Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NSA se rol in Afrika konflik
NSA se rol in Afrika konflik [boodskap #7646] Wo, 13 November 1996 00:00 na volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek lees vandag in die streekskoerant dat die NSA sy weermag na Zair"e toe
wil stuur om as vredesmag te werk.

STERKTE !!!!!
As 'n opgeleide soldaat in die ou bedeling kan die NSA gaan sk@#t. Daar
het teen my indirek diskriminasie plaasgevind en sekere groenewalds het
probeer om my skuldig te laat voel omdat ek milit^er opgelei is. Wel, ek
wou nie twee jaar van my lewe mors nie maar dit was korter as 6 jaar
gemeenskapsdiens. Nou word daar met 'n helse lawaai beduie dat "ons" 'n
vredesmag gaan stuur. Uit wie gaan die mag gevorm word ??? Ek is beslis
nie lus om vir hierdie verlore kontinent my lewe op te offer nie.

So, meneer die groot generaal, dink weer as jy dink dat ek enige
oproepinstruksies sal beantwoord.

Hoekom stuur jy nie diegene wat in die tronk (lees vakansieplaas) sit vir
moord nie? Ek dink dit is meer gepas.
Re: NSA se rol in Afrika konflik [boodskap #7653 is 'n antwoord op boodskap #7646] Do, 14 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan Grootenhuis  is tans af-lyn  Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
In , ljb writes:
> Ek lees vandag in die streekskoerant dat die NSA sy weermag na Zair"e toe
> wil stuur om as vredesmag te werk.
>
>
> STERKTE !!!!!
> As 'n opgeleide soldaat in die ou bedeling kan die NSA gaan sk@#t. Daar
> het teen my indirek diskriminasie plaasgevind en sekere groenewalds het
> probeer om my skuldig te laat voel omdat ek milit^er opgelei is. Wel, ek
> wou nie twee jaar van my lewe mors nie maar dit was korter as 6 jaar
> gemeenskapsdiens. Nou word daar met 'n helse lawaai beduie dat "ons" 'n
> vredesmag gaan stuur. Uit wie gaan die mag gevorm word ??? Ek is beslis
> nie lus om vir hierdie verlore kontinent my lewe op te offer nie.
>
> So, meneer die groot generaal, dink weer as jy dink dat ek enige
> oproepinstruksies sal beantwoord.
>
> Hoekom stuur jy nie diegene wat in die tronk (lees vakansieplaas) sit vir
> moord nie? Ek dink dit is meer gepas.
>
Meneer die groot generaal luister nou baie mooi - dink weer!!!

Groete

Japie Bezuidenhout
Re: NSA se rol in Afrika konflik [boodskap #7654 is 'n antwoord op boodskap #7646] Do, 14 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Nov 1996 20:53:03 GMT, ljb wrote:

vredesmag gaan stuur. >>>[/color]

Sover ek my koerante lees, is daar nie gese die SAW gaan soontoe
nie.
Re: NSA se rol in Afrika konflik [boodskap #7658 is 'n antwoord op boodskap #7646] Vr, 15 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
ljb wrote:
>
> Ek lees vandag in die streekskoerant dat die NSA sy weermag na Zair"e toe
> wil stuur om as vredesmag te werk.
>
> STERKTE !!!!!
> As 'n opgeleide soldaat in die ou bedeling kan die NSA gaan sk@#t. Daar
> het teen my indirek diskriminasie plaasgevind en sekere groenewalds het
> probeer om my skuldig te laat voel omdat ek milit^er opgelei is. Wel, ek
> wou nie twee jaar van my lewe mors nie maar dit was korter as 6 jaar
> gemeenskapsdiens. Nou word daar met 'n helse lawaai beduie dat "ons" 'n
> vredesmag gaan stuur. Uit wie gaan die mag gevorm word ??? Ek is beslis
> nie lus om vir hierdie verlore kontinent my lewe op te offer nie.
>
> So, meneer die groot generaal, dink weer as jy dink dat ek enige
> oproepinstruksies sal beantwoord.
>
> Hoekom stuur jy nie diegene wat in die tronk (lees vakansieplaas) sit vir
> moord nie? Ek dink dit is meer gepas.

Ek dink ons moet maat eers die geweld, korrupsie in ons land
bekamp voordat ons vir ander wil voorskryf of help.

ame
Re: NSA se rol in Afrika konflik [boodskap #7659 is 'n antwoord op boodskap #7646] Vr, 15 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
ljb wrote:
>
> Ek lees vandag in die streekskoerant dat die NSA sy weermag na Zair"e toe
> wil stuur om as vredesmag te werk.
>
> STERKTE !!!!!
> As 'n opgeleide soldaat in die ou bedeling kan die NSA gaan sk@#t. Daar
> het teen my indirek diskriminasie plaasgevind en sekere groenewalds het
> probeer om my skuldig te laat voel omdat ek milit^er opgelei is. Wel, ek
> wou nie twee jaar van my lewe mors nie maar dit was korter as 6 jaar
> gemeenskapsdiens. Nou word daar met 'n helse lawaai beduie dat "ons" 'n
> vredesmag gaan stuur. Uit wie gaan die mag gevorm word ??? Ek is beslis
> nie lus om vir hierdie verlore kontinent my lewe op te offer nie.
>
> So, meneer die groot generaal, dink weer as jy dink dat ek enige
> oproepinstruksies sal beantwoord.
>
> Hoekom stuur jy nie diegene wat in die tronk (lees vakansieplaas) sit vir
> moord nie? Ek dink dit is meer gepas.

Ek dink ons moet maat eers die geweld, korrupsie in ons land
bekamp voordat ons vir ander wil voorskryf of help.

ame
Re: NSA se rol in Afrika konflik [boodskap #7660 is 'n antwoord op boodskap #7646] Vr, 15 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
ljb wrote:
>
> Ek lees vandag in die streekskoerant dat die NSA sy weermag na Zair"e toe
> wil stuur om as vredesmag te werk.
>
> STERKTE !!!!!
> As 'n opgeleide soldaat in die ou bedeling kan die NSA gaan sk@#t. Daar
> het teen my indirek diskriminasie plaasgevind en sekere groenewalds het
> probeer om my skuldig te laat voel omdat ek milit^er opgelei is. Wel, ek
> wou nie twee jaar van my lewe mors nie maar dit was korter as 6 jaar
> gemeenskapsdiens. Nou word daar met 'n helse lawaai beduie dat "ons" 'n
> vredesmag gaan stuur. Uit wie gaan die mag gevorm word ??? Ek is beslis
> nie lus om vir hierdie verlore kontinent my lewe op te offer nie.
>
> So, meneer die groot generaal, dink weer as jy dink dat ek enige
> oproepinstruksies sal beantwoord.
>
> Hoekom stuur jy nie diegene wat in die tronk (lees vakansieplaas) sit vir
> moord nie? Ek dink dit is meer gepas.

Ek dink ons moet maat eers die geweld, korrupsie in ons land
bekamp voordat ons vir ander wil voorskryf of help.

ame
Re: NSA se rol in Afrika konflik [boodskap #7661 is 'n antwoord op boodskap #7646] Vr, 15 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
ljb wrote:
>
> Ek lees vandag in die streekskoerant dat die NSA sy weermag na Zair"e toe
> wil stuur om as vredesmag te werk.
>
> STERKTE !!!!!
> As 'n opgeleide soldaat in die ou bedeling kan die NSA gaan sk@#t. Daar
> het teen my indirek diskriminasie plaasgevind en sekere groenewalds het
> probeer om my skuldig te laat voel omdat ek milit^er opgelei is. Wel, ek
> wou nie twee jaar van my lewe mors nie maar dit was korter as 6 jaar
> gemeenskapsdiens. Nou word daar met 'n helse lawaai beduie dat "ons" 'n
> vredesmag gaan stuur. Uit wie gaan die mag gevorm word ??? Ek is beslis
> nie lus om vir hierdie verlore kontinent my lewe op te offer nie.
>
> So, meneer die groot generaal, dink weer as jy dink dat ek enige
> oproepinstruksies sal beantwoord.
>
> Hoekom stuur jy nie diegene wat in die tronk (lees vakansieplaas) sit vir
> moord nie? Ek dink dit is meer gepas.

Ek dink ons moet maat eers die geweld, korrupsie in ons land
bekamp voordat ons vir ander wil voorskryf of help.

ame
Re: NSA se rol in Afrika konflik [boodskap #7676 is 'n antwoord op boodskap #7646] Di, 19 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Aangaande die onderwerp:

Dit is vir my interessant dat Amerika by Nelson kom pleit
vir 'n Afrika-mag. Daar is defnitief 'n houding van:

"Julle is mos van Afrika - los julle eie probleme op,
ons sal 'n paar sente bydra vir 'n paar gewere ens.
Julle moet mekaar uitmoor of vrek van die honger,
of self die militere koste dra van inspring,
maar moet ons ryk lande asseblief nie pla met julle kak nie.
(want ons is net geinteresserd as daar olie of geld betrokke is)."

Goed so aan Nelson Mandela om te sê hy stel nie belang tensy die
VN betrokke is nie. Afrika se probleme is indirek almal se probleme!
As soldate opgeroep moet word om hier of daar te help met vrede,
dan moet almal hul bydrae doen, niet net SA nie. En waar geld
benodig word, moet die rykes pro-rata die meeste bydrae.

Vriendelike groete.
Vorige onderwerp: Tale in die Wêreld
Volgende onderwerp: Re: Arme drommel steek homself aan die brand.......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 01:37:19 MGT 2024