum is toegemaak. [boodskap #76878 is 'n antwoord op boodskap #76872] Di, 29 April 2003 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het die rooilig Amsterdam al drie keer besoek, - die eerste keer uit
nuuskierigheid, die ander kere om nuuskieriges soontoe te neem - ek het nog
elke keer gevind dat ek 'n besoek aan die Rijksmuseum elke keer meer geniet
het:))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b8lgbt$8ss$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En die Rooiligarea - is dit nog oop?
> "Annette" wrote in message
> news:b8lah3$b38lh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis nogal 'n gatslag, want dit is die enigste ding wat die moeite werd
is
> om
>> te besoek in Amsterdam:))))
>> Annette
>>
>
Re: Rijksmuseum is toegemaak. [boodskap #76887 is 'n antwoord op boodskap #76878] Di, 29 April 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Apr 2003 11:31:04 +0200, "Annette" wrote:

> Ek het die rooilig Amsterdam al drie keer besoek, - die eerste keer uit
> nuuskierigheid, die ander kere om nuuskieriges soontoe te neem - ek het nog
> elke keer gevind dat ek 'n besoek aan die Rijksmuseum elke keer meer geniet
> het:))

So wat het jy daar gedoen???!!!
Re: Rijksmuseum is toegemaak. [boodskap #76888 is 'n antwoord op boodskap #76887] Di, 29 April 2003 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir daardie donker mense in Rembrandt se skilderye met my oë ontklee:)))
Die Nagwag was 'n besondere genoeglike ervaring;))

Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3eb96a5e.15065163@news.saix.co.za...
> On Tue, 29 Apr 2003 11:31:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> uit
>> nuuskierigheid, die ander kere om nuuskieriges soontoe te neem - ek het nog
>> elke keer gevind dat ek 'n besoek aan die Rijksmuseum elke keer meer geniet
>> het:))
>
> So wat het jy daar gedoen???!!!
>
Re: Rijksmuseum is toegemaak. [boodskap #76896 is 'n antwoord op boodskap #76888] Di, 29 April 2003 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die snaakste was die seksmuseum. Ons het ons skuins gelag.

"Annette" skryf in boodskap news:b8lr71$b4ilp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vir daardie donker mense in Rembrandt se skilderye met my oë ontklee:)))
> Die Nagwag was 'n besondere genoeglike ervaring;))
>
> Annette
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3eb96a5e.15065163@news.saix.co.za...
>> On Tue, 29 Apr 2003 11:31:04 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>> > uit
>>> nuuskierigheid, die ander kere om nuuskieriges soontoe te neem - ek
het
> nog
>>> elke keer gevind dat ek 'n besoek aan die Rijksmuseum elke keer meer
> geniet
>>> het:))
>>
>> So wat het jy daar gedoen???!!!
>>
>
Re: Rijksmuseum is toegemaak. [boodskap #76897 is 'n antwoord op boodskap #76865] Di, 29 April 2003 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Dis nogal 'n gatslag, want dit is die enigste ding wat die moeite werd is om
> te besoek in Amsterdam:))))

Nee, die beste ding in Amsterdam is die
Van Gogh museum.
Hoekom is die Rijksmuseum toegemaak?

Gloudina
Re: Rijksmuseum is toegemaak. [boodskap #76898 is 'n antwoord op boodskap #76896] Di, 29 April 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Haai Jonas!! Daardie baaisiekultjie is vir nonne!!:))))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b8lsdc$egg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die snaakste was die seksmuseum. Ons het ons skuins gelag.
> "Annette" wrote in message
> news:b8lr71$b4ilp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vir daardie donker mense in Rembrandt se skilderye met my oë ontklee:)))
>> Die Nagwag was 'n besondere genoeglike ervaring;))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3eb96a5e.15065163@news.saix.co.za...
>>> On Tue, 29 Apr 2003 11:31:04 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>> >> uit
>>>> nuuskierigheid, die ander kere om nuuskieriges soontoe te neem - ek
> het
>> nog
>>>> elke keer gevind dat ek 'n besoek aan die Rijksmuseum elke keer meer
>> geniet
>>>> het:))
>>>
>>> So wat het jy daar gedoen???!!!
>>>
>>
>
Re: Rijksmuseum is toegemaak. [boodskap #76906 is 'n antwoord op boodskap #76898] Di, 29 April 2003 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ja dit was die baaisiekel wat die meeste reaksie ontlok het.

"Annette" skryf in boodskap news:b8lv2c$b37sr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Haai Jonas!! Daardie baaisiekultjie is vir nonne!!:))))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b8lsdc$egg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die snaakste was die seksmuseum. Ons het ons skuins gelag.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b8lr71$b4ilp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vir daardie donker mense in Rembrandt se skilderye met my oë ontklee:)))
>>> Die Nagwag was 'n besondere genoeglike ervaring;))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3eb96a5e.15065163@news.saix.co.za...
>>>> On Tue, 29 Apr 2003 11:31:04 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >>> uit
>>>> >nuuskierigheid, die ander kere om nuuskieriges soontoe te neem -
ek
>> het
>>> nog
>>>> >elke keer gevind dat ek 'n besoek aan die Rijksmuseum elke keer
meer
>>> geniet
>>>> >het:))
>>>>
>>>> So wat het jy daar gedoen???!!!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rijksmuseum is toegemaak. [boodskap #76923 is 'n antwoord op boodskap #76897] Di, 29 April 2003 21:27 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3EAE75C7.9040904@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Dis nogal 'n gatslag, want dit is die enigste ding wat die moeite werd is om
>> te besoek in Amsterdam:))))
>
>
> Nee, die beste ding in Amsterdam is die
> Van Gogh museum.
> Hoekom is die Rijksmuseum toegemaak?
>
> Gloudina
>

Hulle het asbes gevind.

En die beste van Amsterdam is, dis net 'n stukkie Nederland en daar is
Nederlanders :-)))

Gr.Rico
>
Vorige onderwerp: Moontlikhede!
Volgende onderwerp: Erfenisdagfeesvierings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 23:55:13 MGT 2024