Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Arme drommel steek homself aan die brand.......
Re: Arme drommel steek homself aan die brand....... [boodskap #7677] Di, 19 November 1996 00:00
E Raubenheimer  is tans af-lyn  E Raubenheimer
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
bouwer wrote:
>
> Natuurlik is daar 'n McDonalds in Parys. Een op die
> Left Bank, al vir dekades
>
> Gloudina Bouwer

En as ek reg onthou, is dit die een wat kwansuis so tien jaar gelede die
muis in die vleis opgelewer het... en geruime tyd daarna as MacMouse
bekend gestaan het.

Elsa

--
Egbert Raubenheimer
EgR Software Consultants CC
2O Leeuwenvoet Rd FAX: 2721-249637
CAPE TOWN Email: e...@aztec.co.za
Re: Arme drommel steek homself aan die brand....... [boodskap #7678 is 'n antwoord op boodskap #7677] Di, 19 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Dave Augustyn  is tans af-lyn  Dave Augustyn
Boodskappe: 14
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
> : Arme man, ek simpatiseer met hom, maar ek sou eerder een
> : van daai mooi meisies gegryp en HAAR aan die
> : brand gesteek het.
>
> Wel ja ;)
>

> NS McDonalds en Burger King verkoop klein hamburgers, met
> dun skyfies in klein pakkies vir glad-nie-so-goeie-prys
> nie. Pretorianers kan eerder die vriendelike tannie in
> die karavaan in Duxbury Straat ondersteun, of die
> vriendelike oom in die karavaan onder in Universiteitsweg,
> dit is goedkoop en groot burgers.
>
Moet net nie die tannie aan die brand steek nie!
Re: Arme drommel steek homself aan die brand....... [boodskap #7679 is 'n antwoord op boodskap #7677] Di, 19 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Etienne Marais[2]  is tans af-lyn  Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
gal...@ibm.net wrote:
: gehou word. (Baie mense daar is teen die verAmerikaansing
: van die samelewing, ook teen Hamburger plekke soos
: McDonalds).

Wel, ek is ook teen die ver-Amerikanisering van lande wat
nog 'n bietjie identiteit oor het, maar ek sal myself
darem nie aan die brand steek nie :)

: Arme man, ek simpatiseer met hom, maar ek sou eerder een
: van daai mooi meisies gegryp en HAAR aan die
: brand gesteek het.

Wel ja ;)

: Vriendelike Groete.

NS McDonalds en Burger King verkoop klein hamburgers, met
dun skyfies in klein pakkies vir glad-nie-so-goeie-prys
nie. Pretorianers kan eerder die vriendelike tannie in
die karavaan in Duxbury Straat ondersteun, of die
vriendelike oom in die karavaan onder in Universiteitsweg,
dit is goedkoop en groot burgers.

NS2 Ek wonder of daar McDonalds in Parys is.....
Vorige onderwerp: NSA se rol in Afrika konflik
Volgende onderwerp: Re: sit dit af , sit dit af
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:07:38 MGT 2024